Respek vir jouself is die tema wat Ds Eddie le Roux aan hand van Psalm 8 gaan verduidelik. Kom luister gerus, almal welkom!
Lees wat gebeur en wat word beplan in die gemeente. As jy vrae het of meer wil weet stuur gerus 'n e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za
" 'n Lewe sonder selfondersoek is nie werd om gelewe te word nie." Sokrates