Page 1



   



  

             !"#$

Belastingbom bars Jasper Raats (jasper@noordnuus.co.za) Landbougrond wat in die Mogalakwena munisipale area val is met 75% oorbelas sedert die nuwe grondbelastingwet in 2008 in werking getree het. DiĂŠ skokonthulling is Saterdag tydens ‘n boerevergadering in die Hanglip Boeresaal by Sterkrivier deur eiendomskonsultant en onderhandelaar, Frans Durandt gemaak. Hy het verduidelik die wet bepaal dat nywerhede en industrieĂŤ die volle munisipale

belastingstarief moet betaal, maar dat die belasting op residensiĂŤle eiendomme net 80% van hierdie tarief mag wees en die belasting op landbougrond net 25% van die residensiĂŤle tarief. Durandt het saam met landbouleiers in die omgewing rofweg bereken dat dit onmiddelik ‘n begrotingstekort van tot R250-miljoen vir die Mogalakwena munisipaliteit kan beteken. Durandt is ‘n oud-soldaat wat baie jare in die minister van verdediging se kantoor gewerk het. Daar was hy in sy hoedanigheid as kommunikasiebeampte nou betrokke

by verskeie hoĂŤ-profiel onderhandelinge ervaring wat hom nou goed te staan kom waar hy landbougemeenskappe help om met munisipaliteite te onderhandel oor kwessies soos munisipale grondbelasting. Hy het namens boere in die Brits-omgewing met die munisipaliteit daar suksesvol onderhandel oor ‘n soortgelyke situasie. Daarom het ‘n vriend wat in die Mokopane-omgewing woon hom gevra of hy bereid sal wees om hier ook te help.

volg op bl. 2

Mallewales 'n wenner! HoĂŤrskool Piet Potgieter se toneelproduksie, Mallewales, is gekroon as die ATKV tiener-toneelkompetisie se Gauteng-Wes streekwenners. Lees meer op bl. 7

MEAT CITY

Tel: 015 491 8142 / 015 491 8492 Epos: waltievdw@gmail.com Ruiterweg 40, Mokopane

Ontvang jou “Royalty Seals� vandag met elke R10 wat jy spandeer!

Royalty Seals

HEEL HOENDER

R22.99 p/kg FLATTIES

R26.99 p/kg MAALVLEIS

R37.99 p/kg BOEREWORS

R37.99 p/kg WILDS RUSSIANS

R26.99 p/kg HAMBURGER PATTIES

R39.99 p/kg

SOLD PROPERTIES

We are serious about selling

We will make your dreams come true !!

Francois Campher (CEA)

Arona Rossouw (Principal)

082 898 8433 082 325 3304 francois@atsold.co.za arona@atsold.co.za

www.atsold.co.za

014 763 1088

NOG VELE MEER BULK BESPARINGS EN MAANDPAKKE BESKIKBAAR Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319

www.agamefarms.co.za

FOR ALL YOUR PROPERTY NEEDS CONTACT US! Melanie 083 307 4476 Braam 073 578 6435 Jolene 082 909 1270 Chris 076 432 8445 Marna 082 856 1765 Anita 082 330 2097 Kantoor 014 763 4040

BESTE KAIINGS IN DIE DORP! BESKIKBAAR VANAF 9 UUR VRYDAG OGGENDE!

ARE YOU READY Free State Cheetahs VS The Sharks

Fri 23 Aug - 19:10

Griquas VS Western Province

Sat 24 Aug - 15:00

Blue Bulls VS Golden Lions Sat 24 Aug - 17:05


2

www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

23 Augustus 2013

Premier suspends two HOD’s “Misdaad in Onverwacht ‘n kopseer” - GPF Limpopo premier, Stanley Mathabatha, announced on Monday the suspension of Morebudi Jackson Thamaga as the head of department (HOD) of education, as well as the HOD of CoGHSTA, Nnana Manamela. Both were allegedly implicated in serious corruption charges and could be facing criminal charges. DA Limpopo Legislature caucus leader Desiree van der Walt welcomed the announcement this week saying: ”These HODs were shielded by the previous premier, Cassel Mathale. The allegations they face range from serious corruption and fraud charges.” Van der Walt is adamant that Mathale and his director-general, Rachel Molepo-Modipa, should subsequently also face charges for obstructing the course of justice. “We will be writing to the Hawks in Polokwane to investigate Mathale. He blocked all the investigations that public administration minister, Lindiwe Sisulu initiated against these officials. It was under Cassel Mathale that this took place and he went to great lengths to ensure that these HODs are not investigated,” she added.

Bederf die vrou in jou lewe!

JEWELLERS

osma BB N

Tel: +27 15 491 4416 Fax: +27 15 491 4411 Fax: 086 670 8733

Shop 22 The Crossing, Thabo Mbeki St. Mokopane (Potgietersrus)

Vier verdagtes is verlede Woensdag in Marapong op aanklag van huisbraak in hegtenis geneem. Die verdagtes kan vermoedelik verbind word met verskeie inbrake in Onverwacht. By ‘n onlangse gemeenskapspolisiëringsforum-vergadering is die polisie gelukgewens met die inhegtenisname. Volgens die forum is die verdagtes se voetspore vanaf ‘n huis in Onverwacht waar daar ingebreek is tot waar die verdagtes in Marapong woon, gevolg. Die Lephalale polisie waarsku dat misdadigers in groepe van vier of vyf rondbeweeg om huise in veral Onverwacht te teiken. Daar is ook die afgelope maand ‘n skerp toename in huisbrake langs die Mogolrivier. Hier wil dit blyk of verdagtes teen die rivier langs loop en wag tot inwoners die huis verlaat voordat hulle helder oordag toeslaan.

Kommer is ook by die vergadering uitgespreek oor dele in Onverwacht wat nie goed genoeg belig word nie. Volgens adjudant-offisier Joep Joubert is die Mogol gholfbaan ‘n geskikte plek vir misdadigers om ongesiens in die omgewing rond te beweeg. ‘n Insiatief deur EZT Communication en die polisie om minstens een keer ‘n maand in die nag met vierwielfietse op die gholfbaan te ry, is onlangs van stapel gestuur. Nog ‘n saak wat by die GPF vergadering aangeroer is, is die reg van ‘n individu om ten tye van ‘n motorongeluk daarop aan te dring dat die ander persoon se alkoholvlakke getoets word. Albei partye sal dan na die Ellisras hospitaal geneem word waar beide se alkoholvlakke getoets sal word. Die volgende GPF vergadering is Donderdag, 19 September, om 14:00 by die Mogolklub.

A narrow escape The driver of this Mercedes Benz had a narrow escape on Saturday when the vehicle he was driving plunged into a ditch in Onverwacht. According to a friend of the driver the vehicles brakes failed. The driver’s arm was injured in the accident.

