Page 1


Bedankings PCN vir die drukwerk Die Vroue bediening vir die ete Die koor wat opgetree het Die reĂŤlingskomitee vir hierdie feesjaar Die oudleraars vir hul boodskappe en teenwoordigheid Alle oud-lidmate en belangstellendes Die kantoorpersoneel vir die samestelling van die feesuitgawe


Moos— Moos—50 jaar se genade uit God se hand 1966— 1966—2016

’n Gemeente word gebore........ Die gemeente het sy ontstaan te danke aan ’n Kerkraadsvergadering van die Kerkraad van Meyerton Moedergemeente wat gehou is in Junie 1966. Die aantal lidmate van Meyerton was op daardie stadium 1 183. Ouderling JL du Toit het op versoek van die lidmate van die Riversdale-omgewing, nou Meyerton-Oos, ’n voorstel ingedien dat daar ’n nuwe gemeente afgestig moet word in Riversdale. Hierdie voorstel is aanvaar.

Die afstigtings vergadering is bepaal vir 25 November 1966 by die ou Laerskool Voorwaarts. Die NG MeyertonOos gemeente is toe gestig met ’n ledetal van 382 lidmate. Die gemeente het twee erwe en ’n bedrag van

R4000-00 as bruidskat van Meyerton Moedergemeente ontvang. Die konsulent was Ds. LD Delport.

’n Kerkraad van 15 ouderlinge en 15 diakens is saamgestel. Die byeenkomste sou in die saal van Laerskool Voorwaarts plaasvind.

Die gemeente se eerste diens is gehou op 11 Desember 1966.

Die eerste mylpaal vir die nuwe gemeente was die oprigting van die pastorie. Terwyl die pastorie in aanbou was het Ds. Delport sy Kombi op die erf langs die pastorie parkeer en vanuit sy “Kombi– kantoor” die gemeente bedien. Met die voltooiing van die pastorie se buitegeboue het dit die plek van die Kombi ingeneem

Tydens die Kerkraadsvergadering van 12 Mei 1967 het ouderling A.H. Jordaan ’n voorstel ingedien om ’n kerkgebou te bou. Tydens die gemeente vergadering wat gehou was op 14 Mei 1967, is daar op ’n voorstel van Mnr. A. Marx en gesekondeer deur Mnr. J. Nolte, besluit om wel die kerk te bou. Op 23 Februarie 1968 is daar begin met die oprigting van die kerk se staalkonstruksie. Die voltooide gebou is op 22 Maart 1969 in gebruik geneem.

Lidmaat getal in 1967—382

Ons eerste kantoorpersoneel Koster—Gert Erasmus Skriba—Kallie Weyers (tydelik) Kassier—Gert Boucher (tydelik)

Orrelis—Koos McGallaghan (tydelik) In 1967 word At Scholtz as kassier en Tommie Louw as skriba aangestel. Tommie se

eerste kerkraadsvergadering was ‘n dag voor sy troue! Vandag is die gemeente steeds sy eerste prioriteit.


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 4

Meyerton-Oos se eerste skenking Na 50 jaar is ons steeds dankbaar vir die grond wat oom Manie en tannie Marietjie Spamers aan die kerk geskenk het. Hulle het elf jaar na hul huwelik in 1953 op die gronde gewoon. Na die afstigting van die ge-

meente en die beplanning van ‘n kerkgebou, het oom Manie die grond (die groot hekpaal na Vilette straat se kant) aan die kerk geskenk. Oom Manie is op die hoë ouderdom van 79 jaar, 4 maande en 11 dae oorlede.

Tannie Marietjie is steeds een van ons lidmate. Van hulle kinders, Manie & Christine Spamers, Johan & Hettie Strydom en hulle kinders is ook nog lidmate van ons gemeente

Meyerton-Oos se tweede skenking Die stuk grond waarop die jeug saal vandag staan (vanaf die groot hekpaal na Jan Neethling straat se kant), het aan wyle oom Pretorius behoort. Tommie en Corrie Louw het na hul huwelik die jeug saal (wat as huis gedien

het) vir n jaar lank by hom gehuur. Tommie se enigste uitgawe was om die basiese water se koste per maand te betaal—’n volle R2-50! In 1968/1969 het oom Pretorius daardie stuk grond ook aan die kerk geskenk met die oog op

latere uitbreiding van onder meer die saal en kategese lokale.


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 5

Eerste kerkraad—1967

Eerste groep katkisante—1968 Voor ons kerk gebou was, is laerskool Voorwaarts se saal gebruik vir eredienste. Vandag is dit Mooihawens


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 6

Ds. Delport 1967—1977 Op 25 November 1966 is die gemeente MeyertonOos gesg in die saal van laerskool Voorwaarts (op die oorspronklike terrein). Ds I Reef het by die geleentheid as voorsi@er opgetree. Die eerste kerkraad wat by die geleentheid gekies is, het bestaan uit 15 ouderlinge en 15 diakens. Die

eerste erediens is op 11 Desember 1966 deur die konsulent, ds LD Delport, gelei. Ds Delport is op n kerkraadsvergadering, gehou op 20 Januarie 1967, onder voorsi@erskap van ds C van N Pretorius, beroep as die eerste leraar. Hy het dan ook die beroep aangeneem.

tyd in die gemeente is die pastorie en die kerk gebou. Ds. Delport het die gemeente vir 10 jaar lank bedien en het daarna ‘n beroep na NG Bloemhof aanvaar.

Gedurende ds. Delport se

Groeteboodskap—Ds Helgaardt v Rensburg 1978—1982 Op 6 Augustus 1978, het ek na my bevesging as leraar die vorige aand, my intreepreek in Meyerton -Oos gelewer. By dié geleentheid het ek die Woord bedien aan die hand van Hand 16:11 – 15 en 30 – 34 en Fil 1:1 – 11 met die klem op vers 6: “Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.” Ná die Woordbediening het ek die voorreg gehad om die doop te bedien aan 4 verbondskinders een van hulle my oudste seun.

lidmate van die gemeente. Al is daar vandag heelwat minder belydende- en dooplidmate as voorheen en al het omstandighede in baie opsigte totaal verander, weet ons dat die Here getrou was en dat Hy steeds besig is met Sy goeie werk in Meyerton-Oos. Ons kyk ook na die onbekende toekoms met 'n vaste vertroue en hoop op Hom, die Christus wat self Sy kerk in stand hou – vergeefs die hel se woede. As Here aan Gods regterhand regeer Hy ons ten goede.... (Lied 477:1).

