Page 1

Eredienshulp 1 September 2013 Blomme: Elsie Kleynhans 8:00 Sekuriteit: Bok van Heerden Teeskink: Estelle Eggar Verwelkoming: Isobel vd Touw, Annie Bester en Fransie Scholtz Dankoffers opneem: Christo Euthimiou, Ben Cronje, Gerhard vd Linde, Wallace Roome, Deliana Schoeman, Pieter Grey, Annie Bester, Isobel vd Touw en Fransie Scholtz Dankoffers tel: Christo Euthimiou, Ben Cronje, Deliana Schoeman en Gerhard vd Linde 10:00 Sekuriteit: Theuns Verster Verwelkoming: Deon vd Berg, Roelf Vos en Reneè Griessel Dankoffers opneem: Deon vd Berg, Burgert Blom, Roelf Vos, Francois Dreyer, Danie Greyling, Org en Denise Nieuwoudt, Mari Theron, Reneè Griessel en Marius Liebenberg Dankoffers tel: Deon vd Berg, Mari Theron, Roelf Vos Burgert Blom en Org Nieuwoudt

8 September 2013 Blomme: Marianne Vlv Themaat 08:00 Sekuriteit: Louis Bester Teeskink: Sheila Botes Verwelkoming: Francis Maritz, Corrie Roux, Marius Minnaar, Elize Güldenpfennig Dankoffers opneem: Naas Gouws, Francis Maritz, Ella du Randt, Marius en Yvonne Minnaar, Elize Güldenpfennig, Lee Mienie, Hennie Roux, Eddie Viviers, Pieter Grey, Carl en Corrie Roux Dankoffers tel: Francis Maritz, Ella du Randt, Naas Gouws, Marius en Yvonne Minnaar 10:00 Sekuriteit: Willie van Zijl Verwelkoming: Reda Davin, Estelle Eggar, Wim en Gerda de Beer Dankoffers opneem: Gerhard Heyns, Werner JvRensburg, Wilhelm Steyn, Estelle Eggar, Wim en Gerda de Beer, Reda Davin, Hercules en Sunelle Visser en Faan JvRensburg Dankoffers tel: Gerhard Heyns, Wim en Gerda de Beer, Estelle Eggar en Hercules Visser

Inligting 1 September 2013 nie ter wille van onsself nie

Sondag 8 September druk die kinderbediening hul hande in klomp verskillende kleure verf en vrolik ‘n vaal muur op. Elke kind wat graag wil "handjie-bysit", moet 'n volledig toegeruste penneblik skenk met die volgende in: Lang liniaal, 2 grys potlode, 2 blou penne, uitveër, skerpmaker, skêr, Pritt en kleurpotlode. Christa by 012-809 0107

Kantoorinligting

Sondag 1 September (tot 15 September) 09:00 - 10:00 in die kapel Paulus se brief aan die Efesiërs Dr Zander vd Westhuizen

Kantoortye: 08:00 - 15:00 T) 012 809 0107 / 012 809 0445 S) 078 547 0124 F) kantoor 086 653 0766 Epos: woord@ngtyger.com F) lidmaatskap 086 513 0649 Epos: gemeente@ngtyger.com F) finansies 086 270 9762 Epos: finansies@ngtyger.com Tiertjie Kleuter- en Naskool 012 809 2884(t) 012 809 2884(f) tiertjie@ngtyger.com Deeltydse leraar Ds Willie Pietersen williepietersen@gmail.com

Dr Danie Dreyer 012 807 0815 daniedr@ngtyger.com

Voorsitter Kerkraad Elize Bezuidenhout 012 349 1777 ejb@bssa.co.za

Hoe kan ek my dankoffers bydra? 1) Debietorder - kontak kerkkantoor 2) Elektroniese betaling NG Gemeente Tygerpoort ABSA Tjek nr 163 058 0060 3) Dankofferkoevertjie - kontak die kerkkantoor 4) Hulpfonds ABSA - Spaar 923 162 5698

Dr Zander vd Westhuizen 082 883 2302 zvdwesthuizen@gmail.com

www.ngtyger.com

waar die HELE gesin saam fliek! Vrydag 6 September 2013 Dis GRATIS, in die buitelug, op 'n groot skerm, by die kerkterrein. Daar is twee opsies – of jy bring 'n tent en kamp saam met ons by die kerk tot Saterdagoggend of jy bring in elk geval jou eie eetgerei, vleis en koeldrank en kuier net vir die aand heerlik saam met ons!!! Tente kan reeds van 17:45 af opgeslaan word!!! VUL JOU NAAM OP DIE LYS BY DIE INLIGTINGSTOONBANK IN.


