"'n Koue front oor jou hart" is Ds Nati Stander se tema vir Sondag, hy lees uit Eksodus 32. Die tema laat dit 'n gedagte by jou? Kom luister gerus, groei geestelik en ervaar koinonia in die erediens wat begin om 08:30.
Lees wat gebeur en wat word beplan. Gesels gerus met ons via e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321