Page 1

AFKONDIGINGS vir 15-21 Januarie 2012

SONDAG 15 JANUARIE 2012 Welkom by die erediens en doop – Gelei deur ds Neels Kloppers

Kategese registrasie!! direk na die erediens

elke aand om 19:00 Vanaf Sondag 22 Januarie tot Donderdag 26 Januarie Teks en tema vir vandag Teks: Tema:

Romeine 12: 1-8

Wanneer raak iets te duur?

Fokustekste Tweede week ná Epifanie Psalm 139: 1-6, 13-18 1 Samuel 3: 1-10 (11-12); 1 Korintiërs 6: 12-20; Johannes 1: 43-51


Baie dankie vir elkeen se bydrae sover – ons benodig steeds tot einde Januarie 2012 – neem gerus ‘n sak in die voorportaal…

Vandag 15 Januarie 2012 Salome Jv Rensburg 011-659 0627 Daniel Wolvaardt 084 904 8635

Dawid Nagel

011-701 3373

Maandag 16 Januarie 2012 *Luan van der Merwe Dinsdag 17 Januarie 2012 Wynand Pienaar

*Damian Smit

Woensdag 18 Januarie 2012 Pieter Cornelius

082 566 4012

Karin Olls

082 924 8152

Donderdag 19 Januarie 2012 Tilly Jansen van Rensburg Deon Victor

082 805 0264 072 604 4246

Jacques de Jager

082 378 0018

*Zack Schickerling

Vrydag 20 Januarie 2012 *René Eloff

Saterdag 21 Januarie 2012 *Lucian de Wet Estelle Enslin Tanya Brink

011-958 1080 082 412 4811

*Nadia du Plooy Chanel Minnaar

082 862 5524


Kinderkerk VAKATURES Ek het asb mense nodig om te help as aanbieders by die Kinderkerk. Dit is vir die 3-5 jariges, gr0-1 en gr2-3. Dit behels die aanbieding van ‘n lessie (reeds uitgewerk) tydens kerktyd ongeveer 1x per maand. As jy belangstel, skakel Adele op 083 263 6566

KoĂśrdineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Maude Laurence: Maude baie swak, maar stabiel, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: het 10kg gewig opgetel en wag vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Dick van Biljon: voel baie beter, geen pyn, (082 568 7624) Phillip Verster: Riverside Lodge vir rehabilitasie, bid asb ook vir Cecile wat hom bystaan (082 490 8781) Corrie Brink: Het gordelroos en is baie seer en siek (072 446 2612) Pieter Booysen: Sien neuroloog weer. Toestand Allergie (082 411 7015)baie beter (072 737 4158) Anita Duif:


Omgeegroep

Kontakpersoon

Kontak no

Epos adres

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman

082 567 5586

namdur@hotorange.co.za

Kobus Nel

083 310 0834

dei.gratia@mtnloaded.co.za

Fielie Swanepoel

083 380 4706

fielie@oceanfreight.co.za

Johan Nell

082 444 2625

jnell@mweb.co.za

Ronnie Collatz

011-662 1005

memcollatz@gmail.com

Jacqueline Klem

082 920 6679

vic.thru.lit@gmail.com

010-222 0651

martie.badenhorst@gauteng.gov.za

Ds Kenneth

081 376 6709

kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Charmaine Joubert

076 544 4406

charmainejoubert137@gmail.com

Ds Neels

083 560 3814

neelskloppers@xsinet.co.za

Featherbrooke Honingklip/Steynsvlei Renosterspruit / Lanseria Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif Lanseria / North Riding / Lammermoor

Martie & Kriek

Honeydew

Badenhorst

Helikia Helikia (Jong Volwassenes) Bybelskool

volgende Sondag 22 Januarie Omgeegroepleiers: onthou om te kom afhaal in die Kerkkantoor.

Nuwe selmateriaal sal beskikbaar wees

Indien jul groep reeds hierdie week begin vir 2012, gebruik asb die geleentheid vir kuiertyd en beplanning vir die komende jaar.

