Issuu on Google+

Bydrae$

Welkom by ons!

* Gooi in kollektesakkie / in houer by infotoonbank

Mag jy vandag beleef: Jesus, alles in elkeen.

Wat gebeur vandag Op 'n Sondag is daar iets vir elkeen.

met ons Ons wil jou graag leer ken!

Oggenderediens (09:00) - Fokus op die hele gesin. M-Connect - Engelse diens (09:00) Mini-oudit Shining Light - Afrikatale (09:00) Blousaal Aanderediens (17:30) - Fokus op dié wat jonger van gees is.

Naam & van

Pienkvoete:

dankoffer koeverte

aanlyn

Bankbesonderhede:

Verwysings:

NG Gemeente Moreletapark ABSA Woodlands Tjekrek: 3490 143 547

Algemeen, Dankoffer, Skulddelging, CGD, Boufonds, Projek Manna, Geloofsoffer (sending), Pure Hope.

SOS-fonds:

Art 18A (mense met nood) Rek: CMR Moreletapark, ABSA, Tjekrek: sms - kollekte 40 5681 9166 47470

Bring jou pienkvoetjie (baba) Tydens 09:00-erediens (bo kombuis in Oudit op 1ste vlak). Terwyl jy die diens geniet, is jou baba in veilige hande. Let wel : Tydens 09:00-diens is ons kleuterkerk by Duifies kleuterskool. (Peuters en kleuters tot Gr 0)

Bewys van betaling: finansies@moreleta.co.za / (f ) 086 611 9090 Vir inligting oor belastingsertifikaat

QR kode

kontak Finansies: finansies@moreleta.co.za

Moreleta

Enkel

Jonggetroude

Tiener

Gesin

Student

Snr lidmaat

Jongwerkende Deel met ons jou storie tot aansporing vir ander: stories@moreleta.co.za

Laerskoolbediening

tydens die 09:00-Erediens wys ons die kidz hoe om ‘n lewende verhouding met God te hê . Gr. 1-2 Pers-; Gr. 3-4 Rooi- & Gr. 5-6 Groensaal

Lidmaatskap Het jou inligting verander of wil jy ‘n lidmaat word? Aanlynvorm: moreleta.org - Wie is ons - vorms/ kontak: elsa@moreleta.co.za | 012 997 8115

Leer meer in ‘n kleingroep na i-Service Hoërskoolbediening

Gr. 7 (Jump) Geelsaal -Tydens M@9 ; Gr. 8 & 9 Geelsaal tydens iService; Gr. 10 Pers-; Gr. 11 Rooi-; Gr.12 Oranjesaal

Sondae TV-programme :

Vertel ONS! Het jy ‘n voorstel/droom/profesie om te deel oor ons gemeente? Vul dit hieronder in of stuur ‘n e-pos aan: toekoms@moreleta.co.za

Keerpunt (Dirkie van der Spuy) - 07:00 DSTV 343 KykNet - Die Boodskap 09:00 DSTV 144 & 145

Bid saam met ons gebed is vir ons belangrik. Word deel van die gemeente se gebedswag deur 1 uur per week te bid. Weekbulletin by Toonbank 5, per e-pos of daagliks op ons Facebook-blad. gebed@moreleta.co.za Weeklikse gebedsbyeenkoms (Almal is welkom.) Elke Ma-aand @ 18:30 -Mini-oudit

Praat met ons info@moreleta.co.za

Mannegebedsgroep op Wo @ 05:30 (Oudit Voorportaal).

Bid solank vir:

• •

Bid vir die droogte in die Kaap en vir herstel na die afgelope brande wat voorgekom het. Bid dat ons studente en leerlinge hierdie jaar in vrede en veiligheid sal kan studeer.

086 677 8888

911

Noodnommer 073 573 4869 De Villebois Mareuilrylaan 1353

www.moreleta.org Moreletapark Gemeente Posbus 39541 Moreletapark x83 0044

Deel vandag se boodskap

Laai ons toep (APP) af: Moreletapark Gemeente Teken in vir die nuusbrief by: nuus@moreleta.co.za Groepe waarby jy kan inskakel op Facebook:

Bestel DVD’s en CD’s van eredienste en doop by die Boekwinkel. Elke Woensdag ná die vorige Sondag beskikbaar by die Boekwinkel. 012 997 8111 (Ma-Vr 08:30-12:30) bestellings@moreleta.co.za

Kantoorure Ma-Do 08:15-16:00 (Vr 15:00), Na-ure: 16:00-19:15

012 997 8000

Vir finansiële bydraes: sien agterblad

Vind ons op

Vroue, Manne, Wêreld, Huweliksverryking, Kunste, Ondersteuningsgroepe, WOW-kidz, Enkel, Grow & Family Café, Tienercrowd, Daniël Uitreike, Studente, #Lift en Skatkis


Vir almal

Gebeure en datums vir jou dagboek

Vir jou

Geestelike groei | Ondersteuning Groepe waar jy kan inskakel

Bybelskool met Stephan Joubert

Vir ander

Uitreike | CGD | Skenkings

Uitreike

12 Feb & 5 Mrt @ 17:30 - Mini-oudit

Doop doop@moreleta.co.za

Doopkursus (11 Mrt ‘17) moet voltooi word voor doopgeleentheid (3 Mrt ‘17) vir elke baba.

