Page 1

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar AFKONDIGINGS vir 8-14 Julie 2012

SONDAG 8 JULIE 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

GEEN

Teks en tema vir vandag Teks: Tema:

Spreuke 8:1-11 Tree op met wysheid

JEEP of Kinderkerk Vandag

Is jy ons volgende Potjiekoskoning? Sondag 29 Julie 2012 Inskrywingsvorms nou beskikbaar by die Kerkkantoor en in die voorportaal

≈ Direk na die erediens ≈ Opskeptyd 13:00

≈ R50 volwassene ≈ R30 kinders tot 12jr

Kaartjies kan nou bespreek word vir die ete, by Rensia ~ Kerkkantoor

of epos by rensia@muldersdrifgemeente.co.za GESOEK: persoon om gedurende Augustus in die Kerkkantoor te kom help met algemene admin. Laat weet asb vir Rensia indien jy kan help


Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

Erediens 8

Erediens

9

Skole heropen 19:00 Bestuursraad 15

16

10

10:00 Strewers

11

13

14

19

20

21

26

27

28

2

3

4

9:30 & 19:00 Bybelskool

17

Erediens JEEP & Kinderkerk

12

18

9:30 & 19:00 Bybelskool

22

23

24

25

9:30 & 19:00 Bybelskool

Erediens JEEP & Kinderkerk 29

30

31

1

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal KERKKANTOOR URE Maandag tot Vrydag

Ds Neels 083 560 3814

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

Ds Kenneth

079 697 1163 - inligting@xsinet.co.za

081 376 6709

STREWERS GEEN byeenkoms volgende Dinsdag 10 Julie, ons kom eers weer Dinsdag 17 Julie bymekaar. Ons kuier by Luipaardsvlei Ouetehuis, bring asb ‘n bordjie eetgoed, ons ry vanaf die kerk om 9:30

HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE” BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH


Vandag 8 Julie Morné Joubert

*Daniël Jonker Anne Liebenberg Izak Fick Sarel Marais *Rochelle Duif Dina Mccarthy *Caitlin Wentworth Jan Coetsee *René le Roux

011-660 3705

Maandag 9 Julie Jacqueline Klem 083 244 1700 Louw Nieuwoudt Dinsdag 10 Julie 072 394 4973 Pieter Jordaan Woensdag 11 Julie 011-957 2340 *Mila Swanepoel Donderdag 12 Julie 011-662 1312 Franci Scholtz Vrydag 13 Julie 072 831 5978 Dries v/d Heever Saterdag 14 Julie 072 635 5247 Sanette du Plessis Madalene van Zyl

082 920 6679 084 441 9651 011-708 1364 083 604 1028 084 441 9651 082 561 4936

076 309 7942 082 909 2830 * Jeug

UIT DIE KERKKANTOOR Ons is tans besig met die kerk se volledige bateregister… kan enige iemand kom help met dit? Dit behels die tel en opskryf van ALLE toerusting en kombuisware. Laat weet asb vir Rensia in die Kerkkantoor 079 697 1163

Karin Grové soek hulp met die weeklikse afhaal en aflewering van die groente wat President Hyper aan die Uitreike skenk. As jy kan help hiermee, sal dit baie waardeer word. Skakel Karin op 083 235 9906 Weet jy van enige siekes of mense wat gebed benodig? Ons wil graag weet daarvan en bid vir julle. Laat weet asb Kerkkantoor of kontak leraars.


Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Tannie Sannie (Jopie Willemse se moeder): swak, maar baie beter (082 788 1682) Marina (Callie Botes se dogter): In rehabilitasiesentrum na bloedklont-probleem, dit gaan al beter. Ons bid ook vir Callie wat haar bystaan (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: voet voel beter, kry uitslae van vordering Woensdag (082 678 4158) Rina van Aswegen: voel baie beter, maar moet oppas in koue, het permanente skade aan longe (072 231 9140) Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay ook swaar verkoue (Kay 072 737 4158) Ron Collatz: bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Memory Collatz: sukkel met mantelvliesbreuk (011-662 1005) Ann Woest: ontslaan uit hospitaal, herstel tuis, gaan beter (083 730 6533) Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, hand nog seer na val, maar onder beheer (083 356 8130) Dirk Barnard: operasie gehad, Maan 2/07, in KDP privaat hospitaal (082 809 3791) LEED: Broerskind van Ronél Pieters: oorlede Sat 30/6, ons bid vir troos en bemoediging vir die hele familie in hierdie baie moeilike tyd

17 – 19 Augustus 2012 WAAR?

Woord-in-Aksie-kampterrein Kameeldrif, buite Pretoria 5km vanaf Kollonade

KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag. Aandete is om 18:00 en die program skop 19:00 af. Program eindig 12:00 Sondagmiddag. Alle etes is ingesluit. Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke dame haar eie plek bespreek.

Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Julie 2012  

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 Julie 2012

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you