Issuu on Google+

MOKOPANE: Unit 5, 112 Thabo Mbeki Dr., Mokopane, 0600 LEPHALALE: Shop E, Onverwacht Business Centre, 0557

N

Tel: 015 491 3082 Tel: 014 763 5132

Fax: 086 614 6209 www.noordnuus.co.za

Email: ads@noordnuus.co.za Find us on Facebook!

N

OORDELIKE ORTHERN

Die waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!

04 OCTOBER 2013

PRINT RUN: 8 000

Nog net twee weke! Oor twee weke kry bergfiets entoesiaste van regoor die land die geleentheid om hul fietse deur die Mokopane Wild teelsentrum te trap terwyl hulle wild kyk en bydra tot die stryd teen kanker in die Cansa Debtsafe MTB Challenge. Lees alles oor die roetes, die uitsigte, die op- en afdraandes en wenke oor voorbereiding op bl 4 en 5. Foto: Adele Essakow.

UUS EWS

FREE / GRATIS

Versteekte wapens gevind Tel­kom-kon­trak­teurs het op ver­skeie ver­steek­te wa­pens buite Mook­go­phong af­ge­kom. Dié wa­pens is on­ge­veer 6km buite Mook­go­phong op die Roed­tan-pad ge­vind op Vrydag, 27 September. Die wa­pens, be­staan­de uit onder meer 'n R1-ge­weer, 'n 9mm-pis­tool, vier re­wol­wers, vyf rook­gra­na­te en 935 rond­tes am­mu­ni­sie is deur Tel­komkon­trak­teurs ge­vind ter­wyl hulle be­sig was met her­stel­werk aan te­le­foon­pa­le wat in die vo­rige week se veld­brand be­ska­dig is. Vol­gens ’n werk­nemer van Tel­kom op Mook­go­phong, wat anoniem wil bly, het die wa­pens binne die pad­re­ser­we naby ’n wild­ hein­ing ge­lê. Van die wa­pens is ook in die brand be­ska­dig en die meeste is ge­roes. Die po­li­sie is on­mid­del­lik in ken­nis ge­stel en ’n in­tel­li­gen­sie-taak­span as­ook le­de van die bomopruiming-een­heid is na die to­neel ge­stuur. Die wa­pens is na die polisie se foren­ siese afde­ling gestuur vir bal­lis­tie­se toet­se. “Die po­li­sie is vas­be­slo­te om die oor­sprong van die wa­pens en am­mu­nisie vas te stel,” het bri­g. Hang­wa­ni Mu­laud­zi, polisie woord­voer­der, ge­sê. Met die ter perse gaan is daar nog nie­mand aan­gekeer nie. Berigte oor ’n regse op­lei­dings­kamp in die Mook­go­phong-om­ge­wing is twee jaar gelede in die media gemaak. In No­vem­ber 2011 het die po­li­sie drie mans in heg­te­nis ge­neem wat glo kerke op Mook­go­phong en Mo­ko­pa­ne wou op­blaas. Ty­dens dié ar­res­ta­sies is daar beslag gelê op tuis­gemaak­te swaar­de en wa­pens met ys­ter­pun­te. — LiN Nuus/Die Pos

Noordelike Nuus se Mokopane kantore het verskuif na Eenheid 5, no. 112 Thabo Mbeki (agter Dros).

MEAT CITY

Tel: 015 491 8142 / 015 491 8492 Epos: waltievdw@gmail.com Ruiterweg 40, Mokopane

Ontvang jou “Royalty Seals” vandag met elke R10 wat jy spandeer!

Royalty Seals

SPECIALS VERWERKTE PAK: R220 per pak 1 kg - Gouda / Cheddar 1 kg - Spek / Bacon 1 kg - Russians 1 kg - Viennas 1 kg - Polony

MIDMAAND PAK: R570 per pak 1 kg - Varkbestendtjop 1 kg - Lambboudtjop 2 kg - Boerewors 2 kg - Maalvleis 1.5 kg - Beeskook 1.5 kg - Tender Steak 1.5 kg - Kortrib 1 kg - Dye

WEEK PAK 2: R299 per pak 1 kg - Maalvleis 1 kg - Boerewors 1 kg - Beeskookvleis 1 kg - Goulash 1 kg - Hoender 1 kg - Tender Steak 1 kg - Varkbladtjops

MAANDPAK 1: R790 per pak

SOLD PROPERTIES

We are serious about selling We will make your dreams come true !!

Arona Rossouw

Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319

www.agamefarms.co.za

FOR ALL YOUR PROPERTY NEEDS

(Principal)

082 898 8433 arona@atsold.co.za

CONTACT US!

Francois Campher (CEA)

082 325 3304 francois@atsold.co.za

www.atsold.co.za

014 763 1088

Melanie 083 307 4476 Braam 073 578 6435 Jolene 082 909 1270 Chris 076 432 8445 Marna 082 856 1765 Anita 082 330 2097 Kantoor 014 763 4040

6 x 500 gr - Boerewors 6 x 500 gr - Maalvleis 6 x 500 gr - Beeskookvleis 3 x 500 gr - Tender Steak 3 x 500 gr - Goulash 3 x 500 gr - Beefburger / Varktjops 2 x 1.5 kg - Hoender 3 x 500 gr - Mini T-Been

NAWEEK BRAAIPAK: R290 per pak 4 x 250 gr - Club Steak 2 x 500 gr - Boerewors 2 x 500 gr - Spek / Bacon 6 x - Sosaties 1 x - Lamb Rib

BESTE KAIINGS IN DIE DORP BESKIKBAAR VANAF 9 UUR VRYDAG OGGENDE KNOFFELBROOD & GEVULDE BRAAI MUSHROOMS EN NOG VELE MEER BRAAI VLEISE!


