Issuu on Google+

Eredienshulp

... en maak 'n verskil!! Sondag 8 September druk die kinderbediening hul hande in klomp verskillende kleure verf sodat elkeen met 'n handmerkie 'n vaal muur kan opvrolik. Elke kind wat graag wil "handjie-bysit", moet 'n volledig toegeruste penneblik skenk met die volgende in: · Lang liniaal, 2 grys potlode, 2 blou penne, uitveër, skerpmaker, skêr, Pritt en kleurpotlode. Christa by 012-809 0107

25 Augustus 2013 Blomme: Daleen Botes 08:00 Sekuriteit: Ferdie van Biljon Teeskink: Frandelene Langenhoven Verwelkoming: Francis Maritz, Corrie Roux, Marius Minnaar, Elize Güldenpfennig Dankoffers opneem: Naas Gouws, Francis Maritz, Ella du Randt, Elize Güldenpfennig, Marius en Yvonne Minnaar, Lee Mienie, Hennie Roux, Eddie Viviers, Pieter Grey, Carl en Corrie Roux Dankoffers tel: Francis Maritz, Naas Gouws, Ella du Randt, Marius en Yvonne Minnaar 10:00 Sekuriteit: Chris van Schalkwyk Verwelkoming: Rina Reyneke, Donelle vd Westhuizen en Marie Liversage Dankoffers opneem: Donelle vd Westhuizen, Mari Theron, Willie v Zijl, Henk en Rentia Smit, Rina Reyneke, Marie Liversage en Henno en Brenda Steynberg Dankoffers tel: Donelle vd Westhuizen, Willie v Zijl, Rina Reyneke en Henk en Rentia Smit

1 September 2013 Blomme: Elsie Kleynhans 8:00 Sekuriteit: Bok van Heerden Teeskink: Estelle Eggar Verwelkoming: Isobel vd Touw, Annie Bester en Fransie Scholtz Dankoffers opneem: Christo Euthimiou, Ben Cronje, Gerhard vd Linde, Wallace Roome, Deliana Schoeman, Pieter Grey, Annie Bester, Isobel vd Touw en Fransie Scholtz Dankoffers tel: Christo Euthimiou, Ben Cronje, Deliana Schoeman en Gerhard vd Linde 10:00 Sekuriteit: Theuns Verster Verwelkoming: Deon vd Berg, Roelf Vos en Reneè Griessel Dankoffers opneem: Deon vd Berg, Burgert Blom, Roelf Vos, Francois Dreyer, Danie Greyling, Org en Denise Nieuwoudt, Mari Theron, Reneè Griessel en Marius Liebenberg Dankoffers tel: Deon vd Berg, Mari Theron, Roelf Vos Burgert Blom en Org Nieuwoudt

Kantoorinligting

'n Fliekaand van 'n ander aard… waar die HELE gesin saam fliek! Vrydag 6 September 2013 Bring 'n tent en kamp tot Saterdagoggend saam met ons by die kerk. Die fliek word buite op 'n lekker GROOT skerm vertoon en dis GRATIS!! Bring net jul eie eetgerei, vleis en koeldrank, dan kuier ons heerlik saam!!! Tente kan reeds van 17:45 af opgeslaan word!!! VUL JOU NAAM OP DIE LYS BY DIE INLIGTINGSTOONBANK IN.

Kantoortye: 08:00 - 15:00 T) 012 809 0107 / 012 809 0445 S) 078 547 0124 F) kantoor 086 653 0766 Epos: woord@ngtyger.com F) lidmaatskap 086 513 0649 Epos: gemeente@ngtyger.com F) finansies 086 270 9762 Epos: finansies@ngtyger.com Tiertjie Kleuter- en Naskool 012 809 2884(t) 012 809 2884(f) tiertjie@ngtyger.com Deeltydse leraar Ds Willie Pietersen williepietersen@gmail.com

Voorsitter Kerkraad Elize Bezuidenhout 012 349 1777 ejb@bssa.co.za

Hoe kan ek my dankoffers bydra? 1) Debietorder - kontak kerkkantoor 2) Elektroniese betaling NG Gemeente Tygerpoort ABSA Tjek nr 163 058 0060 3) Dankofferkoevertjie - kontak die kerkkantoor 4) Hulpfonds ABSA - Spaar 923 162 5698

Inligting 25 Augustus2013 nie ter wille van onsself nie

DANKFEES 24 Augustus

Edudome Planetarium

leer Boschkop Primary meer van die sterre en planete op die terrein van NG Gemeente Tygerpoor t Almal wat self ook nuuskierig is oor die sterre en planete, kan ‘n kaar tjie @R30 koop en die ver toning op Donderdag 29 Augustus 08:00-09:00 / 13:00-14:00 bywoon. Borg ‘n kind vir R30 . by die inligtingstoonbank

Dr Danie Dreyer 012 807 0815 daniedr@ngtyger.com

Dr Zander vd Westhuizen 082 883 2302 zvdwesthuizen@gmail.com

www.ngtyger.com

Emsie (012 809 0107)


