__MAIN_TEXT__

Page 1

25


26

Projek R5 000 'n Groep vriende het vir hulleself 'n opwindende naweek gereël wat oa beteken het dat hulle 950km sou aflê. Dit opsig self is nie iets uitsonderliks nie, maar om dit met 'n voertuig wat onder R5 000 kos, te doen, is sekerlik 'n uitdaging. Die roete het begin by Piketberg via Citrusdal na Op-die-Berg Tankwa Karoo waar hulle oornag het by Tankwa Tented Camp. Op dag 2 is gereis vanaf Calvinia na Loeriesfontein en die derde dag na Nieuwoudtville en weer terug via Clanwilliam en Graafwater. Die konvooi bestaan uit vyf voertuie onder R5 000 met twee insittendes elk en drie bakkies wat die ondersteuningspan uitmaak - Charl Smith en Henk van der Westhuizen in 'n Colt, Hans-Theo Kretschmer in 'n Nissan Navarre en André van Onselen en Riaan Carstens in 'n Toyota.

Petrie Smith en Conrad Basson met 'n goudgeel 1974Valiant Regal Formula S.

André en Johan Potgieter met 'n 1968-Chev Ranger, met die uitlaatpyp deur die enjinkap.

Frikkie Engelbrecht en William Kitshoff met 'n 1962Land Rover sonder 'n ruit by die bestuurderskant en top spoed 60km/h.

Gerhard Kretschmer en Seppie van Zyl met 'n 1998Nissan Sentra, 'n grysmark produk.

Pieter Fox en Hanrie Venter met 'n 1971-Chev Commadore waarvan die petroltenk op die agtersitplek is. Foto’s: Marietha Goosen


27

PHS Laerskoolleerders blink uit in Eisteddfod

Dayle Julius in Gr 1 behaal Goud. By haar is Hanlie Kleynhans. By Iza Schreuder is die Gr 3's voor Jordan Pederson en Leoni Coetzee, Cum Laude. Agter is Renate Coetzee, Jana Truter, albei Goud en Marlize Crous, Cum Laude.

By Susan de Vries is Casey Wessels wat Goud behaal het vir Engels Voordrag. Casey is in Gr 3.

Gr 5 Matthew Somers, Goud, Elishia Engelbrecht, Cum Laude, Hagan Ludick, Cum Laude en Macey Naidoo, Goud.

By Hester Stapelberg is die Gr 2's voor Henco Kruger en Jacques Loubser, albei Cum Laude. Agter is Lehandri Kotzé, Cum Laude, Juané Fourie, Goud, Mika van der Merwe, Cum Laude en Annette Bruwer, Cum Laude.

Gr 6 Lea de Vries, tweede van links, behaal Goud en die ander Cum Laude. Agter is Anné Rheeder, Ciara Lintnaar en Janke van Schalkwyk en voor is Ravell Frans en Albert Grobler. Foto’s: Marietha Goosen

Gr 4 Agter is Anika jordaan Goud, en Cum Laude vir Nicole Steyn, Bea Pieters en Carma Rossouw. Voor is Anelma Grobler, Pieter Bruwer en Carli Bassett, ook almal Cum Laude.

Die volgende Piketberger verskyn op 21 Junie. Berigte en advertensies moet ons bereik teen Dinsdag 11 Junie om 17:00


28

911 - Kinderpinkster 2013 'n Aksie-belaaide Kinderpinkster is gehou vir 3-13 jariges. Die kinders het weer ontdek dat Jesus die Redder van alle tye is, wat 24 uur aan diens is. Hulle het met verskeie reddingspanne en -organisasies in Piketberg kennis gemaak, soos die Polisie (Konst. Mboya), Ambulansdienste (Wilfred Turner), die Brandweer (Dirk du Preez), Piketberg Animal Welfare (Nadine de Waal), Badisa (Irene Pickard) en die Koskasprojek (Gerna Croeser). Al hierdie mense is redders omdat hulle weet wie hulle Redder is. Foto’s: Soreen Gouws

Konstabel Mboya

Nadine de Waal

Wilfred Turner Dirk du Preez Gerna Croeser

Irene Pickard


29

KiX-veterkompetisie wenners KiX het ‘n veterkompetisie gehou op 26 April gedurende KiX-tyd. 70-Kix’ers het deelgeneem en hierdie leerders is as die wenners aangewys. Die veter-projek se fondse gaan aan die jongmense in Nigerie om hulle in staat te stel om by Jeugkampe uit te kom.

Salon Belinda Langstraat 101, Piketberg T: 022 913 2333 C: 083 412 3070 E:denel@wcaccess.co.za

BIG SALE Johan du Toit

 Lisa King Shoes  Environ – Make-up  Crocs Shoes

Gabrie Loubser

   

Jana Truter

Maryke Jordaan

B Pretti—Clothing and Accessories Lisa King Collection : Shoes and Bags Crocs : Shoes CaRRol BoYes : Home & Kitchenware

MEDIESE PRAKTISYNS Drs Smit & Morrison Hoofstraat 60 Main Street PIKETBERG 7320

Ryan Zeeman

Herold Truter

Foto’s: Marietha Goosen

Die Piketberger wens alle leerders sterkte toe met die eksamen wat voorlê.

