"Waarom maak God nie ʼn einde aan swaarkry nie?" is die tema wat Ds Nati Stander verduidelik aan die hand van Efesiërs 1:7-14. "Die ergste pyn van die meeste vorme van swaarkry is nie soseer die situasie self nie; maar ons weerstand daarteen." Jean Nicolas Grou
Gesels met ons deur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za of SMS / WhatsApp 079 223 8321