Registrasie vir doopkursus

Zambië (Kabwe) Uitreik Saam met OM Sportslink 1 – 9 Jul. Koste ongeveer R6000 (vlieg). Gesinne, kleingroepe baie welkom!

Naam & Van

Jordanie Uitreik Tydens Okt vakansie.

SAT7 kuier Rita El Mounayer kuier by E-kerk vroue op 17 Mrt @ 09:00 (Basiliah Restaurant). Sy deel oor wat God doen deur Evangeliese Satelliet Uitsendings in die midde-ooste. (Gratis) wereld@moreleta.co.za

Huwelike huwelike@moreleta.co.za Beplan julle om te trou? Bespreek nou vir ‘n huweliksvoorbereidingskursus. (begin 4 Mei) Naam & van

Daniël-uitreike Bid saam met ons vir die volgende datums: 24-26 Feb - Welkom (Bedelia)

Gebedsversoeke

Help ons

Ons wil graag vir jou bid. Deel dit met ons hier:

Naaldwerkprojek Wo 22 Feb @ 18:30 - Mini-oudit (Registrasie vanaf 18:00)

Natuurpraatjie 2 Mrt @ 10:00 (Mini-Oudit) Senior bediening R50pp (ete ingesluit) RSVP voor of op 24 Feb 2017 Connie 012 997 8064 / Evi Evans 012 347 2578

BELYDENISAFLEGGING 19 Feb @ 16:00 tieners@moreleta.co.za | 012 997 8051

8 Mrt @ 19:00 Tema: Gebed Spreker Leon Coetzee Basiliah Restourant Bespreek jou tee | koffie en iets lekker @ R60 pp by basiliahfoods@gmail.com 012 997 8064 / vroue@moreleta.co.za

10-12 Mrt Tema: Moses Shabelo Estate (slegs 30 plekke beskikbaar) R700 p.p. (18 jaar en ouer) 012 997 8064 / manne@moreleta.co.za

M

Du

Street Medicine Projek Ons nuwe kliniek-projek benodig skenkings vir babasakke vir nuwe mammas (doeke, room, babapoeier, spiritus, en ‘n speeldingetjie.) retha@moreleta.co.za.

GR 5-6 het geskuif na Groensaal.

Stella 012 997 8068 / gbw@moreleta.co.za

Registrasie U kinders se veiligheid is vir ons ‘n prioriteit. Ouers moet asb. elke So hulle kinders by die onderskeie lokale registreer en weer kom afhaal. 26 Feb Oueropleiding – Kleuters – Gr 2 met Johan Smith wowkidz@moreleta.co.za

Mammas wat borsvoed: 2 privaat kamers op grondvloer binne oudit, weerskante van tegniese lokaal.

Navrae: 0129778034

S

E MI

Discipleship made easy - ‘n Stimulerende, eenvoudige, praktiese er varing.

Vrouefees

Mannekamp

LEEF IEMAND RAAK

F E E L k a Ra vir

Ons wil persoonlik dankie sê vir elke skenking. Stuur naam, no. en epos na Lorraine (epos hieronder). Skenkings van groot stukke materiaal, garing, knope en ritse sal baie waardeer word. 012 997 8014 | lorraine@moreleta.co.za

Interpreting Ministry: Collect headphones at COUNTER 5

Die agterste ry stoele in die oudit (grondvlak) is slegs vir gestremdes & ouers met stootwaentjies.

So voor en na die erediens, Ma - Do 08:15 - 16:00; Vr 08:30 - 15:00

Volwasse Belydenis

geloofsbelydenis@moreleta.co.za / 012 997 8103

Like ons op Facebook 012 997 8041/8141 | boekwinkel@moreleta.co.za

Kleingroep vir mammas Kleingroep vir enkelouers met met babas: tieners: Ma @ 10:00 Pienkvoetlokaal (vlak 1 bokant kombuis).

So na i-Service (By kombuis in Oudit) . Navrae: Tjoeka Desmore – 084 5033 608

Toonbank 3 | 012 997 8100 kleingroepe@moreleta.co.za.

Vrywilligers: Ons het altyd en orals hande nodig wat kan help. Naam & van Kontakno. Kontak Carol Niezen 012 997 8054 2serveu@moreleta.co.za


Info@MPG