Page 6

6

10 DECEMBER 2010

NEWS

Tubatse Police campaign on violence against women and children On Sunday 5 December Shikinah Church in Tubatse Police visited Praktiseer. The purpose of the visit was to address church members about the 16 days if activism on violence against women and children (lefthand side photographs taken by Const Mthimkhulu, Tubatse SAPS). On Monday the Police visited Kgoga PreSchool in Praktiseer Shushumela extention 2. (photographs on righthand side taken by Warrant Officer Bopape, Tubatse SAPS). In both instances the audiences was addressed by Constable Motene (above, right) who delivered the message ‘don’t look away, report abuse’.

Ohrigstad inwoners oorlede Twee bekende inwoners van Ohrigstad is onlangs oorlede. Mnr GP Joubert (71) (foto links) het etlike weke gelede gaan help om ‘n veldbrand op bure se plaas te probeer blus. Die wind het ‘n smeulende vuur weer laat opvlam en mnr Joubert teen ‘n draad vasgekeer. Hy is deur ‘n werker, Johannes, te hulp gesnel en uit die vlamme gehelp, maar hy was reeds ernstig beseer. Na byna ses weke is hy in ‘n hospitaal in Johannesburg oorlede. Hy word onderskeidelik deur sy vrou Amelie en twee dogters, wat albei in die buiteland woon, oorleef.

Nog ‘n inwoner, tannie Thelma Steenkamp (78) (foto links), ‘n oud Rusplaser, is onlangs oorlede. Sy het die laaste twee jaar by haar suster, Edith van Wyk, op Ohrigstad gebly. Sy is Pietersburg toe vir ‘n lensoorplanting waar sy oorlede is. Sy word ook deur twee seuns oorleef.

Platinum Gazette 10 December 2010  

Local newspaper for Burgersfort, Steelpoort, Ohrigstad, Jane Furse and surrounding villages in Limpopo Province South Africa.

Advertisement