Gebedsbediening 3

Page 1

Dinsdag is dag

van die Skepping

Skeppingswerk: Gen 1:11 Toe het God gesĂŞ: "Laat daar uit die aarde groenigheid voortkom, groen plante wat saad gee en vrugtebome op die aarde, wat elkeen na sy aard vrugte dra en waarvan die saad in sy vrug sit." So het dit gebeur. 1


Ons bid vir: Ons Blokleiers: se werksaamhede sodat hulle impak op die gemeente en hulle omgewing het • vir die blokleiers self

Liam & Christelle Theron 082 572 8754 / 071 673 6361

2


Bid vir die Wyksleiers:

• • sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle gesinne en die gemeenskap • Hulle werk in die wyke: • vir insig • onbetrokke lidmate • gasvryheid • hantering van probleme en uitdagings in hulle wyke • bid vir die vakante wyke (waar nodig)

C6 - Louwtjie & Abelaine Peens C7- Liam & Christelle Theron 084 421 9492

082 572 8754 / 071 673 6361

C8– Corrie Louw (waarnemend) 082 539 0342

3


Bid vir ons gesinne:

• sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle •

gesinne en die gemeenskap sodat hulle betrokke by die gemeente en gemeenskap kan wees

C6– Herby Trollip

C7 - Seun & Belinda Glaus

C8 – Charl & Ansie Coetzee

4


Bid vir ons bedieninge:

• vir die voorsitters en die wat daarby betrokke is •

sodat hulle 'n impak op die gemeente en in die Koninkryk sal maak

BET Rudolph Bothma

Bemarking

Spesiale Geleenthede:

Twee-gesprek dienste (16-18 Feb. Om 18:50) Lidmaat betrokkenheid Lidmate se gesindheidsverandering Finansies(10de maand) 5


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.