Page 1

18 January 2013 GRATIS / FREE

You may contact us on: Tel: 082 8100 808 E-mail: pongolanews@gmail.com / pongolanuus@gmail.com Fax: 0866 160 979 Physical Address: Shop no 7, Senekal Centre, Martin Street, Pongola, 3170

GOLELA COMBINED SCHOOL BARS VAN TROTS !!! Andile Dumisa, 9 jaar oud, is ‘n Graad 2 leerder van Golela Combined School. Sy het deelgeneem aan die Mondi Eisteddfod, wat gedurende Augustus 2012 in Empangeni aangebied is. Daar is Andile aangewys as ‘n kategorie wenner. Sy wen die Engels Solo met klavierbegeleiding, nie net in haar ouderdomsgroep nie, maar word as ALGEHELE WENNER vir laerskole aangewys. ‘n Merkwaardige prestasie, aangesien daar 32 skole was wat deelgeneem het. Verder word Andile uitgenooi om vanaf 6 tot 14 April 2013 in Rustenburg te gaan deelneem aan die SuidAfrikaanse kampioenskappe. Indien sy in die span ingesluit sou word, vlieg hierdie leerder na Los Angeles in Amerika. Haar ouers is werknemers by TSB Suikermeule. Mev. Elbie Roux (afrigter), het ‘n afspraak gemaak met die top bestuur van TSB waar hulle genader is vir ‘n borgskap. Daarom dan ook ons dank aan hierdie instansie, aangesien hulle ingestem het om al die kostes vir die kompetisie in Rustenburg te borg. Ons as skool is baie dankbaar om hierdie talentvolle dogtertjie ‘n geleentheid te gee om ‘n droom te laat waar word. Bykans ondenkbaar dat ‘n skool soos Golela op Nasionale vlak gaan deelneem. Andile ons is baie trots op jou ! Sterkte met die voorbereiding. Ons hou styf duim vas.

Shop 19, Plaza Centre, Pongola Tel: 034 413 2153


V

ergeet van die ou holrug geryde onderwerp oor wat die gewildste nuwejaarsvoorneme is of wat bekende mense gaan doen. 2013 lê soos ’n onontdekte skat voor ons uitgestrek en daar is soveel wat ek en jy kan doen. Die belangrikste is seker om goed te wees vir jou liggaam. My goeie vriendin het besluit ek moet my gim-tekkies afstof en ja ons het begin oefen by Judith. Al is elke beweging wat ek vandag maak pynlik, voel ek goed !! Ek wil ook probeer om elke dag iets te doen wat my gelukkig maak. Dit is seker ook waar dat as ek gesonder wil eet, ek nie geluk in ’n stuk sjokoladekoek gaan vind nie…

Dienstye NG Kerk Pongola: 09:00 Elke Sondag Pongola: 15:00 Elke Donderdag—Zulu Erediens Jeug Kinderkerk: Sondae 09:00 in die Kerksaal Kategese: Sondae 10:00

Hierdie jaar gaan ek leer om my tyd beter te bestuur. Ek gaan meer tyd maak vir die mense en dinge wat my gelukkig maak en minder tyd vir dit wat my geluk steel. Hoekom nie dieselfde doen nie ?

Volg voete (Graad 4-7): Woensdae. Sien Kalender vir datums

Miskien is 2013 die jaar om jou uithouvermoë en selfdissipline tot die uiterste te toets. Hardloop ’n wedloop (al is dit net 10 km) of skryf in vir ’n kursus. Wie weet – dalk ontdek jy ‘n nuwe dimensie van jouself.

Nederduits Hervormde Kerk Pongola: 10:30 1ste en indien 5de Sondag Geen: 2de Sondag 08:00 3de en 4de Sondag

Verder gaan ek dankbaar wees vir wat ek het. Ek ontvang ‘n boekmerk as geskenk van ‘n goeie vriendin en het dit langs my rekenaarskerm vasgesit. Dit lees soos volg : “ENJOY the little things in life, because one day you will look back and realise they were the BIG things” Voorspoed vir 2013! - Roléne van der Merwe

