Issuu on Google+

OaseNuus Sondag 19 Februarie

Respek vir randfigure Lukas 5:12-16


Baie welkom vanoggend in die erediens. Ons moet leer om mense minder te oordeel op grond van wat hulle doen of nié doen nie, maar eerder in die lig van wat hulle ly. ~Dieter Bonhoeffer~

Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Welkom Kom deel in die kleurvolle gasvryheid van die gemeente! Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak.

Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente...

Laerskool kinders verdaag later na die Saal (Gr. 4-6) en Voorportaal (Gr.1-3) Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer. Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Navrae: Annalise 082 958 3874 Hierdie kursus word in die gemeente aangebied. Navrae: Diana 082 990 4641

Stad op die berg-erediens VANAAND om 17:00

Christene uit Amerika kom leef vir 'n maand op ons voorstoep en sleur ons mee met hulle ervaringe. Hier onder ons oe? In Witrivier? Moet dit nie misloop nie …. Kom beleef musiek in ʼn jonger idioom! Almal welkom hierdie Erediens by te woon.

Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak op ʼn Dinsdagaand

KONTAK ONS OM MEER UIT TE VIND. YVONNE 076 903 0660 Verkiesing tot Kerkraad Paul Roelofse is verkies tot die Kerkraad as Bedieningsleier vir Omgeegroepe. Mag God hom lei in hierdie tyd van oorweging.


Maandag 20 Februarie 18:00 Immergroen kursus GriefShare

Bovertrek Sitkamer

17:00 Lofdans 18:00 Bluetooth Ouerskap DivorceCare

Kerk Bovertrek

Sitkamer

Woensdag 1 Maart

Dinsdag 21 Februarie

Kerk Konsistorie 18: 30 Aswoensdag-erediens Donderdag 2 Maart Konferensie Kerk 18: 00 VSA terugvoer Bovertrek Sitkamer Vrydag 3 Maart Donderdag 23 Februarie 07:15 Wêreldbiddag vir vroue Kerk 18: 00 Bybelskool vir Bereane Bovertrek Saterdag 4 Maart Maandag 27 Februarie 07:00 Rustig Basaar Saal 17:30 Kom Word Nuutverg. Konsistorie Gebeure in vooruitsig 18:00 Immergroen kursus Bovertrek 7 Maart Finansiële Bedieningverg. GriefShare Sitkamer 9 Maart Kerkraadsvergadering Dinsdag 28 Februarie 14 Maart Basaarvergadering 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie

08:00 15:00 17:00 18:00

Gebedsbyeenkoms Vrouebedieningverg. Lofdans DivorceCare

Kom Word Nuut kamp Wanneer: Waar: Koste:

10-12 Maart Ella Combrink terrein R300/persoon R100/Laerskoolkind Inskrywingsvorms beskikbaar by kantoor

Die volgende herdenkings... 19 Feb. Hendrien Botha 23 Feb. Cecil & Ena Thornhill Jan & Lynn Viljoen

CMR word op wonderbaarlike wyse geseën met u as gemeente as ondersteuning en finansiële bydraes. Ons wil graag dankie sê vir die verskil wat u Kersdag-bydrae aan die Kinderfonds in soveel kinder se lewens maak. U stel ons in staat om ʼn diens met deernis te lewer en is u opreg daarvoor dankbaar.

Mylpale 72 Verjaar 43 Huwelik 37 Huwelik

Pottie & René Potgieter 24 Feb. Denise Wessels Ben Engelbrecht

Verhuising van Huis Bethlehem

Plek van veiligheid

32 Huwelik 71 Verjaar 55 Belydenis

Wêreldbiddag vir Vroue Erediens Vrydag 3 Maart om 07:15 in die kerk. Die tema:

“My genade is vir almal” Land vir voorbidding: Filippyne Alle vroue is welkom! Na afloop van die diens geniet ons koffie en beskuit.


Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. Daar is ‘n bydrae wat slegs jý kan lewer tot God se koninkryk. ~Eric Abbott~

850 800 750 700 650 600 550 500 450 400 350 300 250 200 150 100 50 0

GEMIDDELDE KERKBYWONING Belydende Lidmate = 1 777

48 123

111

450

527 446

472

400

300

Kerk

0 73

500

350

Jeug

117

550

60

650 600

Kleuter

45

700

Aantal

Werklik Begroot

548

R,000

TOTALE DANKOFFERS PER MAAND

250 200

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.