NG Welsyn benodig dringend hulp met betrekking tot pleegouers vir ‘n 8jarige dogtertjie. Sy is tans in plek van veiligheid by Bethany Huis en benodig langtermyn plasing. Sy is leergestremd en het ‘n gehoor probleem, maar beskik oor baie potensiaal. Sy het ‘n groot behoefte aan bemoedering en ‘n pleegsorgplasing sal in haar beste belang wees. Vir enige navrae kontak Debbie Potgieter by die NG Welsyn kantoor by (011) 660-3183 of e-pos debbiengw@gmail.com.


Koördineerder: JACQUELINE KLEM :

1.

082 920 6679

Gebedsversoeke en Getuienisse

Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere: 1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: bid.pray@gmail.com – die eposse sal uiters konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer) 5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2.

Voorbidding & Getuienis elke Sondag

Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3.

Voorbidding en Dankgebedspan

As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by jacqueline@akukhanya.co.za/ bid.pray@gmail.com of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4.

Inligting

Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5.

Kennis en Wêreldvoorbidding

Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

BRING ASB Enige 750g koffie-blikke en 900g formule blikke Plaas in houer in voorportaal agter toonbank


Voel die lewe se

klop

’n Nuwe begin... met Nuwe Doelwitte deur Benescke Janse van Rensburg

’n Bekende gesegde lui: “Die persoon wat nalaat om te beplan, beplan om te misluk.” Sonder duidelike doelwitte word ons soos iemand wat in sy of haar motor klim en sonder ’n eindbestemming begin ry. Maak nie saak hoe spoggerig die motor is of hoe vinnig dit kan ry nie, na ’n ruk sal die petroltenk leeg wees en die persoon sal steeds geen bestemming bereik het nie. Dink vir ’n oomblik waar jy oor ’n jaar van nou af wil wees. Wil jy ’n beter werk hê? Wil jy gewig verloor? Oorsee gaan? Beter verhoudings met jou familielede of kollegas by die werk hê? Toe, dink vir ’n oomblik. Besef jy dat die manier hoe jy vandag en elke dag hierdie jaar gaan aanpak, jou nader of verder van daardie doelwitte gaan bring? Hier is twee wenke wat jou kan help met die stel van doelwitte vir 2012: Wenk 1: Vra God se leiding In Spreuke 16:9 lees ons: “'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.” Voordat jy dus jou doelwitte neerskryf, vra die Heilige Gees om jou te lei. Vra spesifiek dat God aan jou sal wys wat Hy vir jou vir 2012 beplan. Wenk 2: Wees spesifiek Kry doelwitte vir die jaar, maar breek dit af na doelwitte vir elke maand en dan elke week. Kleiner doelwitte maak dit makliker om die groter doelwitte te bereik. Gebruik gerus hierdie sewe kategorieë as ’n vertrekpunt om doelwitte vir 2012 te stel: 1. Werk (Wat wil jy in hierdie jaar in jou werkplek bereik?); 2. Sosiaal (By watter vriende moet jy meer gaan kuier? Vir watter van jou ongelowige vriende moet jy meer bid?); 3. Finansieël (Besluit watter gedeelte van jou salaris jy gaan spandeer om jou tiende te betaal, om te spaar of om armes te help); 4. Verhouding met God (Besluit watter tyd van die dag jy saam met God gaan spandeer – byvoorbeeld ’n halfuur voor werk of ’n tyd oor middagete?); 5. Familie (Besluit om gereeld vir jou familielede te bid en/of hulle gereeld te kontak); 6. Gesondheid (Besluit om meer gesond te eet en meer oefening te kry); 7. Drome (Neem ’n besluit om ten minste een van jou jarelange drome hierdie jaar te probeer verwesenlik). Onthou, jy gaan dalk nie eensklaps daardie oortollige 10kg afskud, ’n 10km wedloop kan hardloop of met jou onbeskofte kollega oor die weg kom nie. Tog, met dissipline, klein opofferings en baie gebed, sal jy beleef hoe jy mettertyd makliker “nee” sê vir soetgoed, begin draf sonder ’n miltsteek en selfs ’n vriendskap met daardie onbeskofte kollega kan aanknoop. Kom ons neem die eerste stap en beplan ’n onvergeetlike 2012! Sterkte. Vader God, baie dankie dat ek U kan vra om my te lei om deur u Heilige Gees hierdie jaar doelwitte te stel wat U op U hart vir my het. Gee ook asseblief aan my die krag om dit te bereik. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.


