Issuu on Google+

Die Gids

Bladsy 8

Moontlike oplossing vir ‘n Vrydag-aand se kos! Ons wil graag by Huis Marié ‘n bietjie aanbou en uitbrei. Met die oog daarop bied ons Vrydag 18 September 2009 heerlike pannekoek, Kerrie & Rys en jaffles te koop aan. As u belangstel om ons te ondersteun, vul net die onderstaande vorm in en gooi in die posbus asb. Jaffels R10 Pannekoek R3 Kerrie & rys R10 Naam:____________________________________________ Pannekoek:_____________________ Kerrie & rys____________________ Jaffels_________________________ Bestel by die kerkkantoor (0123316570)

ERNIE’S SPYSENIERS - Vir alle funksies en geleenthede. Beplan en organiseer funksies van spitbraai tot buffet. Skakel 072 373 0744 Salvage Corp Auctioneers Koop en Verkoop v alle goedere: Elektries-, meubels, boumateriaal, voertuie ens. Skakel Bettie 082 732 0515 / Eliza 082 831 2815 Supreme Pet Hondekos Met rys vir beter vertering Hoog in proteiene 22%, vet 8% Volledig met al die nodige vitamine. 25kg sakke beskikbaar @ R200 Skakel vir meer inligting Elize: 083 3200 094

Fireproof jou finansies Sukkel jy om skuld te betaal? Ons kan vandag help. Gratis konsultasie. Skakel Renée 083 270 5295 of renee@dfx.co.za Simply Slim Natuurlike gewigs verlies tablette. Uitstekende Produk. Sien resultate in die eerste week. Kontak Stephanie by 072 893 1139 Rietfontein Kleuterskool “Waar u kind in veiligheid kan leer en speel” Kleuters vanaf 1 jaar tot Gr. R; 4 etes ingesluit Navrae skakel Melane 083 359 2596


Die Gids Leraars: Ds Derick du Toit : 0123311241 / 0829580473 Ds Rehan Rheeder : 0123325806 / 0832887756 Ds Jaco Strydom : 0844777123 Echo Dr Pieter v Deventer : 0125426013 Snr 65+

Gemeentesentrum: Mev Alice Pretorius 0123316571 (Kantoor) Ma/Dins/Wo/Vr 8:30-13:00 Do 8:30-15:30

Die Gids

Bladsy 2 Bedryfskantoor: Mev Marié du Plessis 0123316570(K/U) / 012 3312784 (H) Maan-Vrydag 8:30-13:00

Webblad: www.ngv.co.za

FIREPROOF - JEUG Baie aksie en aktuele toepassing van FIREPROOF in die leefwêreld van die tieners. Gr 7 tot belydenisklas - 17:00 tot 18:15 in die saal. Vanmiddag brand dit!!! Koördineerder – Peter Kotze - 0825711045

Bankbesonderhede : ABSA Ben Swart str Rek no: 050580660 NUWE INTREKKERS!! Baie welkom aan ons besoekers en nuwe intrekkers. Ons vertrou dat u gou tuis sal voel in u nuwe gemeente. Ontmoet gerus ‘n ouderling na die diens by die tafel in die inligtingsportaal. Baie welkom. Biduur: Elke Sondag 08:30—8:45 word ‘n biduur in die GEBEDSKAMER gehou. Almal is baie welkom. Ons bid vir die erediens asook vir persoonlike gebedsversoeke. Neem asb vrymoedigheid om te kom vir voorbidding of gee versoeke deur. PROGRAM VAN DIE WEEK Sondag 6 September 09:00

Erediens (Doop) : Ds Rehan Rheeder - Matt 4:1-11, Jakobus 4:7 Tema: My uitnodigingskaartjie Doop sê : God is altyd by my, ook in die vuur.

09:00

Kinderkerk

17:00 18:30 18:30

Belydenisklas en Jeugselle Echo Jeugdiens in die Kerk Aanddiens in die Gemeentesentrum verval a.g.v. huwelikskursus. Begin weer 27/09 Huweliksreeks in die Kerksaal.

18:30

Maandag 7 September 18:30 EE III (Gebedsvlaggies word voor huise geplant - Kom help asb! Woensdag 9 September 19:30

Geen Oase-tyd gedurende 40 Dae

Donderdag 10 September 09:30

Gem Bybelstudie in Gemeentesentrum

Saterdag 12 September 07:00

Gem. Biduur vir 40 dae Fireproof

Bladsy 7

Manuel Escorsio Waar : NG Gemeente Rietfontein-Noord Wanneer: 16 September om 10:00 Prys: R35 per persoon (Sluit ligte ete in) Bespreek by Berdine voor 9 September 012 331 3253 / 072 206 4509


Die Gids

Die Gids

Bladsy 6

FIREPROOF – KINDERS Nooi maatjies saam om die avonture by die kinderkerk, tydens oggenddienste in die saal, te kom beleef en saam FIREPROOF te word.

