Issuu on Google+

Express Koeriers Vir daaglikse vervoer tussen Vredendal en Calvinia Maandae tot Donderdae. Tariewe vanaf so min as R40 per pakkie skakel Poen by 082 8978300 of Henna by 082 3213696

Vallei Eiendomme Tel 0272171777/0843323305 epos valleieiendomme@gmail.com

http://valleieiendommematzikama.co.za

•Kleinhoewe Koekenaap 3 Slaapkamer huis, ± 1ha met water. •Kleinhoewe Graafwater 13000m² •Take-Away Vredendal Lank gevestig in dorp •Verskeie erwe in Loeriesfontein & Nieuwoudtville •1slk woonstelle te huur net buite Lutzville

Elroy van Rhyn Masseer Terapeut 083 231 4207 Weens ander verpligtinge is my besigheid vir die maand van April gesluit op Vrydae nm vanaf 1uur asook op Saterdae. Jammer vir enige ongerief.

Verskaffers van: Alarmstelsels, interkoms veiligheidshekke, geslote kringbaan TV, 2 rigtingradio’s, toegangbeheer en interkoms, paniekskakelaars en radiomonitering. Ons beskik oor ‘n 24 uur beheerkamer om jou veiligheid te waarborg. Ons voorsien in al u sekuriteitsbehoeftes Kontak Ryno Hagen by Sel 083 6295077 Tel/faks 027 2133436 epos rhagen@kingsley.co.za


7-8 26-4-2013