Taksie (Tienier AKSIE - Graad 8-12): Donderdae 18:30 in die Kerksaal

Gereformeerde Kerk Pongola: Winter & somer: 09:00 AGS Kerk Pongola: Sondagoggend: 09:00 Sondagaand: 18:00 Pongola Christian Centre Pongola Tuesday: Ladies Prayer Meeting: 14:00 Wednesday: Home Cells: 19:00 Friday: Youth Meeting: 19:00 151 Gezina Kruger Street Celebration Service: Sunday 09:00 Children’s Church 09:00 Contact Details: Pastors Schalk & June van der Merwe Home: 034 413 1764 Cell: 082 923 5844 ( Pastor Schalk) Cell: 082 923 5844 (June)

Totsiens Pongola In Pongola het ek en Gerhard aangekom. Dit was in 2003 en ons was nog so dom! Hier het ons, ons lewe saam begin bou, en soms moes Pa Chris en Ma Ina nog ons hande vashou! Drie kindertjies het ons in Pongola ryker geword, al is die spasies tussen die laaste twee so kort! Ons het dit blameer op kragonderbreukings en verveling, en daar sit ons nou met ‘n amper tweeling! Pongola en sy mense is ‘n wonderlike plek, glo my dit is baie swaar om hier weg te trek! Hier het ons ware vriende ryker geword, dit is wat maak dat ‘n mens trane stort! Ons het ook vriende, ‘n broer en ‘n pa verloor in hierdie tyd, maar sonder die Pongoliete se bystand sou dit baie swaarder gewees het. Dit is ‘n voldonge feit!

KONTAK SANTA BY 082 324 0244 OF STEFAN BY 083 625 8908

Hier het ons geleer van ‘n gemeenskap wat kan saamstaan, so by so dat jy soms jou hande in verwondering saamslaan! Ons los vir Ouma Lalla en klein Chris in julle sorg, hulle wil nog nie van Pongola afskeid neem, en julle moet hulle nie vergeet nie asseblief tog ! Dit het tyd geword vir ons om aan te beweeg, weet net dat ons Pongola nooit sal afskud of vergeet! Baie liefde Die Maritz-gesin


SODWANA – NIE MEER DIESELFDE Humeure het die afgelope Desembervakansie by Sodwana in die St. Lucia wêrelderfenisgebied opgevlam oor die toekenning van parkeerplek op die strand. Vakansiegangers is ontstoke oor die stelsel waarvolgens net mense met permitte op die strand mag parkeer. Die iSimangaliso-parkowerheid, wat die wêrelderfenisgebied administreer, verklaar dat ingevolge regulasies mag net 200 voertuie op die strand toegelaat word. Die strandpermitte is bedoel as aanvulling van die parkeerterrein weg van die strand af. Baie besoekers wil juis nie die parkeerterrein gebruik nie omdat heelwat dronk mense daar partytjie hou. Van die mense wat in die park vakansies bespreek het, wou hul geld terughê weens die nuwe reëlings. Vakansiegangers het gekla oor lang toue in die oggend (soms vanaf 04h00) by die hek en dat sommige onverrigtersake moes omdraai omdat hulle nie op die strand kon parkeer nie. Inwoners van Sodwana sê die probleem gaan in wese oor ’n styging in verblyf buite die park wat meer mense na die gebied lok as wat die park kan hanteer.


WWF South Africa invites uPhongolo municipality to participate in the wellknown global Earth Hour campaign on Saturday, 23 March 2013, 8:30 – 9:30pm.

ROLBAL NUUS Ons Jaareindfunksie was ‘n groot sukses en baie mooi. Ons het almal heerlik saam gekuier en die wenners is almal beloon vir hulle goeie spel van 2012.

For Earth Hour 2013, the World Wide Fund for Nature (WWF) aims to inspire as many people as possible to switch off their lights for an hour at 8:30pm local time on 23 March 2013. This is a symbolic act of global unity to contemplate our impact on the planet and celebrate our commitment to protecting it. Over the years South Africans have embraced the spirit of Earth Hour to unite and celebrate with global citizens of the Earth, and WWF will continue to spread a message of engagement and active citizenship. We are calling on cities, towns, businesses, schools, universities, community groups and other organisations to get involved by hosting their own events and switching off during Earth Hour.

Die BESIGHEIDSLIGA begin weer die 14de Maart 2013!! Die eerste prys is R16 000-00 werd!! Baie belangrik: die spanne bestaan uit EEN Rolbalspeler en TWEE niespelers. Die spelers (spanne) moet so gou as moontlik by Cules inskryf om te verseker dat hulle plek kry.