Belastingbom bars in Mokopane ‡4XDOLW\‡4XDQWLW\‡4XLFNO\

* * * * * * * * * * * *

BRANCHES: Lephalale Amandelbult Boshoek Middelburg Balmoral Komati Rietspruit Witbank Kathu Steelpoort Kinross Mozambique

Tel: 014 592 2202 / Fax: 014 592 3722 Sales: Charmaine Robinson Cell: 082 769 7064 E-mail: charmaine@3qconcrete.co.za Sales: Stephan Erasmus Cell: 082 447 7671 E-mail: stephan@3qconcrete.co.ca

(Pty)Ltd 2007/032564/07 VAT No. 43002 46537

22 Waterval Avenue, Rustenburg, 0299 E-mail: reception@3qconcrete.co.za

...van bl. 1 “In Mokopane is daar baie prosedures wat nie gevolg is met die implementering van die wet nie,” het hy Saterdag aan die boere gesê. Vyf jaar gelede het die wet in werking getree wat bepaal dat daar ook op landbougrond belasting gehef moet word. Maar omdat daar aan boere geen dienste gelewer is nie, laat die wet toe dat boere gekompenseer word vir dienste wat hulle self moet verskaf. Hierdie vergoeding is in die meeste gevalle vroeg in die implementeringsproses tussen boere en munisipaliteite onderhandel en in die vorm van rebatte vasgestel. Durandt het sy kommer uitgespreek dat hierdie proses nie heeltemal korek gevolg is in Mokopane nie. Die vergadering, waar ‘n wye spektrum van georganiseerde landbouorganisasies verteenwoordig was,

‡ Only 400 sets available ‡ Only at KFC Sun Village, Northam, Thabazimbi & Lephalale ‡ While stocks last

het eenstemmig besluit om aan Durandt ‘n mandaat te gee om namens georganiseerde landbou met die munisipaliteit te onderhandel. Almal was dit eens dat die situasie met omsigtigheid hanteer word en dat dit in niemand se belang is om die mat eensklaps onder die munisipaliteit uit te trek deur aan te dring op onmiddellike regstelling van die tarief en terugbetaling van vorige jare se oorbelasting nie. “Ons kan die verlede se foute gelukkig in die toekoms regstel,” het Durandt gesê. Die Mogalakwena munisipaliteit kon nie voor druktyd Woensdag op geskrewe vrae van Noordelike Nuus in dié verband reageer nie, maar munisipale woordvoerder, Malesela Selokela, het belowe dat die munisipaliteit teen volgende week terugvoer sal lewer.


23 August 2013

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

Nog vyf stropers vasgetrek Vyf verdagtes het verlede Vrydag in die hof in Lephalale op aanklag van renosterstropery verskyn. Die mans is verlede week by hulle huise in Lephalale en Vaalwater in hegtenis geneem en kan moontlik verbind word met renosters wat in November verlede jaar op Steenbokpan en op ‘n plaas tussen Lephalale en Vaalwater gestroop is.

T

HOTSPO 2011

Volgens die Lephalale veediefstaleenheid het die mans die ondersoekbeamptes na die plek gevat waar hulle verlede jaar ‘n jaggeweer op ‘n plaas op die Visgatpad net buite Lephalale gesteel het. Hulle het vir die polisie ook die plek gewys waar hul twee renosters kort daarna gestroop het. Die saak is uitgestel en word steeds ondersoek.

RANGE ROVER

SPORT HSE LUX

Woman’s month celebrations Botshelo Letlabola (botshelo@noordnuus.co.za) Checkers Mokopane celebrated women’s month this week with its female staff speaking out against crime and abuse. “Women must stick together and fight the abuse - we must learn to speak up and fight for our rights or we will remain oppressed,” says Faith Senne at Checkers Mokopane. The woman stood with arms linked as

words of encouragement were passed on by colleague. They emphasized that women need to enforce respect in their homes and work force, says another Checkers employee, Rachel Kgatla, who then ululated with the other ladies joining in. The celebration featured a dance routine from the Sarafina dancers and a prize giving ceremony at the end. The celebrations were the first of their kind for Mokopane branch.

PRICE:

R659 900 Terms & Conditions Apply

105 Nelson Mandela Drive Brendon: 071 504 0221 / 015 409 1127 Advertise your business! Call us on 014 763 5132 (Lephalale) or 015 491 3082 (Mokopane) or email us: ads@noordnuus.coza

The ROOF the whole ROOF And nothing but the ROOF The female staff at Mokopane Checkers celebrating women’s month.

Veediefstalsindikaat in Waterberg Die polisie ondersoek gerugte dat boere in onder andere die Waterbergdistrik geteiken word deur ‘n veediefstalsindikaat. Volgens die polisie se veediefstaleenheid kon ‘n voertuig verbind word met sowat R2,1 miljoen se veediefstal landwyd. Op 7 Augustus is beeste ter waarde van R510 000 by die Kranskop Toll plaza naby Modimolle gesteel en op 15 Augustus is 25 Brahman koeie ter waarde van R500 000 naby Mokopane gesteel. Die sindikaat kan ook moontlik verbind word met verskeie ander voorvalle van veediefstal in Gauteng. Volgens Willie Clack van die Veediefstal Forum in Gauteng is veediefstal sedert Junie skerp aan die toeneem. “Veeboere het nie net 'n verlies aan die diere wat gesteel word nie, maar die lewensvatbaarheid van veeboerdery en voedselsekuriteit word hierdeur geraak.” Enigeen met inligting oor die vragmotor of verdagtes wat by veediefstal betrokke is, kan kaptein Herman Lubbe van die Modimolle veediefstal eenheid by 084 515 6925 bel. Lubbe het Woensdag aan Noordelike Nuus gesê dat daar beslis ‘n toename in veediefstal die afgelope paar maande in die Waterbergomgewing is. Hy waarsku dat boere wie se laaibanke sigbaar van die pad af is, dikwels geteiken word. “Hierdie sindikaat knip eenvoudig die drade en gebruik die boer se eie laaibank om beeste op die vragmotor te laai.” Die publiek word gevra om op die uitkyk te wees vir ‘n wit vragmotor met ‘n blou paneel aan die agterkant wat moonlik met die voorvalle verbind kan word.

3

MOGOL ROOF TRUSSES

Jacko: 082 811 2296

Fax: 086 663 6871

E-mail: mogolrt@gmail.com

Die vragmotor (regs) word verbind met R2,1 miljoen se veediefstal landwyd en is onlangs by die Kranskop tolhek afgeneem.

Locally Manufactured In association with

WE KNOW BUILDING WE MATERIALS KNOW BUILDING

WE KNOW SPECIALMATERIALS DEALS

(USE TO BE BUILDERS MARKET)1 Dikbas str Onverwacht Tel: 014 E&OE, WHILE STOCKS LAST. PICTURES ARE A REPRESENTATION THAT MAY VARY. CREDIT AVAILABLE TO APPROVAL. ALL PRICES VAT INCLUSIVE

763 1332

WE KNOW SPECIAL DEALS

PG BISON BOARD 16mm

MASSIVE SAVINGS CONCRETE WHEELBARROW KGOSI

GUTTER ROUND Z160 ofset 75mm x 0.45m crimped 0.4mm

QCO LOW SHEEN ACRYLIC - 20L

+$5':$5(‡%8,/':$5(

QCO MULTI PURPOSE PVA - 20L

ACADEMY 3-PCE PAIN BRUSH SET

LAUNCHING 31 AUGUST & 1 SEPTEMBER

1 DIKBAS STR ONVERWACHT TEL: 014 763 1332

2750mm x 1830mm

R26800 P/SHEET

R33500 EACH

R3100 EACH

POWAFIX CRACK FILLER

GUTTER SQUARE 2275 100mm x 75mm x 3.6m 0.5mm

STEEL FACIA 225mm x 6m

R39900 EACH BB CEMENT 22.5X 50KG

R25000 EACH

R1100 EACH

NUTEC CEILING BOARD

WANT IT?

