Page 1

312 13 Desember 2013


Wil jy jou huis, plaas of besigheid verhuur/verkoop? Kontak Vallei Eiendomme vir goeie diens. Veilings kan ook gereel word.

Enige area!!

Besoek gerus ons website

http://valleieiendomme.co.za sluit aan by ons facebook blad epos valleiendomme@gmail.com

Die maagd sal swanger word en ‘n Seun in die wêreld bring en hulle sal Hom Immanuel noem. Die naam beteken God by ons Mat 1:22-23 dieolifantjie@gmail.com faks 086 6962008

Gesoek Lewensvatbare plaas om te huur of te koop. Op langtermyn huur of met opsie om te koop. Skakel 084 5128828

Stem en herstel Sakke wingerd koop of verkoop van klaviere. hout te koop Gekwalifiseerd. Skakel of SMS Skakel Wessel de Beer 0827043276 0828888845 Bussie te huur Human Prokureurs

Waterkantstraat Vredendal Tel 027 2132789 sel 084 7038745

Vervoer van passasiers

Lewer professionele ‘N 20 sitplek Sprinter dienste in: bussie vir vervoer van egskeidings, strafsake groepe na enige plek siviele aangeleenthede in RSA. Toegerus met invordering,s boedels lugverkoeling. Drywer met nodige permitte, HVK’s asook goeie passasiers Asook: Notarisse versekering is tot u diens. Fassiliteerders Skakel Dawie Fourie by Mediators 083 628 8808.

PANORAMA Selfsorgeenhede by Panorama Medikliniek R190 p.p.w.d. Hester 072 769 4429

Vir die spuit & herstel van voertuie, asook die spuit van plaasimplemente Kontak ons by 027 2132425 of 083 6266466

Gesoek Skape, beeste, varke enige hoeveelheid om te bemark. Skakel 0845128828

1000 Flyers A6@ R75 skakel 0272171777 0843323305


073 392 0421 Adverteer in die Olifantjie vir goeie blootstelling @ die beste pryse! Advertensies kos vanaf R20 tot R240vir volblad. Ons doen ook alle ander drukwerk, grafiese ontwerp en tikwerk Bespreek hierdie spasie vir slegs R60! Skakel 027 2171777 084 3323305 faks 086 6962008 epos dieolifantjie@gmail.com


Express Koeriers Vir daaglikse vervoer tussen Vredendal en Calvinia Maandae tot Donderdae. Tariewe vanaf so min as R40 per pakkie skakel Poen by 082 8978300 of Henna by 082 3213696


Aletta’s No 6 Spar Sentrum Vredendal Tel 0272135042

Biltong Geskenke Juwele

Verskaffers van: Alarmstelsels, interkoms veiligheidshekke, geslote kringbaan TV, 2 rigtingradio’s, toegangbeheer en interkoms, paniekskakelaars en radiomonitering. Ons beskik oor ‘n 24 uur beheerkamer om jou veiligheid te waarborg. Ons voorsien in al u sekuriteitsbehoeftes Kontak Ryno Hagen by Sel 083 6295077 Tel/faks 027 2133436 epos rhagen@kingsley.co.za

AVON •Today, Forever, Tomorrow R159 elk •Black Suede R179 (gewoonlik R340) •Outspoken - koop een kry een! •Pur Blanca & Rerceive R35 9ml elk •Mascara vanaf R45.95 •Barbie produkte vanaf R29.95 •Hot Wheels produkte vanaf R34.95 •Juwele stelle vanaf R59 •Son skerm vanaf R80 •3 in 1 Gesigprodukte vanaf R45 •Cellu Break R110 •Magnetic Nail & Magnet R74.94 •Shampoo/Conditioner R29.95 • Kinder juwele vanaf R59 Bestellings skakel 0843323305


Sarlene Gordyne & Stoffeerwerke Tel 027 2133088 Hoekstraat 6 Vredendal

Meubelmark Voortrekkerstr 6 Vredendal Tel 027 2135110

Groot verskeidenheid GeseĂŤnde Kersfees speelgoed, en voorspoedige 2014 yster trekkers, aan al ons kliĂŤnte. draadkarre, Neem kennis ons sluit op mooiste poppe 12 Des en open weer op 8 Jan Bestuur en Personeel en vele meer. DMC

STOFFEERDERS Markstraat, Vredendal

(oorkant die verkeer, langs West Coast Plant hire)

Herstel en oortrek van Taxi seats, matte, dakvoering en deurpanele. Asook trokke, bakkies, trekkers, ens. Die maak van PVC en Ripstop seile vir bakkies, en ligte vragmotors. Oortrek en herstel van sitkamerstelle, los kussings en stoele. Laat herstel nou u tente en woonwakussings vir die Feesseisoen. 35 jaar ervaring!! Kontak Davy 24/7 0817517468/0846796861

Kersuitgawe is op 24 Des. Sluitingsdatum 20 Des. Kontak 0843323305 0272171777 Vallei Eiendomme tel 0272171777 cell 0843323305 valleieiendomme@gmail.com

Ons soek dringend huur huise en woonstelle in Lutzville of Vredendal binne of buite die dorp


Dit is alweer amper die einde van 2013

Desember by Elroy van Rhyn Masseer Terapeut is weer tyd vir: Betaal vir enige twee van dieselfde behandelings en kry 'n derde gratis. So bring jou vriende vir vollyfmasserings of 1 uur rugbehandelings en bespaar baie. Kontak my gerus. Geskenkbewyse is beskikbaar

Elroy van Rhyn Masseer Terapeut 083 231 4207

Tel 027 2172254

Lam & Skaap @ bekostigbare pryse kom gesels gerus met die blokman!

DroĂŤwors & Biltong Beste rookwors&boerewors in Namaqualand Geseende Kersfees aan al ons kliĂŤnte Jan en personeel


RUSTEN VERVOER Vir die vervoer van sand en klip. Tippers sowel as platbak vragte. Kontak AndrĂŠ Thiart 0828792457 IETS VAN ALS/VREDENDAL FIETSWINKEL HV Voortrekkerstr en Stasieweg (ou Hoekkaffee), Vredendal TEL 027 2134601

Kom kyk gerus na ons handgemaakte geskenke, teen sakpas pryse. En snuffel rond vir allerhande ander snuisterye.

TE KOOP Boerboel baba tefie 7 weke. Baie oulik. R900 Skakel 0272171777 0843323305

Strandfontein Seenwense vir almal van Dokkie Botes en Personeel basaar vind AVON plaas op Bestel betyds vir Kersfees!! Skakel 0843323305 14 Desember Wil jy jou vee bemark

of soek jy om te koop? Kontak my om dit vir jou te doen.

Engie hoeveelhede!

Skakel 0845128828


Olifantjie 13 12 2013  
Advertisement
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you