Ek is die Grootkoning, sê die Here die Almagtige, vir My het die nasies ontsag. (Maleagi1:14b) "Moet ek bang wees vir die Here?" hierdie vraag antwoord Ds Nati aan die hand van Maleagi 1:7-14.
Lees nou wat gebeur in die gemeente. As jy met ons wil gesels doen gerus so en stuur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za
Vreugdevolle week!