Issuu on Google+

Eredienshulp 26 Mei 2013 9:00

Sekuriteit Louis Bester Teeskink Spanne soos gereël Blomme Ellanora Grobler Verwelkoming Isobel vd Touw, Annie Bester en Fransie Scholtz Dankoffers opneem Christo Euthimiou, Ben Cronje, Gerhard vd Linde, Wallace Roome, Deliana Schoeman, Annie Bester, Isobel vd Touw en Fransie Scholtz Dankoffers tel Christo Euthimiou, Ben Cronje, Deliana Schoeman en Gerhard vd Linde

Komberse Warm klere

Nie bederfbare kos

Teeskink Sheila Botes Blomme Jacqui Meyer 08:00 Sekuriteit Pieter Odendaal Verwelkoming Francis Maritz, Corrie Roux, Marius Minnaar, Elize Güldenpfennig Dankoffers opneem Naas Gouws, Francis Maritz, Ella du Randt, Marius en Yvonne Minnaar, Elize Güldenpfennig, Lee Mienie, Hennie Roux, Eddie Viviers, Pieter Grey, Carl en Corrie Roux Dankoffers tel Francis Maritz, Naas Gouws, Ella du Randt, Marius en Yvonne Minnaar 10:00 Sekuriteit Jorg Bekker Verwelkoming Deon vd Berg, Roelf Vos en Reneè Griessel Dankoffers opneem Deon vd Berg, Burgert Blom, Roelf Vos, Francois Dreyer, Danie Greyling, Org en Denise Nieuwoudt, Mari Theron, Reneè Griessel en Marius Liebenberg Dankoffers tel Deon vd Berg, Mari Theron, Burgert Blom en Roelf Vos en Org Nieuwoudt

Inligting

26 Mei - 2 Junie 2013

Afskeidsgeleentheid

vir Dr Ferdie Clasen

Kantoorinligting Kerkkantoor (08:00- 15:00) 012 809 0107(t) 012 809 0445(f) 078 547 0124(s) woord@ngtyger.com Postnet Suite 725 Privaatsak x37 Lynnwoodrif 0040 Deeltydse leraar Ds Willie Pietersen williepietersen@gmail.com Voorsitter Kerkraad Elize Bezuidenhout 012 349 1777 ejb@bssa.co.za

5 Mei - 9 Junie 2013 Rooi Kis in Gemeentesaal

2 Junie 2013

Dr Ferdie Clasen 012 807 0535 fclasen@ngtyger.com

Tiertjie Kleuter- en Naskool 012 809 2884(t) 012 809 2884(f) tiertjie@ngtyger.com Hoe kan ek my dankoffers bydra? 1) Debietorder - verkrygbaar by inligtingstoonbank of kerkkantoor 2) Elektroniese betaling - NG Gemeente Tygerpoort - ABSA Tjekrekening 163 058 0060 3)Dankofferkoevertjie (Tref ‘n reëling met die kerkkantoor) 4) Hulpfonds - ABSA - Spaar 9231625698

Dr Danie Dreyer 012 807 0815 daniedr@ngtyger.com

26 Mei 09:00 Tygerpoort Laerskool se saal

Dr Zander vd Westhuizen 082 883 2302 zvdwesthuizen@gmail.com

www.ngtyger.com

nie ter wille van onself nie


Verjaarsdae van die week

Sondagprogram 26 Mei 09:00 16:45 17:30

Erediens in skoolsaal Kleuterkerk in personeelkamer (geen kindertyd) Senior kategese enRoute – Ulrich Ohlhoff GEEN Junior Groeigroepe nie as gevolg van ds Ferdie se afskeidsgeleentheid.

2 Junie

In ‘n nuwe tyd bly die boodskap dieselfde Handelinge 4:1-22 08:00/10:00 Erediens – dr Z vd Westhuizen 08:15/10:15 Kleuterkerk 09:00 Junior kategese 16:45 Senior kategese 17:30 enRoute – Ulrich Ohlhoff Die werk van die kerk 17:45 Kapeldiens – dr D Dreyer

Koninkrykstyd

deur die Gees

Week se program Maandag 3 Junie 08:00 Kapeldiens – dr D Dreyer

Tygerpoort Gemeente stuur weer hierdie jaar van 6-14 Julie ‘n span na Maputo in Mosambiek. Namens NG Tygerpoort besoek die span die Lewende Gemeente (Afrikaanse Gemeente in Matola Rio) om hulle te ondersteun. Ons gaan saam met hulle een van hul uitreikprojekte (die kinderhuis van IRIS Bedieninge) ondersteun. Verder gaan ons die kinderhuis se kerkgebou, wat as ‘n saal gebruik word, pleister en verf en ander kleiner instandhouding op die terrein doen. Ons reik ook na die kinders uit en bied ‘n reeks vir die lidmate van die Lewende Gemeente aan. Die uitreikspan na Mosambiek bestaan uit ongeveer 23 tieners, jong volwassenes en volwassenes.

