Page 17

27 Julie 2012

17

Potchefstroom Herald

Potchefstroom se vriende van die biblioteekvereniging het onlangs weer ‘n boeklotingkompetisie gehou. Geld wat met dié loting ingesamel is, is aan die biblioteek geskenk om nuwe boeke aan te koop. Hier hou Louise Markram, assisent-stadsbibliotekaris, die boek wat uitgeloot is, Tastes from Nelson Mandela’s Kitchen/Ukutya Kwasekhaya, vas. Zippora Vavane, stadsbibliotekaris trek die wenkaartjie. Regs: Susan Cilliers, ondervoorsitter van Potchefstroom se Vriende van die Biblioteekvereniging, oorhandig die boek aan Paulina Langford, die gelukkige wenner van die boeklotingkompetisie.

Aftree-ekspo by dienssentrum in Augustus Head & Shoulders 400ml Shampoo or 360ml Conditioner

R

3995 Each

Expert Complete 7 Toothbrush Value Pack

5495

R

Pantene Pro-V Shampoo or Conditioner

Each

400ml

R

3495 Each

Vicks VapoRub 50g

1695

R

8 Blades

189

R

4 Blades 200ml Gel 9ml Balm

Each

12995

R

Each

Gillette Mach 3 Turbo

Gillette ProGlide Gift Set

GO Advertising 65141

Die Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes in samewerking met die bejaardesorgdienste van Potchefstroom, bied op Dinsdag 28 en Woensdag 29 Augustus 2012 ’n aftree-ekspo in Potchefstroom by die Madiba Banketsale aan. Die doel van die ekspo is om die gemeenskap bewus te maak van al die hulpmiddels sowel as hulpbronne vir ouer persone. Die program vir die twee dae is as volg: Dinsdag 28 Augustus 2012 09:00 Deure open 10:00 Steven Sterling en Ryan Walt 12:00 Middagete 12:30 Brug, rummykub en vingerbord marathon tot 20:00 15:00 Gesondheid: my verantwoordelikheid 18:00 Vitamiene aanvullings 19:00 Hoe verstaan ek ouer persone?: Dr. Sanet Jansen van Rensburg Woensdag 29 Augustus 2012 09:00 Deure open 10:00 Binnehuisspele 12:00 Middagete 13:00 Mooirivier Sanggroep 13:30 Lyndans 15:00 Bingo 17:00 Deure sluit vir aand program 18:00 Stoepstories: Ds Fanus Hansen en vriende ’n Ekspo kafee gaan vanaf 09:00 tot 20:00 saans oop wees vir koffie/tee en ligte etes. Daar is ruimte vir 43 uitstallers met stalletjiegroottes van 3 x 3 meter. Die uitstallers sal ’n produk beskikbaar hê wat tot voordeel van ouer persone strek. Die programme wat gedurende die dag aangebied word, is meer gerig op die aktiewe veroudering van ouer persone en sal ook grootliks deur ouer persone bygewoon word. Die aandprogramme sal baie spesifiek gerig wees op die jonger persone wat nog werksaam is. So word die totale gemeenskap betrek. Toegang is slegs R20 per dag. Die aand met stoepstories is die prys R60 per persoon wat wyn en ’n vingerete insluit. Kaartjies vir stoepstories moet vooraf by die dienssentrum gekoop word. Die twee dae beloof om baie verrykend en gesellig te wees. Vir navrae skakel die dienssentrum by (018) 293 0678.

Each

Earn Benefit points on dispensing fees when paying for your prescriptions with cash or credit card. Just register your Benefit card at the dispensary. Offers valid until 12 August 2012 while stocks last, except where specified.

Pampers Baby Wipes Value Pack

56 x 4 Sensitive or 64 x 4 Baby Fresh

6995

R

Each

Potch Herald 27 Julie 2012  

Potch Herald 27 Julie 2012

Potch Herald 27 Julie 2012  

Potch Herald 27 Julie 2012

Advertisement