2

www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

Adverteer jou besigheid! Skakel 014 763 5132 (Lephalale) of 015 491 3082 (Mokopane) of epos ons: ads@noordnuus.coza

CUSTOM MADE SLEEPER & HARD WOOD FURNITURE

Kitchens: tic,

, Rus Melamine emi-solid Solid & S

Fur niture: e. d ustom Ma

All C , ood, Rustic Sleeper W wood. solid hard s, anity Unit V m o o r h Bat in ars, Built Built in B s, etc Cupboard Contact Us : 014 736 6518 or 072 400 0388 www.mellowoodfurniture.co.za

B

OSVELD lock and Brick

* Boublokke * Plaveisel * Pleisterstene (stocks) * Verskillende kleure en patrone * Vir sypaadjies, huise, besighede en plase

ĂŤ o h & e ar b u o r t e B t kwalitei e n e t s e d ig d r a a v r ve Gratis Kwotasies Rietspruit Plot nr 8, Ellisras 7HO‡)DNV‡6HO

04 Oktober 2013

Anton and George hit the road

With the first phase of the Lenaka La Tshukudu project done and dusted, Anton FouchÊ and his support team will embark on a second phase to raise funds and educate communities on rhino conservation. The initial 518km walk from Pretoria to Musina yielded no actual funds for rhinos as the money raised along the way only covered 75% of the project cost for phase 1. On his first walk FouchÊ was accompanied by a true to life replica of a Rhino called George, which he pulled all the way. This was part of the project’s aware­ ness campaign. During phase 2, FouchÊ will visit schools and businesses in major cities like Bloemfontein, Durban and Cape Town to raise money and educate communi­ ties about the ills of rhino poaching. Money raised will be used to buy equipment for a company that provides anti- poaching services. Funds will also be used for the Rhino rewards project where rewards will be given for information about rhino poaching following successful arrests. For more information on the project, contact Wayne Derksen on 084 585 5759.

Anton Fouche welcomed by Councillor Bigboy Ndou to the town of Musina and Wayne Dercksen of Molalatau Security which also has an anti-poaching wing. The department of environmental affairs announced on Tuesday that as of the end of September, 704 rhino had been killed by poachers in South Africa, exceeding the annual record of 668 set in 2012.

Boom val heining flenters Machiel van Biljon van Maribashoek net buite Mokopane sit met sy hande in sy hare. Hy sĂŞ sy heining het in die slag gebly toe die Mogalakwena munisipaliteit meer as twee weke gelede (17 September) van die groot ou bloekombome langs die Maribashoek pad kom afsaag het. Die heining hang pap en plek-plek is daar gate waaronder die klein perdjies wat hy aanhou gemaklik kan deurkruip. Verlede week moes hy weer inderhaas jaag om sy perde te gaan soek nadat ‘n motoris hom gebel het om te sĂŞ hulle loop in die pad. “Teen die tyd wat ons hulle gekry het was hulle amper al by die Zebediela pad!â€? Van Biljon voel die munisipaliteit skuld hom ‘n nuwe heining, maar ander inwoners van die omgewing wys daarop dat die boom omgeval het as gevolg van wind en dat die munisipaliteit dit bloot kom opsaag en uit die pad verwyder het. Die munisipaliteit het wel die ou bloekom­ bome langs die pad geringbas om hulle te laat vrek. Dit mag wees waarom daar tot ‘n mate verantwoordelikheid geneem is vir die skade aan Van Biljon se heining, maar Noordelike Nuus het teen druktyd nog geen terugvoer van die munisipaliteit gekry nie. Die verantwoorde­ like persoon by die munisipaliteit is glo tans in die buiteland. Intussen staan die perdjies op hok en moet hulle gevoer word. “Soos dit is is ek bevrees dat die merries moontlik in aanraking met ‘n groot hings kon wees wat my ‘n jaar van nou

Thai Yok Restaurant Thaifoods Service

Tel: 074 914 1030 / 061 046 7818 / 074 505 7109 Onverwacht Business Centre, Lephalale

A VARIETY FOOD MENU

‡6SHFLDO0HQX ‡&XUU\‡6WLUIU\ ‡6RXS‡5LFH ‡'HVVHUW‡6DODG ‡'HHSIU\*ULOO5RDVWHG OPEN FROM 10:00 - 22:00

af probleme kan gee,� vertel Van Biljon. Hy wil graag ‘n teelprogram met die miniatuur ponies van stapel stuur.

Machiel van Biljon se heining is aan flarde nadat ‘n groot ou bloekomboom soos die een in die agtergrond daarop geval het. Hy meen dit is die munisipaliteit se skuld.


04 October 2013

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

Horror crash on the N1 Five people died and two were seriously injured in a collision on the N1 just north of Mokopane, after the Zebediela toll plaza on Sunday. The driver of a Toyota Corolla carrying six passengers, heading towards Mokopane, apparently lost control of his car when a tyre blew-out. The Corolla collided with another vehicle heading in the opposite direction. Two men (29 and 32), a woman (39) and the two small children (3 months and 1 year 6 months old) died on the scene. Both drivers sustained serious injuries, one was taken to Mokopane Hospital and the other one to Polokwane Provincial Hospital for medical treatment. A case of culpable homicide was opened and further investigations are pending.