Bladsy 3

LIEF EN LEED Voorbidding word asb gevra vir die volgende gemeentelede: •

Annatjie Weilbach se kleindogter (26 ste Ln 587, 0123310373) Suné Sinden (25 ste Ln 661, 0839310569) Philip en Nita Dippenaar (12 de Ln 639, 073 3556 455) Babie & Chris Boshoff (21 ste Ln 595, 082 375 4060) Gys & Lulu Snyman (Michris w/s 101, 012 335 0727) Anita Visser (Murrayhof 310) Awie Geldenhuys (Murrayhof 109, 012 330 0069) Louwtjie & Lulu Louw (23 ste Ln 785, 012331 0047 )

FIREPROOF jou HUWELIK Sondae vanaf 18:00, Koffie & verversings in die binnehof Begin stiptelik om 18h30 19h30 in die saal.

Caria Kruger (31 ste Ln 532, 083 228 5265 ) Eugene Marais Hospitaal

Indien iemand enige gebedsversoeke het, kan u dit per e-pos stuur aan ngvillieria@gmail.com of u kan die kerkkantoor skakel 012 3316571

Tannie Miem van Zyl is vandag 86 jaar oud (Tambotie w/s103, 012 331 0145) Tannie Malie van Heerden word 9 September 80 jaar oud (21 ste Ln 660, 012331 4031) Oom Hannes Bezuidenhout word 10 September 90 jaar oud (Kiepersol w/s 10, 012 330 3062)

Huwelik – onthou om inskrywingsvormpies saam te bring

Sondag 6 September: Herman Klopper 083 294 3066; Miem v Zyl 012 331 0145; Izzy Mok 012 332 4677; Peet du Plessis 083 544 7771; Ronelle Rautenbach 082 377 1083; Herman Meynhardt 012 333 0382;


Die Gids

Die Gids

Bladsy 4

Maandag 7 September : Hester du Plessis 079 082 3486; Jan van Zyl 082 371 0777; Willie Coetzer 082 377 8926; JP de Beer 076 264 0491; Nadine Nel 012 333 5588;

KIERIEKLUB - VERJAARSDAG GELEENTHEID

Dinsdag 8 September: Harm Beens 012 331 2880; Ryno Phillips 082 715 2565; Julie Gouws 072 172 7715; André Wagenaar 073 273 8828; Paul Janse v Rensburg; Gertruida du Plessis 012 332 4777;

GEBEDSGELEENTHEID Elke Saterdag om 7:00 in die konsistorie gedurende die 40 Dae. Gebed spesifiek gerig op die 40 Dae.

Woensdag 9 September: Angel Olivier 072 551 1828; Suzie Human 012 330 0293; Liezel v Lelyveld 082 459 0051; Malie van Heerden 012 331 4031;

“Fireproof “ jou verhoudinge gratis met almal rondom jou by:

Donderdag 10 September: Hannes Bezuidenhout 012 330 3062; Corinne Pieterse 012 331 1944; Danie Kemp 012 330 0725; Saterdag 12 September: Tokkie Steenkamp 076 061 3700; AJ Britz 012 330 1902; Jakkie Fraser 012 331 1001; Déhan Harmse 012 330 1838; Pieter Strydom 012 335 6881; Darius van Niekerk; Indien u hierdie week verjaar en u naam is nie op die lysie nie of van die inligting is foutief, skakel asb die kerkkantoor vir opgradering.

Bladsy 5

Wanneer : 8 September 2009 Waar : Kerksaal Tyd : 9:30 Kontak asseblief vir Hanna 012 332 5475 of Mariana 012 331 2369

WILSA DA TRISCHA TEETUIN Haarhoffstraat-Wes 875, Rietfontein Saterdagmiddag: 12 September vanaf 14:00 tot 17:00 Kontak : Sandra by 082 394 0792 VROUEBELANGE Die dames van Blok F word hartlik uitgenooi na ‘n kuiermiddag, Saterdag 12 September om 16:00 by Marlene (24 ste Laan 860). Kontak vir Lidia 082 564 4840 of Laurentia 082 447 8243

Baie Geluk !!! Baie van ons kinders het wonderlike prestasies behaal in sport en kultuur. Baie geluk, ons is trots en dankbaar vir julle gawes en geleenthede wat julle so mooi gebruik het. Hou so aan!!!

LEIERSKAP ‘n Hele lys van ons kinders is onlangs verkies tot leerlingraad en hoofleiers van verskeie skole. Baie geluk en baie sterkte met hierdie wonderlike geleentheid. Ons bid vir julle. Laat julle lig skyn!

FIREPROOF-wenke of -getuienisse… Deel jou storie of wenke vir opvoeding, huwelik, die lewe, finansies, of wat ookal. www.ngv.co.za. > Besprekingsforums > Fireproof of Algemene getuienis of skryf vir ons ‘n getuienis vir die Basuin. FIREPROOF jou lewe in SELGROEPE ‘n Wonderlike geleentheid, skakel in by ‘n selgroep vir 6 weke. Sel-koördineerders: Christo 0824563981 of Pieter 0826778754


Die Gids 6 September 2009