__MAIN_TEXT__

Page 1

31

To enter, customers must spend R100 or more in the Butchery Department @ Boland Superspar. They then write their name and daytime contact telephone number on the back of their tillslip and put it in the entry box. Customers can enter as many times as they like – the more they enter, the greater their chance of winning.


32

Ambulans hou Gemeenskapuitreiking by Piquetberg Mall

Vrydag 26 / 27 Julie Ambulansdiens van Piketberg Gemeenskapuitreiking by Piquetberg Mall. Die span het ‘n insameling gehou ten bate van die Kindersaal by Radie Kotze Hospitaal. Gratis bloeddruk, hartspoed en suikertoetse is gedoen. Lede van so ver as Bitterfontein het kom help met die insameling en dit was ‘n groot sukses. Meer as vyf groot bokse is gevul met kinderbenodigdhede. Ons dank vir Mnr M.J Hector dat hy vir Boland Superspar genader het met die insameling.


33

Jaargang 20 Nr. 8

www.piketberg.com

September 2013

022-913 1796

Alle korrespondensie aan diepiketberger@gmail.com

R2,00

Die Piketberger vier 20 jaar in September 1993 — 2013


34

Redaksielede 1993 — 2012

PHS se personeel van 1993 wat olv die skoolhoof en stigter van Die Piketberger, Pierre Steenkamp, adverteerders genader het vir borgskappe. Hierdie span het die baanbrekerswerk gedoen tot en met einde 1996.

Deon van Dyk

Madelie Burger

Hester Smit

Pierre Steenkamp

Roline KotzĂŠ

Berenice Scheepers

Lindie Jordaan

Margaret Smit

Kenneth Smit


35

Rubriekskrywers en medewerkers 1993 — 2013

MariĂŤtte Odendaal

Jannie Lategan

Christelle de Villiers

Marguerite Smit Marais

Magdaleen van Zyl

Dr Margaret Mollett

Wyle Hennie Mostert

Berenice Scheepers


36

Die Ratte van Die Piketberger September 2013

Marietha Goosen, foto’s en berigte vanaf 1997 tot en met 2013. Foto: Karlien Visser

Barbie Breunissen, advertensies, administrasie en uitleg vanaf 2009 tot en met 2013.

Die Piketberger word elke maand deur dié twee bekwame dames by Piketberg Drukkers persgereed gekry, Ora Turner en Vivian Turner.

Die operateurs by Piketberg Drukkers, agter van links John van Wyk, Rodney Javan, Danny Goedeman, Steve van Wyk en JB Gouws. Voor is Christine Goedeman, skoonmaker en Rosline Brink.

Arno en Morné Oleson, eienaars van Piketberg Drukkers wat die koerant druk sedert 1993.

Chrisjan Liebenberg , Hennie Langeveldt en Gawie Richter versprei die koerant by verskeie besighede. Foto’s: Marietha Goosen

Die huidige vouspan olv Suzette Fouché, links, is Marietjie, Aletta, Roline, Nella, Christine, Mara, Jacoba, Christina, Ria, Christa en Marie. Vorige leiers was Gert en Elize de Beer en Enna Bester.

Profile for Piketberg Tourism

Piketberger sept 2013 5  

Piketberger sept 2013 5  

Advertisement