Issuu on Google+

AFKONDIGINGS vir 30 Oktober - 5 November 2011

SONDAG 30 OKTOBER 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers

Fokustekste

Teks en tema vir vandag

Negentiende week in Koninkrykstyd

Teks: Tema:

Josua 3: 7-17 Ps 107: 1-7,33-37;1 Tess 2: 9-13;Matt 23: 1-12

1 Johannes 4: 7-18 Hoe kan God my

gebruik? Ek’s dan bang!

Kategese-afsluiting Oupa en Ouma kuier saam met ons gedurende die erediens en word bederf! Na die erediens kuier ons almal buite, eet lekker en kinders speel op die glybane en springkastele – onthou swemklere!! Baie dankie vir al die offers om te help... Ons benodig nog net ‘n paar items, kom gesels met Rensia as jy ook wil help...

Kaartjies nou beskikbaar: by kerkkantoor, bestuursraadlede en omgeegroepleiers

R100 volwassene R75 pensioenaris

R50 kind tot 12jr


27 November 19:00 de

Koeverte beskikbaar in

maand

voorportaal

Ons mikpunt hierdie jaar is R210 000 waarvan ons alreeds R120 200 ingebring het. Baie dankie aan elkeen se bydrae!! HET JY AL JOUNE GEGEE?

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing “Noodfonds”.


Tee Skinkbeurte Datum

Naam/Omgeegroep

kontak persoon

6 November

Oupa en Ouma Dag

Verskeie

13 November

Sal bevestig word

20 November

Strewers

Anita Duif

kontak nommer

082 411 7015

Vandag 30 Oktober 2011 Chantelle van de Linde

Woensdag 2 November

Maandag 31 Oktober Marili Auret Spannie de Jong Frans de Klerk Sarie de la Harpe Awie KotzĂŠ Nico Maas

072 729 8202 083 292 7014 084 444 2364 082 921 6707 082 464 5526 082 651 8182

Dinsdag 1 November

Johannes Fourie Henry Kleinsmith Ella Durandt Karen Lombard JonĂŠ Uys

072 690 4187 082 449 6385 072 596 9839

Donderdag 3 November Ria Horn

Erna Coetzee

082 333 0353

Vrydag 4 November

Neels Kloppers

083 560 3814

Gerrie Coetzee Willem de Wet Etienne Herbst

082 770 9625 082 852 2119 083 444 4348 082 600 8774

Saterdag 5 November

JUDY SE

Karla Steyn Helgard van Wyk

KOMBUIS Bevrore etes word vandag verkoop in saal na erediens

084 699 6089 082 926 9171 *jeug

KERSMARK, NG Roodekrans

Varsgemaakte poedings ook

26 November

beskikbaar

Tafels kan nou bespreek word: 1ste tafel : R150 ; 2de tafel : R100 ; 3de tafel : R50 Kontak Elsa op 079 310 9445


Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Maude en Fred Laurence: Maude baie swak, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Dick van Biljon: baie siek, bid asb vir hom en Corinne wat hom bystaan (082 568 7624) Henna Booysen: knievervangings operasie, herstel tuis (073 177 7804) Phillip Verster: steeds in ICU, kritieke toestand (082 490 8781) Willie Brummer: skoueroperasie, herstel tuis (Hannetjie 072 808 9195) Hannetjie Groesbeek: hartversaking, herstel tuis (072 808 9195) Fanie Human: nier/galstene, herstel na operasie (Theda 082 678 1905)

Kalender Hierdie

egpaar

het

ongeveer 3 uur na mekaar gesterf. Hulle het vir die Heilige Gees gelieg oor die verkoopprys

van

hulle

eiendom. Van wie praat ons?

Vandag 30 Oktober 8:30 NAGMAAL en gesinsdiens GEEN JEEP-diens en kinderkerk Woensdag 2 November 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 6 November OUPA EN OUMA DAG! 8:30 Erediens met Kategese-afsluiting 11:00 Osbraai begin

Antwoord elders…

Dringend

gesoek:

Goedkoop behuising word gesoek vir bejaarde egpaar in die gemeente. Het jy ‘n klein woonstelletjie wat leeg staan? HELP ASB! Skakel asb dringend 072 737 4158

Datums en geleenthede vir 2012 word nou gefinaliseer Finale terugvoer teen môre 31 Oktober asb. Dankie - Rensia


Vir die afgelope 22 jaar doen ds Neels stranddiens by die TO strand, Port Edward. Hy begelei ‘n span van 40 studente vanaf UJ vir die tydperk 9-23 Desember Kostes hiervoor word deur hom en die student gedra, Studente dra elkeen R900 by om die kamp moontlik te maak

Kan jy dalk help met enige bydrae? Enige hulp sal BAIE waardeer word: •

Help ‘n student • Petrol/diesel • Klein pryse om uit te handig vir speletjies/kompetisies • Kos en lekkers • Skryfbehoeftes; potlode, papier, kryte, gom, blinkers, ens. • Gesigverf • Mediese benodigdhede; pleisters, verbande, pynpille, ens. Skakel ds Neels direk vir meer besonderhede; Gee asb by die Kerkkantoor af teen Maandag 28 November