 022-913 1172 alle ure / all hours  022 913 1907 Besigheidsure / Business Hours Ma - Vry 08:00 - 17:30 Mo - Fri Sat 08:00 - 13:00


30

Foto’s: Karlien Visser

Revue "Live while we're young" geinisieer deur Johmine Croeser, gr 12-leerder by PHS en opgevoer deur die Hoërskoolleerders. Die produksie was olv Alison Müller en Vanessa Luyt.

Neem jy deel? Baie sterkte aan almal wat op 1 Junie(?) deelneem aan die Comrades Marathon. Stuur asb 'n foto met jou tyd na diepiketberger@gmail.com voor 11 Junie.


31

Plaaswerkers Suid-Afrika hou Sportdag

KANSA Redelinghuys en Scheppie Saus doen dit weer

Plaaswerkers van die plase Erfdeel en Winkelshoek het op Saterdag 27 April 2013 aan ‘n plaaswerkers sportdag deelgeneem wat deur die organisasie, Plaaswerkers Suid–Afrika gereël is. Nagenoeg 200 werkers het die dag bygewoon en is trakteer deur sportsoorte vir ieder en elk. Die doel van die sportdae is om werkers weg te kry van die sosiale euwels en dit te bekamp deur sport. Die organisasie olv Pieter Engelbrecht ontvang geen befondsing nie en werkers befonds die organisasie met hul loon. Ons benodig nog baie sportuitrustings soos rugby, netbal, sokker en krieket toerusting. Ons maak maar sports in ons eie klere. Uitslae: Rugby - Erfdeel 28 Winkelshoek 12; Netbal: Erfdeel 28 Winkelshoek 22; Sokker: Erfdeel 0 Winkelshoek 2. Volgende jaar maak ons weer so en groter. Ons bedank die volgende borge vir hul bydrae en ondersteuning: Avbob (Hoofborg), Gerhard Carstens, Boland Superspar, Piketberg Cash & Carry, Liebco Vleishandelaars, Winkelshoek Wynkelders, Erfdeel Boerdery, Winkelshoek Boerdery, Johan Snyders, Corneluis Mentoor, Erfdeel Fairtrade Joint Body. Berig en foto’s: Pieter Engelbrecht

Kansa Redelinghuys het op 23 Maart weer 'n baie suksesvolle kankerstap te Scheppie Saus aangebied. Die dag was geseën met 'n ligte reëntjie vroeg oggend en het ontvou in 'n heerlike herfsdag. Stappers het op die plaas Moutonshoek begin om hul pretstap van 4,5km aan te durf en is verwelkom met heerlike tuisgebakte brood en konfyt met hul aankoms. Die dag se verrigtinge het bestaan uit sang deur Arno Oleson, Jan Visser en Louisa, Monique Basson asook 'n motiveringsboodskap deur 'n kanker 'survivor' Jessica Vermaak. Die dag is afgesluit met heerlike potjiekos voorberei deur Smit en Ina Janse van Rensburg, Annatjie Enderstein, Herman Coetzee, Annatjie Smit en Johan van der Merwe. Ons bedank graag die volgende borge wat bygedra het om die dag suksesvol te maak: Boland Superspar; Piketberg Cash and Carry; Salon Sanet; Laffies Grill; Ferdinand Bruwer; Pierrie Smit en Innes Brynard. 'n Spesiale dank aan Istelle De Klerk, Ian Brand en André Potgieter wat die kunstenaars geborg het. Kyk gerus op Maandag 27 Mei op Kyknet die program Safari 4x4 wat 'n insetsel het oor die 4x4-roete by Scheppie Saus. Die program word ook 'n paar keer herhaal gedurende die daarop volgende week.


32

Boland Superspar borg eerstes

Huis AJ Liebenberg hou Gholfdag

PHS se o/19A rugbyspan...

Nella de Klerk, Magdalena Mostert, Soreen Gouws en Lynette de Witt het die gholfdag geniet. Huis AJ Liebenberg het op 20 April hul tweede agtereenvolgende jaarlikse Gholfdag gehou en dit was weereens ‘n heerlike ontpanne dag vol lag en hope pret. Die “natgat”, geborg deur Freddie Oosthuizen het darem gehelp om die oggendkoue te verdryf en die beginners, wie se eerste keer dit op ‘n golfbaan was, se senuwees te kalmeer. Die dag se sukses moet egter voor die deur van die borge lê. Baie, baie dankie aan: PPC De Hoek, Liebco Vleishandelaars, DUP Meubels, Piketberg Apteek, Fox Bouers, Carlo Cooper, Koeltuin, Bidvest, mnr Van Schalkwyk en Boland Superspar. Foto verskaf

en netbalspan.