Nou bykans 38 jaar later, kyk ons Al die dank en eer aan die Here saam met julle terug na MOos se eerste vir die tydjie wat ek en 50 genadejare. Deur die my gesin deel kon wees gedrukte jare was daar baie lief en van die leed in die lewens van die maandblad het geloofsgemeenskap in in Mei 1979 verskyn

MeyertonOos. Ons koester steeds wonderlike herinneringe aan wonderlike mense en kosbare ervaringe. Ons bid u die Here se seën toe op die jare wat voorlê. Mag dit altyd u ideaal en strewe wees om 'n gemeente van Christus te wees tot eer van God alleen Soli Deo Gloria.


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 7

Meyerton Oos blues—Ds van Schalkwyk 1982—1998 Aangename kennis

‘n Geplaveide pad

Vir my het dit gevoel asof my pad in die My en Therina se eerste kennismaking gemeente uitgeplavei is. Die gemeente se met die gemeente, iewers in 1982, was administrasie was mooi in plek en my verseker “aangename kennis.” Sggie en voorganger, ds. Helgaardt van Rensburg Heleen Sglingh en die destydse skriba, het ‘n groot aandeel hierin gehad. Die Sarie Scholtz, het ons aan huis van ds. Dirk gemeente se struktuur en kommissies se Guelpa en Chrise in Meyerton kom werk was duidelik uitgesppel in die ontmoet en hulle het ons sommer dadelik huishoudelike reëls. Sarie Scholtz was op tuis laat voel. Hiervandaan is ons met daardie tyd skriba en haar vriendelike gegroot afwagng Meyerton-Oos toe. Hier aardheid het van die kerkkantoor ‘n het hulle ons op ‘n kort toertjie geneem aangename plek gemaak om te kom. By deur die kerkterrein en geboue. By die alles kon sy vinnig en akkuraat k en het orrel het ons vasgesteek en ek het trots vertel Wie het nou ook sy die bonatuurlike gawe ontvang om lelike skrif en dat my geliefde kan orrel speel. geweet dat ‘n goed wat doodgekrap is te Daar en dan word besluit dat Therina iets op die orrel moet mens ‘n spesiale ontsyfer en daarvan ‘n sinvolle geheel te maak. speel. En daar dop Mev. toe lisensie nodig haar eerste toets; en dit nogal ‘n Oom Jan Fourie was die koster toets waarvoor haar man haar het om hierdie en het met groot erns gewaak met trots ingeskryf het. Wie het oor die kerk se eiendom en by orrel te ‘start’. nou ook geweet dat ‘n mens ‘n hom het ek geleer dat ‘n mens spesiale lisensie nodig het om tafels blad op blad laai. Ek het hierdie orrel te ‘start’. Nadat sy ook by hom geleer dat ‘n die ‘orrelstart-kursus’ geslaag het, het sy mens nooit moet gaan lê nie. Oom Jan later die orrelis van die gemeente geword het ten spyte van die beroerte wat hy vanen kon ons lekker saam in die koor sing en tevore gehad het, sy werk met ywer en al was ons nie die beste koor in die land trots gedoen, maar die beroerte het sy nie, het ons lekker saam gesing en ook spraak aangetas tot groot frustrasie van gelag, al het party ook soms in die ‘craks’ homself en ook van ander. As gevolg higesing – dit is nou daardie oomblik wanervan het die vrouens dikwels vir my kom neer jy reken dat net jy in die ganse koor vra om iets met oom Jan te reël en sy op die noot is! kommentaar wanneer hy en ‘n vrou mekaar misverstaan het, was dikwels: Om orrel te kon speel moes daar ‘n paar “Daardie vrou, sy sommer mal man!” pee@annies op Sondagoggende na ons 3 kindertjies in die moederskamer kyk. Hulle het ook op vele ander geleenthede na die kinders omgesien en ons was tog te dankbaar vir sulke gawe pee@annies.

Aangename kennis word ‘n aangename verbintenis Wanneer ek vandag terugdink aan Meyerton-Oos is ek steeds dankbaar en

verwonderd oor die 15-jaar lange verbintenis wat daar tussen ons en die gemeente plaasgevind het. Dat hierdie gemeente ‘n jong mannetjie, pas uit die kweekskool en sy jong vroutjie kon omarm en toelaat om leiding te neem, bly vir my steeds ‘n wonder waaroor ek vandag nog dankbaar is. Meyerton-Oos met sy mense het hulle harte vir ons oopgemaak en ons het die lekker belewenis gehad van ons behoort. Toe ons in Januarie 1998 die gemeente verlaat het, het die trane vryelik gevloei en in ons harte dra ons vandag nog ‘n stuk van Meyerton-Oos – ‘n gevoel van koestering en ook dankbaarheid vir dit wat ons in hierdie gemeenskap kon leer en beleef. ‘n Omvaende bediening Die feit dat ek alleen predikant van die gemeente was, het gemaak dat ‘n ek by al die fase@e van die gemeente betrokke was wat ek baie geniet het, onder andere bediening aan kinders en bejaardes. Dit was nogal lekker omdat dit gesorg het vir afwisseling in my werk. Dit beteken nie dat ek die gawes gehad het om al hierdie werk te doen nie, maar gelukkig was daar altyd ‘n paar bekwame lidmate naby wat kom hand bysit het. Sonder hulle sou ons dit nie kon gemaak het nie. By die jeug het ek ‘n paar lesse geleer. 1) Woeligheid is dikwels net energie wat wag om in die regte


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

rig)ng gekanaliseer te word. Een bepaalde katkisasieklas het al van graad 7 af vir die kategete hooLrekens besorg en tog was dit juis hierdie groep wat na skool daarin geslaag het om ‘n hegte BKJA groep te sg. 2) Moet nooit onskuldige vrae gering ag nie! So betrap ‘n kamge bedeesde vraag “Hoe laat eet ons?” my heeltemal onkant en beland ek spoedig daarna in die swembad, sonder dat ek eers die geleentheid kry om een persoon saam met my te vat.

