Potchefstroom Herald 13 Maart 2014

Page 35

14 Maart 2014

35

Potchefstroom Herald

Tyd raak min vir bruidspare om in te skryf

Januarie- en Februarie-bruidspare staan nou die kans om deel te wees van ons bruidspaar-kompetisie waar bruidspare ’n kans staan om vroeg volgende jaar aangewys te word as vanjaar se Bruidspaar van die Jaar. Al wat jy moet doen, is om ’n foto van julle tweetjies, waar julle die gelukkig-

ste lyk, in te stuur na maryke.vanheerden@media24.com Saam met die foto moet jul albei se name en van asook kontakbesonderhede en troudatum wees. In die onderwerplyn moet die maand en bruidspaar bv. Februarie-bruidspaar aangetoon word. Inskrywings vir Januarie en Februarie sluit 14 Maart 10:00.

Treasure, wat Darren Kruger na 'n facebook-boodskap gered het.

Foto: Verskaf

Dis ’n taal van liefde en toewyding Cecilia Marais

Mense het soms ‘n negatiewe konnotasie met die DBV, maar om 21:00 die aand Orkney toe te ry, wat nie eers in die Potchefstroom-gebied is nie, om ‘n hond van mishandeling te red, praat ‘n ander taal - ‘n taal van liefde en toewyding. ‘n Boodskap is op die DBV Facebook-blad ontvang dat daar ‘n hond in nood is. Die DBV in Orkney is geskakel, maar hulle kon ongelukkig nie gaan nie. Dit het Darren Kruger, voorsitter van die DBV, en Martin Pienaar, die nuwe bestuurder van die DBV, laat besluit dat niks hulle gaan keer om hierdie hond te

Regskennisgewings Hiermee wil ons graag al ons lesers inlig dat alle Regskennisgewings voortaan in die regs-afdeling gepubliseer sal word.

legal notices

Herewith we would like to inform our readers that all legal notices will be published in the legals department.

Kennisgewing

Dit is die verantwoordelikheid van die Adverteerder om seker te maak dat sy advertensie korrek is op die eerste dag van publikasie en geplaas is volgens sy/haar instruksies en dat alle foute gekorrigeer is voor die volgende uitgawe. MooiVaal Media neem geen verantwoordelikheid vir meer as een foutiewe plasing nie. (018) 293 0750 / (018) 788 6693

REMOVAL OF RESTRICTIONS ACT, 1967 REMOVAL OF RESTRICTIONS ON THE REMAINDER OF HOLDING 10, VYFHOEK AGRICULTURAL HOLDINGS IQ: PROPOSED TOWNSHIP VAN DER HOFFPARK EXTENSION 61 It is hereby notified that application has been made in terms of Section 3(1) of the removal of restrictions act, 1967 (act No. 84 of 1967) by de Jager & Medewerkers BK (reg No 1990/021605/23) t/a Plancentre, Potchefstroom for: • The removal of conditions A(a), B(1-4), C, D(a-j) and E in Deed of Transfer T 49486/2002, with the purpose to establish a township. The application and relative documents are open for inspection at the offices of the Deputy Director: Department Local Government and Traditional Affairs, 1st Floor, West Wing, Garona Building, University Drive, Mafikeng, and the office of the Municipal Manager, Tlokwe City Council for a period a 28 days from 18 March 2014. Objections to the application may be lodged in writing with the Deputy Director, Department of Local Government and Traditional Affairs at the above address or to Private Bag X1213, Potchefstroom 2520 or to mvanheerden@ nwpg.gov.za on or before 15 April 2014 and shall reach this office not later than 14:00 on the said date. GO 15/4/2/1/26/147 ................................................................................ P068E KENNISGEWINGS • NOTICES

KENNISGEWINGS • NOTICES a1tEahv

• Insolvente Boedels • Bestorwe Boedels (Debiteure & Krediteure) • Bestorwe Boedels (Likwidasie- & Distribusierekeninge) • Boedeloorgawes • Algemene Kennisgewings • Algemene Jaarvergaderings • Dorsbeplannings: (Hersonerings, Onderverdelings, Opheffing van Beperkings, Tweede Woonhuise, Besig heidsregte, Minerale Regte, Spesiale Toestemmings) • OIS - Omgewingsimpakstudies / Advertensieborde • Dorpstigtings • Dranklisensies • Egskeidings / Huweliksvoorwaardekontrakte • Eksekusieverkopings • Hofbevele / Sekwestrasies • Pensioenfondse • Verkoop van Besighede • Verlore Dokumente • Tenders • Veilings

KENNISGEWINGS • NOTICES KENNISGEWINGS • NOTICES

A1TEAF0

REGSKENNISGEWING INDEKS

Adam en Marlize Barnard - 11 Januarie.

