Issuu on Google+

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou? 

VOLGENDE SONDAG 25 NOVEMBER OM 19:00

pesale versoek Kinders wat deelneem aan die Kerssangdiens, word versoek om vandag na die erediens weer aan te bly vir konsert oefening (ongeveer 1 uur lank). November en Desember Samel ons gemeente kos en Toiletware in vir NG Welsyn. ASSEBLIEF...Help dat ander ook ‘n Kersfees met lekker kos kan hĂŞ SAKKE EN LYSTE BESKIKBAAR IN VOORPORTAAL ∗

Afkondigings vir week 18-24 November

Sondag 18 NOVEMber 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie ONS LEES VANDAG UIT

TEMA

Kolossense 3

Herprogrammering


Wat gebeur hierdie week? Maandag 19de

Dinsdag 20ste

Woensdag 21ste 9:30 & 19:00 Bybelskool

Donderdag 22ste

Vrydag 23ste

Dorkas groep

Charmaine Joubert: kakebeen operasie, goed afgeloop (076 544 4406) Nellie Wasmuth: gekraakte ribbes na val, in Wilgeheuwel hospitaal (083 356 8130) Hermien Raubenheimer: (moeder van Juliette Ferreira) Herstel na knievervanging, baie pynlik. Ons bid vir spoedige herstel (083 635 4691) Dirk Barnard: Val, gebreekte gewrig en steke, bid asb vir spoedige herstel (082 809 3791) Louw Ferreira: gebreekte heup, enkel & gewrig, bid vir spoedige herstel (082 964 4519) Ria Barnard: probleme met bloed, bid vir spoedige herstel (082 884 6486) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker, ontvang bestraling en chemo, bid asb vir krag en genesing (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): bestraling vir breingewas, bid asb vir pynverligting en besluitneming (Mienie 010-222 0577) Gerbrecht Germeshuys: word versorg in Moria (082 678 4158) Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en die kinders wat haar nou versorg (079 312 8944) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Pieter Booysen: is nou in Jeugland Verswakte eenheid - Vanderbijlpark vir versorging, Dankie vir gebede en ondersteuning (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom, ons bid steeds vir energie. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)

Tiende maand

Mikpunt hierdie jaar was: R210 000 Ons is tans by ongeveer R230 000 Prys die Here vir Sy goedheid!!! Hoe dankbaar is ons nie vir Sy seĂŤninge op ons gemeente nie!! Het jy al jou bydrae gegee?


verjaarsdae ~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 18 November Karel Opperman Ronel Pretorius Maandag 19 November Lynette de Wet Fanie Human Vivienne Jv Rensburg Sumari Kruger Erik Potgieter Hesta Vermeulen Saskia Wolfaardt

Donderdag 22 November

079 908 2374 078 804 2781 083 407 7216 082 439 4985 073 208 6819 082 888 2179 082 575 1262

Dinsdag 20 November Stuart Campbell *Danielle Jacobs Stella Meyer Reinhardt Rachstein

082 854 4496 083 291 2727

083 283 8140 082 413 9189 073 653 7903

Leon Arangies Quintus Olivier Charlotte Schourie Althea Swanepoel

082 821 1150 083 273 6303 076 734 8960

Vrydag 23 November George Abrie Frikkie de Kock *Morne Greyvenstein Danie Kleynhans *Jason Mostert

072 686 1431 083 387 3791 011-957 2836 071 157 3248 011-768 3616

Saterdag 24 November 082 603 1641

Toinette de la Harpe Ria Schoeman Martlize van Staden

083 583 4020

*Jeug

Woensdag 21 November Magdel Auret *Rheinard Ferreira Corne Pretorius

011-659 1219 072 452 1903 076 519 5513

Bestuursraad

VAKATURE Portefeuljeleier: F inansies As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil aansoek doen, kontak asb ds Neels of die kerkkantoor. ‘n GROOT dankie aan Gerbus vir sy diens van die afgelope paar jaar... Ons is opsoek na nog helpers wat Sondae by die klankbord kan diens doen. Laat weet asb vir Anton as jy belangstel om deel van sy span te word. Anton 082 785 6657


NUUS Uit die kerkkantoor KATKISASIEKLAS VAN 2012 Kom haal asb julle foto’s in die kerkkantoor

Spesiale aanbod:

Uit die Beek 2013 teen ‘n verlaagde prys van R90 elk (gewoonlik R110) beskikbaar, te koop by die Kerkkantoor As jy bestel het, kom haal asb in die kerkkantoor Die volgende lidmate word versoek om asb by kerkkantoor in te loer: Adriyana Dubbelt, Jan de Beer, Judy van Schalkwyk, Hannelie van der Merwe, Adri Scheepers, Ferdi de Villiers, Carolina Minnie, Hannelie en Coenie van der Merwe, Esterie en Rayno du Preez, Gerrie en Celeste (woon in Pinehaven), Carla Kitching, Karen Carstens, Robert van der Merwe

