Issuu on Google+

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar AFKONDIGINGS vir 15-21 April 2012

SONDAG 15 APRIL 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Neels Kloppers

Teks en Tema vir vandag Teks: Tema:

1 Tessalonisense 1: 1-10 MARTURIA : Getuig en bring hoop

JEEP en Kinderkerk VANDAG 8:30 – 9:45

Gholfdag Dinsdag 17 April Laaste Sondag-kans om in te skryf… Dis nog nie te laat nie! Staan ‘n kans om ‘n heerlike naweek by Kulilo Lodge in Limpopo te wen – kaartjies R150 elk, te koop by kontakpersone Vir inskrywings, kaartjies en/of meer inligting Danie Knipe 082 493 3908, Ronnie Collatz 011-662 1005 Gerbus Vermaak 082 440 0968


Moedersdag ontbyt Saterdag 5 Mei 8:30 vir 9:00

Gaskunstenaar Dr Odelia Tait Manne ook welkom!

R50 volwassene R30 kind onder 12jr (plus ’n blikkie kos)

Kaartjies beskikbaar by gasvrouens: Memory, Corli, Hester, Mariaan, Marie, Ada, Anita, Verenic, Yvette, Yolandi-Lee

LET WEL: Alle winste asook blikkies kos ten bate van NG Welsyn

Kuierfees briewe is reeds gepos en behoort julle al bereik het – indien nie, laat weet asb die Kerkkantoor… Donasies / skenkings / bydraes kan alreeds gebring word: • Ou klere, jasse, skoene, ens • Wit Olifant items: ornamente, boeke, elektriese toerusting • Veiling items: ou meubels, skilderye, wyn, ens


Vandag 15 April 2012 Blikkies Auret Alec Fourie Abraham van Wyk Steven Vinger Tania de Beer Michael Wentworth Kriek Badenhorst Kobus Nel Peet Bezuidenhout Anton Louw *Wihan Durandt Johan Eloff

082 600 6818 082 375 2708 072 493 4157 071 687 4408

Maandag 16 April 2012 084 504 4045 *Suzette Swanepoel 071 819 2811 Dinsdag 17 April 2012 083 445 0133 Woensdag 18 April 2012 083 363 2421 Ronnie Gross 083 556 5856 083 310 0834 *Jessica van Biljon 011-662 1696 Donderdag 19 April 2012 083 375 2237 *Kaila Botha 082 441 3520 082 256 1702 Pieter v/d Merwe 083 388 4870 Vrydag 20 April 2012 Hein Stolz 072 519 9923 Saterdag 21 April 2012 082 447 0743 NiĂŤl Muller 082 894 3446

Wat gebeur in April/Mei 2012? Sondag

Maandag

Erediens JEEP & Kkerk

19:00 Bestuursraad 15

Dinsdag

Woensdag

GHOLFDAG

9:30 & 19:00 Bybelskool

16

17

Erediens JEEP & Kkerk

18

Donderdag

19

9:30 & 19:00 Bybelskool 22

23

24

Erediens WERKERSDAG 29

DOOP Erediens JEEP & Kkerk

30

19:00 Bestuursforum 6

7

MEI

1

10:00 Strewers

25

Vrydag

Saterdag

20

VRYHEIDSDAG 26

27

9:30 & 19:00 Bybelskool 2

21

28

MOEDERSDAG ONTBYT 3

4

5

10

11

12

9:30 & 19:00 Bybelskool 8

9


Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Maude Laurence: Maude baie verswak, oom Fred asook hul seun en skoondogter (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: stabiele toestand, wag vir nieroorplanting, maar hy is baie dapper en hou uit (Rina 072 231 9140) Phillip Verster: gaan baie goed, ons is baie dankbaar vir fantastiese vordering (Cecilia 082 490 8781) Pieter Booysen: brein EEG uitslae Don 19/4, ander toets uitslae 3/5, ook binnekort hartstrestoetse, Kay baie moeg (Kay 072 737 4158) Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, Kroniese moegheid sindroom, sukkel afgelope ruk baie met die moegheid, verdere toetsuitslae verwag volgende week (Memory 011-662-1005) Ann Woest: gaan goed onder omstandighede, het nou rusperiode, verdere behandeling in 4 weke (083 730 6533) Wynand Jansen van Vuuren: gaan baie baie beter, dogters het galstene gevind, is verwyder en verder is alles nou weer reg. So dankbaar vir gebede en goeie uitkoms (082 951 2030) Carla, Kleinkind van Nico Doman: seldsame groeisiekte onder een ogie, ontvang spesialis behandeling, daar is beterskap. Nico en Engela is tans daar om te help (082 568 2120) Willem de Wet: verdere toetse 24/4, reeds weer by werk (083 444 4348) Ronél de Klerk: Gulliam Barain siekte, nog baie lam in bene, sal nog 6+ maande neem vir volkome herstel (084 601 7092) Nellie Wasmuth: erge val gehad, beide arms gebreek en heup verder beseer (083 356 8130) Corrie Brink: rugoperasie gehad 10/4, Wilgeheuwel Hosp, voel goed, behoort volgende week ontslaan te word (072 446 2612)

KERKKANTOOR URE Maandag tot Vrydag

Ds Neels 083 560 3814

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - inligting@xsinet.co.za

Ds Kenneth 081 376 6709


Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 April 2012