GET IT ON CREDIT

» Quick & Easy Applications » Credit up to R100 000 » Up to 48 months Repayments » Same day Result » No Deposit APPLICATION REQUIREMENTS: ‰ LATEST PAYSLIP/SALARY ADVICE / 3 MONTHS BANK STATEMENTS IF SELF EMPLOYED ‰ COPY OF ID OR DRIVERS LICENCE OR VALID TEMPORARY ID DOCUMENT

R10900 EACH

R4700 EACH

R9000 EACH

R6600 EACH

R10500 P/SHEET

Speak to the Real People in-Store Credit Champion Now!

More than Just Finance


4

www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

Art from the heart! Botshelo Letlabola (botshelo@noordnuus.co.za) “I live, breathe, and dream aboutart,” says Sello Maselela a twenty-eight year old upcoming, undiscovered artist from Mahwelereng. Northern News came accross Sello while enquiring about the colourful murals and artwork on the different houses and shops in Mahwelereng. Sello’s art can be seen on buildings in and around the Waterberg area. For Sello painting murals is about more than just skill and talent, it is a passion. “I remember being in grade 11 and ‘bunking’ science class to attend art. My art teacher inspired me to drop science and follow my passion and that was the best thing I have ever done,” he says. When he’s not painting, Sello also dabbles into interior design, carpentry and craft. He attended Seshego FET College and studied a course in Art and Design where he learnt the basis of design. He dropped out of college one year later, because he believed he didn’t want to conform to social norms. “Art makes me look at life in a different perspective, especially 3D-art, cause with 3D you take the viewer to experience the scene first hand - there is so much emotion and depth there,” he says. Sello’s current project is turning his mothers’ house into a studio by breaking out most interior walls. As you enter all you hear is the loud music and then your eyes are treated to remarkable wall murals and fine carpentry. “This is a way of me giving back to my mother, who has raised me to be the man that I am today. I am going to redesign this house in a way that she won't even recognise it!” he enthuses. Sello also gives back to the community by empowering local boys and teaching them

079 485 7708 - Tony

the skill of crafting. While he didn’t finish his education, he however encourages young learners to finish school as a means to fulfil their dreams. His longterm goal is to help uplift people all over. He would love to start a more unconventional art school inthe Mokopanearea if given the opportunity. “This is not just a hobby or a sport for me, this is my life and passion.” He believes that people are ignorant when it comes to art, “especially in my culture where parents think you can only make a

R179 900

R84 900

2008 Hyundai i10, 1.1 GLS, A/T, 53 000km

R174 900

2012 Kia Cerato 2.0, 5dr, 7 000km

R139 900

2010 Hyundai H100 2.6i D Bakkie D/S, 117 500km

R94 900

2012 Hyundai i10, 1.1 GLS/Motion, 37 000km

Sello Maselela with a 3D mural at a pub in Mawhelereng. One of Sello's his favourite murals.

living through being a doctor or lawyer.” This young man wants to change peoples perceptions about art and his work speaks volumes.

Lephalale municipality has partnered with Sasol to build a Thusong centre at Steenbokpan just outside of Lephalale. The Sod-turning ceremony held on Saturday was attended by municipal officials, Sasol management and members of the community of Steenbokpan. Thusong centre is a programme of government that was introduced in 1999 as a primary vehicle for the implementation of development communication and information to integrate government services into rural and farm areas. The municipality decided to have this sod-turning ceremony during the women’s month as they feel the Thusong centre will benefit women, especially the ones that have to travel long distances to get services like applying for social grants, ID documents, and taking their children to the clinics. Sasol group media manager, Alex Anderson says that Sasol has been privileged to be able to partner with the community and they are hoping that the multi-purpose centre will bring much need services closer to the community. “We work with communities to strengthen both the community and Sasol. In the past year alone, we invested nearly 70% of our R32 billion capex for 2012. And part of this investment is investing in the communities in which we operate, which is what brings us all together here,” said Anderson. The municipality will run the Centre undertaking to staff, maintain and equip it. This building will be registered as an asset of the Lephalale municipality who will be responsible to set up partnerships with the different departments of government to bring services to the community. This will be the second Thusong centre for Lephalale. The first Thusong centre caters for rural villages and was opened by Mayor Jack Maeko in Mokuruanyane village in April.

Piet Pot hou weer wildsfees!

082 490 6844 - EPHRIAM - 072 523 3472

2010 Nissan Qashqai 1.6 Acenta, 72 500km

Hope centre for women Tebogo Tlhako (tebogo@noordnuus.co.za)

NEW THINKING NEW POSSIBILITIES

Simon

23 Augustus 2013

R164 900

Die Wildsfees wat verlede jaar as deel van Hoërskool Piet Potgieter se 70ste verjaardagvieringe aangebied is, was so ‘n groot sukses dat dit nou ‘n jaarlikse instelling gaan wees. Dit word hierdie jaar op 6 September om 16:00 op die skoolterrein aangebied. Lapas is ook beskikbaar teen R1 800 elk of R150 per persoon. ‘n Lapa kan 12 gaste akkommodeer wat dan saam ‘n heerlike potjie maak. Daar gaan ook wildsprodukte soos wildspastei, salami, droëwors te koop wees teen wegraap pryse. Daar is ‘n koffietafel en kontantkroeg beskikbaar. Geen eie drank word toegelaat

nie. Kom geniet ‘n heerlike 3 gang maaltyd, hope geselligheid en saamkuier. Kontak gerus vir Illze Malan by 082 887 9940 of epos: ilze. malan@gmail.com of Michelle Buitendag  by sel: 082 559 1072 of epos: michelle@hspotties.com. Skakel die skoolkantoor, 015 491 3201 vir verdere inligting.

OK Grocer Marula onder top ses OK Grocer Marula in Lephalale is aangewys as een van ses finaliste wat in die OK Grocer kategorie meeding vir die titel van OK se Franchisee Van Die Jaar 2013. “…jy moet weet wat jy wil doen met die besigheid, in watter rigting jy dit wil stuur en hoe jy dit daar gaan kry. Natuurlik moet jy ook passie hê om die besigheid te dryf en sodoende sukses te behaal,” Chris Coelho

van OK Grocer Marula geantwoord to hy gevra word wat dit verg om ‘n suksesvolle besigheid aan die gang te hou. Chris is baie opgewonde oor die nominasie: “Ek voel geëerd en bevoorreg. Sonder die personeel is die winkel niks en sou ons nooit sovêr gekom het nie. “Ons doen altyd ons bes om die OK vlag hoog te hou.”

2008 Isuzu KB 240i LE D/Cab 4x4, 126 000km

We buy any car/bakkie for cash. Contact Tony 082 490 6844 or Werner 083 960 6806 Visit our facebook page: Hyundai Mokopane

Tel: 015 491 6237 Fax: 015 491 1357 Hyundai Mokopane preowned1@hyundaimokopane.co.za 40 Thabo Mbeki drive, Mokopane visit www.hyundai.co.za Visuals for illustrative purposes only. Terms and conditions apply.