Dinsdag 4 Junie 15:00 Selrose Park – ds M Venter

El-pidá se daguitstappie op 1 Junie na die WILLEM PRETORIUS LANDBOUMUSEUM kos R90 p.p. vervoer en toegang ingesluit. Die bussie vertrek 9uur vanaf Valleisig NG Gemeente. Bespreek by Judy (083 325 21023) DOOPKLASSE Ouers wat hul kindjie wil laat doop, word verplig om eers die 2 doopklasse by te woon. Na die bywoning van doopklasse op 23 en 30 Julie / 3 en 10 September / 22 en 29 Oktober kan daar enige eerste Sondag van ‘n maand gedoop word. Kontak Emsie (012 809 0107) om jul doopklas te bevestig. Voorbidding Koos Marais (kerkraad) se broer Charl Marais

Ons kan nie sonder die gemeente se ondersteuning die projek aanpak nie. Daarom het ons vrymoedigheid om die volgende te vra: 1. Ondersteun ‘n spanlid deur ‘n bydrae te maak vir die koste van die uitreik (R1650 p.p). 2. Maak ‘n bydrae vir die koste van die opknappingswerk by die kinderhuis (ongeveer R15 000). 3. Help met verf, toebehore of ander benodigdhede. 4. Pak kospakkies vir die span in vir die dag van vertrek. 5. Stuur beskuit of gebottelde water saam. 6. Borg ‘n voertuig se brandstofkoste of leen vir ons ‘n kombi! 7. Ondersteun ‘n spanlid deur spesifiek vir hulle te bid tydens die projek. Vir enige navrae kontak asseblief die kerkkantoor of Dr Zander direk by zvdwesthuizen@gmail.com

Fondsinsameling Mosambiekuitreik Daar word by al Tygerpoort se eredienste op Sondae lekkernye verkoop om fondse in te samel vir die Mosambiekuitreik. In die aande sal daar ook hot chocolate te koop wees.

26/05 Desiré Botha Rozanne De Vos Willem Doman Mariè Dreyer Elmarie Du Preez Priscilla Myburgh 27/05 Connie Campher Marianne Engelbrecht Benjamin Henning Herman Ohlhoff Shane Pienaar Louis Van Heerden Mark Venn Elke Visser Robert Visser 28/05 Lisl Booysen Milan Bothma Christa De Bruin Miemie De Waal Marius Eksteen Gerty Fourie Gerry Geel Migal Groenewald Lizzie Jv Vuuren Eliza Louw Madelein Oosthuizen Juané Roos Ruan Viljoen Quintin Visser Elria Welman 29/05 Charl Du Toit Franz Van Rooyen Livia Vermeulen Bert Von Wielligh

27825800917 27825624485 27848401555 27723767883 27824461373 27827877755 27727779926 27825206151 012-8077322 27836793435 012-8091299 27795167435 082-3324737 27767471963 27833933653 27825219169 27823356525 27829789053 27798084724 27834174890 012-807357 012-8070499 27823691238 27824698453 27828502876 3481150 012-8021236 27825869947 27828883009 27827420490

30/05 Sybil Basson 27832906438 Michael Beukman 27823749842 Renschè Human 27834626178 Phillip Rautenbach Anca Roode 012-8090390 Phillip Van Coller 27824049735 Bettie Van Straten 27824447246 Wian Venter 31/05 Justin Beukman Burgert Blom 27833724009 Susan De Bruin 27785172281 Michael De Vos 27832729759 Emma Jv Vuuren 27824576830 Dewald Kemp 012-8074776 Derick Louw 27823715769 Marinda Meintjies 27832891643 Kayla Welgemoed 01/06 Jan Du Preez Harry Engelbrecht 27824989012 Annette Jv Vuuren 27828299382 Lelanie Kramer 27829329823 Malan Toerien 27761018868 Jeanmoné Truter Ben Vosloo 27837280114 Henri Zietsman 02/06 Mieke Botha Liezl Doman 012-4204129 Willie Lombard 012-8090965 Minke Mostert Nicole Reynolds 012-8021236 Rihan Steenkamp 072-2633860

27825575086

Opnames van eredienste CD’s en DVD’s van eredienste kan @R10 elk by die inligtingstoonbank bestel word. Die DVD’s & CD’s sal 2 weke na bestelling beskikbaar wees


Inligtingsblaadjie