Sondagprogram 1 September DOOP Ek glo God skep steeds daarom sien ek om na die skepping Genesis 1:26-2:3; 3:17-24 en Romeine 8:18-25 08:00/10:00 Erediens – Dr D Dreyer 08:15/10:15 Kleuterkerk Koninkrykstyd 09:00 Bybelskool Die werk van die 09:00 Junior kategese kerk deur die Gees 16:45 Senior kategese 17:30 enRoute met Nagmaal – Dr Z vd Westhuizen 17:45 Kapeldiens – Dr D Dreyer 8 September Ek glo aan die doop as die grond van my geloof Matteus 28:16-20 08:00/10:00 Erediens – Dr Z vd Westhuizen 08:15/10:15 Kleuterkerk 09:00 Bybelskool 09:00 Junior kategese 09:30 Erediens - Paul Jungnickel –ds K Bezuidenhout 16:45 Senior kategese 17:30 enRoute

Week se program

Dit wás toe 'n dankFEES! Baie dankie aan almal wat die mini-basaar ondersteun en so vlytig by die stalletjies gehelp het! Baie dankie ook vir al die skenkings van koeke, poedings, bestanddele en donasies. Ons is totaal verras! - Danie, Emsie, Frits en die basaarkomitee Tygerpoort is 'n gemeente in 'n uitdagende tyd wat graag deel wil wees van God se beweging na die wêreld toe. Daarom word lidmate genooi om as dienende leiers, wat op verskillende terreine in ons gemeente leiding kan neem, betrokke te raak. Inligtingstukke is in die voorportaal en by die inligtingstoonbank beskikbaar. Aan elke gemeentelid wat 'n kind van Boschkop Primary geborg het: Baie dankie, uit ons harte. U R30 het vir ons kinders 'n nuwe w?reld oopgemaak wat hulle glad nie geken het nie. Die Here is goed vir ons deur Sy gemeente Tygerpoort. Aan Hom al die eer! Mariette en al die Boschies Corry Minny (082 550 8021) het 'n klein goue ringetjie vermoedelik in die kerk verloor. Sy heg sentimentele waarde daaraan en vra dat almal asseblief help soek. Aan die ander kant is 'n ring met 'n steen in op die terrein gevind. Navrae kan by die kleuterskool gedoen word. Kobus en Rose (012 809 1259) nooi jou uit na die laaste stilretraite vir 2013 vanaf 13-15 September by die Good Shepherd Retreat Sentrum, Hartbeespoortdam. Koste: R720 per persoon wat 'n eenheid deel en R780 vir 'n enkeleenheid of R460 vir akkommodasie sonder etes.

Maandag 2 September 08:00 Kapeldiens – dr Z vd Westhuizen 18:30 Kerkraad Dinsdag 3 September 15:00 Erediens - Selrose Park Vrydag 6 September 17:45 Gesinsfliekaand Sondag 8 September 09:00 Sit-handjie-by

Daar is weer boomstompe wat opgelaai kan word.

Doopklasse

Kwiltvriendinne nooi beginners tot heel gevorderd om Louise-Marié te kontak (012 809 0107) oor die moontlikheid om ‘n groepie by die kerk te begin.

Ouers wat hul kindjie wil laat doop, is verplig om eers die 2 doopklasse by te woon. Daarna kan daar enige eerste Sondag van 'n maand gedoop word. Kontak Emsie (012 809 0107) om ‘n doopklas op 3 en 10 September of 22 en 29 Oktober te bevestig.