Die trotse OK Grocer Marula span: Chris Coelho saam met die eienaars, Rose en Manny Goncalves.


23 August 2013

Northern News / Noordelike Nuus

Questions around mayor’s ‘campaigning’ Opposition leaders in the Mogalakwena local municipal area this week complained that the ANC was abusing its postion in government by using municipal outreaches to rural communities as campaigning forums. DA Councillor, Beyers Smit, said the Mogalakwena Mayor, Thlalefi Mashemaite, was handing out ANC t-shirts and regalia during a municipal outreach in Mahwelereng on Sunday. “This is unacceptable. The ANC cannot use ratepayers’ money to fund its election campaign. It is once again a case of the party abusing its postion in government,” he said. The municipality’s communications desk

responded saying these interactions [between] the mayor and communities serves to provide a two way platform - firstly for communities to raise their concerns and/or appreciations with respect to the performance of the municipality and to provide the mayor an opportunity to listen and feedback from community issues. With regards to using these outreaches as political platforms, the municipality responded that mayors are politicians before they assume their mayoral responsibilities, “but these events are organised for the mayor as a political head of the institution to communicate issues of the municipality.”

Have you seen this young girl? This young girl went missing on August 15, after she came back from school and never returned, She was wearing a black jersey with stars on the chest. She is a scholar at Mmamadilana secondary school doing grade 7 and she lives in Ext 19 - RDP. Anyone with information is required to please contact the Mokopane police at tel 015 409 1420.

www.noordnuus.co.za

G N I H S ALL FI T N E M EQUIP T S O C AT New Stock arriving soon!

HERVORMDE KERK EBENHAESER ELLISRAS

State vet warns against Newcastle disease The provincial department of agriculture’s veterinary laboratory services have warned poultry farmers, especially racing-pigeon owners, to make sure their birds are vaccinated against the dreaded Newcastle Disease (NCD). Dr Piet Loock, veterinary laboratory services’ manager, issued an urgent press release on Monday, stating that their Makhado-branch had investigated two reports on an unusual phenomenon around the Alldays/ Venetia mine area. Farmers reported great numbers of wild pigeons being affected. The birds appeared to be very lethargic, partly paralysed and died in large numbers in their roosting places or where they sat on the ground. “One owner remarked that it literally ‘rained pigeons’. Live birds were found on the ground or on the roads and they seemed to be unable to fly away or avoid being run over by cars,” says Loock. Necropsy findings were highly sugges-

tive of Newcastle disease (NCD). The Onderstepoort Veterinary Laboratory confirmed pigeon paramyxovirus (which is Newcastle disease) in samples forwarded to them. “Apart from poultry, NCD can affect other wild birds like pigeons, guinea fowl, pheasants, partridges, etc. Tame pigeons are also highly susceptible. M any kept-bird species are also susceptible but most just develop sub-clinical infections without any major symptoms. One general exception is cockatiels, which can also die acutely,” says Loock. With the warning that poultry farmers should have their birds vaccinated, Loock also reminded pigeon owners that certain commercial NCD vaccines for pigeons require a mandatory rest period after vaccination. He also kindly requested the public to report any unusual bird deaths to their nearest state veterinarian. -(LiN News / Zoutpansberger)

5

JaarHlikseENGEL

E I S I T E KOMP okolo M e t 3 1 0 2 ber

14 Septem

BIED AAN:

Dam

elaar g n e h r e p sfooi R400 g n i w rskoolkind y e r a k l s r In e p 0 elaars / R3 g n e h e i n R50

Boerefees is hier! Moet nie hierdie naweek se Boerefees by die veilingskrale in Lephalale misloop nie! Verrigtinge begin vanaand (Vrydag) met ‘n heerlike dans met musiek deur die Potties boeremusiekgilde. Toegang is R50 per volwassene en R10 per laerskoolkind. Vleispakkies sal te koop aangebied word. Saterdagoggend kan inskrywings vir die 4x4 (R100 per voertuig met twee persone), vierwielfietse (R50 per persoon) en die braaikompetisie (R200 per span van twee) vanaf 07h00 tot 09h00 by die hekke gedoen word. Daar sal ook heerlike boersport, ‘n volkspele vertoning en vermaak deur Thys die Bosveldklong deur die loop van die dag wees. ‘n TV-skerm vir rugbyentoesiaste sal ook beskikbaar wees. Sien gerus die Boerefees-bylae vir meer inligting.

PR YS artbaaXrS: E: Swaarste Syw To ota Etios 1.5 Splinternuwe

urper: SwaaBroost tmeetB5LphOUYaKmaha enjin

Dinghy

Verskeie ander pryse op die spel, sowel as ’n klomp troos pryse. Kontak: Carel Roos by 082 259 0784 / Johan Roos 076 735 1669


6

www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

4x4 pret in Baltimore... Die Baltimore boerevereniging se 4x4 gesinsnaweek is elke jaar‘n groot hoogtepunt op hierdie klein boeregemeenskap se kalender en van regoor die land stroom 4x4 entoesiaste na hierdie Bosvelddorpie om aan ‘n onvergeetlike avontuur deel te neem. Sowat 75 voertuie het hierdie jaar ingeskryf en deelnemers is tot die uiterste beproef met ‘n bergroete, hindernisbaan, tydtoets, rivierroete en selfs ‘n veldfokus vraestel wat voltooi moes word. Die spanne het op die plaas Oryx kamp opgeslaan en hier is vir vier onvergeetlike dae heerlike gekuier en saam geëet. Dit is die 15de jaar dat hierdie gesinsnaweek aangebied word en elke jaar word dit net lekkerder, meen Elene Herholdt wat deel was van die wengroep. “Ons wil graag die organiseerders bedank wat die naweek vir ons moontlik gemaak het. Volgende jaar maak ons weer so.”

Die groep wenners vir die Baltimore 4x4 gesinsnaweek het elkeen ‘n goue medalje en wisseltrofee ontvang. Die uitnemende span ontvang ook ‘n tweede plek in die Bosveld veldfokus se bergroete.

23 Augustus 2013

Residents walk for Cansa The Lephalale branch of the Cancer Association of South Africa (CANSA) hosted their annual Relay for Life at the Mogol Club last Friday. Several teams entered the relay and walk through the night to show their solidarity with cancer survivors and those who battle the dreaded disease. A full report on the funds raised for Cansa at the relay and other projects will be available in next week’s Northern News.

Bestuursvernuf is getoets in die Mogalakwena rivier by hierdie jaar se Baltimor 4x4 gesinsnaweek.

Rassies hou Lephalale skoon Joshua Hlapa van die Lephalale munisipaliteit se department afvalbestuur is tans besig met ‘n skoleveldtog om leerders aan te moedig om vullis te herwin. Hlapa het vandeesweek by Laerskool Ellisras ‘n draai gemaak om leerders in te lig oor die voordele van herwinning. Ellisras raadslid, Johanna Mojela en Valerie Cilliers van Noordelike Nuus het ook die kinders toegespreek en aangemoedig om Lephalale skoon te hou. Die munisipaliteit het 240 groot asblikke aan die skool

oorhandig en ‘n herwinningsprogram is van stapel gestuur. Oberholzer Eiendomme het in samewerking met die munisipaliteit onderneem om te sorg dat die gebied voor die skool weekliks skoongemaak word. Dit is deel van die department se inisiatief om besighede in Lephalale betrokke by die veldtog te kry. Besighede word gevra om verantwoordelikheid te neem vir ‘n spesifieke gebied in die dorp. Vir meer inligting kan Joshua Hlapa by die plaaslike munisipaliteit gebel word.