Hiermee versoek ons (Woolworths Noordheuwel, Monilith en Key West) jou vriendelik om ons te ondersteun met ons gemeenskaps projek/fondsinsameling - ten bate van slagoffertjies van verkragting (SAPD Kinderbeskerming). Die fonds gaan aangewend word om koestersakkies aan te koop. Die koestersakkie (comfort bag) bevat die volgende: - Skoon stelletjie onderklere - Waslappie en seep - Tandeborsel en tandepasta - Sagte speelding - Lekkergoed Kan jy jouself indink hoe dit moet voel om deur hierdie verskriklike trauma te gaan en dan vat vreemde mense nog jou kledingstuk weg? In party gevalle is dit die enigste stelletjie onderklere wat die dogtertjie/seuntjie besit. Het jy die volgende geweet? - Dis makliker in SA om verkrag te word as om te leer lees - Daagliks word 1300 mense verkrag - Elke 17 sekondes word daar dus 'n kind of vrou verkrag - 50 000 gevalle word aangemend maar daar is oor die 450 000 wat nooit aangemeld word nie. Indien die bogenoemde jou hartsnare raak - raak asseblief betrokke deur te help om die wat daagliks deur hierdie hel gaan se pyn net 'n klein bietjie te verlig. Ons is nie so spesiaal dat dit nie met ons of ons kinders kan gebeur nie, ons is net baie gelukkig dat die ellende nog nie aan ons deure kom klop het nie.


Koördineerder: JACQUELINE KLEM :

1.

082 920 6679

Gebedsversoeke en Getuienisse

Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere: 1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: bid.pray@gmail.com – die eposse sal uiters konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer) 5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2.

Voorbidding & Getuienis elke Sondag

Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3.

Voorbidding en Dankgebedspan

As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by jacqueline@akukhanya.co.za/ bid.pray@gmail.com of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4.

Inligting

Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5.

Kennis en Wêreldvoorbidding

Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

ROODEPOORT SENTRUM VIR BEJAARDES Gesonde persone bo 60jr wat maklik eetsaal toe kan loop en redelik selfversorgend is: Ons het beskikbaar: enkelkamers asook aangrensende kamers met gedeelde badkamer. Kontak Lizbe van Moltke op 011-672 5475


Kennisgewingbord Dienste BESIGHEIDSGELEENTHEID • • • • •

Uniek geformuleerde gesondheids- & ander produkte Kapitale uitleg: R350. Geen verdere finansiering benodig Geen deur tot deur verkope Gratis opleiding, ondersteuning en advies Bepaal eie werksure

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, ansiedp@gmail.com ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied: • Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif! Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za; gilda@ghphotography.co.za

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.  Jaareind state – nie net vir maatskappye nie  Aankoop en installasie van Pastel pakkette  Payroll, UIF, PAYE, BTW Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250 Ada 083 263 6565

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Dienste SIELKUNDIGES Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes), studiemetodes, huweliksvoorbereiding, huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid, skolastiese problematiek, vakkeuse, beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting. Kontak Andri Burger op 082 853 343 of Annemarike de Beer op 084 208 7518 Epos: synergypsych@gmail.com

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak. Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender Stysel by elke gereg. Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Gesoek Aupair Jongerige meisie gesoek om na ons voorskoolse kinders om te sien daagliks 4-7nm.

Kontak Danie op 072 381 7914 Werk gesoek Plaasbestuurder Ervare bestuurder met 30jr ondervinding Bees/skaap, wild, vrugte, wolklas en alg bestuur. Het Matriek en Landbou diploma

in

Kontak Human Hattingh op 073 822 2407

Antwoord Lees Handelinge 5:1-11


Gemeente Besonderhede Leraars

Musiekleier

Ds Neels Kloppers Sel 083 560 3814 neels@muldersdrifgemeente.co.za

Sanet Louw 082 824 9388

Ds Kenneth Mckenzie Sel 081 376 6709 kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Kerkkantoor

Helikia – Jong Volwassenes

Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 Administrateur Maryna de Jager maryna@muldersdrifgemeente.co.za Kerk-SMS 082 851 5163

Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: jaco@repsonline.co.za

Jeug - Portefeulje Leier

Admin Assistent: Rensia Swanepoel rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Sanette du Plessis 076 309 7942

KERKKANTOOR URE Bestuursraad 2011 Portefeulje

Bestuursraadlid Funksionele Portefeuljes Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk Erediens Anton Steyn Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak Hulpbron Bestuur Johan Nell Bedienings Portefeuljes Gemeente Ronél Pieters Getuienis VAKANT Jeug Sanette du Plessis Omgeegroepe Danie Knipe Pastoraal Neels van Wyk Bestuursforum Bestuursforum Koördinering Nico Doman Inligting Johan Vermeulen Ander kontakpersone Strewers Anita Duif Tegniese ondersteuning Pieter Pieters Spyseniering Ferma Bekker

Kontaknommer

Maan tot Don 8:00 - 16:00 Vry 8:00 – 14:30

083 419 3883 082 785 6657 082 440 0968 082 444 2625

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak

072 901 2463 076 309 7942 082 493 3908 082 377 3250

ons op die selnommers

BANKBESONDERHEDE Bank

ABSA

082 568 2120 082 464 6820

Takkode

632005

Rekeningnaam

NG Kerk Muldersdrif

082 411 7015 082 920 3837 072 958 4757

Rekeningnommer 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)


Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011