Dienste BESIGHEIDSGELEENTHEID • • • • •

Uniek geformuleerde gesondheids- & ander produkte Kapitale uitleg: R350. Geen verdere finansiering benodig Geen deur tot deur verkope Gratis opleiding, ondersteuning en advies Bepaal eie werksure

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, ansiedp@gmail.com ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied: • Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif! Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za; gilda@ghphotography.co.za

Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.  Jaareind state – nie net vir maatskappye nie  Aankoop en installasie van Pastel pakkette  Payroll, UIF, PAYE, BTW Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250; Ada 083 263 6565

Dienste GRASSNYER/WEEDEATER HERSTELWERK Afhaal&aflewering ingsl by prys. Peet 083 481 2548

SIELKUNDIGES Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes), studiemetodes, huweliksvoorbereiding, huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid, skolastiese problematiek, vakkeuse, beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting. Kontak Andri Burger op 082 853 343 of Annemarike de Beer op 084 208 7518 Epos: synergypsych@gmail.com

MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook “Springclean” voor en na trek. Kontak Kobus Agrella op 081 469 7250 of epos kobusagrella@gmail.com

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS Gesonde kos wat geskik is vir kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak. Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Werksgeleenthede ONDERWYSERES/KLEUTERSORG Privaat dagsorg sentrum benodig persoon (30+) met ondervinding in alg. kleuter-/ babaversorging & stimulasie volgens kurrikulum. Afgetrede onderwyseresse welkom. Voldag – werksure onderhandelbaar. E-pos CV alta@bosapies.co.za of bel 082 376 1132

Te huur REEFHAVEN 2 nuwe townhouses, 3 Slpk, oop plan kombuissitkamer-eetkamer. Okkupasie 1 Feb. R4700 p/m uitsl water & elektrisiteit. Om te besigtig, skakel Daleen op 0823891564


Gemeente Besonderhede Musiekleier

Leraars

Sanet Louw 082 824 9388

Ds Neels Kloppers Sel 083 560 3814 neels@muldersdrifgemeente.co.za

Ds Kenneth Mckenzie Sel 081 376 6709 kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Kerkkantoor Helikia – Jong Volwassenes

Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 Administrateur Maryna de Jager maryna@muldersdrifgemeente.co.za Kerk-SMS 082 851 5163

Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: jaco@repsonline.co.za

Admin Assistent: Rensia Swanepoel rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis 076 309 7942

KERKKANTOOR URE

Bestuursraad 2012 Portefeulje

Bestuursraadlid Funksionele Portefeuljes Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk Erediens Anton Steyn Finansiële Bestuur Clive Carney Hulpbron Bestuur Johan Nell Bedienings Portefeuljes Gemeente Ronél Pieters Getuienis VAKANT Jeug Sanette du Plessis Omgeegroepe Danie Knipe Pastoraal Neels van Wyk Bestuursforum Bestuursforum Koördinering Nico Doman Inligting Johan Vermeulen Ander kontakpersone Strewers Anita Duif Tegniese ondersteuning Pieter Pieters Spyseniering Ferma Bekker

Kontaknommer

Maan tot Don 8:00 - 16:00 Vry 8:00 – 14:30

083 419 3883 082 785 6657 083 276 4031 082 444 2625

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak

072 901 2463 076 309 7942 082 493 3908 082 377 3250

ons op die selnommers

BANKBESONDERHEDE Bank

ABSA

082 568 2120 082 464 6820

Takkode

632005

Rekeningnaam

NG Kerk Muldersdrif

082 411 7015 082 920 3837 072 958 4757

Rekeningnommer 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Januarie 2012  

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Januarie 2012

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you