Bladsy 8

maak nie. Op een van die ringsjeugkampe wat ons gehou het, het ons besluit om naskoolse jongmense toe te rus om as groepleiers op te tree tydens ‘n kamp van hoërskoolkinders. Om seker te maak dat die kinders genoeg rus inkry sodat hulle die volgende dag die volle maat geestelike voedsel kon inneem, het ons besluit dat die groepleiers sommer by die kinders in die kamers sou slaap. Die kampterrein was bebos en toe ek so teen 02:00 wakker word, het dit gelyk soos vuurvliegies wat tussen die bosse beweeg. Dit was net flitsies waar jy kyk en toe ek gaan vasstel waar die groepleies is, kry ek hulle vas aan die slaap – of so het dit immers gelyk.

3) Nie almal heg ewe veel waarde aan hout nie. By een van die kampe het van die seuns aangebied om solank ‘n bietjie hout te gaan optel vir die vuur. Onder die hout wat hulle By die bejaardes het ek die waarde van daar aangebring het, was o.a. goeie verhoudings geleer. Ons het ‘n stompies wat soos boomwortels aksie gesg vir die bejaardes in die gegelyk het. Dit het my laat wonder, meente en trou aan my siening dat bemaar by navraag het hulle my jaardes nie passief gemaak moet word verseker dat die stompies net hier nie, maar eerder akef in die agter die bosse lê. Die bediening moet bly, is hierdie By die vuur het lekker aksie “Aksie Dienmekaar” gebrand maar een of 2 bejaardes het genoem. Aksie Dienmekaar van die stompies het ek die waarde wou hulle eie bankrekening ongeskonde daar bly lê. begin, maar die kerkraad het Die volgende oggend vasgeskop. Alle gelde gaan van goeie moes ons ‘n woedende deur die gemeente se boeke. opsigter trotseer want verhoudings Die gort was gaar en die kerkdie gawe brandhout was raad was in die ‘dog box’. Dit geleer stompies wat spesiaal was my obenydenswaardige ten duurste van Namibië taak om hierdie saak aan af ingevoer is, vir ‘n behulle te gaan verduidelik. Hulle wou nie sondere doel en eintlik in ‘n stoor kopgee nie. Hulle was woedend vir die gebêre was. kerkraad, maar steeds baie lief vir my 4) Moenie vir wolf skaapwagter ten spyte daarvan dat ek die kerkraad

se besluit ten volle gesteun het. Meyerton-Oos het nog altyd lekker basaar gehou. Van vroegmôre af is daar oor die luidsprekers geskimp dat die pastoriemoeder tog koffie moes bring. Die tent-dorpie het ‘n lewe van sy eie gehad en ‘n feestelike atmosfeer was aan die orde van die dag. Tesame hiermee was dinge soos die potjiekos-kompesie, gmeentekampe en piekniekeredienste sekerlik van die dinge wat ons altyd met waardering sal onthou. Met die 21-jarige bestaansfees van die gemeente was alles gereed gemaak onder twee groot markiestente, maar daardie aand voor die fees word ons toe deur ‘n stormwind getref wat een van die markiestente stukkend geskeur het. Die volgende môre moes mans en vrouens bontstaan om die dinge weer in orde te kry. Ten spyte daarvan het ons ‘n heerlike fees gevier. Bou van kategese-lokale en saal Volgens inligng wat die gemeente ontvang het oor moontlike toekomsge uitbreidings, moes daar ‘n groot kompleks gebou word, want daar is verwag dat die Chrissiefontein/ Riversdale-area teen ‘n vinnige tempo sou uitbrei. Die realiteit van beperkte fondse het egter gemaak dat ons in fases gebou het. Die bou van fase een en twee, wat uit die kategeselokale bestaan, het heel voorspoedig verloop, maar die bou van die saal het egter ‘n paar probleme opgelewer. Fondse was beperk, daarom is besluit om in fases te bou. Die eerste fase sou bv. die fondasie wees, en indien


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 9

kwalifikasies het om die werk te

Huidige kantoor doen. Hulle was vir ‘n geruime tyd sou gesloop word vir kategese lokale (±1984)

daar weer fondse beskikbaar is, sou die volgende fase gebou word. Ons kon uiteindelik daarin slaag om voort te gaan en die gebou te voltooi sonder om te stop tussen fases. Uiteindelik is die saal in gebruik geneem voordat die vloerbedekking ingesit is. ‘n Mens was verras deur skenkings wat lidmate soms gemaak het, selfs sonder om vooraf daarvan te sê. So word daar op ‘n dag ‘n vrag sand afgelewer. Op die afleweringsnota wat ek moes teken, is die adres van die gemeente duidelik aangedui. Die

werkloos en sou sommer self die werk doen. Die volgende dag huur hulle toe ses arbeiders om die werk te doen, maar teen Vrydagmiddag is die drie manne skoonveld en die werkers staan voor ons deur op soek na hulle geld. “Mevrou dominee en die kindertjies”

Gelukkig is daar nooit van Therina volgende dag ontvang ek toe ‘n verwag om ‘Mevrou Dominee’ te oproep van die ontstoke wees nie en kon sy sommer net ontvangsdame van die lewTherina wees. Dit beteken eransier wat wil weet n Mens was nie dat sy nie haar kant waarom ek die sand gevat gebring het en dat daar nie verras deur het wat vir iemand anders baie van haar verwag is bedoel is. Sy verwag dat skenkings wat nie. Nie lank na ons ons die sand op die regte aankoms in Meyerton-Oos plek moet gaan aflaai. Die lidmate soms nie, het Therina die voorweTge ontvanger het dit sitster van die vrouediens gemaak het, toe met ‘n trekker en sleepgeword en ook leier van wa kom haal! die JKJA. Vir haar was dit bedreigende posisies, want al wat Toe die loodgieterswerk gedoen moet sy op universiteit geleer het, was word, daag daar drie manne op, wat om klavier te speel. Sy het die taak volgens hulle net die regte