T

HOTSPO

2010 Toyota Hilux 2.7, VVTI Raider, R/B, P/U PRICE:

FSP: 18315

Tragic end to Die Antieke Babilon love triangle is herbou Pretoria - A Pretoria police constable who allegedly shot and killed his girlfriend and her lover was arrested by members of the Mokopane Highway Patrol after he fled the scene of the crime on Friday morning. The 27-year-old fled Pretoria in a state vehicle and the Highway patrol reacted when a look-out was given for the vehicle. Police spokesperson, Lt. Col. Katlego Mogale, said the trouble started on Thursday night, when the constable visited the house of the 21-year-old woman and found her with another man. “An argument ensued which resulted to the constable assaulting the man. On Friday morning the situation ended in tragedy for the two victims when the constable returned to the woman’s house and after another heated argument, shot and killed the victims fled the scene.” Mokopane Highway Patrol pulled him off the road near the Zebediela tollgate. His service pistol was confiscated and he appeared in court on Monday on charges of murder.

Kom reis saam met die bekende argeoloog, Francois du Plessis, na antieke Babilon in Irak. Kom kyk hoe Saddam Hussein met 60-miljoen bakstene die suidelike paleis van Nebukadnésar herbou het. Besoek die troonkamer waar die profeet Daniël die koning se droom oor die verwoesting van ons planeet en die wederkoms van Jesus uitgelê het, asook die banketsaal waar die woorde “mene mene tekel ufarsin” geskryf is. Kom geniet ‘n geïnspireerde aand op die voetspore van Nebukadnésar en die profeet Daniël. Argeologie het onteenseglik bevestig dat die boek Daniël en sy eindtyd profesie outen­ tiek is. Dit sal plaasvind op 09, 16 en 23 Oktober om 18:00 in die Sewendedag Adventiste Kerk, Pretoriusstraat 112, Mokopane. Bespreek by Crystelle 083 512 5408 of Tanya 076 082 6008.

PLUMBING PROBLEMS?

R229 900 Terms & Conditions Apply

105 Nelson Mandela Drive Brendon: 071 504 0221 / 083 282 5768 Advertise your business! Call us on 014 763 5132 (Lephalale) or 015 491 3082 (Mokopane) or email us: ads@noordnuus.coza

The ROOF the whole ROOF And nothing but the ROOF

MOGOL ROOF TRUSSES

Meletse: 071 687 6015

Fax: 086 663 6871

E-mail: mogolrt@gmail.com

Police officer arrested A police officer from Witpoort appeared in the Lephalale Magistrate’s court on Monday on charges of theft and the possession of unlicensed firearms and ammunition. According to a spokesperson at the Witpoort police station, the officer was found in possession of stolen liquor and two unlicensed firearms at his house on Saturday. It is suspected that the police officer was part of a group of six men who broke into a liquor store in Witpoort and stole liquor to the value of R15 000. The case has been postponed until 8 October and all six suspects will remain in custody.

3

Locally Manufactured

KOOS BATTERIES ALWAYS THE CHEAPEST

In association with

NYLPARK CENTRE, PRETORIUS STREET MOKOPANE 0600 CELL: 083 455 3983 A/H TEL: (015) 491 3965

NA-URE DIENS 24/7

WE KNOW BUILDING WE MATERIALS KNOW BUILDING

MATERIALS WE KNOW (USE TO BE BUILDERS MARKET)1 Dikbas str Onverwacht Tel: 014 763 1332 SPECIAL E&OE, WHILE STOCKS LAST. PICTURES ARE A REPRESENTATION THAT MAY VARY. DEALS

WE KNOW SPECIAL DEALS CREDIT AVAILABLE TO APPROVAL. ALL PRICES VAT INCLUSIVE

MELAMINE WHITE 16mm TEXTURED 2750mm X 1830mm

DURO ALUMINIUM WINDOW FRAME

PTT1815

JOJO WATER TANK 2200 LT 8 YEAR WARRANTY

New installations & maintenance

GARDEN HOSE 20mm x 30m

+$5':$5(‡%8,/':$5(

WELDMESH 1800mm

CORRUGATED IRON 3600mm x 0.32mm

LAUNCHING 31 AUGUST & 1 SEPTEMBER

1 DIKBAS STR ONVERWACHT TEL: 014 763 1332 100mm x 100mm

R44790 / SHEET Public holidays open without any extra costs

DURO ALUMINIUM WINDOW FRAME PT99

R166990 EACH

R163300 EACH

STRUCTURE TIMBER

R26400 EACH

R46300 EACH

SWARTLAND DOOR FRAME WITH SIDELIGHT

LINTOLS 900mm - 6000mm

“NO JOB TOO DEEP, TOO DARK OR TOO DIRTY”

WANT IT?