Inspiring active citizenship We would like your support to help authorise the switch-off of municipal buildings and non-essential street lights, and any other landmarks or iconic buildings, on Saturday, 23 March 2013 as a demonstration of your city’s commitment to protecting our planet. We also encourage you to host a local event for the people in your municipality, and to help spread the message through any channels you can, to encourage individuals and businesses to get on board with Earth Hour. Our individual efforts make a collective difference!

Ons sien uit na ‘n opwindende nuwe jaar en baie nuwe spelers. Asseblief, kom kyk gerus en sien vir julself. Ons is die Here innig dankbaar vir 2012 dat Hy ons behoed en bewaar het, daarom is dit met groot hartseer dat ons van ons dierbare Oom Eckie moes afskeid neem. Ons almal gaan jou baie mis.

Enabling impact beyond the hour Municipalities are in a great position to take action against climate change and encourage efforts beyond the hour through leading by example and offering services and implementing practices that enable citizens and municipal staff to make ongoing changes to reduce their impact on the planet. This will be the seventh year of Earth Hour across the world since it started in Sydney, Australia in 2007. In 2012, hundreds of millions of people in over 7,000 cities and 152 countries took part in the world’s largest voluntary mass participation environmental initiative.

Vuurwerke bly onwettig Rolbal groete Bella Gouws

J H Smit & Genote Ingelyf Vakante Betrekking Litigasie Tikster

TYDENS Desembermaand skiet mense graag vuurwerke om die feesseisoen te vier, maar dit is nie net gevaarlik vir troeteldiere en dikwels ook mense nie, dit is boonop onwettig. Tydens die oujaarsaand vieringe by die Pongola Rugbyklub is ‘n bekende inwoner van Pongola beseer toe ‘n vuurpyl wat tydens die aand afgevuur is haar teen die bors getref het. As dit haar effens hoër getref het, het dit in haar gesig getref. Die publiek moet kennis neem dat die skiet van vuurwerke in stedelike of dorpsgebiede word volgens wet verbied en oortreders kan beboet word. Slegs persone wat gelisensieer is om vuurwerke te mag skiet, kan dit afvuur. Die beseerde persoon was ontsteld aangesien die skiet van vuurpyle die betrokke aand sonder enige beheer plaasgevind het. Die onwettige afvuur van vuurwerke moet onmiddellik by die polisie aangemeld word.

NIE MEER SAP NIE - NOU MP EN PP Ek het onlangs ‘n ondervinding beleef wat ek met u wil deel sodat u gewaarsku kan

Ons het ‘n voldag posisie oop vir ‘n dame, ten volle tweetalig met wees, as u nie alreeds is nie. Ek en Petro was onlangs deur 5 jong swart mans met ‘n goeie tikspoed en moontlike diktafoon ondervinding. kapmesse aangeval. Hulle het die elektriese heining geknip en die huis bestorm. Begindatum: 1 Februarie 2013 alternatiewelik 1 Maart 2013 Salaris: Onderhandelbaar

Gelukkig was die huis gesluit en het Petro hulle deur die venster gewaar en my betyds gewaasku, wat my tyd gegee het om by die vuurwapens uit te kom.

Hulle het probeer om die deur oop te stamp waarna hulle die een venster se ”louvers”

Aansoeke kan gest uur word na 034 4132317, met ‘n kapmes stukkend geslaan het. Op daardie stadium het hulle my wapen gewaar tharina@pongolanet.co.za of by ons Ontvangs ingegee word. en die hasepad gekies … na ’n paar skote. Petro het in die tussentyd die Magudu Polisie (MP) geskakel en kon geen antwoord kry nie, waarna sy die Pongola Polisie (PP) gekry het en aan hulle gerapporteer het dat ons deur 5 mans aangeval word. “Nee”, was die antwoord, hulle mag nie optree en MP se terrein oortree nie, tenspyte dat sy aan hulle genoem het dat MP nie die telefoon atwoord nie. Ons neem dus vanselfsprekend aan dat die aanranders hulle sport met ons kon gehad het, ons kon vermoor het en kon loskom daarmee. As PP dadelik gekom het, kon hulle dalk gevang gewees het. Die SAP sou net toekyk. Wat is die rede vir die onbevoegdheid van die SAP en ‘n stasie wat nie beman is nie? Wie sal toekyk dat nog ’n plaasmoord plaasvind? Ek ken die antwoord en glo u ook. Joseph Reynolds

Volgende uitgawe van Pongola Nuus is 1 Februarie 2013. Kyk uit vir al die foto’s van die Kleuterskole en jou 2013 Snelbel!