Kerksaal in aanbou— Maart/April 1992 Inwyding— 27 Maart 1994


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

met liefde uitgevoer, maar het soms ook gevoel dat die taak vir haar ‘n bietjie te veel is. Hier het mevrou dan ook ‘n toets of 2 gedop, soos met die eerste basaarvergadering in die pastorie, kort nadat ons in die gemeente ontvang is. Een van die ouderlinge wou baie ernsg weet of Mevrou die koektafel sou neem by die basaar! Uit skrik antwoord sy toe ewe vinnig: “Nee, mevrou bak nie koek nie!” By ‘n latere geleentheid het die vrouediens besluit om te “cater” vir veilings ter wille van fondsinsameling. Dit het Therina baie gespanne laat voel, want sy het nie geweet hoe om dit te hanteer nie. ‘n Paar dae later het twee van die bestuurslede by haar kom tee drink en wou weet wat skort. Groot was die verligng wedersyds toe hulle die takie van haar skouers afgeneem het en sy weer kon asem skep. Dit is klein dingetjies soos hierdie wat vandag nog vir ons iets sê van die gesindheid wat ons in die gemeente ervaar het en wat ons vandag nog waardeer. Al drie ons kinders is gebore terwyl ons nog in Meyerton-Oos was. Theo was 10 dae oud toe ons in die pastorie ingetrek het. Die aand met Leanie se geboorte het die Sendingkommissie in die pastorie vergader. Tydens die vergadering het Therina my eenkant toe geroep. Ek hoef nie haasg te wees nie, maar al die tekens is daar dat sy vannag nog ingaan hospitaal toe. Kort daarna is ek uitgeroep na ‘n huis toe waar die oom klaarblyklik besig was om te sterf. Die kommissie het ingestem om by ons

Bladsy 10

huis te bly sodat hulle my kon verwiTg indien daar enige verwikkelinge sou wees. By die oom aangekom, het ek tevergeefs probeer om hom te oortuig dat hy liewer hospitaal toe moet gaan. Ek het die dokter gebel, maar dié het onverbiddelik daarby gestaan dat die oom hospitaal toe moet gaan. Hy het steeds geweier. Ek is toe maar huis toe. Daardie nag is Leanie gebore voordat die dokter kon opdaag, tot verbasing van die suster. Gelukkig was Frans se tydsberekening heelwat beter en was daar geen ongevalle met die tyd van sy geboorte nie. Iets waarvoor ons kinders seker ons voorgangers ewig dankbaar sal wees, is vir die kareeboom agter in die pastorie se erf. In hierdie boom het hulle soos ‘n paar vinke ‘n groot deel van elke dag deurgebring. Ons is dankbaar vir die grondslag van ons kinders se opleiding wat in Laerskool Voorwaarts gelê is. Theo het die eerste twee jaar van sy hoërskoolloopbaan by Hoërskool Dr. Malan voltooi – iets waarna hy al van Kleuterskool Disa se dae af uitgesien het. Op 5-jarige ouderdom was hy vas oortuig dat hy nie Laerskool toe hoef te gaan nie, maar sommer direk na “Hoogskool M’lan” toe sou gaan! Hierdie 3 het op ‘n stadium opgetree as kosters van die gemeente. Elkeen het sy eie taak gehad ten opsigte van die oopen toesluit van geboue op Sondae, in verhouding tot hulle ouderdomme. Vir die gemeente het dit ‘n besparing beteken en vir die kinders was dit ‘n handige sakgeldjie. Waardering Vandag kyk ons met dankbaarheid terug

en ons sê dankie aan die Here vir die voorreg dat ons deel kon wees van Meyerton-Oos. Ek wil ook my waardering uitspreek vir die vorming wat hierdie gemeente in my bediening as predikant gehad het. Ons sê ook baie dankie vir die vorming wat julle in ons persoonlike lewens gehad het en by alles, baie dankie dat ons net ons kon wees.

Schalk en Therina van Schalkwyk


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 11

Ewald Calitz 1998—2003 Ewald Calz is in 1998 in Meyerton-Oos bevesg. As proponenet was MOos dus sy eerste gemeente, wat hom die derde leraar maak vir wie MOos ‘n eerste gemeente was.

In Ewald se tyd het die omgewing ‘n tornado beleef wat die kerk redelik skade berokken het.

In hierdie tydperk is die kanselklede vervang om meer spesifiek by die kerklike jaar aan te pas. Ewald het in 2003 uit die NG Kerk bedank en sy eie gemeente gesg.

Leraar en lidmate hou hul lywe akteur


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 12

Ds Johan Burger 2005—2014 Die rolprent speel stadig deur, want ek het die terugdraai spoed op stadig gestel, sodat ek oor al die mooi herinneringe kan mymer, soos iemand wat op ‘n sagte , dik kombers voor die kaggel lê en peinsend die vlamme intuur…

bloute” en nooi ons om ‘n jaar lank betrokke te raak op ‘n beperkte, deeltydse basis. Hulle voel self vuisvoos, emosioneel beseer en van ‘n groot deel van mense en finansiële bronne “beroof”. Geld vir ‘n deelpos was daar byna nie, maar ons kon darem op mekaar se skouers steun.

Wat was ons gesin se ervaring van MOos?

En so ontmoet 2 stukkende gesinne mekaar: die gesin van Meyerton-Oos en die Burger-gesin.