Gebedsfokus P

P P P P

P

P P

Ons bid saam vir

Ons is in afwagting soos ons hierdie brief saamstel om die uitwerking van sikloon Dineo te verneem. Ons sendelinge Jaco & Inge het laatmiddag Woensdag laat weet dat die storm 15:00 by hulle in Inhambane was en die middelpunt 23:00 daar gaan wees. Hy sê: “Dit is bietjie oorweldigend. Bome wat omwaai, kokosneute wat soos grashalms waai en ons stoep se dak wat so 500mm na weerskante toe gewaai word. Saam alles reën dit onophoudelik. Op die stadium kan ons net bid.” Ons volhard in gebed vir hulle, die mense van Mosambiek en ook lidmate wat skade ly aan hul vakansiehuise. “Dankie Here dat ons weet U bly in beheer en U sal voorsien.” “Here, ek bid vir alle gebroke huwelike, vir U is alles moontlik! Ek stel my vertroue net op U.” Phillip Kruger wat in die week ‘n rug operasie gehad het. Ons glo dat die operasie ‘n sukses was en bid dat Phillip so spoedig moontlik met die minimum pyn en ongemak sal herstel. “Here, asb. gaan met ons waar ons sukkel, dat ons weet U is net ‘n gebed weg. Amen” Belinda Erasmus se seun, Luan, is op 34 weke (2 maande te vroeg) gebore en het eers baie gesukkel met sy longetjies, ons is dankbaar vir nuwe pypies wat ingesit is na sy longetjie platgeval het en dat hy baie beter asemhaal. Ons is ook dankbaar vir die melk wat hy reeds kon inneem en ons bid vir Luan en Mamma en Pappa in hierdie uitdagende tyd van Neonatal ICU, mag die Here hulle seën en styf vashou. Ons bid steeds vir C.F. wat maar ‘n paar terugslae die week gehad het en in die teater moes ingaan om ‘n pyp in sy longe te sit, nadat die een wat hy in gehad het verstop het. Die laaste nuus van sy Pa Willie was: Ons onkologie dokter was nou hier en sy was heel tevrede. Sy sê as die chirurg tevrede is met hom kan hy teruggaan na ‘n gewone saal toe. Lien Hitge, wat ‘n ligte beroerte in die week gehad het. Mag die Here haar Sy vrede gee en die Medici wysheid gee in die toetse wat gedoen word. Ons bid steeds vir die droogte in veral die Oos-Kaap, dat die Here lewegewende reën

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die HOSPITAAL is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Jy is ook welkom om Ds. Jurgens (013 751 1824) te bel / sms.


P

P

A A A A A

sal stuur. Ons bid vir ‘n 3-jarige dogtertjie wat deur ‘n Kaapse Kobra in die gesig gebyt is. Hulle woon op ‘n plaas naby Citrusdal. Sy reageer al klein bietjie wanneer met haar gepraat word deur haar voetjies te roer, maar masjiene hou haar op die oomblik aan die lewe, sy is tans in Tygerberg hospitaal, ons bid vir haar volkome genesing want niks is by God onmoontlik nie! Ons bid vir ons land, met al die deurmekaar dinge wat aangaan bid ons dat die Here vrede sal bring en uitkoms.

Ons is dankbaar oor

“Here, dankie dat U vir ons werklik geluk bring. U is als! Amen”. Adri skryf: “Ons as ouers wil dankie sê. Ons dien ‘n lewendige God. Die Here se beskerming was oor ons seun tydens ‘n gewapende roof Donderdag nag in Rustenburg.” “Dankie Here, dankie! Ons Ma is na hierdie week se toetse skoon na haar kanker. Here, U genade is groot!” “Ek wil U loof en U lof besing. Ek wil U eer en hulde bring!!” Ons dank U vir die reën wat val en verligting bring waar en wanneer dit die nodigste is. Die Here is getrou en in beheer.

WAS JY, OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê, e-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za

Ons Jeug bid vir t t t t t

Mense wat U nie ken nie en wat dink U is nie belangrik nie.

t

Dankie vir my vriende!

Onbevoorregte mense. Verhoudinge. Besluite wat ons moet neem. “Dankie Here, dat ons elke dag op U kan staan en kan weet U is met ons en U ondersteun ons in alles wat ons doen. Dankie vir spesiale vriendskappe en verhoudinge. Amen”

