"Sin in swaarkry" is Ds Eddie le Roux se tema wat hy verduidelik uit Romeine 5:1-11. Die doop word bedien aan 2 babas en jongmense verklaar ook dat hul lidmate van die gemeente wil word. Kom deel in hierdie vreugde as die erediens begin 08:30.
Lees nou reeds wat gebeur en wat word beplan. Gesels met ons via SMS / WhatsApp 079 223 8321
"Beskou jou swaarkry nie as 'n terugslag nie, maar as 'n terugsnoei." Pam Vredeveldt