‘n Kort vragie. Soos die vlamme knetter, spring daar telkens ‘n vonkie in die kaggel

Hééltemal te kort om 10 jaar in op te som. Soos die vlamme kne@er, spring daar telkens ‘n vonkie in die kaggel en verlig vir ‘n vlietende oomblik die omgewing. Elke herinnerings-vonkie in ons gesinskaggel verlig ‘n ander gesig, ‘n ander insident, ‘n spesiale herinnering. Dalk moet ek die herinnering terugdraai na die begin, byna soos die Bybelse Genesis wat ook by die “Begin” begin… Ons as gesin was maar flenters toe ons weens finansiële tekorte die vorige werkskring vaarwel toeroep, met geen duidelike of werkbare alternaef in die vooruitsig vir ons nie. Ons het maar in die geloof die tree gegee ... En God sou moes voorsien. En hoe uniek voorsien die Here! ‘n Gemeente wat pas deur die pyn van skeuring en losmaak van ‘n leraar gegaan het, kontak “uit die

Meyerton-Oos (of MOos) sou hierna ‘n ligpunt in ons lewens wees en nuwe hoop gebring—al sou dit net vir ‘n jaar op ‘n deeltydse basis wees. Dit was lekker om by elke MOos-gesin met huisbesoeke te kuier, met al die uiteenlopende persoonlikhede en omstandighede. Dit wissel van dorp na plot na plaas. Wat die meeste uitstaan, is die ongelooflike, maar onbenu@e talente wat die gemeenskap gehad het. Van dag een af was ons beïndruk met hoe goed elkeen was om idees in praktyk te omskep. Hoe vaardig elkeen se hande was! Kort voor lank het ons ‘n “tuiste” gevind toe die gemeente ons oornooi na die pastorie en ons byna “inwoners” kon word. Een jaar se bietjie saamwerk, het byna 10jaar se volstoom Koninkrykswerk geword. Oom Tommie Louw se liefde vir die gemeente en sy mense, het daartoe gelei dat hy die eerste gemeentebestuurder word. Dit was seker een van die beste besluite wat die gemeente kon maak en wat


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

vandag steeds groot vrug afwerp met sy bestuurstyl en visie. Sy oopkop betrokkenheid en geduld (glo dit!) met al die aanpassings en vreemde bestuur styl, het die gemeente nuut en vars van die grond af laat opstaan om hul regmage plek in Meyerton en in die streek in te neem. MOos het ‘n dinamiese rolspeler geword. Skriba Susan Smit moes die 1ste jaar se huisbesoek afsprake mooi beskryf: hoe om by al die ongenommerde, naamlose straat, plot– en plaas adresse te kom. Maar dit het alles net soveel interessanter gemaak. Ons het elkeen wat asem gehaal het besoek daardie jaar! Die aanstelling van Louise Vermaak in die kantoor het dit uitmuntend opgevolg en haar immer ondersteunende hulp het die werk baie makliker gemaak. Soos die bediening gegroei het, het Louise haarself bekwaam tot ‘n onmisbare regterhand wat 24/7 gereed was om die gemeentes se belange bo alles te dien. Die openheid van die gemeente om nie in die groewe van die verlede vas te val nie, het vir ons baie beteken. ‘n Kreaewe gedeelde droom (visie) om “’n Gemeente Sonder Grense” te

Bladsy 13

‘n vér rykende diens aan die gewees, het baie gou in al die bemeenskap het hy dieninge grond nie met sy barmgevat na die jaarOom Leon Schultz hargheidsdiens likse Indabas wat in die ou jeugme@ertyd ‘n insaaltjie ontsluit stelling geword nie. Tussen het. Michelle Harding, Kyk, dis nou een oom Bere en Ann ding wat bePeters het hulle sonders uniek aan aan hierdie MOos is: as ons hulpverlening se vergader, is algar grense nog baie daar en praat saam! Of dit Indawyer oopgesprei en ‘n klere en ba is, of ‘n bediening of ‘n bazaarkosbank begin bedryf wat min groep of die Barmhargheid na ander gemeentes oor beskik. die omgewing, maak nie saak nie. ‘n Vonk-flits herinner aan die Elke vergadering is deur talle lidonYerm oor oom Leon Schultz in mate en selfs mense uit die die rolstoel, wat uit die bouval op omgewing bygewoon. En elke ‘n hoenderplaas gered is deur inset het die gemeente gehelp oom Bere en Ann. Die verhaal om met immer vaster tred staan uit as een van die mooiste Koninkrykswerk te doen. vonkies van onvoorwaardelike, Oom Hennie Botes met die klere liefdevolle onYerming. Die en kospakkies se vonkie flits. Wat “kwaai” oom Bere Peters met sy krulsnor en sy “sagte” Ann, het diep spore in die gemeente se Kerk werkdag barmhargheid getrap. Immer koesterend, onfermend. Die vonk van die kwartaallikse kerkwerk-Saterdae waar mans, vrouens en kinders allerlei klein herstelwerk takies in die gemeente kom uitvoer het, is nounog ‘n spog-item wanneer ons as gesin met ander gemeentes praat oor betrokkenheid. Talle ag-


