Page 1

1

Jaargang 23 Nr. 4

www.piketberg.com

Mei 2016

022-913 1796

Alle korrespondensie aan diepiketberger@gmail.com

CPUT se Beste by PHS Virnen Ludick, tans Afrikaanse Taal onderwyser vir Gr 8 en 9 by Hoërskool Piketberg het gedurende April sy B.Ed (AOO) Intermediêre– en Seniorfase Graad Cum Laude ontvang, te CPUT, Wellington.

Virnen Ludick met die Kanseliersmedalje Foto verskaf

R5,00 Piketberg se koerant vir Piketberg se mense...

Troufoto’s...pp 4, 5 Grade foto’s...p10 Storie-aand...p12 Pa en Seun Besighede… pp 18,19, 20, 22, 23 VLV-Nuus pp 24, 25 Plaasseun na Duitsland...p28 SSS Top Tien...p32 Proefstudente...p33 Tennis Droogte Gebreek...p34 Om PHS nog trotser te Kaskar Pret...p37 laat voel het hy die Dekaans– en Kanseliersmedalje ontvang vir PIKETBERG hoogste akademiese gemiddelde in die onderwys fakulteit vir sy graadkursus. Hy het die medalje ontvang van die ONE STOP MOTOR PART SHOP Kanselier van CPUT, Trevor Manual. Virnen het oor sy vier jaar van studies 37 van sy 38 vakke AUTO ELECTRICAL SPECIALIST met Cum Laude geslaag. Virnen is ‘n boorling van Doringbaai en het gematrikuleer by Hoërskool Lutzville. Piketberg Hoërskool is bevoorreg om ‘n onderwyser van die kaliber op die personeel te  022 913 1939 hê.  022 913 2404 Sien nog gradeplegtigheid foto’s op pp 10 en 33

Die piketberger Mei 2016  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you