Page 1

Afkondigings vir week 14-20 April

Sondag 14 APRIL 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur Sumari Kruger ONS LEES VANDAG UIT

TEMA

1 Korintiërs 12: 12-27

Die kerk is EEN!

Kuierfees SATERDAG 1 JUNIE 2013 Hou solank jou dagboek oop... Ons hou ‘n vergadering op Sondag 5 Mei na die erediens Bring jou entoesiasme, nuwe idees en voorstelle en kom gesels saam...

ALLE KATEGETE Onthou vandag na die erediens, ons hou Bring-en-Braai by die lapa.

JEEP JUNIORS Soek vir 2 Kategete om te help met 2-5 jariges se klassie.

Eetgerei is beskikbaar

As jy wil help, skakel

Eie drinkgoed en glase asb

Arnél 082 575 4569


Dorkas groep

Laat weet ons asb van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle. Philip Verster: ernstige toestand, in ICU Milpark hospitaal (082 490 8781) Theda Human: herstel goed (082 678 1905) Ada van Wyk: Bid asb vir gesondheid, besig met behandeling (083 263 6565) Albert Woest: Leukemia in rug, bid asb vir volharding in hierdie tyd (083 730 6533) Hansman du Plessis, Vader van Stella Malan: Kanker, bid vir volharding en rustigheid. Ook vir moeder van Stella, Treynie (071 892 5890) wat hom bystaan (Stella 083 726 4167) Louw Ferreira: Kry swaar, gesondheid vorder stadig, bid asb vir werk (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, longkanker, besig met chemo, maar het steeds gebede nodig Koos (broer van Hester Breytenbach): baie pyn, gaan met tye beter (083 601 7475) Ida Victor: heupoperasie (074 418 6674) Moeder van Arnél du Plesses: gesondheid (Arnél 082 575 4569)

GELUKKIGE VERJAARSDAG!! Vandag 14 April

*Alicia Ferreira Johan Heunis Hetty Vermaak Maandag 15 April Blikkies Auret Alec Fourie Abraham van Wyk Steven Vinger

082 600 6818 082 375 2708 072 493 4157 071 687 4408

Dinsdag 16 April Tania de Beer *Suzette Swanepoel

084 504 4045 073 386 6931

Woensdag 17 April Michael Wentworth

083 445 0133

Donderdag 18 April Kriek Badenhorst

083 363 2421

084 460 8893 082 652 1692 082 851 5911 Ronnie Gross Kobus Nel *Jessica van Biljon

083 556 5856 083 310 0834 083 655 4791

Vrydag 19 April Peet Bezuidenhout *Kaila Botha Maryke Duvenage Anton Louw Pieter v/d Merwe

083 375 2237 079 879 7522 071 382 3291 082 256 1702 083 388 4870

Saterdag 20 April *Wihan Durandt Hein Stolz

072 596 9839 072 519 9923


Opsoek na ‘n oulike geskenk? Wat van ‘n:

HALFEEUFEES KOOKBOEK BESKIKBAAR @R120 ELK by Judy na die erediens in die saal of gedurende die week in die Kerkkantoor

Of SELFS ‘n…

Verjaardagalmanak BESKIKBAAR @R100 ELK Pragtige foto’s geneem deur Gerrie Rall – ‘n tydlose geskenk vir iemand spesiaal

NUWE INTREKKERS!! Baie welkom by ons Gemeente, ons sien uit daarna om jul te ontmoet, kom sien asb die leraar voor in die kerk na die erediens. Nuwe Intrekker-pakkette is beskikbaar in die voorportaal, neem asb een en bring die voltooide vorm so gou as moontlik terug. Enige navrae, skakel gerus die Kerkkantoor.


Ons sê weereens dankie vir elkeen wat maandeliks bydra tot hierdie projek. Sonder julle finansiële hulp sal daar lidmate wees wat sukkel om deur elke maand te kom. Baie baie dankie vir elke rand wat julle gee!! Daar is meer mense vir wie ons graag sou wou help, maar ons het ongelukkig nie die maandelikse vaste inkomste hiervoor nie. • Kan jy ook inskakel by ons maandelikse debietorder van R50? Vorms is in die voorportaal beskikbaar •

Wil jy eerder ‘n kontant-donasie maak? Gebruik asb een van die dankoffer-koeverte in die banke, maar dui duidelik aan dat dit vir MY HART is.

vir die afkondigings! Ons het ‘n Kanselboekie wat beskikbaar is voor in die kerk op die preekstoel. As jy wil hê die leraar moet ‘n sakie onder die aandag van die gemeente bring, kom skryf die boodskap asb voor die erediens in die boekie. Dit sal help dat die leraars dit direk daaruit kan voorlees en nie vergeet daarvan of met te veel klein nota’s sit nie...

Uit die Kerkkantoor Rensia is met verlof en sal terug wees op kantoor op Maandag 22 April. Slegs Vanessa sal beskikbaar wees vir navrae Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG)

ONS HET ‘N LANDLYN

011- 745 8169 (TOT 13:00)

Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 April 2013  

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 April 2013

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you