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 14

talent skiet MOos nie tekort wat veral Hennie van Loggerentergeblewe prakese takies is nie! Met die regte movering berg (Loggies) die visie voor kwartaalliks afgehandel en groot ontpop ‘n paar Picasso’s. En gesnap en uitgeleef het. Wa@er onkostes daardeur bespaar. ‘n die lekkerste van alles was lieflike aande het ons nie gehad Uitstaande vonk hier was Ben en altyd die vrolike luim en gesmet die Kobie Bouwer se onkerts waarin dit geskied het. vermoeide ywer om Voorbereiding vir die Liggiefees enige bouwerke aan ‘n Erediensvonk is die toegete pak en af te weide entoesiasme waarmee rond, sonder dat die Musiek, Erediens en Leerdit ooit gelyk het of en-Aktuele-Sake (MELAS)dit vir hulle ‘n groep elke Donderdagaand die problem raak. Wat Sondag se preekteks help oor‘n heerlike span dink het. Die kreawiteit wat was dit nie toe daar gebore is, het aanleiding daar gewerk is om gegee tot baie inspirasie vir die die stort geriewe in prediking en die hele aanbieddie “outydse” bading van die eredienste. Ons voorbereiding, oprig en die uiteinkamers in te rig en ieder en elk het nog nie weer so ‘n unieke delike aanbied van die Liggiefees saamgewerk het om die badspan in ‘n ander gemeente nie. Elke toneel is deur talle lidkamer geriewe van die gemeente ontdek nie en mis elkeen baie. mate help bou en het ons die radikaal op te knap nie. Daar het Die lekker kans gegee om soveel mense hier betrokke was die gesinne soos die Jugewees. Ek wens ek kon elkeen Paassondag 2011 eners en deels en elkeen se naam noem. naskoolse wat kom help jeug wat ‘n Vonkie herinner aan die kerk“cable es” aansit, spontaan inraad se onYerming oor ’n verf en ophang geskakel het Christelik georiënteerde van baie naby te en akef privaatskool wat wou begin, leer ken. deelge-neem maar geen heenkome gehad het Ag en wa@er het. nie. En almal wat gehelp het om kreaewe gees het die klassies reg te maak en die ‘n Vonkie skiet nie geheers toe terrein kindervriendelik te kon oor Paasfees. Die wyse die vrouens vir elke kersligtoneel maak. MOos het nog altyd ‘n waarop die blokleiers hul ‘n agtergrond kom verf het en die baie sagte plekkie gehad vir wykslede geïnspireer het om saal vol pragge lap-skilderye kinders en kleutertjies. tydens die Paaswandeltuin gelê het toe al die groot 2mx3m kreaef betrokke te raak, was ‘n GROOT vonk is die Kersliggies lappe geverf was nie! Kyk, aan


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Page 15

4 X 4 pret uit die boonste rakke. Van Chrissie se groot (polestyrene) graf-rots, tot die winkelpoppe van tannie HeTe Volkspele Botha wat verskillende tonele aangevul het. Wat bo die kreawiteit uitstaan, is beslis die wyse waarop elkeen eienaarskap geneem het vir die 12 wandel punte en in hul persoon en met die versorging aan paaswandelaars, ‘n diep geestelike ervaring gebied het. ‘n Gesig-vonkie is Kobie Bouwer en Ann Peters, wie se teetuine altyd die liggiefees en paaswandeltuin ‘n vreugdevolle afsluing gebied het. En almal wat gehelp het met produkte en as kelners, verkopers en vele meer. Uitstaande is dat dit nie maar nét nog ’n fees was nie, maar dat daar Evangeliewerk gedoen is, iets wat ons harte laat warm klop het. ‘n Helder vonk en een van die kosbare ska@e, is die wyse waarop die bejaardes in die gemeente hulself betrokke gemaak het. Van geld tel en hand orals bysit, tot akewe inse@e tydens vergadering.

Die preTge “gym”groep inspireer ons steeds om die bejaardes te help om gesonder te leef en hul wysheid te deel. Menigmaal was daar die benoude oomblikke dat tannie Emmie Allman die groot ronde gimnasekbal mis sit as sy en tannie Pam Boshoff die maagspiere laat oefen het. Of dat een van hulle die pad byster raak as hulle heen en weer tussen die saal en die klassies moet bene rek! Ons mis die diepgang gesprekke tydens Bybelstudies en die heerlike preTgheid en geskerts tydens die bazaars en straatverkopings. Dis die enigste gemeente tot dusver waar die bejaardes so akef deel-geneem het en so diep in ons harte gekruip het!

in iets prakes kon omtower. Louise Vermaak se inisiaef vir plakate, strooibilje@e en plakkers het altyd geïnspireer. ‘n Gesig-vonk is beslis Willie Vermaak. Hy het hom nie laat onderkry deur die rolstoel nie en sy plek as blokleier en getroue klankbord tydens die weeklikse kantoorvergadering met oorgawe ingeneem. Die eintlike vonk, was ‘n heerlike preTgheid toe Willie met sy rolstoel teen Johan (op die kerk se grassnyer trekker) resies gejaag het in Vile@estraat af na die kerk toe én met rolstoel en al gewen het.

Selfs die ander lidmate met rolstoele het hul nie laat afskrik nie. Johan Pretorius was getrou op sy pos in die eredienste om die “dominee se das reg te skuif”, en Piet Wielietjies Myburgh het nie vir kerkherstelwerke teruggestaan ‘n Aangename vonk, is dat die genie. Dis ‘n heerlike vonkie, om te meente nie bang is om te waag nie, al onthou hoe mense met verskillenis die uitkomste nie seker nie, is nog ‘n de vlakke van gestremdhede hul unieke wat ons troetel. skouer aan die wiel Oom Tommie Louw en kom sit het deur 60ste huweliksherdenking die kerkraad het die jare. dikwels gewonder of ‘n Ander vonkie van van die idees ooit kan getrouheid, is beslis werk, maar nooit in die onvermoeide die pad gestaan van getroue wyks verdie ui@oets nie. Daar sorging deur mense was net altyd iemand soos die mense wat wat die droom-idees al die taggs


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

ingehaal het. Mense met groot harte soos oom Danie en tannie Susan Erasmus en ook oom Piet en tannie Annie Pretorius. Dis voorwaar ‘n pluimpie vir MOos se gryse wyses wat die pas bly aangee deur dik en dun. ‘n Peusel-lekker vonk was die talle kere wat ons by Flip en Hanna Nel die vleis verwerk en biltong gemaak. Dat ons nog fondse kon insamel vir die kerk daarna (veral met die biltong!), bly ‘n heerlike herinnering. Vra maar vir oom Johan en tannie Ria Groenewald, en moenie vir tannie “Koekies” Erna Klynhans vergeet nie! Sy hoef nie te leer om ‘n biltongkie te kou nie... Daar is soveel brandhout vir hierdie herinnerings-vuurtjie! Die doeltreffende blomme en ander rangskikkings tydens die eredienste. Die wyse waarop erediensgangers die liefdesblommetjies aan mense vanuit die erediens geneem het en liefdevol gaan afgee het om hul te bemoedig en te versterk. Die weeklikse personeel beplanning sessies in die kantoor en die eienaarskap wat elkeen geneem het om dinge te laat gebeur staan beslis uit. Soms moes

