Week 5 in Jesus se geselskap vertel Ds Nati Stander aan die hand van Matteus 3:13-17 die tema "Jesus het geleer". Die doop word aan 4 babas bedien. Kom geniet die erediens saam met ons vanaf 08:30 Sondag-oggend.
Lees wat gebeur en word beplan. Gesels met ons, stuur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za OF SMS/WhatsApp 079 223 8321
Seën vir die week!