Sondagprogram 25 Augustus - NAGMAAL Ek glo in die koninkryk van God daarom is ek betrokke in die gemeenskap Matteus 5:3-12 08:00/10:00 Erediens – Dr Z vd Westhuizen 08:15/10:15 Koninkrykstyd Kleuterkerk Die werk van die 09:00 Junior kategese kerk deur die Gees 16:45 Senior kategese 17:30 Lofprysing – Ulrich Ohlhoff 1 September Ek glo God skep steeds daarom sien ek om na die skepping Genesis 1:26-2:3; 3:17-24 en Romeine 8:18-25 08:00/10:00 Erediens – Dr D Dreyer 08:15/10:15 Kleuterkerk 09:00 Junior kategese 16:45 Senior kategese 17:30 enRoute – Dr Z vd Westhuizen 17:45 Kapeldiens

Aanbieder: Dr Zander vd Westhuizen 31 Augustus 09:00 tot 17:00 - R400 per paar 31 Augustus 09:00 tot 1 September om 09:00 R900 p.paar 0-6 jaar gratis ! lkom e w 6-12 jaar ½prys er s Kind Pure Joy Guest Lodge

Week se program Dinsdag 27 Augustus 10:00 Erediens by Retreat – Ulrich Ohlhoff Donderdag 29 Augustus 08:00 - 14:00 Planetarium Vrydag 30 Augustus 18:00 Jong volwassenes Saterdag 31 Augustus 09:00 - 17:00 Huwelikskamp

Tygerpoort Gemeente is deel van die Y-Netwerk wat uit nege gemeentes in die Johannesburg en Pretoria omgewing bestaan. Die seekamp vind 23 - 28 September vir graad 7 – 12's by die T.O. Strand plaas en kos R1550 per kind. Lidmate kan help deur 'n bydrae tot ons gemeente se borg-'n-kind-projek te maak. Dit kan by die kerkkantoor inbetaal word, gemerk: “Seekamp borg-'n-kind”. Die Kunsskool nooi alle voornemende sangstudente om deur Rhona van der Merwe onderrig te word. Kontak Riana (012 809 0107vm) vir meer besonderhede. Kwiltvriendinne word genooi om Vrydagmiddae vanaf 15:00 in die konferensielokaal “ek”-tyd met naald, gare en lappies te verwyl. Ons nooi almal uit - van beginners tot heel gevorderd - om in hierdie vreugde te deel. Kontak Louise-Marié (012 809 0107 vm) om te bevestig dat jy belangstel. Tygerpoort is 'n gemeente in 'n uitdagende tyd wat graag deel wil wees van God se beweging na die wêreld toe. Om dit reg te kry, moet daar voortdurend nuwe leiers in die gemeente na vore kom wat diensbaar kan wees en hul roeping uitleef. Daarom nooi ons lidmate om as dienende leiers in die gemeente betrokke te raak wat op verskillende terreine in ons gemeente leiding kan neem. Lees gerus die hele uiteensetting op die uitdeelstuk en gebruik dan die ander kant van die blaadjie om iemand voor te stel. Jy kan dit by die inligtingstoonbank inhandig of in die dankoffersakkie plaas.

Verjaarsdae van die week 25/08 Marie-Louise Makkink 012-8092952 Theo O Neil 012-8090326 Manie Smi t 27834096804 George Kriel 012-8076345 Helena Van Tonder 27829094197 Riaan Wilson 012-8021771 Jackie vdWalt 012-9917283 26/08 Drienie Myburgh 27832838388 Anna Sauerman 012-8073655 Henri Nel 012-807446 Rudolf Dinkelmann 27/08 Hermien Oberholzer 012-8077944 Arrie Louw 012-8077669 Francie vGreunen 012-9973540 Anél Odendaal 27798070666 Marli Wilken 27825597233 Nellene Meyburgh 27798849423 Etienne Brits 012-8091365 Wian vNiekerk 012-8073721 Stefan JvVuuren 012-8073838 Larah Pretorius 012-8073536 28/08 Pine Pienaar 012-8090181 Beyers Kroon 27834285010 Alicia Nieman 29/08 Donelle vdWesthuizen 012-8074219 Gerrit Pretorius 012-8074149 Dieter Hörstmann 012-8073047 Naomi Kriel Arena Viljoen 27723402202 Jehane Marais 012-8091844 Lynette Fourie 27834547187 Hugo vRensburg Lara vRensburg

30/08 Fanie Schoeman Nelie Labuschagne Karin De Kock Roelof Wehmeyer Zach Moolman Liezel Grobbelaar DC Claassen Michelle Du Toit Corneil Clasen Wim Van Zijl Gustav Coetzee 31/08 Marie Wilms Arend De Kock Gerty Winsnes Yvonne Minnaar Trudie Taljaard Makkie Joubert Liezl Smit Dayne De Beer Daniel Roome 01/09 Val De Villiers Dave Germishuizen Isabel Labuschagne Jaco Roestoff Karen Veldman Marianna Roome Clariza Botha Hannlie Du Plessis Nica Kruger Tammy Schmidt Anzel Wagener

012-8090912 012-8078922 083-359-9849 012-8072529 27832991158 27832453276 012-8090402 012-8070535 27718869415 012-8110035 012-8075740 012-8075597 012-8092501 27833064399 012-8074036 012-9960393 27823346522 012-8092271 27832395670 27829257678 012-8070807 012-8091584 012-8092616 012-8092271 012-8093088

Kontak Riana (012 809 0107 / ngtyger@ngtyger.com

Werkskepping Geen

Kontak Riana (012 809 0107 vm)


Info25aug2013