Bladsy 16

“Lasarus” opgewek word, maar die personeel het nooit daarvoor teruggedeins nie en met toeweiding die “Lasarus-effek” omgedraai tot groot hoogtepunte in die bediening. En as hul kon rigng beduie na nuwe uitdagings, was hul voor in die koor! Oom Hans Labuschagne en tannie Mare moes dikwels bontstaan om veral die pastorie motors op die pad te hou. Dis hul gesindheid en manier van doen wat steeds vonkies lewer. Dit is ‘n vonkie wat nog nie in ander gemeentes wil brand nie... As ons so in die vuurtjie van herinnering tuur, kan ons net die Hemelse Vader loof vir die gemeente van MOos wat Hy oor ons pad gebring het en die persoonlike groei wat ons daar kon vind. Ook vir ons kinders het MOos ‘n tuiste geword waarheen hul van hul studeerwerk af kon onstnap na die rusgheid van die “Stad-indie-Pla@eland”. Hulle is steeds na ons verhuis het, tuis daar. Die vonkie wat seker die meeste waardeer word, is een wat naby aan die hart lê. Wat soveel heerliker is, is om te sien hoe die gemeente aangegaan het met die werksaamhede, selfs nadat ons as gesin daar weg is. Daar was soveel dinge wat ons nog almal

saam wou doen, maar daar was net nie fondse daarvoor nie. En met elke vinnige besoek aan die gemeente sedert ons vertrek, is dit ‘n heerlike vars waterbron vir ons dorre gemoed, om te sien hoe die gemeente van krag tot krag groei en kreaewe eienaarskap geneem het vir baie dinge waarmee ons voorheen saam geworstel het... Mag die Here die gemeente van krag tot krag laat groei en mag die volgende 50jaar heerlike Koninkryks-jare wees! Julle is die bosveld hardhoute wat warm kole gee vir ons herinnerings vuurtjie in die wintertye van die nuwe bediening... Mag ek ‘n Bybelse seën vir MOos se mense toebid? “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en julle Sy vrede gee. Numeri 6:24-26 En onthou: Hy is by julle tot die voleinding van die wêreld. Ma3eus 28:20. Laat ons die vuurtjie brandend hou!


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 17

Met liefde groet ons, met ’n slgeworde vonk: Die Burger-gesin: Coleen en Johan, Jacorié, Hilde -Mari, Pieter en Johan (jnr). (2005-2014)

om almal se name in te sit nie. Julle BLY kosbaar!

Ek besef daar is ‘n klomp mense se name uitgelaat wat ook beteknisvolle vonkies was. Vergewe ons tog, asseblief, maar ek het nie genoeg spasie

Boodskap van die kerkraad voorsitter—Tommie Louw Op 27 Oktober 1967 woon ek my eerste Kerkraadsvergadering in Meyerton-Oos by as die nuut aangestelde skriba. Hierdie amp het ek vir 13 jaar beklee en het in die daar op volgende jare tot datum die pad saam met die gemeente gestap as diaken, ouderling en Bedryfshoof. Ek en my gesin was altyd deel van die leraars en hulle gesinne omdat ons reg oorkant die kerk gewoon het en die leraars ons naaste bure was. Gedurende hierdie vy]ig jaar het die gemeente talle hoogtepunte beleef en het daar regg mooi dinge gebeur. Die gemeente het ook laagte punte beleef en het baie keer gespartel om verplignge na te kom. Die stelling was dikwels gemaak dat die deure gaan sluit maar elke keer het

die genade van die Here gesorg en kan die gemeente steeds met vertroue voort gaan om haar rol te vervul. Onder die leiding van elke predikant wat die gemeente bedien het, het daar in sy tydperk mooi dinge gebeur en was en is die gemeente dankbaar vir die leiding, pastorale sorg en bediening van die Woord. Groot was die opwinding toe die kerkgebou in 1969 in gewy is. Deur die jare het die instandhouding aan die agterspeen getrek omdat veral in die laaste jare daar slegs gestoei is om te oorlewe. Dit is egter nou met groot dankbaarheid dat die kerkgebou opgegradeer kon word en met al die uitbreidings in die omgewing bou ons feitlik `n

nuwe gemeente. Die Here se genade die afgelope 50 jaar was groot en kan ons getuig dat daar aan Sy liefde geen einde is nie. Ons is dankbaar vir elke lidmaat, kerkraadslid en leraar se inse@e en betrokkendheid asook vir al die swoeg en sweet deur hierdie 50 jaar. Groot dank vir die personeel sonder wie se hulp en ondersteuning ek nie my take sal kan uitvoer nie. Mag die Here u elkeen ryklik seën. Dit is `n groot voorreg om deel van Meyerton-Oos te wees en is ons gebed dat die Here steeds Sy Hand van genade en liefde oor die gemeente sal hou.

Lidmaat getal in 2016—516

EK IS TOT ALLES IN STAAT OMDAT DIE HERE KRAG EN GENADE GEE. AAN GOD AL DIE EER.


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Genade Here, ja alles net genade.

Bladsy18

Ds. Francois van Zyl—konsulent Loop by enige Christen boekwinkel in en gaan kyk na watter boeke beskikbaar is oor kerk groei en kerk bestuur. Jy gaan baie boeke sien wat belowe om jou die wen formule te leer oor hoe om mense weer na jou kerk te lok. Maar kyk ek na die geskiedenis van die gemeente weet ek dat die Bybel as standaard en voorbeeld gedien het, om te bepaal hoe hulle moet funksioneer en groei.

