Page 1

Kerkkantoor: Maandag – Vrydag oggende 7:30 – 13:00 en slegs telefonies/epos Middae 13:00 – 16:00, 079 697 1163 inligting@xsinet.co.za Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814, Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709, Ds Sumari Kruger 082 439 4985

JEEP SENIOR en JUNIOR Ons benodig nog mentors. As jy belangstel kontak asb ds Sumi

Kuierfees 31 mei Ons begin alreeds met beplanning en is op soek na vars nuwe idees en mense met inspirasie om hierdie Fees die beste ooit te maak!

Wil jy deel word van ons span vir die beplanning, organisering en uitleg van die Kuierfees? Kontak asb vir Rensia in die kerkkantoor

Kuier om die Woord WoensdaG In die kinderkerk 9:30 en 19:00 Featherbrooke Hills 11:00

Neem asb kennis: Op 30 Maart en 6 April sal ons leraars nie beskikbaar wees nie – ds Anton Mocke sal die eredienste hanteer

POEDING VERKOPE

Welkom by ons erediens…

Sondag 30 maart

Gelei deur Ds Neels Kloppers Efesiërs 4:26-32, Spreuke 19:11 en ander

Direk na die erediens in die saal

R20 elk

Wat gemaak met die woede en aggressie... ’n Hartlike geluk aan ouers Diederick en Vicky-Lee Vermeulen Wat vandag hul babadogter Vera-Lee doop.


Dorkas Groep

Verjaarsdae Vandag

Jeug

Ronnie Collatz 083 380 1309 Reinette Jv Rensburg 073 926 6489 Alexa Kieser 073 926 6489 Freddie Schickerling 082 441 4445 Lynette Weinmann 084 512 9276

Maandag 24 Maart Annie Bekker 072 958 4757 Roy de Stadler 083 442 1012

Dinsdag 25 Maart Stephen Holton 072 795 2308 James-Henry Smit 072 922 0899

Woensdag 26 Maart Annetjie Kruger 082 355 5043 Jackie Marais 082 561 8694

Donderdag 27 Maart Donovan Carney 074 534 9544 Ig de Jager 072 380 3466 Claus Dittmer 076 905 5750 Carine Helmbold 082 337 1002 Claudia Nel 082 469 5644 Megan Potgieter 082 852 1893 Lusie Steyn 082 574 4615

Vrydag 28 Maart Rikus Brink 082 412 4811 Jean Marais 072 452 1246 Juanita van Deventer 084 496 6377 Hannes Willemse 082 556 7031

Saterdag 29 Maart Daleen ter Wolbeek 082 389 1564

Baie baie welkom in ons Gemeente, onthou asb om vorms te neem in die voorportaal. Ontmoet Ds Sumi voor in die kerk na die erediens en kom kuier saam in die saal daarna! ’n Spesiale welkom aan die volgende nuwe intrekkers! Francois & Marlie Malan

Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… Kontakpersoon: Anita Duif 082 411 7015; senior@vrone.co.za SIEKES: Louis Swanepoel: kanker, bid asb vir rustigheid (Rensia 071 819 2822) Willem de Wet: gesondheid (083 444 4348) Natasha Ferreira: Dit gaan beter, maar nogsteeds op behandeling. Baie dankie vir al die gebede (Reneé 084 460 8893) Gert van Jaarsveld: rugoperasie, herstel tuis (082 851 0123) Neels, seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nieroorplanting (Rina 072

Die volgende lidmate moet asb met Rensia in die kerkkantoor kontak: CP & RGJ Holtzhausen A&H Dubbelt

Leraar huisbesoeke: Alle Nuwe Intrekkers sal ’n huisbesoek van een van ons leraars ontvang. Indien enige ander lidmate wens en behoefte het om besoek te word, kontak die Kerkkantoor of die leraars direk om te reël.

Baba bediening Ons benodig DRINGEND nog mammas en pappas met babas wat ons een Sondag per maand kan kom help. Kontak Sanette op 076 309 7942 as jy kan help.

231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Oom Doep du Plessis: Sterk aan na motorongeluk (082 925 8187)

Ons wil jul versoek om ons asb te laat weet van enige lidmaat/familie/vriend wat ons moet byvoeg op die Siekelys.

ONS KERKGEBOU WORD HIERDIE WEEK UITGEROOK (FUMIGATE)

DINSDAG 25 MRT

WOENSDAG

26 MRT

LET WEL:

GEEN

PERSOON SAL OP HIERDIE 2 DAE BY DIE KERKGEBOU TOEGELAAT WORD NIE

Afkondigings 23 maart 2014