Issuu on Google+

September 2012 4th Issue for 2012


Enjoy this colourful electronic Newsletter of happenings in the Midrand Estates community with us. We start with the preschool kids from Midstream Pre-Primary playing in the snow - a rare event.


Photo by: MC Pre-Primary


SEPTEMB MONDAY

TUESDAY

WEDNESDAY

THUR

Onthou!!!

31 Augustus Familiekerk se Lentefees 3

10 Lentefees 2011

17

Heritage Day

24

Mat rieks 40 Days

4

5

11

12

18

19

25

26

fs

Matrieka


BER 2012

RSDAY

FRIDAY

6

SATURDAY

2

8

9

15

16

22

23

BOWLS SERIES - SA VS MALAYSIA Methodist Fun Day

13

14

20

21

11

skeid 20

1

7

Laer sk Pret ool loop

27

SUNDAY

Matrie kafskeid

Kleu ters Pret kool dag

Par 3 Shootout - Golf@ Midstream 28

29

30


Dit sneeu! Dit sneeu! Dit sneeu in Gauteng Van jonk na oud was almal opgewonde oor die sneeu.


Foto deur: MC Pre-Primary


Beautiful lassies from Midstream College smiling for the camera - in the snow


Photo by: Midstream College


Photo by: Midstream College


College management team braving the snow “storm�


International Serie

South Africa

7, 8, 9 September

Indoor Bow Retire@Midstream

Directions 3km from the SA Mint in M use Brakfontein Road off ramp from the Map at www.midrand-estates.co.za GPS Coordinates - 25º55’20.2”S : 28º11


es

vs Malaysia

r - 09:00 to 17:00

wling Arena m, Midstream Estate

Midrand N1

1’26.6�E


Foto’s van laas jaar se Lentefees. Moet dit nie die jaar misloop nie.

31 Augustus 2012


s d ir en

f

10 September 2012


Saddle up your horses..... and don’t miss this years Angel friends Barnyard Bash!!! (more details on next page)

frien

ds

Angel Friends 2011


f

s d ir en


Midstream College venture club preparing for Sodwana in the college pool


Photo by: Midstream College


Photo by: Midstream College


It is all fine at 18m below sea level!


Photo by: Midstream College


Grade 9 learner Luke Barkhuizen competed in the South African BMX Championships and was ranked number 9 in South Africa


Photos by: Midstream College

Geoffrey Ellis (right) won the USN MTB cup in his age category and he came 4th in his age category in the inter-provincial cross country MTB.


Photos by: Midstream College

LEERDERS WYS FIKSHEID Midstream mini-marathon, ‘n 5km marathon wat by die College se atletiekbaan begin en by die Midfield Oval eindig. Die kategoriewenners was Tamryn Talmage (junior meisie), Anneri Greyling (senior meisie), Markus van der Westhuizen (junior seun) en Thabiso Ramalope (senior seun).


ONDERWYSERS WYS FIKSHEID Me Mia Aucamp en mnr John Acres het die Comrades marathon in Junie aangedurf.


Hier volg die (goeie) nuus

Die lewe is ‘n l Midstream College het die nuus bekend gemaak dat daar na ‘n soektog sedert Mei die jaar die nuutste Midstream Idol gekroon is.

kan getuig dat die Midstream Idol program gespreek het van talent. Die beoordelaars

Na verskeie uitdunne is daar vyf junior sangers en vyf senior sangers aangewys wat op ‘n gala-aand voor kritiese beoordelaars moes optree. Benewens dat sangtalent getoets is, is daar van die aspirant sangers verwag om die storie-agter-diestorie met ‘n aantal kritici te deel. Die beoordelaars is self gesiene professionele sangers en

Bo van links: Hannes van der W


ied – sing dit! was Navi Redd se Hennie Meyer, asook Hannes van der Walt en Wiehann Francke.

Wiehann tree natuurlik bedags ook as die plaaslike tandarts op!

Photos deur: Midstream College

Walt, Wiehann Francke, Me Heleen Meyer en Hennie Meyer


Bo: Matthew Rimmer

‘n Onderafdeling van die kompetisie was om die beste aanbieders vir die gala-aand te vind. Die eer om op die laaste aand die verrigtinge te lei het Matthew Rimmer en Tondani Ndou te beurt geval. Agter die skerms is onderhoude met

Bo:Tondani Ndou

die finaliste gevoer deur Chantelle Minnie, Annerine Niemand en Marike Karstel. Die inligting wat tydens die onderhoude verwerf is sou ook tot die uitslag bydra. En na maande se beoordeling en ‘n genotvolle finale aand


Bo van links: Annerine Niemand, Marike Karstel, Chantelle Minnie

is die Midstream Idol vir 2012 gekroon Tayla Wannenburgh. Die geheim is uitgelap –die lewe is ‘n lied – sing dit! Regs: Tayla Wannenburgh Midstream Idol 2012

Photos deur: Midstream College


Book a Flightscope analysisappointment now with Patrick O’Brien at the Midstream driving range and improve your golf. 082 992 1314


Photos: Public domain


MIDSTREAM GOLF COURSE

Saturday, 22 Septem First Tee Off 07:00 Shoot Out 13:00

Contact Patrick 082 992 1314 / patrick@pobgolf.


mber 2012

.co.za

Flightscope X2 Demonstration

Pro Golfers and Top Amateurs

Braai for Professionals & Spectators



Midrand Estates E-News September 2012