'n Versie in die Bybel wat die Bybelse model vir kerk groei opsom is:. Hand 9:31 “En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die

Heilige Gees, het hulle vermeerder.” Die Genadevieringe van die gemeente herinner mens aan almal wat help opbou het oor die jare met mooi herinneringe vasgevang in fotos en bande van liefde tussen mense wat gesmee is. Dit laat mens met respekvolle vrees voor die almag van God buig vir jare se paaie wat Hy saam met mense en predikante hier geloop het. Dit herinner aan die troos van die Heilige Gees in die seerkry tye toe menslike oortuigings belangriker as die liefde geraak het, tussen ons wat onsself broers en susters noem. Dit laat mens met dankbaarheid staan oor elkeen wat sy of haar voete oor die drempel van die kerk gesit het.

Sal ons ooit die werking van God in menselewens ooit kan begryp. Genade Here, ja alles net genade.

Seënwense van NG Meyertonpark—ds. Johan du Plooy Baie geluk met hierdie wonderlike mylpaal in jul gemeente se lewe!

Seënwense van NG Kliprivier—dr. Theo Kleynhans Baie geluk met die besondere mylpaal in die lewe van Meyerton Oos se gemeente. Hoop dat julle ‘’n besondere feesgeleentheid sal hê!


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Bladsy 19

Kapelaan Christman Krige—NG Olyfdal Baie geluk met hierdie besondere mylpaal in julle gemeente se geskiedenis! Ons is saam met julle bly en dankbaar vir so ‘n geleentheid en dit is vir ons ‘n voorreg om deel te wees van so ‘n groot geleentheid. Ons vat saam met elkeen van julle hande en loof en prys die Here met groot dankbaarheid vir die 50 -jaar wat Hy Sy genade en liefde uitgestort het oor die gemeente en Sy lidmate. In groot a_anklikheid van Hom en om Hom te vereer en te

verheerlik, stap ons as gemeente die toekomspad in. Ons gebed is dat die gemeente ‘n geestelike huis en ‘n ark , soos Noag gebou het vir sy gesin, vir elke lidmaat sal wees, ongeag ouderdom en omstandighede. Mag elke lidmaat en die gemeenskap in en deur die gemeente, die Here se liefde vir hulle beleef, troos en versterking kry, rusgheid en vrede kry oor bekommernisse, ware vergifnis en nuutmaking oor sonde beleef en ervaar, we-

tende dat die God wat ons dien, is die God van tweede kanse en nuut begin. Ons gebed is dat die Here die gemeente as geheel en elke lidmaat ryklik sal seen, sodat ons as gemeente en lidmate , tot seen sal wees op elke terrein van ons lewens, vir die gemeenskap. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om deel van julle gemeente te wees en ons is baie lief vir julle! Christman, Ansie, Reon, Amore, Abigail en Ruben Krige.

Dr. Stefan en Karen Stassen—NG Meyerton Baie geluk aan MOOS vir julle. Hy wag julle in en daarom hoef wat 50 jaar oud is! mens nie bang te Daar is ʼn nuwe wees vir die toekoms toekoms wat wag vir nie. Al lyk die pad julle, en die goeie soontoe onbekend, nuus is dat die Here ons Heer en Verlossreeds daar is en wag er is die Bekende wat

ons begelei op die onbekende pad. Julle sal sterk wees as julle hand in Sy hand is!


MOOS—50 JAAR SE GENADE UIT GOD SE HAND

Page 20

Emeritus Fanus Kloppers—lidmaat Liewe gemeente

Elke lidmaat en gemeente is uniek en kosbaar in die oë van die Here. So is dit ook met die gemeente Meyerton Oos. Ek en Magda dank Jesus vir Sy gemeente, die talle manne en vroue wat met toewyding, onvermoeid gearbei het – en steeds arbei - nie net om die gemeente in stand te hou nie, maar veral ook oor die baie siele wat

gered word en tot wasdom gelei word in hierdie gemeente.

Sodat Hy verplig is om iets terug te doen?

Hartlik geluk met u 50ste bestaansjaar. Ons vertrou u staan op die drumpel om te groei soos nog nooit tevore nie!

Aan Hom behoort die heerlikheid tot in Ewigheid. Amen.

Uit Hom, deur Hom en tot Hom is alle dinge

Romeine 11:11-36

Wie ken die bedoeling van die Here Wie gee Hom raad Wie bewys Hom ’n guns

God het die Gemeente van

Paul Nel—RK voorsitter—NG Klipvallei Tyd is geld , moenie my tyd mors nie Tyd staan nie sl nie, Tyd wag vir niemand nie. Dit is gesegdes wat ons elke dag hoor. Natuurlik waar. Tyd is deel van ons daaglikse bestaan en ongelukkig kan tyd nie vasgevang word in ‘n houer nie, al wil ons ook hoe graag. Tyd is egter daar sodat ons ons werk op sekere tye en op die regte tye kan doen. Prediker het dit ervaar Prediker 3:10 Ek het gesien dat God aan die mens ’n taak gegee het om hom mee besig te hou. 11God het elke ding gemaak dat dit pas in ’n

bepaalde tyd, maar Hy het ook aan die mens ’n besef gegee van die onbepaalde tyd. Tyd het nie sl gestaan nie – Oos word 50 jaar, wat ‘n merkwaardige mylpaal God het die Gemeente van Meyerton –Oos ‘n taak gegee om hulle mee besig te hou soos in Prediker 3:10. ‘n Taak wat hulle goed gedoen het Natuurlik was daar in hierdie 50 jaar opdraandes en afdraandes, hoogtepunte en laagtepunte maar hierdie gemeente is , ek herhaal, is deel van God se spesiale

Meyerton –Oos

Raadsplan.

‘n taak gegee om

Daarom binne hierdie tydraamwerk van 50 jaar is baie ondervinding opgedoen om te gebruik vir die volgende vy]ig jaar of vir die tydperk tot Jesus weer Sy verskyning op die wolke maak.

hulle mee besig

Die werk is nooit klaar tot Jesus besluit dit is klaar nie. Daarom namens die Ring word julle ‘n seenvolle,opwindende en vreugdevolle volgende 50 jaar reis toegebid Seëngroete

te hou soos in Prediker 3:10.


Herdenkingsjaar inligtingsblad  
Herdenkingsjaar inligtingsblad  

50 jaar se genade!

Advertisement