SCHEDULE OF MEETINGS FOR uPHONGOLO MUNICIPALITY FOR 2013 FULL COUNCIL

EXECUTIVE COMMITTEE

25 JANUARY 2013 AT 14H00

21 JANUARY 2013 AT 14H00 (ADJUSTMENT BUDGET, ANNUAL REPORT)

25 FEBRUARY 2013 AT 14H00

18 FEBRUARY 2013 AT 14H00 (IDP)

25 MARCH 2013 AT 14H00 (DRAFT IDP, DRAFT BUDGET, SDBIP, ANNUAL REPORT)

18 MARCH 2013 AT 14H00 (DRAFT IDP, DRAFT BUDGET, SDBIP, ANNUAL REPORT)

27 MAY 2013 AT 14H00 (IDP, FINAL BUDGET, SDBIP, TARIFFS)

29 APRIL 2013 AT 14H00

24 JUNE 2013 AT 14H00

20 MAY 2013 AT 14H00 (IDP, BUDGET, SDBIP, TARIFFS)

26 AUGUST 2013 AT 14H00

18 JUNE 2013 AT 14H00

25 NOVEMBER 2013 AT 14H00

29 JULY 2013 AT 14H00 19 AUGUST 2013 AT 14H00 30 SEPTEMBER 2013 AT 14H00 28 OCTOBER 2013 AT 14H00 18 NOVEMBER 2013 AT 14H00

PLANT HIRE *EXCAVATORS *TIP TRUCKS *LOW BED *CONCRETE MIXER

NEW ITEMS AVAILABLE: * CLAY PLASTER BRICKS *SEMI-FACE BRICKS

SUPPLIERS OF: *BRICKS & BLOCKS *LINTELS *SAND *CHRUSHER STONE *STEPPING STONES *GRAVE SLABS *PAVING BRICKS *WINDOW SILLS


KOERANT DATUMS 2013 1 & 15 Februarie 2013 1, 15 & 29 Maart 2013 12 & 26 April 2013 10 & 24 Mei 2013 7 & 21 Junie 2013 5 & 19 Julie 2013 2, 16 & 30 Augustus 2013 13 & 27 September 2013 11 & 25 Oktober 2013 8 & 22 November 2013

6 Desember 2013


SPECIAL COLOUR, CUT AND BLOW WAVE ONLY

R300 NOW ALSO AVAILABLE AT SHADES OF GLORY    

MASSAGES FIR SAUNA (WEIGHT LOSS) WRAPS REFLEXOLOGY Call TODAY to book your appointment ...

Martelie: 082 945 7314 Kinders mág soen Wetgewing wat ’n wye reeks instemmende fisieke dade tussen kinders – van soen op die mond tot seksuele penetrasie – ’n misdaad maak, is deur die hooggeregshof in Pretoria ongeldig verklaar. Regter Pierre Rabie het op 14 Januarie 2013 bevind twee artikels van die Strafregwysigingswet (seksuele misdade en verwante sake) en die definisie van “seksuele penetrasie” in dié wet is onversoenbaar met die Grondwet. Dit is omdat art. 15 en 56(2)(b) ’n kind (tussen 12 en 16 jaar) kriminaliseer wat ’n daad van instemmende seksuele penetrasie met ’n ander kind (ook tussen 12 en 16) uitvoer. Dit kriminaliseer ook ’n kind (tussen 16 en 18) wat so ’n daad uitvoer met ’n kind jonger as 16 en wat tot twee jaar jonger as die ouer kind is. Rabie het bevind art. 16 en 56(2)(b) en die definisie van “seksuele ontering” (sexual violation) in die wet is ongeldig omdat dit ’n kind (tussen 12 en 16) kriminaliseer wat ’n daad van instemmende

seksuele

ontering

met

’n

ander

kind

(tussen

12

en

16)

uitvoer

en

waar

daar

meer

as

’n

twee

jaar

ouderdomsverskil

is.