Baie geluk aan die volgende persone:

ein en roeks sp th het op  november n kleindogter ryker geword Gerrett en natascha van der linde het ‘n babadogter, mieke (3.62kg), gehad op 12 november Kan jy naaldwerk doen? Kom help ons asb om kussings te maak vir Sechaba naskoolsentrum... Kom gesels met Rensia in die kerkkantoor Let wel: Die epos adresse wat uitgaan na info@, neels@ en kenneth@ muldersdrifgemeente.co.za is buite werking. Gebruik asb neelskloppers@, kennethmckenzie@ en inligting@ xsinet.co.za vir kommunikasie aan leraars en kerkkantoor


HIER IS MY HART - PROJEK Bankbesonderhede: ABSA Tak 632005 My Hart Rekeningnommer: 9276716381

Ons wil weereens jul elkeen bedank wat so bereidwillig is om maandeliks by te dra tot hierdie Projek ~ sonder die R8 950 per maand kan ons nie help nie! Ons het alreeds 3 Ouma’s aangeneem wat in ouetehuise woon en sal binnekort vir julle ‘n bietjie meer nuus oor hulle kom gee... Ons help ook lidmate wat tydelik hul inkomste verloor het a.g.v. beserings/siekte. Woorde kan nie beskryf die verligting (en somtyds verbasing!) wat hulle ervaar dat hulle gemeente-familie soveel omgee nie. Ons beplan binnekort ‘n spesiale verslag oor die verwikkelinge van hierdie Projek ~ hou die kennisgewings dop!

Verjaardag kalender Beskikbaar teen R100 elk As jy belangstel, kontak DANIE KNIPE 011-662 2656 of 082 493 3908 danieknipe@absamail.co.za RENSIA SWANEPOEL 079 697 1163 inligting@xsinet.co.za


Ons wil vandag se afkondigings ook gebruik as ‘n dankie brief. Maar nie net ‘n gewone dankie nie, ‘n innige, diep en ernstig opregte DANKIE.

Halfeeufees en gedenkteken Ds Neels sê dankie aan almal wat help aan die reëlings van en donasies vir ons Halfeeufees. Dit voel soos ‘n wonderwerk wat gebeur hier onder ons neuse. Dankie vir die vleis donasie wat gegee is vir die fees dag vir 27 Januarie 2013, wat ‘n groot geskenk! Dankie aan al die dames wat betrokke is met die reël en gee van die bykosse vir die dag. Ons gedenkteken wat ons besig is om op te rig het amper sonder koste gekom – dankie aan almal wat bygedra het. Ons het tot dusver die boumateriaal, arbeid, vlekvrye staal, marmer blok, hout vir ‘n hout kruis en die verwerking van die hout gekry – hoe wonderlik om te kan sê GEKRY, nie gekoop, begroot of gesweet voor nie. Ons prys ons Almagtige, Getroue God daarvoor!

Oupa en Ouma Sondag, Osbraai en Jeug afsluiting Ons as gemeente wil dankie sê aan almal wat betrokke was by Oupa en Ouma Sondag se Osbraai en jeug afsluiting. Wat ‘n wonderlike, pret, gesellige, suksesvolle dag! Dankie spesifiek aan die volgende mense wat hulle hart, bloed, sweet, vriendelikheid, geld, tyd, geduld en liefde ingesit het in die dag: Wessel en Ronel Duif en hulle dogters, Spannie en Adele de Jong, Ds Neels, Sanette du Plessis, Rensia , Jack, Grace, Gloria, Stephen en hulle familie. Elke kontant donasie wat gemaak is – julle is stêrre! Sonder al die kontant en kos donasies en sonder julle tyd, energie en beplanning sou hierdie besonderse lekker geleentheid nie kon plaasvind nie!

Kinderkerk Dan laastens wil ons aan Adele de Jong wat vir 6 jaar lank die hoof van die junior kategese (kinderkerk) was ‘n opregte dankie sê. Dit was wonderlik om haar aan die stuur te hê, sy het dit so maklik en moeiteloos laat lyk, alhoewel ons weet dat dit beslis nie die geval was nie! Dankie vir jou beplanning, organisering, insigte, reëlings, kry van aanbieders vir die klasse en dat jy elke Sondag op jou pos was! Daar is nog soveel meer om voor dankie te sê, weet net dat ons dit alles opreg waardeer, jy was ‘n superstêr! Dankie ook aan jou familie wat jou ondersteun het in die 6 jaar, mens kan die werk wat jy gedoen het nooit terugbetaal nie. Dankie dat julle elkeen in oorvloed en met blymoedigheid gegee het! Prys die Here daarvoor.


Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 November