GET IT ON CREDIT

» Quick & Easy Applications » Credit up to R100 000 » Up to 48 months Repayments » Same day Result » No Deposit

LEPHALALE Johan 082 924 6590 Etienne 083 262 8225 24 HOUR SERVICE

R8690 EACH

APPLICATION REQUIREMENTS: ‰ LATEST PAYSLIP/SALARY ADVICE / 3 MONTHS BANK STATEMENTS IF SELF EMPLOYED ‰ COPY OF ID OR DRIVERS LICENCE OR VALID TEMPORARY ID DOCUMENT

R71500 EACH

BEST PRICE IN STORE

R73700 EACH

R2990 / METER

Speak to the Real People in-Store Credit Champion Now!

More than Just Finance


4

www.noordnuus.co.za

TM

The Power to Surprise

Noordelike Nuus / Northern News

Mountain biking in the Bushveld

VW, Audi, Opel, BMW, Mercedes & Toyota

WISHING ALL THE PARTICIPANTS OF THE CANSA DEBT SAFE CHALLENGE THE...

Cansa Debtsafe MTB Challenge will close on

Vertical Kia Motors Logo 2/C - 100% Pantone 1807 70% Black Tagline Vertical Kia Motors Logo 2/C - 100% Pantone 1807 70% Black Tagline

...BEST OF LUCK! VISIT US: KIA MOKOPANE CNR RETIEF AND PRETORIUS, MOKOPANE. TEL: 015 491 1003 / 082 550 0055

Online entries for the

Quality Replacement Parts Suitable For Most German Vehicles 58 Pretorius Str Mokopane 0600

Tel: 015 491 2473 015 491 2473 Fax: 015 491 1669

FERRUM

RAND CYCLE R239.

12” BMX Boys/Girls

Ages 2 to 4 FROM

TRY OUR LINERS & GEL FOR BICYCLE FLAT TYRE PREVENTION LOW, Low prices on tyres, tubes, spares + accessories

46 Nelson Mandela Drive, Mokopane Tel: (015) 491 3271/2

BICYCLES GALORE

* Silverback * Trek * Scott WAS * Schwinn * Mongoose Silverback Stride 20 * Avalanche R2 995.00 * Front shock 80mm 6KLPDQRUDSLG¿UHJHDUV * Cannondale * Giant * Light weight aluminum frame

NOW

20’’ BMX Planet Pyre *Trick Bike*

R2 695.00 Silverback Stride 10 * 24 Speed * Shimano gears * Lockout front shock * Hydraulic disc brake

WAS

WAS

R4 995.00 NOW

R1 295.00 NOW

R4 495.00 R1095.00

04 Oktober 2013

3$1((/./233(56%.‡3$1(/%($7(56&&

95

16” BMX Boys/Girls Ages 4 to 7 FROM

R399.95 20” BMX Boys/Girls Ages 6 to 10 FROM

R449.95 21 Speed Mountain Bike FROM

R699.95 E&OE

All prices include VAT

C’est Si Bon

3 Beitel Street, Mokopane

ACCOMMODATION AVAILABLE OPPOSITE GAME BREEDING CENTRE & PARK HOTEL (WHERE MTB RACE WILL TAKE PLACE) Rooms for R350 – R450 Per Night

Kontak: 015 491 5523 / 082 475 3395 Na-ure: Truman: 076 109 3516

GEWAARBORGDE WERK :25.*8$5$17((' Tel: 015 491 5520 / 491 5800 Insleep: 082 454 4220 Fabrieks goedkeuring op GM,TOYOTA, LAND ROVER, FORD, MAZDA EN NISSAN.

6 October, but people can still enter on Thursday 10 October at Cyclelab Polokwane as well as Friday 11 October from 16:00 to 20:00 and Saturday 12 October from 05:30 to 07:00 at the venue - the Mokopane Game Breeding Centre. Excellent prizes are to be won for the first three overall male and female winners in the 30 and 55 km races, as well as category prizes and prizes for participants under 12 on the 10km race. Trophies will be handed to schools with most entries and there will a “scooter race” for the little ones at 10:00. Bring your own scooter. Enjoy a game drive and a night walk (11 October) in the reserve and experience the sounds and smells of the bushveld at night. Book with Andries Hurn on 082 307 0141. Braai packs will be for sale for a braai after the race.


04 October 2013

Northern News / Noordelike Nuus

Are you ready to race? The best way to make sense of the importance of pre-preparation before a mountain bike race is to envision yourself and your bike as a motor vehicle, writes Christie Thomas, an experienced mountainbike racer. "What do you do before you undertake a long road trip? You thoroughly check your vehicle and inspect it for damage, or parts that need to be replaced. Your bike is your vehicle, the wheels that will carry you from point A to point B. Your race is your long road trip. Take care of your bike and it will take care of you! Before a big race: 33 Consider taking it for a service 33 Check all moving parts 33 Check the tyres and wheels - Will it offer sufficient grip, is the sealant still fresh, are the spokes still tight? 33 Is your chain still tight? Is it cleaned and lubricated? "Wash and polish your bike the night before the race. Lubricate the chain. Fill your water bottle. Be proud of your ‘vehicle’ and show you care by arriving at the race with it looking ‘spick & span’. "You are the engine that will drive your vehicle. You need to make sure that you have ‘filled’ your stomach with enough low-GI fuel to carry you through from start to finish. Low GI is essential for a steady supply of energy to your body. "A light pasta (whole wheat), or easily digestible meal, the night before is good. Beware of consuming too much meat, as this takes to long to digest and may ‘rob’ you of energy the next day. "I find the best pre-race morning meal is a bowl of oatmeal porridge or something like fortified