SENDELINGNUUS Hierdie jaar het met so 'n spoed begin, ek het lankal begin tik aan hierdie e-pos, maar nog nooit klaargemaak nie. Nou, terwyl ek sit en werk by die atletiek vandag, het ek uiteindelik tyd!! Goeie nuus word gelukkig nooit oud nie. Ons het 'n ongelooflike geseënde uitreik in Morocco en Macedonia gehad oor Desember. Net om 'n paar dingetjies uit te lig: Ons het uitgegaan met die missie om nie iets VIR Jesus te probeer doen nie, maar om lewe SAAM met Hom en almal wat ons


ontmoet te doen. In Morocco is ons na 'n nuwe kontak toe (Morocco is 'n geslote land - so jy mag

nie die evangelie deel nie, met 99,88% Moslems). Die vrou is van Suid-Afrika en doen al 'n paar jaar sendingwerk in Morocco, leer Arabies en het net so 'n hart vir die plaaslike mense. Ons het haar gehelp intrek in haar nuwe huis in, maar grootliks het ons saam haar geëet en net lewe saam haar gedoen, in AFRIKAANS, want dit wat sy nodig gehad het, om haar hart in Afrikaans te kan deel. Dit het haar en ons so baie geseën! Ons het ook tyd by 'n gebedshuis in 'n ander stad in Morocco spandeer. In Macedonia het ons by Danie en Esther van Niekerk en hulle gesin tyd spandeer.

Hulle is al 2 jaar in Macedonia, en ons kon hulle hande lig maak deur hout te kap, tyd met die kinders te spandeer, verhouding te bou met die bure en die ander sendelinge se kinders. Hulle het in die tyd wat ons daar was 'n Roma dogtertjie aangeneem, 'n proses wat al jare vat om te finaliseer. Dit was 'n voorreg om daar te wees vir Cereni se tuiskoms! Ons laaste aand het ons in Kosovo spandeer, 'n land net bo Macedonia waarna ek baie graag wil teruggaan. Van die 2 miljoen mense in Kosovo is daar slegs 2 000 Christene en 20 kerke. So die kerk is baie jonk, maar het so 'n diep impak op my gehad. Ek sal graag wil teruggaan en by die Here hoor hoekom ek so voel. =) Een van die meisies op die span (Jané) is in haar vrye tyd betrokke by MES, 'n organisasie in Hillbrow wat met die mense op die straat werk, spesifiek by 'n projek met die naam "Joshuas", wat mense help om weer op hulle voete te kom. Sy het voor die uitreik die Here gevra of sy nog daar moet betrokke wees daar, want dis 'n baie moeilike sendingsveld. Sy het ook 'n begeerte om eendag 'n kind aan te neem. Ester en Danie se oudste seun is 'n aangenome swart seun. Toe Jané een middag vir Ester vra of dit nie moeilik was om hom aan te neem nie, antwoord Ester: "Nee, dit was eintlik glad nie moeilik nie. Sy ma het hom vir my gegee. Ek was betrokke by 'n organisasie MES en het so 'n projek, die Joshuas, begin en sy ma was een van die straatmeisies..." Wat is die kans?? Die het my so diep geraak, en al was ons enigste rede vir in Macedonia wees sodat Jané vir Ester-hulle ontmoet en besef dat die Here haar hart spesifiek hoor, sal ek vandag weer gaan!! Baie dankie vir elkeen se bydrae en gebede. Ek sien uit om hierdie jaar se avonture met julle te deel! Baie liefde!

Linel


Rustig Basaar Ons gemeente is verantwoordelik vir die Saterdag 4 Maart vanaf 07:00 - 14:00 Pannekoek, Wit Olifante, Koeke, terte en ander lekkernye, Boeke, Naaldwerk en handwerk, Poedings, Groente , en nog vele meer.

Koektafel Laat weet asb op watter gebak van jou kan ons reken.

Kontak: Hannatjie du Plooy 072 563 7823

Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring. BEHUISING BESKIKBAAR Bachelor woonstel te huur in Witrivier. Water ingesluit. Elektrisiteit uitgesluit. Geen diere en kinders. Kontak: Tokkie 082 826 1099

SOEK SAAMRYGELEENTHEID Saamrygeleentheid gedurende die week Witrivier Riverside Mall - Witrivier Kontak: Hans 082 377 0345

SOEK HUIS / WOONSTEL Soek 4 slaapkamer huis vanaf 1 Maart. In Witrivier of omliggend. Kontak: Dolla 083 422 6733

Baie goeie verwer soek dringend na werk, kan ook ander take verrig. Henk Roos (082 343 6270) kan gekontak word as verwysing na sy verfwerk. Kontak: Rudolf 072 015 6948

SOEK WERK 1 slaapkamer self-versorgende woonstel by Macadamia Dame met ondervinding in algemene kantoorwerk soek Nelspruit Frail-care sentrum te huur. dringend na werk. Kontak: Jacqueline 083 294 1271 Kontak: Jessami 082 889 9841

Laai gerus die

Like” ons by

www.ngwitrivier.co.za

LERAARS Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710 KERKKANTOOR (013) 751 1644 082 523 4596

NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Respek Hoogtyd Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

Gemeente APP af:

NG Kerk Witrivier


OaseNuus 19 Feb 2017