Issuu on Google+

November 2013

1


03 November 2013

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur ds Johan Burger

Skriflesing: :2 Tes 1:1-4, 11-12 Tema: Wanneer is genoeg genoeg? God kom als herstel Koninkrykstyd: Hoe om by God se Koninkryks werk betrokke te raak, soos en waar God wil en besig is.

Om oor te dink It is in human nature to look for negative in everything first. Most of the stories on the news are negative (after all, they draw the most attention). There are more negative words in our vocabulary than positive and happy words. When something doesn’t go the way we think it should, our mind immediately jumps to negative thoughts and gloomy assumptions. It is also in human nature to fix things. We love finding problems so that we could solve them and gaps so that (Vervolg op p 6) Blok Diensbeurte

Blok Diensbeurte

Vervolg op bl.5

03 Nov. Blok AB / 10 Nov. Blok C

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos! • Amptelik:

ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za

• Kantoorure Wo— Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 821 7493 (n.u. koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Ds Johan Burger 016-364-1388

2


Byeenkomste die week Sondag 03 Nov  Baba & Kleuter Bediening—in die Jeugsaal tydens die erediens vir kinders 0-5jr oud. Ouers kan hul afhaal na die “groot” erediens.  Kinderkerk—in kerksaal vir kinders Gr.R tot Graad6. Kinderkerkers woon eers “groot” erediens by vir ong.10min, waarna hul na die kerksaal vertrek vir die kinderdiens.

 Senior kategese:—16:30 in die kerksaal vir Gr7-9 Maandag04 Nov  BET—19:00 in die saal—almal is welkom— beplan kerkwerkdag 16 Nov.

Dinsdag 05 Nov  Gymklasse—09:00-10:00 in die saal—almal is welkom. Woensdag 06 Nov  AksieDienmekaar—10:00-12:00 jaar afsluiting by Magic Gardens. (Sien meer inligting op p 8)

Donderdag 31 Okt  Gymklasse—08:00-09:00 in die saal—almal is welkom.  Woord & MITS (musiek, IT & sang) - 19:00. Die eerste ¾ uur word aan die Woord gewy, waarna die komende Sondag se tema tesame met die gepaste musiek hanteer sal word. Almal welkom!

Vrydag 08 Nov  FK—09:00-10:00 in die kerkantoor—almal is welkom. Volgende So 10 Nov  Blokraadverg—direk na die diens in die gemerkte lokale  Volwasse & sr kategese & Belydenisklasgroep —16:30 in die kerksaal vir Gr7-12 en al ons naskoolse jeug wat geestelik, maar informeel, wil groei.

 Kerkraad—17:30 by die kerksaal.

3


Neem kennis: Erediens tyd verskuif LW! Die erediens tye verander

VANAF Die erediens op

begin om

10 Nov! Sondag oggende

10:00

i.p.v. die huidige 09:00.

4

Voorsang sal om 09:45 begin.


Geluk elke verjarende!! So 03 — Sa 09 Nov So 03

Margeurite vd Walt—D5 072 107 3300

Gerhard v Greuning D5 084 752 9313

Ma 04

Di 05

Alexander Spamers B3 084 318 1541

Dylan v Eck E5 082 850 0686

Do 07

Wo 06

Hanlie Henery D2 083 564 7611

Maggie vd Merwe D2 083 659 2582

Stompie Hedin D1 084 482 9244

Danie Erasmus B2 074 885 5491

‘n Vreugdevolle

Vr 08

Do 07

Willie le Roux E3 079 665 9799

Hennie Wagner D1 082 772 8906

Willie Spamers B3 084 264 6538

lewensjaar word jou toe-gebid vir 2013 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Doop Verjaarsdae Di 05

Wo 06

Hanelie Landberg C4 079 345 6224

Natacha Blom C1 083 330 2587

Do 07

Andries Hedin D1 071 887 2190

Louis Mostert D3 072 107 3777

VIER die dag wat die Here JOU gekies het as Syne! 5


Lief en leed Vir voorbidding

Wyk

 Voorbidding word gevra vir al die EMSA werknemers met die dat die maatskappy sydeure gaan toemaak.

Kontakno:

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie

(Vervolg van p 2)

we could fill them. Not only we use this approach with the projects we work on, but we also use this approach in evaluating our employees. After all, it feels natural, it feels right. And that’s where we go wrong! This approach is the reason we cannot build strong and diverse teams. This approach is the reason we are not utilizing human potential to its fullest. This approach is the reason we have more mediocre managers than we have true leaders. And at the end of the day, all that impacts our culture and ultimately our bottom line. The simple truth is that if we stop trying to “fix” our employees and rather focus on their strengths and their passions, we can create a fervent army of brand evangelists who, when empowered, could take our brand and our products to a whole new level. Leadership is a privilege, not a right, and we need to treat it as such. Leadership means encouraging people to live up to their fullest potential and find the path they love. That, and only that, will create a strong culture and sustainable levels of innovation. (Walter published in Forbes 6


Liggiefees—Desember Dis weer tyd vir die verkondiging van die Evangelie deur ons unieke Bybelse liggie tonele. Buiten dat daar elke jaar nog tonele gemaak word, is onderhoud nodig op die ou tonele. Die nodige materiaal afskortings moet gemaak word en enkele tonele se agtergronde moet geskilder word (kan jy gras, berge, skadu’s skilder?). Hulp nodig: Werkers gedurende Desember wat saans die liggies kan aanskakel, die kuiertuin beman, en om vooraf te help om alles gereed te maak. Vir bou, herstel en oprigting van liggies - Hennie van Loggerenberg sel 083 561 7813 Vir die dekor en saal voorbereiding - Kobie Bouwer Sel no 082 614 1089.

