Issuu on Google+

33

PHS vereer sy sportmanne en sportvroue

Die Sportvrouens van PHS vir 2013 is Janét Stander, HoërTerence Brown saam met PHS se eie Proteas, skool en Janke van Schalkwyk, Laerskool. Die Sportmanne Tinus Bronkhorst en Wickus Bronkhorst. Die twee is Freddie Visser, Laerskool en JJ Stander, Hoërskool. broers verteenwoordig die 2012 Proteaspan vir Terence Brown staan by hulle. kickboxing.

Stephan Breunissen, gr 12 en Corné Wium, gr 9 is aangewys as onderskeidelik die beste senior en beste junior rugbyspeler in die Hoërskool.

Janét Stander, gr 8 en Carla Smit, gr 12 is onderskeidelik die beste junior en beste senior netbalspelers in die Hoërskool.

Boland o/12 kaptein Stass Nel, gr 6leerder by PHS is pas aangewys as kaptein van die Boland o/12 rugbyspan. Terence Brown saam met Jamile Sait, beste junior krieketspeler en Wynand Smit beste senior krieketspeler in die Hoërskool.

Baie geluk Stass!


34

Ritmiese Gimnaste

Hierdie groep Ritmiese gimnaste het die volgende prestasies behaal in hul onderskeie ouderdomsgroepe op die Boland Kampioenskappe op 31 Augustus 2013. Hulle verteenwoordig ook dan die Boland span in Durban tydens die SA Kampioenskappe gedurende 21 tot 25 September 2013. Level 4+ en groep, agter van links Yvona Louw (Level 5 1ste), Ané Nelson (level 6 - 1ste), Magdel Coetzee (Level 9 - 1ste) en Christine vd Merwe (Level 5 - 2de). Middel Shanda Whitfield (Level 5 - 2de), Mia Oberholzer (Level 4 - 1ste & groep - 1ste) en Jade Wilson (Level 4 - 4de & groep 1ste). Voor van links Mílah Baard (Level 4 - 1ste), Pamela Booys (groep 1ste), Franzel Basson (Level 5 - 3de), Elné Burger (groep 1ste) en Nicole Steyn (Level 5 - 1ste). Foto’s: Chrisna Baard

Op 31 Augustus het die ritmiese gimnaste deelgeneem aan die Boland Kampioenskappe en het as volg gevaar, Level 1 en 2, agter van links Madelein van Zyl (Level 1 - Silwer); Elsje Basson (Level 2 Silwer) en Lené Nelson (Level 1 - Silwer). Voor Erna Koegelenberg (Level 1 - Brons); Lené Kruger (Level 1 - Silwer) en Anette Bruwer (Level 2 - Silwer).

Alison se Swemskool 8 lesse @ R280 1e kursus 9—20 Desember 2e kursus 6—16 Januarie

Kontak A. Müller 073 229 2855

Flip van Niekerk e: finefeathers@telkomsa.net * m: 082 615 6747 t: 022 913 1539 * Kellermanstraat 4 * Piketberg * 7320

Level 3, agter van links Elné Burger (Silwer), Pamela Booys (Goud) en Sumarie Hanekom (Silwer). Voor Annyda Janse (Silwer), Marelise Crous (Silwer) en Renate Coetzee (Silwer).


35


36


Piketberger Okt 2013 (5)