Pronutro, taken at least an hour before the race. "A banana is an excellent ‘energy’ snack to be carried during the race. Consume it halfway through the race to make sure you have enough ‘petrol’ to get you to the finish. I like to eat an ‘energy’ snack at least every hour during the race. Peanut butter is also an excellent source of energy, a good combina­ tion of fat and protein. "When the race is done you will need ‘recovery’ food to assist your body to bounce back after all you have put it through. The easiest, most readily available source of carbohydrate and protein is low fat chocolate milk. Milo is always my first choice, and I can pick it up at any café en-route to the race. "No engine can run without making sure there is enough water in the radiator! For a short race (20km), one bottle (750ml) of clean filtered water should be sufficient to carry you through to the end. Make sure your bottle is empty at the end of the race! "The rule of thumb is to hydrate every 20 minutes, whether you are thirsty or not! F"or a longer race (40+km), you would need one bottle of water and one bottle of energy drink. Start with the water. When you are halfway through the water, start alternating with the energy drink. The energy drink will replenish important salts and electrolytes lost during the ride. "Make sure to fill up your water bottle at the available water points if you are running low."

Reinhart 0718690662

www.noordnuus.co.za

5

So lyk die roetes... Die Cansa Debtsafe MTB Challenge gaan iets vir almal bied, van onfikse ryers en kinders tot die meer gevorderde bergfiets entoesiaste, skryf Paul Essakow.

Hy het al drie die roetes gehelp uitlê en meer as een keer gery. Hy het ingestem om Noordelike Nuus lesers ‘n bietjie meer te vertel oor wat hulle te wagte kan wees. “Enige iemand kan die 10km roete voltooi en fietsryers kan verwag om baie diere te sien. Die roete kan vinnig voel aan die begin, maar spaar jou energie, want daar is ‘n paar verrassings soos kort stuk­ kies sand hier en daar, maar moenie bekommerd wees nie - daar is 'n waterpunt so 5km van die wegspring af. Die terugkom is teen ‘n effense opdraande, maar niks ernstigs nie. “Die 30km sal vir onervare ryers baie meer uitdagend wees. So 8km in die wedren in gaan jy ‘n lekker stukkie opdraande kry maar dit is alles die moeite werd as jy bo uitkom vanwaar jy oor die hele dorp en omgewing kan uitkyk. Boonop word jy dan beloon met enkelspoor bospaadjies teen die berg af.

“Ek sal aanbeveel dat ryers hul energie spaar vir die gedeelte tussen 16-20km. Daar kry jy ‘n paar tegniese gedeeltes. Hulle is wel rybaar. Die waterpunte is by 14km en 20km en dan gaan die laaste stukkie baie vinnig verby. Daar wag ‘n groot verrassing op 27km, wat al die sweet die moeite werd sal maak. Ons maak seker dat die wilde diere se hokke mooi gesluit is, want op jou laaste draai voor jy klaar maak ry jy verby hulle... Die 55km roete is natuurlik vir die fikser klomp of diegene wat regtig ‘n uitdaging soek. Dieselfde roete as die 30km word gevolg, maar met ‘n ekstra stuk by wat jou en jou fiets behoorlik sal toets. Ná elke opdraande is daar darem ‘n afdraande. Op hierdie roete gaan fietsryers 6 0 0 m vertikaal klim oor die 55km afstand. Waterpunte is op 14km, 27km en 40km. "


6

www.noordnuus.co.za

JEWELLERS

osma BB N

Shop 22 The Crossing, Thabo Mbeki St. Mokopane (Potgietersrus)

Tel: +27 15 491 4416 Fax: +27 15 491 4411 Fax: 086 670 8733

Noordelike Nuus / Northern News

04 Oktober 2013

BUCO se eerste verjaarsdag gevier Dit is ‘n jaar sedert Builders Market se naam verander het na BUCO Lephalale. Om die geleentheid te vier het BUCO verlede Vrydag hul kliënte bederf met spesiale aanbiedinge en verskeie prystrekkings. Area bestuurder vir BUCO, Jaco van der Collf sê kliënte kan gerus vanaf 7 Oktober regstaan vir ‘n reeks spesiale aanbiedinge tot en met Desember. Vir inligting skakel gerus 014 763 1332 of besoek BUCO Lephalale by 1 Dikbas Straat in Onverwacht.

Een van die wenners by BUCO se verjaarsdag vieringe was Cas Bezuidenhout (links) hier saam met Jacques Sisson van BUCO.

1998 Matrieks kuier weer lekker saam

‡4XDOLW\‡4XDQWLW\‡4XLFNO\

* * * * * * * * * * * *

BRANCHES: Lephalale Amandelbult Boshoek Middelburg Balmoral Komati Rietspruit Witbank Kathu Steelpoort Kinross Mozambique

Tel: 014 592 2202 / Fax: 014 592 3722 Sales: Charmaine Robinson Cell: 082 769 7064 E-mail: charmaine@3qconcrete.co.za Sales: Stephan Erasmus Cell: 082 447 7671 E-mail: stephan@3qconcrete.co.ca

(Pty)Ltd 2007/032564/07 VAT No. 43002 46537

22 Waterval Avenue, Rustenburg, 0299 E-mail: reception@3qconcrete.co.za

TsuKudu Steel Houses cc t/a

Die goedkoopste en vinnigste oplossing vir al u behuisingsprobleme!

