”Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel...” Matteus 13:2 Kom luister! Jesus wil jou lewe verander met Sy stories.
Lees ook wat gebeur en wat word beplan in die gemeente. As jy vrae het of iets met ons wil deel, doen gerus so en stuur 'n e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za