Joshua Hlapa, raadslid Johanna Mojela en skoolhoof Anton du Plessis saam met leerders by Dinsdag se bewusmakingsveldtog oor vullisherwinning.

Soccer tournament to celebrate struggle hero Tebogo Tlhako (078 027 6276)

Kontak Stephina: 014 763 3976 / 082 567 9861

2A Booysen Straat, Lephalale (Tussen Dr Emslie & Jet)

Several soccer teams in the Lephalale area have been selected to part-take in the Jimmy Thulare Soccer Tournament, which will start this weekend. The tournament was launched by Lephalale Mayor, Jack Maeko at the beginning of this month, in Mokuruanyane village. The tournament is in the honor of struggle hero captain Jimmy Thulare who was gunned down in front of his home at Mamelodi in

2004 as Northern News previously reported about his commemoration celebration in May. It’s reported that the best players for the tournament will be selected to form a team that will play against Mpumalanga Black Aces a professional team which is in the ABSA Premier Soccer League. Also that Thulare was a soccer player in his times and that the mayor at the launch said that they are planning to have 10 artificial soccer pitches and additional parks of activities for young people to keep away from substance abuse.


23 August 2013

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

7

Piet Pot toneel wys stadskole hoe! HoĂŤrskool Piet Potgieter se toneelproduksie, Mallewales, is Saterdag 17 Augustus gekroon as die ATKV tierner-toneelkompetisie se Gauteng-Wes streekswenners. Hul het opgetree in die Promusica Teater in Roodepoort waar hulle van die land se top skole - as dit kom by toneel en dramaprestasies - uitgestof het. Pedro Kruger, Retha Pool en Gustav Gerdener was die beoordelaars. InĂŠ Vorster en Megan Smuts verdien goud asook die produksie en regie wat behartig is deur Yvette Wessels en Amy van Deventer. Tien skole in die land met die hoogste gemiddeld gaan na Aardklop toe genooi word. Regs bo: InĂŠ Vorster vertolk die rol ‘n kinderlike psigiatriese pasiĂŤnt met ‘n grusame verlede in Mallewales. Regs: Megan Smuts speel ‘n roekelose waaghals met ‘n ooraktiewe verbeelding in die psigiatriese inrigting.

Karatekas wys hul staal

Die tegniese span wat saam goud gekry het vir die produksie is van links: Jan Barwise, Jan-Hendrik van der Wateren, Rudolf Jacobs en voor staan Jana-LenĂŠ van Eck.

PLUMBING PROBLEMS? New installations & maintenance

Public holidays open without any extra costs

LEPHALALE Johan 082 924 6590 Etienne 083 262 8225 24 HOUR SERVICE

“NO JOB TOO DEEP, TOO DARK OR TOO DIRTY�

(ESTABLISHED 1968)

Lede van die Mogol karateklub het onlangs aan die Shukokai kampioenskappe in Polokwane deelgeneem en weereens baie goed gevaar. Die volgende karateka’s het deelgeneem: (voor) Lizelle van den Berg - brons medalje vir kata; Kiara Verwey - brons vir kata en kumite;  Luan Mahoney - brons vir kumite; Koketso Seleka; (middel) Liza J v Vuuren - brons vir kumite; Pietie Vogel - silwer vir kumite; (agter) Steven Verwey - brons vir kumite; Sensei Anneline Janse van Vuuren; Jean Wilken. (Afwesig op foto)  Corne Coetzee; Libonile Bell en Matthew Webb. Die klub is baie trots op almal wat deelgeneem het en so mooi presteer het dankie ook aan Exxaro wat met die vervoer gehelp het en sodoende die dag vir almal moontlik gemaak het. Vir navrae bel Sensei Anneline by 073 170 6269.

Mr Limpopo from Waterberg

Auctions

AUCTION SALE OF OFFICE EQUIPMENT, STATIONERY, PRINTING MACHINERY AND EQUIPMENT Duly instructed by the liquidator in the matter Inkpot Drukkers BK (in liquidation), Masters Reference 1XPEHU7ZHZLOOVHOOE\SXEOLFDXFWLRQRQ

WEDNESDAY 28 AUGUST 2013 AT 11:00 AT THE PROPERTY C/O STROH & FOX ODENDAAL STREETS LEPHALALE (ELLISRAS) OFFICE EQUIPMENT, STATIONERY, PRINTING MACHINERY AND EQUIPMENT:

Panasonic Fax/answering machine; Casio TMBO Till; Computer systems (complete); 2 Piece counter; :KLWH6KHOI)LOLQJFDELQHWV)DQKHDWHU'HVN2IÂżFHFKDLUV+33KRWRFRSLHU+3)D[SULQWHU scanner machine; Wooden cabinets; Olivetti till; Steel trolleys; Locker (clothes); Filing cabinets; WasteSDSHUELQ.,&0LFURZDYH2YHQ*HQHUDO(OHFWULF)ULGJH0XOWL/LWK3ULQWHUV+RPHPDGHOLJKWWDEOH ZRRGHQWDEOHV:RRGHQ6KHOYHV+DQGWULPPHU%LQGHU9DSRUL]HUPDFKLQH+DQGFXWWHUPDFKLQH$JUDÂż[ Wire Stitch machine; Jogger table; Rexel Filing machine; Paper drill Lith; Chairs; Blue Steel shelves; Grey VKHOYHV7KLQZLUHVKHOI*XLOORWLQH/DPLQDWRU 'RFRODQ 2DN&UHGHQ]D2.,&3KRWRVWDWPDFKLQH +33KRWRVWDWPDFKLQH2IIFXWPDFKLQH+33KRWRVWDWPDFKLQHDQGPXFKPRUH

AUCTIONEERS NOTE:

7KLVDXFWLRQRIIHUVDYDULHW\WRDOOWRRPDQ\LWHPVWRPHQWLRQ$OOSRWHQWLDOEX\HUVDUHDGYLVHGWRDWWHQGWKH DXFWLRQ9LHZLQJRQHGD\SULRUWRWKHDXFWLRQ/LVWRILWHPVVXEMHFWWRFKDQJH

CONDITIONS OF SALE:

&DVKRUEDQNJXDUDQWHHGFKHTXHVRQWKHGD\RIWKHDXFWLRQ9$7WREHDGGHGZKHUHDSSOLFDEOH 5 RQHWKRXVDQGUDQG UHIXQGDEOHEX\HUVGHSRVLW $OOSRWHQWLDOEX\HUVWRUHJLVWHUEHIRUHWKHDXFWLRQDQGSURRIRILGHQWLW\DQGUHVLGHQWLDODGGUHVVLVUHTXLUHG

FOR FURTHER INFORMATION – CONTACT THE AUCTIONEERS Waterberg FET College in Mokopane’s Mishack Sathekge was crowned Mr Limpopo FET 2013 on Saturday. At the same pageant Khomotso Ramonete and Bridget Mabunda was crowned first and second princesses respectively for Ms Limpopo. They all participated in the beauty pageant that was presented as part of the 2013 Limpopo Provincial FET’S Cultural Day. The event was hosted by Letaba FET College at its Giyani Campus.

