16 apr namib times e-edition

Page 5

16 APRIL 2021

NAMIB TIMES

Tot die jakkalse soek koelte

Mnr Koos Liebenberg van Walvisbaai, en sy kleinseun Kianu Etzholdt, het hierdie besonderse foto’s onlangs geneem van jakkalse wat in die koel water van die Walvisbaai strandmeer lafenis soek. Baie warm bergwindtoestande heers al die afgelope paar dae aan die grootste dele van die Namibiese kus. Niemand word gespaar nie, insluitende die diere. Die goeie nuus is dat die warm weer nou gaan begin opklaar en aanstaande week word daar koeler weer vandag met selfs sprake van ligte buie.

Namib Times Find us on Facebook www.namibtimes.net

TENDER We hereby invite qualified companies/ management agencies to apply for the following tender: BV04/2021 Request for proposals and quotations for Management agent services for Bay View Body Corporate, Building situated on Erf 136, Damara Tern Street, Dolphin Beach, Walvis Bay. Closing Date: 23 April 2021 - 14H00 Only successful bidders will be contacted Submissions to be done to: tuuablack1@icloud.com Contact Person: Kamutuua Shiimi +264811251129

5


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.