Issuu on Google+

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar AFKONDIGINGS vir 23-29 September 2012

SONDAG 23 SEPTEMBER 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Neels Kloppers

Teks en tema vir vandag Teks:

Johannes 16: 16-33

Tema:

Hou moed – Ek het die wêreld klaar oorwin

GEEN JEEP of Kinderkerk VANDAG

Meeste briewe is gepos, maar ons gaan briewe ook per epos uitstuur aan die lidmate wat epos het. Maak asb seker dat ons jou korrekte epos-adres of posadres het. As jy nie jou brief per epos wil ontvang nie, laat weet asb die Kerkkantoor.

Sondag 4 november Hou solank jou dagboek oop en laat waat vir oupa en ouma om te kom kuier…

Sondagskool afsluiting

Ouma en oupa dag osbraai Kaartjies beskikbaar vanaf Sondag 30/9

Volwassenes: R100 Kinders L/skool: R50 H/skool: R75 LW: Kaartjies moet gewys word, kosbediening slegs met kaartjie


Sondag

Maandag

Erediens

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

9:30 & 19:00 Bybelskool

ERFENISDAG

Vrydag

Saterdag

Skole sluit

23

24

25

26

27

28

29

30

1

2

3

4

5

6

Erediens

DOOP Erediens

9:30 & 19:00 Bybelskool

Skole heropen 19:00 Bestuursforum 7

Erediens JEEP & Kinderkerk

8

10:00 Strewers 9

10

11

12

13

11

12

13

9:30 & 19:00 Bybelskool

19:00 Bestuursraad 7

19:00 Omgeegroepe Gala-aand

8

9

10

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal Lidmate word vriendelik versoek om nie die sms-lyn te gebruik om boodskappe deur te stuur aan die Kerkkantoor of te skakel nie, gebruik asb ons normale selnommer 079 697 1163

BESTUURSRAAD Bemarking & Kommunikasie Portefeuljeleier Die Bestuursraad het die aanstelling van

Celeste Duif

in hierdie posisie goedgekeur. Haar aanstelling sal Sondag 30 September bevestig word nรก gemeente insae. Vir meer besonderhede of terugvoer/besware kontak die leraars of Kerkkantoor.


KERKKANTOOR URE

Ds Neels

Maandag tot Vrydag

083 560 3814

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - inligting@xsinet.co.za

Ds Kenneth 081 376 6709

Vandag 23 September Mariaan Labuschagne 011-957 2713 Zelda Willemse 082 923 9230 Maandag 24 September Naomi Thiersen

011-659 0511

Norman Turner

082 413 1492

Dinsdag 25 September *Claudette Carney Xander Hooper Sanél Schoeman

074 534 9544 076 861 7715 082 855 9166

Ignatius de Wet Etienne Joubert

082 337 3550 076 716 5030

Woensdag 26 September Kobus Labuschagne *Lumari van der Merwe

082 559 8523 083 388 4870

Elmien Potgieter Linda van Wyk

078 643 7344 082 923 9230

Donderdag 27 September Isobel Botha Ferdi Grobbelaar Pierre Oelofsen Riaan Schwiebus

072 386 9439 083 263 7799 083 679 1631 011-662 1442

Louis Fourie Lizette Kruger Chrissie Roux

083 263 7799 012-205 1007 072 316 0422

Vrydag 28 September Karen Christie Santie Oosthuizen

072 820 8223 082 940 9903

Celeste Louw

Saterdag 29 September *Jared Troskie

*Jeug

082 856 8148

011-795 3974


Koördineerder: Anita Duif

S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir ... SIEKES: Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): baie voorbidding nodig vir toekomsbesluit t.o.v behandeling van breingewas (Mienie 010-222 0577) Marina (Callie Botes se dogter): baie dankie vir al die gebede, bid dat die intense fisioterapie suksesvol sal wees en sal lei tot beterskap (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: Wilgeheuwel hospitaal, moeilike herstel na rugoperasie,. Gebede benodig vir haar en familie wat haar bystaan (082 678 4158) Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en oom Fred (079 312 8944) Neels,seun van Rina van Aswegen: terug by die werk maar wag nog steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Pieter Booysen: baie dankie vir gebede! Wag vir uitslae van dr in Okt (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom. Ons hou aan bid vir meer energie daagliks en sy skoolwerk. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005) Petru Ceronio: knie besering, behandeling by biokinetikus (079 522 9010)

BLOMME… BLOMME… BLOMME… ENIGE dames in die gemeente wat ‘n passie het vir blomme of sommer net hul liefde wil uitleef, ons benodig jou kreatiwiteit en ywer!! Kom wees deel van ons blomme-span, as jy belangstel kontak my.

Corli Pieterse 083 272 8324


Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 September 2012