PROPERTY SERVICES AND AUCTIONEERS 3/$7,1803/$&(:$7(50(/21675((73/$7,1803$5.32%R[32/2.:$1( 7HO  )D[  (0$,/]RHWMH#HOLVWURKFR]D:(%ZZZHOLVWURKFR]D


8

www.noordnuus.co.za

Krietspelers deur na Streek 2

Noordelike Nuus / Northern News

23 Augustus 2013

Top performers at Christian athletics

Carpe Diem School in Mokopane Limpopo Christian Schools Sports Association (LICSSA) athletic championships for Christian schools last week. These learners received gold medals, from left back: Mampela Matshaba, Mpho Masenya, Robert Fatana, John Patricio and Hayden Nimmo. Front: Lerato Sejeng, Magoshi Tau, Miemie Owor and Kathlego Magalo.

Hierdie krietketspelers van Laerskool Krugerpark het deurgedring na die tweede reeks Waterbergstreeksproewe wat Saterdag in Bela-Bela gehou word. Hulle is van links agter Justin Nel, Barend Groenewald, Deon Smith en Franco Kiesling. Derde ry: Nickie Oosthuizen, Eben Wagner, Dawie Muller en SW Bruwêr. Tweede ry: Francois-Dean Burkhols, Kevin Timmins, Aldo Louw, Michael McNicol en Dian Theron. Voor: Zander Neethling, Derik Beytell, Gary Knight en Janco Labuschagne.

Landlopers vaar baie goed!

Silver medal winners for Carpe Diem at the LICSSA championships were from left back: Thapelo Leballo, Betty Mothlante, Mpho Masenya, Robert Fatana and John Patricio. Front: Nape Nkwana, Bongani Nkosi, Thabo Senamadi, Jacques van Bommel, David Pullinger and Dumiso Chuen.

Gereed vir swem interhoër

SW

Jetlag Fees

N QUA OI

Aquanoir Bospub & Grill Swartwater bied aan

R

A

Laerskool Krugerpark se atlete het Saterdag aan die eerste landloop skoleliga vir die seisoen deelgeneem in Groblersdal. Hulle is van links (agter): Christiaan Theunissen o/11 - 2de, Elizmia de Wet o/12 - 3de, Danté Venter o/13 - 5de, Marthinus Oosthuyzen o/11 - 7de en Henro de Kock o/10 5de. Middel: Marco Ferreira o/9 - 6de, Shakira Dias o/13 - 7de, Sipiwe Tjale o/12 - 8ste en Leoné van Coller o/12 - 2de. Voor is Pieter van Coller o/9 - 3de, Tiyane Shilenge o/10 - 14de en Sibusiso Mabena o/10 - 11de.

Christo Grové, hier in aksie (regs) tydens die 50m vryslag, was die senior Victor Ludorum tydens Hoërskool Piet Potgieter se ‘Vissegala’ verlede Donderdag.

AR TWATER

1 Groot Makietie Saterdag!

Wanneer: Waar: Runway Details: Grootte van runway: Tyd: Ingang: Pilots Ingang:

30 - 31 Augustus 2013 (31 Augustus party) Aquanoir Plot Hanger, Swartwater Koordinate (S22 51 10.99 : E028 10 39.97) 1 200 m x 30 m harde sand oppervlak 10:00 - Laat (31 Augustus 2013) R100 volwassenes & R50 Kinders bo 12jr R100 volwaasenes & R50 Kinders bo 12 yr (sluit hemp in hoed in vir die dag

Navrae: Aquanoir: 079 203 7127 Marachelle 079 523 4737 Kotie Steyn: 082 771 6386 Frikkie Versfeld: 082 440 3970

deur die p o o k e t s Ko ies is k k a ip a a r b dag en ir die aand. beskikbaar val voorsien Bykosse s k petrol word asoo gtuie. vir die vlie

Hoërskool Piet Potgieter se junior Victor en Victrix Ludorum vir verlede week se Vissegala was Marinel Janse van Rensburg en Morné van der Bank. Piet Pot is hierdie jaar die gasheer vir die swem Interhoër.

WAT OM NA UIT TE SIEN...

o8NKGIVWKITKVVGMCPIGTGGNYQTFo,CIGTOGKUVGTo(CVOCP$TWOOGT o$TWVCN(TWKV5NWUJ2WRRKGUo.GMMGTIQGFVCHGN

Ander Akkommodasie Rondom Aquanoir Plot: Bataung: 082 599 2190 / Zazoe Lodge: 072 055 0464 Tamuga: 079 500 8662 / Sesambos: 083 400 2266

Kinders speel area en oppassers met lekkergoed en koeldrank verkope vir die kinders

Miral Hoiball is aangewys as die senior Victrix Ludorum.


23 August 2013

Northern News / Noordelike Nuus

Lephalale dansers ­­­beïndruk Altesaam 34 dansers van die Monica Campher Dansskool in Lephalale het onlangs deurgedring na die Suid-Afrikaanse danskampioenskappe wat op 2 en 3 September in Pretoria gehou gaan word. Die dansers is onlangs deur beoordelaars van IFAA (International Fine Arts Association) by die Ellisras Hoërskool in Lephalale beoordeel. Van die 38 dansers wat deelgeneem het, het 34 gekwalifiseer. Die deelnemers sal tydens die kampioenskappe aanstaande maand 90% en hoër moet behaal om deel te wees van die span wat SuidAfrika aanstaande jaar by die wêreldkampioenskappe gaan verteenwoordig. Volgens hulle afrigter, Monica Campher, is daar groot opgewondenheid oor dié groep dansers. “Ek is verskriklik trots op elke kind wat deelgeneem het! Dit verg moed om so voor beoordelaars en toeskouers op te tree. Die organiseerders en die president van IFAA was vol lof vir die hoë standaard wat die dansers gehandhaaf het. Ons gaan verseker ‘n paar goue medaljes na Lephalale bring!” “Ek wil ook dankie sê vir al ons borge. Dankie aan LA Sport en Erik Visser vir ons dansers se hempies. Dankie Elsabe Eloff en Hoërskool Ellisras vir die saal wat ons kon gebruik het en ook Geraldine Roos vir die ekker eetgoed vir die beoordelaars. Laastens bedank ek elke ouer en danser. Sonder julle was niks moontlik nie!”