Rabie het in sy uitspraak gesê baie van die gedrag wat volgens die wet misdadig is, word “gepleeg” deur groot getalle normale adolessente, dit benadeel niemand nie en is ontwikkelingsgewys gesond. Die gebruik van skadelike en drakoniese strafregoortredings om adolessente te oorreed om hulself verantwoordelik te gedra, is ’n disproporsionele metode, het Rabie gesê. Die heilsame mikpunt om adolessente aan te moedig om gesonde en verantwoordelike sekslewens te lei, kan deur ander metodes aandag kry wat nie instemmende seksuele gedrag tussen adolessente ’n misdaad maak nie, het hy gesê. Dié uitspraak was in ’n hofaansoek van die Teddy Bear Clinic for Abused Children en die Resources Aimed at the Prevention of Child Abuse and Neglect. Die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling en die nasionale direkteur van openbare vervolging, teen wie die aansoek ingedien is, moet die applikante se regskoste betaal. Rabie het gesê seksuele ontering se definisie sluit onder meer direkte of indirekte kontak tussen twee mense se monde in. Dus word alle vorme van soen op die mond daarby ingesluit. Dit sluit ook direkte of indirekte kontak tussen een persoon se mond en enige ander liggaamsdeel van ’n ander persoon in wat seksuele opwekking of stimulasie kan veroorsaak. Dit sluit dus dis meeste vorme van streel ( petting) in. Dit sluit ook direkte of indirekte kontak tussen een persoon se geslagsdele en enige liggaamsdeel van iemand anders in. Dit sluit dus omhelsing tussen ten volle geklede mense in. Rabie het gesê talle vorme van instemmende seksuele spel en verkenning, wat nie swangerskap kan veroorsaak of siektes kan oordra nie, word by seksuele penetrasie se definisie ingesluit. Die konstitusionele hof sal nou oor Rabie se bevindings besin. – www.beeld.co.za


uPHONGOLO LOCAL MUNICIPALITY TENDER NOTICE: 269/04/11 RECONSTRUCTION OF THE MOTOR CYCLE TRACK TESTING GROUNDS OF uPHONGOLO TRAFFIC DEPARTMENT and can be collected from: Mrs Alta Maree, Supply Chain Management Officer, uPhongolo Local Municipality Financial Services Department Pongola Tel: 034 413 1223 x 220 A R 150.00 NON-REFUNDABLE deposit is required for each Tender Document, from the prospective tenderer on issue of the Tender document. Only cash or bank guaranteed cheques made out to uPhongolo Local Municipality will be accepted. Tender Documents will be available from 18 January 2013. Duly completed Tender Documents, sealed in an envelope, marked with the relevant contract number, contract details and date of closing and returnable address on the back of envelope are to be deposited into the Tender Box at the uPhongolo Local Municipality, 61 Martins Street, Pongola, 3170, not later than 12h00 on the closing date, where they will be opened in public. No late, telegraphic, telefax or posted tenders are acceptable. A Compulsory Site Meeting will be held on the 12th February 2013 at 09h00 in the Main Boardroom, Municipal Offices, uPhongolo Local Municipality, 61 Martins Street, Pongola. Tenders must be in sealed envelopes marked: “MUNICIPAL MANAGER” RECONSTRUCTION OF THE MOTOR CYCLE TRACK TESTING GROUNDS OF uPHONGOLO TRAFFIC DEPARTMENT TENDER NO. 269/04/11 Closing Date: Tuesday 12 February 2013 Tenders should be placed in the Tender Box at the uPhongolo Local Municipality, at Pongola NOT later than Tuesday 12th February 2013, at 12h00. Tender documents will be immediately thereafter opened in public. Interested Service Providers to meet at Tender Box. The evaluation of the tender will be conducted in two stages: Firstly, the assessment of functionality will be done in terms of the evaluation criteria and the minimum threshold, thereafter the qualifying tender will be evaluated in terms of the 80/20 preference point system, where the 80 points will be used for price and the 20 points are used for HDI ownership and/or for achieving the prescribed RDP. All extra documentation must be attached with the Original Tender. The uPhongolo Local Municipality reserves the right to accept any TENDER or part of any TENDER and is not bound to accept the lowest TENDER or any other TENDER. NO LATE, E-MAILED, POSTED, COURIERED OR FAXED TENDERS WILL BE ACCEPTED

MRS A VAN EEDEN ACTING MUNICIPAL MANAGER

In Memorium

Eckie Willem Johannes Ackhurst

08 Julie 1931 tot 09 Januarie 2013


Die spelers en komitee van Pongola Rugbyklub wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Johnny en Susan Labuschagne te bedank vir hul onbaatsugtige diens die afgelope klompie jare ! Sonder julle ondersteuning en harde werk sou Pongola Rugbyklub nooit die hoogtes bereik het soos wat dit die afgelope paar jare het nie. Julle liefde vir die spel en spelers sal gemis word ! Baie, baie dankie !

