Issuu on Google+

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar AFKONDIGINGS vir 5-11 Augustus 2012

SONDAG 5 AUGUSTUS 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Neels Kloppers

DOOP vandag: Sarah Faye Wentworth ouers Michael en Charlotte met ousus Caitlin Teks en tema vir vandag Teks: Tema:

2 Timoteus 1:1-5

Bid dat daar getuies sal wees

JEEP en Kinderkerk Vandag

Saterdag 8 September 09:30 vir 10:00 Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg Kaartjies NOU beskikbaar Volwassenes R90 Kinders tot 12jr R45 (Plus ‘n blikkie kos)

Met gaskunstenaar: Helene Bester


ALMAL wat idees het vir ons Fees of deel wil wees van ons beplannings-komitee ~ ons vergader vandag na erediens voor in kerk asb!! (gaan kry gerus eers ‘n koppie sop / tee / koffie) Sondag

Maandag

DOOP, Erediens JEEP & Kinderkerk

19:00 Bestuursforum 5

Erediens

Dinsdag

6

19:00 Bestuursraad 12

NAGMAAL Gesinsdiens

Vrydag

9:30 & 19:00 Bybelskool

NASIONALE VROUEDAG

Skool Vakansiedag

8

Saterdag

9

10

11

16

17

18

23

24

25

30

31

1

9:30 & 19:00 Bybelskool

14

& 19

Donderdag

7

10:00 Strewers 13

Woensdag

15

9:30 & 19:00 Bybelskool 20

21

BYBELSONDAG Erediens JEEP & Kinderkerk

22

9:30 & 19:00 Bybelskool

26

27

28

29

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal Lidmate word vriendelik versoek om nie die sms-lyn te gebruik om boodskappe deur te stuur aan die Kerkkantoor nie, gebruik asb ons normale selnommer 079 697 1163

KERKKANTOOR URE Maandag tot Vrydag

Ds Neels 083 560 3814

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

Ds Kenneth

079 697 1163 - inligting@xsinet.co.za

081 376 6709


Vandag 5 Augustus *Nico Arangies Juliette Ferreira Adél Louw

Doep du Plessis Neels Roux Lynn Booysen Henriette Jacobs *Melanie Booysens *Carel Nel *Wihan Helmbold Johan Bezuidenhout Heinrich Schreiber Corné Theron *Bianca Auret Karen Claassen Chantelle Vermeulen

082 928 9598 082 287 7091 076 631 6691

Maandag 6 Augustus 082 925 8187 Adri Janse van Rensburg 083 777 8637 Dinsdag 7 Augustus 082 466 9336 Marie Faul 082 573 6723 Susan Pieters Woensdag 8 Augustus 082 090 5185 *Charlize Campbell 072 310 4002 Donderdag 9 Augustus Veronica Nagel Vrydag 10 Augustus 082 563 7230 Willie Nel 082 929 5735 Gerbie Strydom 073 722 1551 Albert Woest Saterdag 11 Augustus 079 396 0643 *Simone Auret 082 820 0705 Etienne Louw 082 739 3661

074 801 7054

083 766 5472 084 999 3598 083 454 1990

072 307 7268 083 945 8714 082 443 2742 083 730 6533 011-957 3926 011-795 3974 * Jeug

17 – 19 Augustus 2012 WAAR?

Woord-in-Aksie-kampterrein Kameeldrif, buite Pretoria 5km vanaf Kollonade

KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie begin 16:00 Vrydag middag. Aandete 18:00, program skop 19:00 af, eindig 12:00 Sondagmiddag. Alle etes ingesluit. Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke dame haar eie plek bespreek.

Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.


Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Hennie de Bruyn (familie van Leonie de Wet): hart en nier versaking, ernstige suikersiekte. In KDP privaat ICU, vra vir gebede in hierdie tyd asb (Leonie 082 876 1881, Vrou Ina 083 654 8574) Johan Jv Rensburg: nier-operasie gehad, sterk tuis aan (084 250 2087) Nico Doman: bloedklont, oorgeplaas na mediese saal vanaf ICU, Flora Kliniek, drs hoop vir volkome genesing, ons bid vir spoedige herstel (082 568 2120) Liesl Swanepoel (dogter van Mienie Stoltz): breinoperasie,het goed afgeloop, bid vir spoedige herstel, Liesl woon in PE (Mienie 072 171 2979) Marina (Callie Botes se dogter): ontslaan uit rehabilitasiesentrum, ontvang behandeling tuis (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: dr is tevrede met vordering, mag op voet trap, maar nog nie heeltemal genees nie. Ons prys die Here vir beterskap (082 678 4158) Rina van Aswegen: voel baie beter, maar nog baie swak (072 231 9140) Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay sukkel met Menieres sindroom (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Ann Woest: weer in hospitaal, reageer goed op behandeling, moontlike ontslag (083 730 6533) Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, voel bietjie moedeloos (083 356 8130) Dirk Barnard: sterk tuis aan na operasie, gaan goed (082 809 3791) Steven Ceronio: herstel tuis na hospitaal ontslag, long probleme (082 329 3772) Anita Duif: sukkel steeds met kroniese hoes, beter by see, sien homeopaat (082 411 7015)

Ons het ’n dringende behoefte vir verblyf en/of finansiële hulp vir ’n bejaarde egpaar in ons gemeente. Hulle benodig ’n eenslaapkamer-woonstel sonder trappe of hulp met die betaling van ’n plekkie in ’n ouetehuis. Kan jy help? Skakel asb leraars of kerkkantoor.

NUWE INTREKKERS

Ons heet julle hartlik welkom in ons gemeente. Kom sien ons asb in die voorportaal na afloop van die erediens en/of sien ds Kenneth voor in die kerk. Maak asb seker dat julle ’n Nuwe Intrekker-pakket in die voorportaal neem, voltooi en stuur terug aan kerkkantoor. GESOEK: Adriyana Dubbelt: kontak asb Rensia in die kerkkantoor

SOP EN BROODJIES VANDAG NA EREDIENS IN SAAL ~ DANKIE JEUG!!


Muldersdrif Gemeente Afkondigings 5 Augustus 2012