Issuu on Google+

19 Feb 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Skriflesing Deurkollekte vandag: NG Welsyn

Lief en leed Wyk A2

Vir voorbidding

Baie geluk aan Peet & Hannetjie Potgieter

Kontakno: 082 756 4693

wat Saterdag hul 56ste huweliksherdenking vier! B1

Willie van Zyl is in Midvaal opgeneem. Bid asseblief vir ons land.

082 687 8570

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte So 19 Feb. Blok C / So 26 Feb. Blok D

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!

• Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • Ngkerk-Meyerton-Oos

1


Byeenkomste die week Sondag 19 Feb  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebedsbediening—08:45 in die gebedskamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Dinsdag 21 Feb  Bybel skool — 19:00 NG Olyfdal. Woensdag 22 Feb  Trauma groep — 18:00 aangebied deur onderskeie professionele beraders. Vir meer inligting kan ds Krige gekontak word by 083 655 9783

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Radio kansel bied aan: 'n Ontbyt met Stephan Joubert as gasspreker. Wanneer: Vrydag 3 Maart (Wêreldbiddag vir mans en dames) Waar: Three Rivers Lodge in Vereeniging. Hoe laat: Dit begin 05:45 Koste: R145 per persoon. Kontakpersoon: Ds. Christman Krige - 083 655 9783

2


Geluk elke verjarende!! Do 23 —Sa 25 Feb Sa 25

Do 23

Vr 24

Annabella Nunes D5 082 445 0139

William Nolan D1 083 473 9834

Hettie Botha E3 076 701 0998

Johan Louw E4 083 468 3663

Hannetjie Potgieter A2 082 756 4693

Sa 25 ‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2017 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Tina Venter C2 078 643 3726

Doop verjaarsdae Do 23

Salomé Pretorius D7 083 667 4875

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!

Wêreldbiddag vir mans—4 Maart Erediens om 09:00 Gelei deur Ds. Christman. Waar: NG Olyfdal Alle manne welkom! 3


Mense wat belangstel in Openbaring kan die Bybelskool Dinsdae aande by Olyfdal om 19:00 bywoon, kan hul name by die kerkkantoor opgee sodat hulle gekontak kan word vir verdere reĂŤlings.

4



19 feb 2017