PONGOLA RUGBYKLUB ALGEMENE JAARVERGADERING 30/01/2013 18:30 - 19:00 BY DIE RUGBYKLUB


ERRIE-KLAS VAN 2012 PRESTEER PUIK!

PIONIER HOËRSKOOL PRESTEER Die matriekuitslae van 2012 het weereens bewys dat Pionier se akademiese

Die EHS Matrikulante van 2012 het hul skoolloopbaan met welslae standaarde met die bestes vergelyk kan word. Pongola Nuus het hulle geskakel afgsluit! 143 Matrikulante het ingeskryf die NSS-Eksamen en die vir verdere uitslae maar met ons ter perse gaan het ons dit nog nie ontvang nie. skool het 'n slaagpersentasie van 98.6%. Die eksamen het sonder enige problem afgeloop - ons is dankbaar daarvoor. Die Pongoliete het as volg presteer : NJ Robbertse: Mignonette Rouilliard: Dick Barnard: Rene Delport: Daniel Erlank: FC Labuschagne:

7 7 3 2 4 1

Anel van Heerden (links) 6 A’s en 1 C

onderskeidings 87% onderskeidings 84% Onderskeidings Onderskeidings Onderskeidings Onderskeiding

Paula Germishuys (regs) 6A’s, 1 B en 1 C

PONGOLA AKADEMIE GRAAD 1 KLAS VLNR: BO: NJ Robbertse, Mignonet Rouilliard & Dick Barnard. VLNR: ONDER: René Delport, Daniel Erlank & FC Labuschagne.

Pongola Akademie spog met ‘n pragtige Graad 1 klas vir 2013 !!

PONGOLA AKADEMIE—WEEREENS 100% SLAAGSYFER H J Swanepoel

Die 100% slaagkultuur duur voort vir 15 jaar vanaf die hoërskool se bestaan. Welgedaan! Geluk aan die volgende leerders: Johan Botha: 3 A’s Melissa Appleby: 3 A’s Mandy Appleby: 2 A’s Bianca Swart: 2 A’s 50% van die leerders behaal vrystelling en 75% behaal ‘n gemiddel bo 60%. Inteendeel, 23 van die 24 het ‘n gemiddeld van bo 50%. Van ‘n moontlike 168 vak uitslae is 107 bo 60% en 141 bo 50%. Welgedaan aan ons leerders en opvoeders. www.saamstaan.com

VLNR: Johan Botha, Melissa Appleby, Mandy Appleby en Bianca Swart


CLEANING SERVICES / SKOONMAAK DIENSTE

Our brilliant therapists are Jouline & Tsepo, they will make your time with us enjoyable and relaxing! We also cater for birthday parties, kitchen tea’s and stork tea’s.

Sparkly Cleaning Services. Skoonmaak van matte, meubels en valet van karre. Kontak Judith Fick 0828620406

TOILET FRIEND 2 Jaar waarborg. R500 afslag. Kontak Carl Reynolds 0845802911

TOILET FRIEND

SPECIALS

BLINDERS / BLINDS 

SWEDISH MASSAGE (FULL BODY 1H) & BODY SCRUB (30MIN) FOR R350

Vir 083 For 083

alle blindersbenodighede of nuwe blinders, kontak Tiaan by 230 2839 all your needs for blinds and new blinds. Contact Tiaan at 230 2839

TE HUUR / TO RENT 

Huis te huur by Sitilo. Dadelik beskikbaar. Kontak Mike Lombard @ 082 944 9185

VACANCY / VAKANTE BETREKKING 

Vakante pos in "counter sales" beskikbaar by van der Berg Elektries kontak Magda by 083 652 5241.

HOTSTONE BACK & NECK MASSAGE (30MIN) & BASIC MANICURE FOR R300

For bookings contact : 083 320 0358 Tshepo & Jouline E-mail : kemp@pongolagamereserve.co.za

Place your ad here and start selling !

DISS 083 625 8908

TRAILER 083 625 8908

BULLDOZER RIPPER 083 625 8908

GARDEN ACCESORIES 083 625 8908

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

ELEPHANT COAST PROPERTIES TE KOOP

KONTAK MARLIZE

KONTAK MARLIZE 083 588 6477

KONTAK MARLIZE 083 588 6477

083 588 6477

KONTAK MARLIZE 083 588 6477

BUYING AND SELLING THE PONGOLA WAY

PONGOLA NEWS  

NEWS FROM PONGOLA AREA

Advertisement