Page 1

1

Jaargang 23 Nr. 6

www.piketberg.com

Julie 2016

022-913 1796

Alle korrespondensie aan diepiketberger@gmail.com

Juffrou Sanet Trou

Rico Coetzee en Sanet Ackermann is op 18 Junie in die huwelik bevestig by Het Vlok Kasteel in Riebeek Kasteel. Sanet is ‘n wiskunde onderwyseres by Hoërskool Piketberg en Rico ‘n boer, professionele jagter en gekwalifiseerde veldgids. Hoewel hulle van Paarl en Wellington is en saam by Hoërskool Labori was, was Piketberg die plek van ontmoeting. Sanet is ‘n gereelde verskaffer van foto’s vir Die Piketberger. –Red

R5,00 Piketberg se koerant vir Piketberg se mense... Lindenkoor besoek Piketberg...p3 Dok Hendrik tem Pink Lady...4 Troufoto’s...p7 Proudly Porterville Produce Route...pp19,20 Snoek- en Patatfees...pp20,21 Stawelklip se Uitblinkers...p24 VRL Dinee...p24 Ballerina skitter...p27 Boland sportmanne….p28 PIKETBERG

ONE STOP MOTOR PART SHOP

Nog troufoto’s op p7

Launch of Proudly Porterville Produce Route pp 20, 21 Rico en Sanet Coetzee. Foto: Juné Joubert Photography

AUTO ELECTRICAL SPECIALIST

 022 913 1939  022 913 2404

Die Piketberger Jul 2016  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you