Page 1

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou? kategese-afsluiting Ouma en oupa dag

osbraai

Onthou asb jul ete-kaartjies, kosbediening slegs met kaartjie

  

  

      

DOOP vandag:

∗

ETHAN DAVID JOHN HATCHETT met ouers Mark en Carla BAIE GELUK!!

Afkondigings vir week 4-10 November

Sondag 4 NOVEMber 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers ONS LEES VANDAG UIT

TEMA

Romeine 12: 9-21

Hoe vol is jou tenk?


Wat gebeur hierdie week? Maandag 5de

Dinsdag 6de

Woensdag 7de

Donderdag 8ste

9:30 & 19:00 Bybelskool

Dorkas groep

Jean-Luc Oberholzer: (pasgebore baba van Yolandi) in hospitaal (084 300 4589) Hermien Raubenheimer: (moeder van Juliette Ferreira) Herstel na Heupvervanging, baie pynlik. Ons bid vir spoedige herstel (Juliette 082 287 7091) Alta Versfeld: Toetse afgelope week het aangedui dat Hartoperasie nie meer nodig is nie, ons prys die Here vir hierdie wonderwerk en is bly saam met Alta en Theo! (Theo 083 302 5741) Dirk Barnard: Val, gebreekte gewrig en steke, bid asb vir spoedige herstel (082 809 3791) Nelmiray Labuschagne: 8 maande oue baba, gaan beter, toetse 20Nov (Michelle 084 252 0227) Louw Ferreira: gebreekte heup, enkel en gewrig na val, ontslaan uit hospitaal, bid vir volkome herstel (082 964 4519) Ria Barnard: probleme met bloed, bid vir spoedige herstel (082 884 6486) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker, ontvang bestraling en chemo, bid asb vir krag en genesing (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): moontlike bestraling vir breingewas, bid asb vir pynverligting en besluitneming (Mienie 010-222 0577) Marina (Callie Botes se dogter): baie dankie vir al die gebede, bid dat die intense fisioterapie suksesvol sal wees en sal lei tot beterskap (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: gebruik rolstoel, is oorgeplaas na Moria (082 678 4158) Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en die kinders wat haar nou moet versorg (079 312 8944) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Pieter Booysen: ontslaan uit hospitaal, is nou in Jeugland Verswakte eenheid Vanderbijlpark vir versorging, Dankie vir gebede en ondersteuning (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom, ons bid steeds vir energie. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)

Tiende maand

Ons mikpunt hierdie jaar is: R210 000 Ons is tans net verby die R90 000 merk Het jy al jou bydrae gegee?


verjaarsdae ~ Ons hoop jou verjaardag is iets uit ‘n ander wêreld ~

Vandag 4 November Gerrie Coetzee Willem de Wet Etienne Herbst Maandag 5 November Karla Steyn Helgard van Wyk

084 699 6089 082 926 9171

Dinsdag 6 November *Johan van Wyk Celia Woest

083 419 3883 082 958 7078

Woensdag 7 November Kenneth Mckenzie Roelien Willemse *Jeug

081 376 6709

082 852 2119 083 444 4348 082 800 6774 Donderdag 8 November Yvette Carney Anna Coetsee *Ruan Olivier Louis van Zyl

084 840 9296 072 635 5247 011-704 1538 072 200 6250

Vrydag 9 November Pierina Overbeek Marelize van Ryneveld

082 452 0702 082 516 5689

Saterdag 10 November *Leon Labuschagne *Tianette Wessels

084 252 0227 011-957 0134

Uit die kerkkantoor KATKISASIEKLAS VAN 2012 Kom haal asb julle foto’s in die kerkkantoor

Spesiale aanbod:

Uit die Beek 2013 teen ‘n verlaagde prys van R90 elk (gewoonlik R110) beskikbaar, kom koop by die Kerkkantoor of stuur jou bestelling aan Rensia by inligting@xsinet.co.za As jy bestel het, kom haal asb in die kerkkantoor Die volgende lidmate word versoek om asb by kerkkantoor in te loer: Adriyana Dubbelt, Jan de Beer, Judy van Schalkwyk, Hannelie van der Merwe, Adri Scheepers, Ferdi de Villiers, Carolina Minnie, Hannelie en Coenie van der Merwe, Esterie en Rayno du Preez, Gerrie en Celeste (woon in Pinehaven), Carla Kitching, Karen Carstens, Robert van der Merwe


Gesoek!!! ‘n Kuiergas in ons gemeente het so 1-2 maande gelede haar kar-sleutel moontlik hier by die kerk verloor... Het jy dit dalk iewers gesien of opgetel?? Laat weet asb die kerkkantoor...

HIER IS MY HART - PROJEK Bankbesonderhede:

ABSA Tak 632005 My Hart Rekeningnommer: 9276716381

Bestuursraad

VAKATURE Portefeuljeleier: F inansies As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil aansoek doen, kontak asb ds Neels of die kerkkantoor.

Klankbord Anton Steyn is opsoek na nog helpers wat Sondae by die klankbord kan diens doen. Laat weet asb vir Anton as jy belangstel om deel van sy span te word. Anton 082 785 6657

HALFEEUFEES – RESEPTEBOEK Die samestelling van ons resepteboek vorder baie goed en ons is baie entoesiasties om julle die eindresultaat te wys. Ons soek nog ‘n paar resepte, veral vir die volgende afdelings: Brood & Beskuit

Voorgeregte

Bottel & Bêre

Ligte Etes

Deel asb jou resepte met ons. Epos aan Rensia by inligting@xsinet.co.za

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 November 2012  

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 November 2012