Klub spring weg met geskreeu van bande

Laerskool Bosveld Primary se mini-krieketspanne het verlede Saterdag by Laerskool Platina op Swartklip aan ‘n mini-krieketdag deegeneeem. Hoewel wen nie als is nie, het die spannetjies goed vertoon . Liefde vir krieket en basiese vaardighede vanaf ‘n jong ouderdom is vir Laerskool Bosveld belangrik. Die program is geloods om krieket by die skool te verbeter en die resultate is sigbaar in die ligawedstryde. Die o/10- en o/11-spannetjies van die skool het goeie oorwinnings oor Bela Bela en Krugerpark behaal. By Bosveld word daar gehoop dat hierdie wenkultuur deel sal word van die skool se krieketstatus oor die volgende paar jaar. Laerskool Bosveld Primary is baie dankbaar vir die goeie werk wat al die betrokkenes ingesit het om mini-krieket te bevorder

Skoonskip op die gholfbaan Laerskool Krugerpark en Laerskool Bosveld Primary het mekaar onlangs die stryd aangesê op die gholfbaan. Keagon Ross (agter) was eerste met 45 punte. Johanco Welgemoed (regs voor) was tweede met 41 punte terwyl Declan Bruce en Adriaan Voort saam derde gekom het. Saam met hulle is hul afrigter, Rudolf Badenhorst.

Kansa se duiweprojek

KOOS BATTERIES ALWAYS THE CHEAPEST NYLPARK CENTRE, PRETORIUS STREET MOKOPANE 0600 CELL: 083 455 3983 A/H TEL: (015) 491 3965

NA-URE DIENS 24/7 Joseph Bothma is Potties se Stockrod-koning.

Bo links: Fredrick Cooper was die algehele wenner van die 1660 wedrenne met Fred Cooper (regs) tweede en André Coetzer (links) derde.

Kishou vir Bossies! Laerskool Bosveld Primary se tennisspan het verlede week teen die spannne van Laerskool Vaalwater te staan gekom. Dit was nie ‘n maklike taak om die ligaspelers uit te daag nie, maar die Bossies het hul nie laat afskrik nie. Die Bossie-dogters, Anje Grobler en Anzelle Vermaak, het hul onderskeie enkelspelle gewen en die dogterspan het dus in die enkel-, sowel as die dubbelspel geseëvier. Die seuns was in ‘n taai stryd gewikkel. Al het hulle die enkels verloor, het Christiaan Young en Jean Wilken het hul dubbelspel gewen. Gevolglik kon hul met die dubbelspel ‘n gelykop uitslag afdwing. Daar word uitgesien na opwindende tennis aanstaande jaar omdat die Bossies se tennisspan in die Waterbergliga gaan meeding teen sewe ander skole. - Me. I. Viviers.

9

Die Kankervereniging van Suid-Afrika se tak op Mokopane hou op 13 September ‘n duiweveiling gala-aand om geld in te samel. Die duiwe sal die volgende oggend ‘n wedvlug van sowat 610km vanaf Bloemfontein na Mokopane aflê. Die Potgietersrus Posduifklub sal Vrydagaand tydens die gala-geleentheid ‘n skyfievertoning in die Kameeldoring Gholfklub se lapa hou waar belangstellendes kans sal kry om een van die 30 duiwe te bekom. Die duiwe word nie fisies verkoop nie en bly die eiendom van die duiweboere. Die koper koop slegs die duif se vermoë om die volgende dag goed te doen in die wedvlug. Dus kan dit gebeur dat ‘n koper ‘n duif teen R1 000 bekom wat die wedvlug wen en dan vir homself duisende rande se pryse wen. Die uitslag van die vlug sal Maandag in die media bekend gemaak word en die wenners sal ook in kennis gestel word. Kaartjie vir die gala-aand is nou beskikbaar teen R100. Bel vir Leo de Jager by 072 896 8712 om jou plek te bespreek.

Bossies geniet mini-krieket

Motorsport entoesiaste van Mokopane het - Jimmy du Plessis Saterdagaand in hul honderde saamgetrek om die Bosveld Oval om te sien hoe die befaamde Coopers en van Niekerks weer die baan oorheers. Dit was die eerste byeenkoms nadat die Bosveld Wedrenklub verlede week weer in die lewe geroep is. In die 1600 Stockrods afdeling het Joseph Bothma gewys hy is Potties se Stockrods koning en was in al drie wedrenne eerste verby die geruite vlag. Onder die twee-liter pinto’s het Boela Bekker koning gekraai met Handré Kotze tweede en Jackie Daniel derde. In die 1660-klas het Potties se hardebaarde die nuweling van die klas, Louis Ruytenberg (Jnr) en sy nuwe kar gery met strawwe komptisie verwelkom. Die Coopers het die kitaar geslaan met Fredrick in die eerste plek en Fred tweede. André Coetzer was derde. In die Hotrods (hitsmotors) het die Van Niekerk gesin mekaar behoorlik opgekuil Riaan van Niekerk was eerste, WB van Niekerk - tweede en Willa van Niekerk derde.

www.noordnuus.co.za

MOLALATAU


10

www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

23 Augustus 2013


23 August 2013

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

11


'=20%2 3/$17 +,5(

tLJŜĂŜĚϏϴϯϲϹϹώϴϴϾ :ŽŚĂŜϏϴώϰϭϰϳϏϏϹ

" ĎŹĎ´ĎłϾϰϯϯϏϲϰ͏Ϲ ĂĚžĹ?ĹśÎ›ÄšÇŒĹ˝ĹľÄ?Ĺ˝Í˜Ä?Ĺ˝Í˜ÇŒÄ‚ 7/%¡6 52//(56 7,33(56 *5$'(56 (;&$9$7256 :$7(5&$576 /2:%('

7$1'$576 225'(/,.(886 '(17,67 257+(51(:6

1

1 6SRUW

'U6WHIDQ3KHLIIHU %&K' 3UHW 1'7 6WHO

2QYHUZDFKW6DNHVHQWUXP 7HO

Ons lesers se vangste Soete oorwinning vir Sune! Helena Raats (helena@noordnuus.co.za)

Silver for young gimnast

Nicole van Bommel, a learner at Carpe Diem School was awarded a silver medal for her overall performance at the Limpopo Rythmic Gymnastic %R/RIW\)RXULHKHWKLHUGLHEDUUDFXGD championYDQÂśQVHLOMDJDIODQJVGLHNXVYDQ ships last 0DGDJDVNDUJHYDQJ weekend. Nicole came %R)ULNNLH&ROHPDQKHWKLHUGLHNJNDUSLQ.ODVHULHGDPQDE\ second in +RHGVSUXLWJDDQYDQJ Free Dance, Rope and Hoop and third in Ball at level 4. She is a /LQNV-XQHYDQ:\NVHNOHLQVHXQ:HUQHUKHWGLH6ZDUWEDDUVYDQ member of Rythmic Elegance NJLQ0RNRORGDPJHYDQJ Gymnastics Club and will go through to the national 102 Thabo Mbeki Drive championships. Mokopane Tel: (015) 491 5557 Fax: (015) 491 5558 102 Thabo Mbeki Drive christo@wbcars.co.za