GRATIS OPRIGTING. AFLEWERING KAN GEREËL WORD STAALHUISIES

2 kamers (3 x 6m) 2 vensters - R8 000 3 kamers (3 x 9m) 4 vensters - R11 900 4 kamers (3 x 12m) 6 vensters - R15 900 STOORKAMERS

4 x 6m R 9 700 4 x 9m R14 400 4 x 12m R19 200

GEEN BRANDGEVAAR!

VELDTOILET (Longdrop) R710

Rame behandel met roesvrye materiaal. OPSIONELE EKSTRA’S: Varanda en dak-isolasie

Groottes by benadering

ARBEIDERSKWARTIERE

1 Kamer (3 x 3m) - R3 700 2 Kamer (3 x 6m) - R7 300

3 Kamer (3 x 9m) - R10 900

4 Kamer (3 x 12m) - R14 500

6 Kamer (3 x 18m) - R21 700 E-pos: mwrhinohouse@mweb.co.za / Anette: Tel. 012 549 0230 - Fax 012 549 3806 - Sel 082 440 8111

Die Ellisras Hoërskool Matrieks van 1998 het Saterdag hulle 15-jaar reünie by Mbali Lodge net buite Lephalale gehou. Agter van links is Wilma van Rooyen, Masha Vos, Nadea du Plessis, Chanelle van Deventer, Nicolette Meyers, Charlene Basson, Abri Loubser, Andre Erasmus. Voor van links: Cobus Coetsee, Sumari Lottering, Dolla Költzow en Stephan Jones.

‘63 se matrieks hou reünie Hoërskool Piet Potgieter se 1963 matriekgroep het onlangs hul 50-jaar reünie gehou. Die klomp oud-leerders het in Mokopane bymekaargekom en saam met die huidige skoolhoof, Jas Hansen, gekuier op die gronde van die hoërskool waar hulle ook ‘n wilde pruimboom as nalatenskap daar geplant het.

Oom Faantjie se laaste noot Oom Faantjie Nel wat gereeld by die Piet Potgieter Monument Ouetehuis se funksies en gesellighede klavier gespeel het, is Saterdagoggend op 83-jarige ouderdom oorlede. Dit is maar ‘n week nadat sy broer dood is. Sovêr die tehuis personeel se kennis strek het Oom Faantjie geen familie wat meer in Moko­ pane woon nie. “Ons weet net van ‘n stief sussie wat verlede week geskakel het om te laat weet dat sy broer oorlede is,” het Marthie Venter gesê. Oom Faantjie was in sy jong dae lid van ‘n boereorkes. Hy het die laaste tyd moeilik gepraat en was die week voor sy dood glo baie swak. Teen druktyd kon daar nog nie vir hom ‘n begrafnis datum bevestig word nie.


8

www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

04 Oktober 2013


04 October 2013

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

9


10

www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

04 Oktober 2013

Krugies bring hul kant die vakansie Rainbow Meat Group Pretorius straat 38, Mokopane

Tel: 015 491 3294 / Faks: 015 491 3530 Epos: rmg01@mweb.co.za

*5227%(63$5,1*6

3 - 5 Oktober Winskopies As die voetgangerverkeer effe intimiderend lyk, SKAKEL DAN LEWER ONS AF!!

D CHUCK A-GRAAG MINI BLOU BUL STEAK (Ontbeen & gemarineerd) SIRLOIN STEAK A-GRAAD (Bulk verpak & ryp gemaak) BEES RUMP SOSATIES VARK SKOUER TJOPPIES RAINBOW BOEREWORS CHICKEN POPS 2.5 KG BEES BILTONG / DROëWORS

R44.95 P/KG R49.95 P/KG R53.95 P/KG R64.95 P/KG R36.95 P/KG R45.95 P/KG R115.95 P/PAK R119.95 P/KG

2QWKRXRQVRQJHORRIOLNHPDDQGSDNDDQELHGLQJ LHWVYDQDOVYLUDOPDOWHHQGLHEHVWHSU\VH PRYSE GELDIG TERWYL VOORRAAD HOU!! Kaart fasiliteite by elke betaalpunt Veilige parkering met sekuriteitswag Ons doen ook groothandel & verwerking van wild.

Bo: Hierdie Krugies het die vakansie aan die hokkie streek proewe deelgeneem en het deurgedring na die Limpopo proewe wat Saterdag in Groblersdal gehou word. Hulle is van links: Elrika Marais, Erna Kruger, Lachelle de Beer en Leninka Nel. Soné Kapp is afwesig. Regs: Lené Kruger en Declan Brejs van Laerskool Krugerpark het die skoolvakansie aan die SA Gholf kampioenskappe in Port Alfred gaan deelneem. Die baan was pragtig en die uitstappie heerlik sê die twee, maar die kuswinde het hulle opgekeil en hul spel baie negatief geaffekteer. Lené en Declan het Limpopo verteenwoordig.

