Page 1

Ons Familiebybel

Kalender Vandag 8 Mei 8:30 Erediens 8:30 JEEP-diens of kinderkerk Maandag 9 Mei 19:00 Bestuursraad Dinsdag 10 Mei 10:00 Strewers Woensdag 11 Mei 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Het jul gesin al ‘n beurt gehad om ons Familiebybel vir ‘n week te lees? Kies ‘n week wat julle pas: besprekingslysbeskikbaar in voorportaal

Sondag 15 Mei

8:30 8:30

Erediens JEEP-diens en kinderkerk

STREWERS Ons kom Dinsdag 10 Mei hier by die kerk byeen om 10:00 Bring ’n bordjie met eetgoed, ons gaan lekker kuier

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Cecile Swanepoel: wag op toetsuitslae, Akademie Hospitaal (Rassie 072 298 7919) Koot Woest: in hospitaal met bloedvergiftiging, bid asb ook vir Celia wat hom bystaan (074 116 4092) Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, baie siek van bestraling, behandeling gestaak vir nou, bid baie vir haar en Ma wat bystaan asb (Pa Stan: 072 727 9801) Dirk de Jager: herstel tuis na rug manipulasie van Vrydag (082 784 7856) LEED: Moeder van Danie Joubert: oorlede op Woensdag 4, Roudiens Maandag 9/5. Ons bid vir Danie en sy familie vir troos in hierdie moeilike tyd (082 363 1112)

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Mei 2011  

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Mei 2011

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you