Lief en Leed Oorlede: Voorbidding:

Lidmate kan 'n bydrae tot ons gemeente se borg-'n-kindprojek vir die seekamp maak. Inbetalings moet gemerk wees: “Seekamp borg-'n-kind”. Die Kunsskool nooi alle voornemende sangstudente om deur Rhona van der Merwe onderrig te word. Kontak Riana (012 809 0107vm) vir meer besonderhede.

Werkskepping 'n 39-Jarige blanke man wil graag in 'n maatskappy werk waar hy voltyds praktiese ervaring in IT support en/of in finansiële boekhouding kan opdoen met die doel om sy studies daarin voort te sit. Hy het 'n N6 Diploma in elektronika en sertifikate in Analogue-, Digital-, PIC

Micro Electronics en “bookkeeping to trail balance”. Indien iemand vir Jean de Klerk so 'n geleentheid kan bied, kan hy by (011) 678 5054 of 072 278 4685 (verkieslik na werksure - 17:00) gekontak word. Administratiewe pos vir dame van 50 jaar plus, moet per selfoon bereikbaar wees, hoef nie rekenaargeletterd te wees nie, wel in staat wees om eposse te stuur en te ontvang, kan van die huis af werk solank sy beskikbaar is om van 08:00 tot 18:00 oproepe te hanteer i.v.m. die verhuring van eenrigting-sleepwaens. Kontak Carel Buitendag (083 700 4015).

Verjaarsdae van die week 01/09 Clariza Botha Val De Villiers Hannlie Du Plessis Dave Germishuizen Nica Kruger Isabel Labuschagne Jaco Roestoff Marianna Roome Tammy Schmidt Karen Veldman Anzel Wagener 02/09 Révan Benadé Landi Bothma Werner JvRensburg Rikus Kruger Awie Malan Marius Minnaar JFJ Muller Willie Roux Smittie Smit Ethan Tulloch Linda vGerve Gerbrand Verhoef 03/09 Jozua Coetzee Reneé Swart Joop Van Dyk Naomi Wasserman 04/09 Julian Du Toit Bernard Durandt Danie Fourie Lizette Legassick Lizna Retief Habe Roode Bertus Van Biljon Carel vdMerwe Jan-Hendrik vNiekerk Marné Van Niekerk 05/09 Anna Botha

012-8093088 27832395670 27829257678 012-8070807 (012) 8091584 012-8092271 012-8092616 (012) 8070731 27833911774 27829403834 27833064399 27827851364 27829225126 012-8076835 27822256287 012-8077336 012-8072983 27823777410 012-8076215 012-8091425 012-8091407 27731901802 27827834780 27834121673 012-8090390 083-452-2127 27795253658

012-8075744

Joshua Du Toit Marieta Groeneveld Ronelle JvRensburg Heidi Pistorius Wallace Roome Mia Velleman 06/09 Ester Coetzee Barnie Cronje Frieda De Lange Celeste Du Preez Priscille Farinha SJ Rautenbach Anellida Schoeman Karina vSchalkwyk 07/09 Ronald Anderson Francois De Bruin Michael De La Hunt Sarie Horn Ehardt Koekemoer Este Lombard Werner Lombard Mike Martin Chase Mocké Petro Nel Christine Prinsloo Barry vdVyver Werner Wolfswinkel 08/09 Johan Blignaut Zelda Conradie Frances De Bruin Susan Grobbelaar Annabelle Grobler Dróchan Louwrens Apie Meintjies Mien Prinsloo Hannetjie Schoeman Jacques Steenberg Jacques vSchalkwyk Chris Wagener Coreen Young

012-8090577 27722227208 012-8020884 012-8092866 012-8090169 012-8110035 27835194822 27737316485 27832353952 012-8090100 012-8110112 27828571715 012-9916256 012-8070022 27718830492 27824557874 012-9977849 012-8092022 012-8072203 012-8073228 012-8091495 27828715739 012-8092675 012-8090554 012-8090963 012-8091461 012-8071670 012-8110579 012-8090019 012-8075953 012-8070484 012-8110738 27833030187 27826711928


Info1sept2013  
Advertisement
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you