A1TEB00

Lourens en Ronelle du Plessis - 11 Januarie.

red nie. Treasure, soos sy nou bekend staan, is in haglike omstandighede gekry, maar was so dankbaar dat sy gered is dat sy die hele pad met haar kop op Darren se skouer gelê het terwyl hy terugbestuur het. ‘Hierdie is soms ‘n moeilike en alleenpad om te stap en ons het almal se hulp en ondersteuning nodig om soveel diere as wat ons kan, te help, sê Darren. Hy waarsku ook dat honde al hoe meer uit erwe gesteel word, vir herverkoop, maar moontlik ook vir hondegevegte. Die DBV versoek inwoners om hulle dadelik te skakel indien hul van so iets bewus is.

WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1967

REMOVAL OF RESTRICTIONS ACT, 1967

DIE OPHEFFING VAN TITEL VOORWAARDES VAN DIE DORP GRIMBEEKPARK UITBREIDING 21 GELEE OP DIE RESTANT VAN GEDEELTE 967 EN GEDEELTE 1118 VAN DIE PLAAS VYFHOEK 428, REGISTRASIE AFDELING IQ, NOORDWES PROVINSIE

REMOVAL OF RESTRICTIONS ON TOWNSHIP GRIMBEEK PARK EXTENSION 21 SITUATED ON THE REMAINDER OF PORTION 967 AND PORTION 1118 OF THE FARM VYFHOEK 428, REGISTRATION DIVISION IQ, NORTH WEST PROVINCE.

hierby word bekend gemaak dat ingevolge die bepalings van artikel 3(1) van die Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van 1967) aansoek gedoen is deur de Jager en Medewerkers BK (rEG No. 1990/021605/23) h/a Plancentre Stadsbeplanners, Potchefstroom vir: • Die opheffing van voorwaardes A(a-d), C(a-d), B(a-b), B(c), B(d), B(e)(1-4) en f(i-vi) in Aktes van Transport T 79337/06 (ten opsigte van die Restant van Gedeelte 967) en T2447/2001 (ten opsigte van Gedeelte 1118), met die doel om dorp te stig.

It is hereby notified that application has been made in terms of Section 3(1) of the removal of restrictions act, 1967 (act No. 84 of 1967) byde Jager & Medewerkers BK (reg No 1990/021605/23) t/a Plancentre town Planners, Potchefstroom for: • The removal of conditions A(a-d), C(a-d), B(a-b), B(c), B(d), B(e)(1-4) and f(i-vi) in deeds of transport t 79337/06 (in respect of the remainder of Portion 967) and t2447/2001 (in respect of Portion 1118), with the purpose of township establishment.

die aansoek en die betrokke dokumentasie is ter insae by die kantoor van die Adjunk Direkteur, Departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake, 1ste Vloer, Westelike Vleuel,Garona gebou, Universiteitsweg,Mafikeng en in die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Tlokwe Stadraad vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 18 Maart 2014.

the application and relative documents are open for inspection at the offices of the deputy director: department Local Government and traditional affairs, 1st Floor, West wing, Garona Building, University drive, Mafikeng, and the office of the Municipal Manager, Tlokwe City Council for a period a 28 days from 18 March 2014

Besware teen die aansoek kan skriftelik by die departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake by bovermelde adres of Privaatsak X1213, Potchefstroom, 2520, of mvanheerden@nwpg.gov.za voor of op 15 April 2014 ingedien word en moet die kantoor nie later as 14:00 op genoemde datum bereik nie. GO 15/4/2/1/26/150

................................................................................ P067A KENNISGEWINGS • NOTICES

Objections to the application may be lodged in writing with the deputy director, department of Local Government and traditional affairs at the above address or to Private Bag X1213, Potchefstroom 2520, or mvanheerden@nwpg.gov.za on or before 15 April 2014 and shall reach this office not later than 14:00 on the said date. GO 15/4/2/1/26/150 ................................................................................ P067E KENNISGEWINGS • NOTICES


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.