Mokopane Gimnastiekklub maak ons trots! Raymandi Goosen (regs) van Mokopane Gimnastiekklub (MGK) het haarself bewys as die beste vlak 4 dogters gimnas (18 jaar en jonger) in die land met 'n eerste algehele plek. Sy was onder meer eerste vir haar vloeren balk-reekse en het 'n tweede plek vir die dames-burg verdien by die nasionale gimnastiek kampioenskappe. SA Games is die grootste nasionale kompetisie waarin 'n gimnas in Suid-Afrika (vlak 4-7) kan deelneem. Die Suid-Afrikaanse Gimnas­ tiek Federasie (SAGF) het in die verskillende provinsies hul SA’s gehou om gimnaste se vernuf in al die dissiplines te toets. WAG (dogters artisties) het deelgeneem in Centurion by die Matsport Centre aan die einde van September. Lize Janse van Rensburg (14 en jonger) (regs) het ook goed presteer met 'n derde plek vir haar spronge. Nog 'n MGK-gimnas, Shani Dreyer (regs bo saam met afrigter Marinda Marshall), het teen 61 van ons land se beste gimnaste (10 jaar) deelgeneem en algeheel 28ste plek behaal. Die ritmiese kompetisie se SA’s is twee weke terug in Durban gehou by die Kwazulu-Natal Universiteit. MGK uitblinker, Suné Janse van Rensburg (15 and onder) (foto regs onder) het Limpopo daar verteenwoordig. "Sy het 'n asemrowende vertoning gegee," vertel haar afrigter, Marinda Marshall van MGK. Sy het ook nasionaal eerste gekom met haar hoepel, tweede met haar balreeks en het algeheel derde in SA geëindig! MGK is baie trots op al die gimnaste en weet dat hul harde werk vrugte afgewerp het. Marshall vertel met 'n groot glimlag dat lesers gerus die Noordelike Nuus kan dophou: "Volgende jaar gaan ons die land wys Limpopo is kampioenwêreld!" Sy nooi ouers om MGK te kontak by 079 217 8410 en te reël vir 'n gratis gimnastiekklas ter bekendstelling van die groeiende sport. "Gimnastiek ontwikkel jou kind fiesies, en dit vorm ook hul karakter," verduidelik Marshall.

Potties jaers skitter op Kayalami

  WB en Rian van Niekerk, twee renjaers van Mokopane, het beide Saterdag eerste plekke in hul afsonderlike afdelings by Kyalami losgery. Dié twee broers het as tjokkertjies van 11 en 12 jaar oud op Mokopane se Ovaalbaan met hul loopbane begin. Hulle het eers net op Mokopane en Polokwane se ovaalbane gejaag, maar gou begin soek na nuwe, vinniger uitdagings. Nou ry hulle al vir die afgelope drie jaar ook langbaan resies op bane soos Zwartkops, Phakisa en Kyalami. Die afgelope Saterdag was ‘n uitmergelende en baie warm resies met die kwik wat hemelhoog gestyg het. Tog het beide se renmotors hul goed gedra en albei drywers het hul uiterste bes gelewer.

Die Van Niekerk Broers, Rian en WB, het Saterdag elkeen ‘n eerste plek op Kyalami losgejaag.


04 October 2013

Northern News / Noordelike Nuus

Fishing with Christie ...from p12 worked in deeper water. Bass are now in ambush mode. Fish the first break-line or drop-off closest to those shallow feeding flats you were targeting earlier. Concentrate on cover or structure found on the top edge of the drop or at the deepest part of the drop. Often bass will be suspended off the drop, and will pick up your bait as it falls over the edge.

www.noordnuus.co.za

11

Leo

Rubriek geborg deur:

Jou vennoot langs die viswater!

Fietse & Sport

Besoek ons vir spesiale aanbiedinge!

Stealth is Essential

When you are fishing in shallow water it is of the utmost importance to keep boat noise down. Do not use your main motor, unless you are ready to leave the area. It is better to use your electric motor at a low constant speed than a higher intermittent speed. It is said that the constant vibration is less disturbing to shallow-water bass than the on-off distur­ bance caused by the sudden surge of the blade. Make sure the prop-wash is directed away from the area you are fishing. Do not slam your hatch or your tackle box lids. Do not shout at your wife or your kids. Do not allow the boat to slam into trees, rocks, jetties, or other cover found in shallow water. In other words; be stealthy as a leopard stalking its prey!

Kotiestraat, Ellisras 014 763 3181

SENSATION MATADOR

Inskrywingsvorms vir 2014 nou beskikbaar by Laerskool Krugerpark. Sluitingsdatum: Skoolgereedheidsentrum 11 Oktober 2013 2014

NOTICE OF APPLICATION FOR A PROSPECTING RIGHT Notice is given in terms of Sections 16of the Mineral Petroleum and Resources Development Act (Act 28 of 2002) and Regulations 3, 14 and 51 of the regulations published in the Government Notice, GN R527. This notice will also serve as a notice in terms of Regulation 4(6) of the National Environmental Management Act (Act 107 of 1998) of intent to carry out the following activity as listed: 1. Description of proposed activity: Glacier Black Gold CC(2009 / 135666 / 23) applied for a prospecting right in terms of Sections 16of the Mineral and Petroleum Resource Development Act, 2002 (Act no. 28 of 2002) to prospect for coal on the following properties: (a) Remaining extent of the farm Cambridge 7 LQ Extent: 1201.0199 ha Held under deed of transfer T56790/2004

(c) Remaining extent of the farm Sannandale 9 LQ Extent: 866.3336 ha Held under deed of transfer T4645/1994

(b) Portion 1 of the farm Cambridge 7 LQ Extent: 100.2920 ha Held under deed of transfer T165399/2006

(d) Portion 1 of the farm Sannandale 9 LQ Extent: 342.6128 ha Held under deed of transfer T51831/2005