913 022 -

3332


33

Pa en Seun blaas

Sover bekend, was dit Saterdag 11 Mei die eerste keer in PHS se geskiedenis dat 'n Pa en Seun op dieselfde tydstip reg langs mekaar op twee velde rugby blaas. Kissie Bindeman en sy seun, Henco, 'n aspirant-onderwyser, het dit reggekry. Alle foto’s op die bladsy: Marietha Goosen

Broers oppad na SA’s

Die broers Tinus en Wickus Bronkhorst het pas verneem dat hulle die Weskus Skopboks span gehaal het wat op 23 Junie op Oudtshoorn gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe.

o/19B-span word geborg

Die 0/7 rugbymanne van Vredendal en Piketberg na 'n aksievolle wedstryd met skeidsregter, Kissie Bindeman, agter en afrigter, Marius Scholtz. Die 0/19B-span (foto onder) se oefenhempies is vanjaar geborg deur Robert Abott van CT Hydraulics. Op die foto is die onderkaptein, TC Bindeman, die borg Robert Abott, die kaptein, Jan van Zyl en die afrigter, Bernard Pieters.

Die 0/9 rugbyspan saam met Wian Koch, afrigter.


34

PHS-leerders by Eisteddfod

Gr 12 Hershelle Benjamin, Anri van Niekerk, Hanje Mostert en Juné van der Westhuizen behaal Cum Laude.

Gr 11 Jared Whitfield, Salomé Hamman, Bianca Jordaan en Anina Bester behaal Cum Laude.

Gr 10 Delaine Wright, Stephan Louw, Mari Bodenstein, Wickus Bronkhorst, Marike koch en Abrie van der Walt behaal Cum Laude.

Op die foto links is Shanda Whitfield, Cum Laude en Nicola Coetzee, Goud albei in graad 8.

Alle foto’s: Marietha Goosen

Gr 7 Nicole Isaacs, Larissa Beukman en Suzaan Bassett behaal Goud.

Gr 8 Ané Nelson, Yvona Louw, Seth Luyt en behaal Goud en Matthew Luyt behaal Cum Laude.

Voor links is Anina Bester, sangleerling by Helene O'Kennedy, en die res is sangleerlinge van Komien van der Westhuizen wat Goud behaal het. Saam met Anina en Komien verskyn voor Matthew Somers en Kobus Brand. Agter is Salomé van Zyl, Carli Bassett, Elné Burger en Jo-Leigh Geustyn.

Ou Klere Gesoek Ons soek asseblief OU KLERE of KLERE wat u NIE meer DRA nie. Dit word uitgegee aan behoeftige persone. Kom laai asseblief af by Shofar Kerk, Kerkstraat, Piketberg (skuins oorkant Polisiestasie). "O God, I have tasted thy goodness" AW Tozer. Navrae Christa Liebenberg by 084 629 3330


35

OLIVE

BROOK

WINES

Op 4 Oktober 2012 is sewe nuwe Olive Brook wyne bekendgestel met baie opwinding! Die private etiket wyne is saam deur Tops en Spar gekies is en eksklusief beskikbaar by die groep. Besoek die produkuitstalling in Tops wat sal verseker dat die wyne voortdurend en maklik beskikbaar is vir al ons kliënte.

Baie geluk aan Henna Schreuder wat die gelukkige wenner is van die Castle Lite yskas. Hier oorhandig Shirene Williams (Tops Spanleier) die prys aan haar.

How it works Once you have downloaded DRYVER, create a network of friends from the existing contacts on your phone. Now you can set your status to ‘DRINKING’ or ‘DRIVING’. Use driving friends to get home safely. If you’re feeling a little too tipsy to contact a friend directly, just push the ‘Rescue Me’ button. DRYVER will send out an SOS message with your current location to all the DRYVERS on your list. Get home safely with dryver.mobi. Brought to you by TOPS at SPAR

Baie geluk aan Martin Kuhn wat die gelukkige wenner is van die Weet-Bix Weber. Hier oorhandig Marietjie Pedro (Bestuurder) die prys aan hom.


36

The Fish4Africa team consists of experienced and dedicated individuals. We pride ourselves on our deep understanding of the fishing industry and its operations. We have run our own fishing vessels for more than 23 years and a number of our team are qualified skippers. We are rooted in a family business and originally exported and sold all our fish directly to fish shops. However, after noticing an increase in demand from the public, we knew it was time to meet the customer faceto-face. Fish4Africa was launched in 2005 and since then our family has grown to incorporate people of all cultures and generations. Our employees are as dedicated to the Fish4Africa family as we are, and are largely responsible for our success. We have grown steadily since our 2005 launch and now have retail outlets, stocking the freshest fish and seafood, situated in Hout Bay, Woodstock and Monte Vista. Our processing facility and head office are in Killarney Gardens. Nicolette +2721 556 4645 (Tel)

the green tree cafĂŠ

Profile for Piketberg Tourism

Piketberger Jun 2013 Part 3  

Local Newspaper

Piketberger Jun 2013 Part 3  

Local Newspaper

Advertisement