Onthou: ons vergader weer op Dinsdag 5 November

Liggiefees—Desember (bemarkings info) Amptelike Opening Die liggies word op Sondag 01 Desember amptelik aangeskakel op ‘n hoë noot met ‘n toneel en kers sangaand. Van die publiek wat dit voorheen bygewoon het, het dit beskryf as “fantasties”, ‘n heerlike gesinsfees”, “ongelooflike gasvryheid”, “spontane hartlikheid”. Die liggies sal vanaf die 16de Desember elke aand brand – sodra dit donker genoeg is - tot Oukersaand (24ste). ‘n Klein gidsie help die besoeker om te verstaan wat elke toneel uitbeeld. “Dit het my diep geraak’” het menige person gesê. Spesiale reëlings vir Oukersaand (24ste) Op Oukersaand word daar as afsluiting ‘n

samesang en braai by die liggies gehou. Daar is dikwels mense wat alleen is en nie by hul geliefdes kan wees nie, en wat smag na iemand om die aand mee te deel. Elkeen word uitgenooi om die Oukersaand saam te kuier. Bring sommer jou eie vleisie en bykosse en eet lekker saam met almal. Kafeteria met gratis verversings. Daar sal elke aand gratis koffie en tee bedien word. Koeldranke, eetgoedjies, spesiale kers geskenkies en andere sal te koop aangebied word. Donasies/idees om die liggies uit te brei/verbeter is ook welkom. Nooi dus almal uit wat jy ken en kom kuier heerlik saam!

7


Kers ete—Blok C— 8 Desember

AksieDienmekaar afsluiting

Blok C

Met die einde van 2013 insig, het AksieDienmekaar besluit om weer hierdie jaar by Magic Gardens en Brand Muller hulle jaar se doen en late te gaan afsluit.

nooi elkeen uit om hul spesiale Kersete by te woon!

Die spyskaart is soos volg:

Vrugte stokkie ***** Gebraaide soet-suur hoender Wit rys en sou Groenbone Blomkool met kaassous Pampoenpoffertjies ***** Roomys Gebakte poedings ***** Vrugtesap op die tafels Kaartjies is by die volgende dames beskikbaar @ R50pp:

Christelle 071 673 6361

Erna 083 573 8995

Abelaine 076 444 2522

Ziona 082 461 8545

Bespreek gou aangesien daar slegs ‘n sekere aantal plekke beskikbaar is!

8

Alhoewel gevorderd in jare, is die groepie nog heel aktief! Maak dus seker jy skakel ook volgende jaar by hulle in.

Enige iemand wat dit graag saam met hulle daar wil gaan kuier in die rustigheid van die natuur, kan vir Erna kontak vir meer inligting— 083 573 8995


Voorwaarts voedselskema Baie van ons lidmate wat by hier voedselskema betrokke was, het intussen verhuis. Ons is dus weer op soek na dames wat om die beurt weekliks op Woensdae vir sowat 50 minder bevoorregte kinders by die “sopkombuis” van Laerskool Voorwaarts van iets te ete kan voorsien. Hoe meer gesinne by hierdie unieke uitreik betrokke is, hoe meer word ons bewus van ander se nood en kan ons iets daaraan begin doen. Meer kos makers beteken ook dat die hoeveelheid kere wat jy kos kan verskaf, selfs so min soos een keer per kwartaal kan wees (d.w.s. dan is daar 12 gesinne wat kos verskaf). Enigiemand wat dus graag by hierdie projek betrokke wil raak, kontak asseblief die kerkkantoor (016-364-1388) sodat jy op die lys geplaas kan word. Ander instansies verskaf eetgoed die ander dae van die week.

Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 50 kinders moet Woensdag oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee word.

Marlene v Antwerpen Annetjie de Beer Petta Pitout Abeline Peens

06-Nov 13-Nov 20-Nov 27-Nov

Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my asb. by tel no (016) 364 1388—Coleen.

Moenie stilbly en nie iets neem nie, want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.

Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee? Die datums verskyn ook op die webblad: www.ngmtonoos.co.za—Voorwaarts Voedselskema 9


Getal Lidmate Erediens bywoning

Slegs voorbeeld—nuutste syfers op die rolafkondigings

Die rooi kolom werk akkumulatief.— m.a.w. dit tel elke week die vorige weke bymekaar en gee die groot totaal vanaf week 2 tot die maand einde. Sondae van die maand

Verstaan die grafieke op die groot skerm: Indien daar die maand ‘n tekort op die begroting is, word dit in die ROOI gedeelte aangedui op die 1ste Sondag v/d volgende maand.

Die bedrag dui aan wat die gemeente die maand nodig het om te oorleef.

Die kerkie dui die offers aan wat tydens die eredienste in die banke ingesamel word. Die dank- en erediensoffers word weekliks in R/c aangedui. 10 Elke blokkie verteenwoordig een week se inkomste.

Inkomste ontvang dmv koeverte, debietorders, oorbetalings Inligting op versoek van gemeente verskaf.


Dra JOU dankoffer by tot

Projek 60%?

11


12


2013nov03