2. Location: The area of interest is situated approximately 10km from Lephalale mine in the Limpopo Province. 3. Extent: 2510.2483hectares 4. Name of applicant: Glacier Black Gold CC (2009 / 135666 / 23) 5. Name and details of contact person: a) Consultant: Milnex 189 CC, Attention: Riaan du Plessis, PO Box1086, Schweizer-Reneke, 2780 Tel: 053 963 1081, Fax: 087 231 7021, E-mail: riaan@milnex-sa.co.za 6. Date of publication: 4 October 2013 7. Date of public meeting: 31 October 2013 at 11:00. Venue: Mogol Club,Lephalale, 0555. 8. Submission of written comments: The purpose of the notice is mainly to invite all interested and affected parties to submit written comments and/or objections regarding the application for a Prospecting Right and the application for approval of the Environmental Management Plan. 9. Documents and information: Any documents or information you may require to formulate your comments or objections may be requested in writing from the contact person. 10.,QRUGHUWRHQVXUHWKDW\RXDUHLGHQWL¿HGDVDQLQWHUHVWHGDQGRUDIIHFWHGSDUW\DQGWKDWZHUHFHLYH\RXU comments, please submit your name, contact information, interest and comments or objections that you may have in the matter, to the contact person within 30 days of publication of this advertisement.

FISHING ROD’S AVAILABLE


NOORDELIKE NUUS / NORTHERN NEWS Fishing with Christie

Early summer bass fishing Spawning season in the Northern provinces should just about be over. In some areas bass may still be in a post-spawn mode that could result in some tough fishing, but in the more northern regions where bass started spawning earlier, bass should start thinking about food again. Early summer is a great time to be on the water fishing. When bass start feeding after post-spawn, they feed voraciously. This is the best time to play with all the power baits in your tackle box. Early morning and late evening are good times for a top water bite. Poppers, chuggers, pencil baits and buzz baits worked over shallow feeding flats will entice many bass to blow up all over your lure. Be warned though: bass hooked on a top water

lure tend to jump a lot, and you may lose more fish than you land, but it is great fun! Look for good feeding flats close to the areas where you found bass spawning earlier in the spring. Good feeding flats will be close to deep water, have some form of cover or structure situated on them, and must have large numbers of baitfish in the area. No bait = no bass. Remember, a long shallow point can also be considered a good feeding ‘flat’. Mid-morning and late afternoon As the sun moves up higher and the day becomes brighter, swop the top water lures for shallow swimming lures. Stick baits, jerk baits, spinner baits, chatter bait, lipless crank baits, shallow-diving and/or balsa crank baits can all be worked over and through shallow cover.

Gradually pull away from the shallower water you were fishing early in the morning, and start fishing slightly deeper. The bass should still be cruising the flats, but will start moving toward the first break-line or drop-off adja­ cent to the flats. Instead of fishing randomly, start concentrating more on the cover or structure found on the flat. As the sun rises bass will start to move toward the shadows and ambush points offered by the cover and the deeper water. Midday is the time to switch to deeper-diving crank baits, jigs, and soft plastic lures. You can still fish with your spinner bait, but will now have to slow down the retrieve and slow-roll the bait so that it can be

... to page 11 102 Thabo Mbeki Drive Mokopane Tel: 015 491 5557 Fax: 015 491 5558

For Fast & Friendly Service, Contact our R209 900

2006 LAND ROVER DISCOVERY 3 V8 HSE, 122 000 KM, FSH, NAVIGATION, NEW TYRES

R349 900

2011 TOYOTA FJ CRUISER, 49 000 KM, FSH, BALANCE OF SERVICE PLAN, BLACK LEATHER, SAT NAV, T.BAR BLUETOOTH, 5X NEW MAGS AND TYRES

R245 900

2009 MERCEDES BENZ C320 CDI ELEGANCE A/T, 108 000 KM, FSH, BALANCE OF MOTORPLAN, SUNROOF, 165KW

D L O

S

R299 900

2012 TOYOTA FORTUNER 2.5, D-4D, RB, 31 000KM, FSH, T.BAR

R245 900

2010 KIA SPORTAGE 2.0 CRDi AWD, A/T, 101 000 KM, FSH, BLACK LEATHER, T.BAR, ONE OWNER

R109 900

2010 NISSAN NP 200 1.6 SE, AIRCON, AIRBAGS, 96 000 KM, FSH, T.BAR, R.RISING, T.COVER, R.BAR

hyundai lephalale

R185 900

2010 VW GOLF 6 1.4 TSi COMFORTLINE, 107 000 KM, FSH, BLUETOOTH, BLACK LEATHER SEATS

R325 900

2011 TOYOTA HILUX 3.0 D-4D, DC 4X4, 41 000 KM, FSH, N.BAR, R.BAR, T.BAR, R.RISING

Sales Team

HENDRIK: 082 578 4307 FINKY: 072 653 7856 ANTON: 082 804 9430 JURG: 073 594 8386

christo@wbcars.co.za

Wheel deals on new Hyundais

THE HYUNDAI EVOLUTION

‡3LHUUH0DODQ '3 &HOO

Â&#x2021;<RODQGLYDQ5RR\HQ

Â&#x2021;7HOFR'LNEDV 'ULIWVWUHHW2QYHUZDFKW

Â&#x2021;0DUWLH,OOLQJZRUWK


Nn5 10 web issue