King Edward VII School Magazine 2007

Page 52

Creative Afr:Creative Afr

27/5/08

08:53

Page 48

Die gebruik van verbode middels Daar is iets wat ek dink ek vir jou moet sê. Ek weet jy is ‘n goeie sportman en jy het ‘n blink toekoms. Alles kan verander want ek weet wat jy doen en ek hoor dinge. Ek kan dit nie glo nie! Hoekom gebruik jy middels? Jy het alles! Is dit nie goed genoeg vir jou nie? Ek is sowel teleurgesteld as bekommerd oor jou. Ons moet iets doen want jy kan dit nie doen nie. Jy weet dat dit verkeerd is en jy moet die slegte gewoonte stop. As mense dit uitvind, sal jou naam sleg wees. Daar is lewe na sport, moenie jou liggaam verniel nie. Dit is nie die moeite werd nie. Jy moet hulp gaan kry. Ek is jou vriend en ek wil jou help. Asseblief! Jy móét ophou. Liefde L Schmidt 12B My opvoeder My opvoeder raas en is baas van hierdie klas met haar groen jas. Dit is koud en nou vind sy sommer fout met al ons werk wat sy merk. G Massyn 8A My ma Ek het ‘n baie mooi ma sy is baie lief vir my pa.

Jed Aylmer Gr12

sy is nogal kort en hou van sport. Sy haat ‘n muis maar bly tuis en is ons held want sy gee ons geld Sy is my ma en ek is mal oor haar vir ewig en altyd. Thinus du Plessis 8A

48


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.