Ä‚Ĺ?ÄžǀĂŜEĹ˝Ĺ˝ĆŒÄšÄžĹŻĹ?ĹŹÄžEƾƾĆ?Ć?ĞůĞĆ?ÄžĆŒĆ?ŚĞƚÄšĹ?ÄžĂĨĹ?ĞůŽƉĞÄžĆ?ĞžÄ?ÄžĆŒ

Sune Janse van Rensburg (15) het die Mokopane Gimnastiekklub (MGK) se ǀĂŏĂŜĆ?Ĺ?ÄžĹ?Ä‚Ä‚ĹśůLJŜĞŜĂƚžĂĂŏĞŜÇ€Ĺ?ĆŒŽŜĆ?ĨŽƚŽ͛Ć?ǀĂŜŚƾůǀĂŜĹ?Ć?ƚĞ naam hoog gehou toe sy verlede naweek as algehele wenner in die o/15Ĺ?ÄžĆ?ĆšĆľĆľĆŒÍ˜,Ĺ?ÄžĆŒĹ?Ć?Ć‰Ä‚ĆŒĆšÇ‡ǀĂŜÄšĹ?ÄžĆšĆŒĹ˝ĆšĆ?ÄžŚĞŜĹ?ÄžĹŻÄ‚Ä‚ĆŒĆ?͘ afdeling van die ritmiese gimastiek-streekskampioenskappe in Eldoraigne, Centurion deelgeneem het teen gimnaste van Limpopo en Gauteng. Sune, ‘n vlak 4 ritmiese gimnas, het drie goue medaljes, een silwer en een brons verwerf met haar eerste plekke evir haar bal- en hoepel roetines, tweede plek vir dans en derde plek met die tou-roetine. Sy sal ook op 21 September Limpopo verteenwoordig in die nasionale gimanstiek kompetisie in Durban. Ritmiese gimnastiek verskil van artistiese gimastiek (gebruik van apparate) in die sin dat gimnaste gebruik mark van verskeie hulpmiddels soos balle, kegels, hoepels, springtoue en linte. Hulle voer dan elegante bewegings uit op die maat van musiek. Sune se ma, Daleen, is baie trots op haar dogter se prestasie en noem dat gimnastiek as sport ‘n belangrike rol gespeel in die vorming van karakter in beide haar dogters (sussie Lize neem deel aan artistiese gimnastiek by MGK). “In verskeie sportsoorte verwerf atlete dikwels ‘n goeie reputasie as gevolg van hulle prestasies, maar ‘n sterk karakter ontbreek dikwels, verduidelik Daleen. “Ons kan sien hoe die gimnaste by MGC se karakter gebou word.â€? Daleen en Sune bedank ook spesifiek die waardevolle insette van MGK se 5D\PRQGW&ROHPDQKHWGLH afrigters Marinda en Richard Marshall en hul assistente. “Hulle het beide ‘n )UDQFRLV%XUJHUKHW0RNRORGDPVH merkwaardige vermoĂŤ om karakter in hul gimnaste te bou en is puik afrigters in *URRWEHN*HHOYLVYDQNJ 6ZDUWEDDUVRRUGLHYDNDQVLHW\GEH die sport!â€? LQ9DQGHUNORRIGDPJHYDQJ VLJJHKRX Sune hoop om haar gimnastiek loopbaan voort te sit totdat sy klaar is met hoĂŤrskool en hoop om eendag te kan help met die opleiding van ander gimnaste.

Mokopane Tel: 015 491 5557 Fax: 015 491 5558

Waterberg “home of pre-loved cars�

all trade-ins welcome

For Fast & Friendly Service, Contact our & For Fast R179 900

2011 CHEVROLET 6.0 SSV, MANUAL, UTE, 51000 km, FSH, BALANCE OF MOTORPLAN, T.COVER

2010 SUZUKI SX4 2.0 AWD, FSH, 70000 km

R269 900

2009 MERCEDES BENZ C320 CDI ELEGANCE A/T, 108 000 KM, FSH, BALANCE OF MOTORPLAN, SUNROOF, 165 KW

R129 900 2007 HYUNDAI TUCSON 2.0 GLS, 109000 km, FSH, EXCELLENT CONDITION

R349 900

2011 TOYOTA HILUX 3.0 D-4D D/C, 4X4, 41 000 KM, FSH, N.BAR, R.BAR, T.BAR, R.RISING

R249 900

R359 900

2011 DODGE CALIBER 2.0 SXT, 39000 km, TOUCH SCREEN RADIO, BLUETOOTH,EXCELLENT CONDITION

2011 KIA SORENTO 2.2D,AWD 7 SEATER, 19000 km, FSH, REAR VIEW CAMERA, BLUETOOTH, EXCELLENT CONDITION

R339 900 R219 900

2009 NISSAN QASHQAI 2.0 DCi, 103 000 KM, EXCELLENT CONDITION

R169 900

2007 VW GOLF 5, 2.0 GTI, DSG, 148 000 KM, FSH, SUNROOF, BLACK LEATHER

R129 900 2008 HONDA FR-V 1.8i, 110000 km, 6 SEATER, CRIUSE CONTROL, T.BAR, FSH, EXCELLENT CONDITION

R149 900

2008 HYUNDAI TUCSON 2.0 CRDi, A/T, 97 000 KM, FSH, T.BAR, CRUISE CONTROL, LEATHER SEATS

R139 900 2008 M.BENZ A180 CDI AT, 104000 km, FSH,BALANCE OF MOTORPLAN, CRUISE CONTROL

R199 900

2008 MERCEDES BENZ VITO 115 2.2 CDI CREW BUS, 141 000 KM, CRUISE CONTROL, T.BAR, EXCELLENT CONDITION

<MIB85=@9D<5@5@9

7+(,'($/678'(17&$5

Â&#x2021;32:(567((5,1* Â&#x2021;$,5&21 Â&#x2021;5$',2&'033/$<(5 IURP Â&#x2021;(/(&75,&:,1'2:6 Â&#x2021;&(175$//2&.,1* Â&#x2021;<($5.0:$55$17<52$' 6,'($66,67$1&( Â&#x2021;$8',26<67(0

+\XQGDLL

hyundai lephalale

Â&#x2021;3LHUUH0DODQ '3 &HOO

Â&#x2021;3LHUUH0DODQ '3 &HOO

R179 900

2008 ISUZU 300D-TEQ LX DC, 121 000 KM, FSH, CANOPY, T.BAR, MAGS, EXCELLENT CONDITION

5 5

R269 900 2009 TOYOTA FORTUNER 3.0 D-4D 4X2, 139700 km, FSH, N.BAR,NEW TYRES

R269 900

2010 KIA SPORTAGE 2.0 CRDi AWD A/T, 101 000 KM, FSH, BLACK LEATHER, T.BAR, ONE OWNER

WKHDOOQHZ Wheel deals +\XQGDL

073 594 8386

on new Hyundais

Â&#x2021;7HOFR'LNEDV 'ULIWVWUHHW2QYHUZDFKW

Hyundai Veloster

Â&#x2021;<RODQGLYDQ5RR\HQ

Hendrik: Contact our 082 578 4307 Sales Team Finky: HENDRIK: 072082 653578 7856 4307 Anton: FINKY: 7856 082072 804653 9430 ANTON: Riaan: 082 804 9430 078 036 0992 JURG:

christo@wbcars.co.za :KHHOGHDOVRQQHZ+\XQGDLV &RPPLQJ6RRQ

Come and view 6DQWD)H the NEW

Â&#x2021;<RODQGLYDQ5RR\HQ

Sales Team: Friendly Service,

Â&#x2021;7HOFR'LNEDV 'ULIWVWUHHW2QYHUZDFKW

Â&#x2021;0DUWLH,OOLQJZRUWK

Â&#x2021;0DUWLH,OOLQJZRUWK

Nn23 9 web site  

Lephalale & Mokopane community newspaper (Limpopo)

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you