Issuu on Google+

26 Mei 2013

Vandag se diens…. Die diens word gelei deur ds. Johan Burger. Vandag se teksgedeeltes: Rom 5:1-5; Spr 8:1-4; 22-31; Ps 8; Joh 16:12-15

Baba bediening Baba bediening—bring jou kleinding tussen 0-3 jaar na kamer 3 sodat jy rustig die erediens kan geniet.

Blok Diensbeurte

Blok Diensbeurte 26 Mei Blok E / 02 Jun. Blok AB

Warm koffie / tee / rooibos in die saal beskikbaar na die diens. Die kerkraad het dit goed gedink om ELKE Sondag na die diens iets te drinke beskikbaar te stel om die lekker kuier na die diens steeds te geniet.

Tekste vir volgende Erediens—2 Junie: Spr 8:1-4, 22-31, Ps 8, Rom 5:1-5, Joh 16:12-15

• Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 821 7493 (n.u. koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Ds Johan Burger 016-364-1388

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • SMS’e / MMS’e (foto’s) kan gestuur word na: 072 227 5036

1


Byeenkomste die week Maandag 27 Mei  Doopgesprek—19:00. Indien iemand wil doop, gee asseblief jou besonderhede by die I-toonbank of kerkkantoor deur. Reël reeds vandag om 2 Junie te doop.

Dinsdag 28 Mei  Gymklasse—09:00-10:00 in die saal—almal is welkom.  Huisbesoek E6—soos gereël deur blok- & wyksleier Donderdag 30 Mei  Gymklasse—08:00-09:00 in die saal—almal is welkom.  Woord & MITS (musiek, IT & sang) - 19:00. die eerste ¾ uur word aan die Woord gewy, waarna die komense Sondag se tema tesame met die gepaste musiek hanteer sal word. Almal welkom!

Vrydag 31 Mei

Wat is by die Oesfees?          2

Vleistafel met biltong, droe wors, salami, goeie gehalte vleis; Kerrie & Rys Heerlike krap-en-ontdek-boks vir die kinders Demo-boks (of die jong rammetjies kan hul pa’s uitdaag!?) Go-cart ry Pannekoek Volkspele Heerlike braaivleis Vele meer! Kom kyk self en geniet die dag saam met jou gesin!


Geluk elke verjarende!! So 26— Sa 01 Jun Vr 31

So 26

Magda v Vreden D3 076 064 8546

Gert Nel D6 072 376 9200

‘n Vreugdevolle

Chalres Pitout B2 079 883 6117

lewensjaar word jou toegebid vir 2013 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Doopverjaarsdae

Gekies deur die Meesters-pottebakker as Syne

So 26

Caithlyn Coetzee C8 072 731 9438

Lief en leed Vir voorbidding

Wyk C8 D8

Ansie Coetsee sterk aan na ’n nieroperasie. Jan Cilliers is ernstig siek in Medikliniek

Kontakno: 072 731 9438 082 821 7493

Intensief.

‘n Spaanse storie Daar word ‘n Spaanse storie vertel van ‘n pa en seun wat vervreemd geraak het. Die seun het verdwyn en die pa het besluit om na sy seun te soek. Vir maande het hy gesoek maar sonder enige sukses. Ten einde raad besluit die pa om ‘n laaste finale poging aan te wend om sy seun te vind. Hy plaas toe ‘n advertensie in die Madrid Nuusblad. Die advertensie het gelees : “Liewe Paco, ontmoet my asseblief volgende Saterdagmiddag om 12:00 by die Madrid Nuusblad se kantoor-ingang. Alles is vergewe. Ek is lief vir jou. Pa.” Die volgende Sater3 dag daag daar 800 Paco’s op, almal opsoek na die vergifnis van hul pa’s.


B Ro ilt u ong vl ei s

Ba s aar p Dem oeding o-b oks

ele p s Volk rts a c Go

Pannekoek Heerlike ge bak

Hulp nodig Diegene wat kan, se hulp sal waardeer word vanaf 08:00 om alles in orde te kry vir die Oesfees 4

Suiker

word nog benodig vir die Pannekoek tafel. Kontak help—083 238 3266

MarĂ­

as jy kan


Grensloos 26 Mei 2013