Plaastoe February/Februarie 2018 Edition 21

Page 28

Herefords, veral in die VSA, se reeds beskikbare gnomiese data te koppel aan die data van SA Hereford. Dit sal gnomiese vordering binne die SA Herefordpopulasie bespoedig. Daar is tans 49 Hereford-stoetkuddes by die SA Hereford Telersgenootskap geregistreer met 4165 vroulike diere en 1766 manlike diere. Buiten die bekostigbaarheid van hierdie ras vir kommersiële boere, noem die Genootskap tien voordele wat hulle van die res onderskei:

gram nodig het. Die Hereford is ideaal vir kruisteling en spog met die bynaam "The Great Improver". Die nageslag neem maklik die goeie eienskappe van die Hereford aan en kruising met ander beesrasse lei tot verbetering van doeltreffendheid, vrugbaarheid en kalfgemak.

BASTERKRAG

VLEISGEHALTE

As een van die wêreld se oudste suiwer rasse sal die Hereford jou die basterkrag gee wat jou kruisteelpro-

Verbruikers soek konstante vleisgehalte en die Hereford sal die gehalte in jou kruisteelprogram sit.

26 Plaastoe! Februarie 2018

VOEROMSET

Die Hereford se voeromsetvermoë maak Hereforden Herefordkruiskalwers ’n baie gesogte keuse vir voerkrale.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.