Page 1

November

ptytwekker ppetiser

2012

A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300 corpuschristi@cybersmart.co.za Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u Woord. Psalm 119:9 • • • • • • • • •

NUUS VAN DIE HERDERSPAAR SATAN’S MEETING SOEK DIE ANTWOORD WIL JY GEDOOP WORD? WITHOUT LOVE … DAYS ARE NUUSGEBEURE RESEP DON’T LET YOUR FAITH SLIP OORGAWE GEBED

• • • • • • • • •

AS JOU HOOP VERDWYN FOTO NUUS AL BRUIS DIE JORDAAN READ YOUR BIBLE DIE HERE SÊ HOU OP OM GIF NAMENS ... ONS STEL BEKEND INKLEURPRENT ADVERTENSIES


NUUS VAN DIE HERDERSPAAR

Ons

Bergklim van die 13de Oktober 2012 was soos altyd baie wonderlik! Ons het vooraf gebid en was baie versigtig om tog nie waaghalsige kanse te neem nie. Elke klip is goed bekyk voordat daarop getrap is. Om op ‘n los klip te trap is gevaarlik. Deur die Here se genade het ons veilig geklim en het ek nooit gegly, gestruikel of geval nie. Toe ons Aanbiddingspan se oefentyd aanbreek die aand, was ek soos altyd voor die tyd in die kerk om alles reg te kry. Met kitaar in die hand en sangboeke, Bybel en dagboek onder die blad en waterbottel stap ek na die verhoog toe. Toe ek die laaste trappie klim, haak my voet per ongeluk en slaan ek neer op die verhoog! (Gelukkig was die kerk leeg.)

Dadelik kom die gedagte by my op: “Ek was so waaksaam vroeër vandag tydens die 2

bergklim dat ek nooit eens gestruikel het nie. Maar hier kom val ek binne-in die kerk! Die les: Ek het nie gewaak nie. Mens val mos op ’n berg maar nie in die kerk nie, so ek hoef nie te waak nie. Die oomblik toe ek my waaksaamheid verslap, toe lê ek. 1 Pet. 5:8 – “Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.” Ons vyand is ‘n werklikheid en hy “soek wie hy kan verslind.” En wie vind hy tydens sy soektog? Wie is verslindwaardig? Dié wat nie waak nie. Moenie jou waaksaamheid verslap nie, juis nie in hierdie laaste stukkie van die jaar nie. Leef in diepe afhanklikheid van die Here en biddende elke dag. Wees Sy koms te wagte elke oomblik! Past. Piet & Susan Smit


Satan's meeting (read even if you're busy) (Writer Unknown)

"Fill the coffee tables with magazines and newspapers. Pound their minds with the news 24 hours a day. Invade their driving moments with illboards. Flood their mailboxes with junk mail, mail order catalogs, sweepstakes, and every kind of newsletter and promotional offering free products, services and false hopes."

outward beauty is what's important, and they'll become dissatisfied with their wives. Keep the wives too tired to love their husbands at night. Give them headaches too! If they don't give their husbands the love they need, they will begin to look elsewhere. That will fragment their families quickly!"

"Keep skinny, beautiful models on the magazines and TV so their husbands will believe that

"Give them Santa Claus to distract them from teaching their (Continued on page 5)

SOEK DIE ANTWOORD VORIGE KEER SE ANTWOORD Watter 2 boeke in die Bybel sluit af met ‘n gebed? NEHEMIA EN KLAAGLIEDERE. Niemand kon die regte antwoord voorsien nie.

HIERDIE KEER SE VRAAG Watter koning in die tyd van die Bybel, het toe hy oud was, aan sy voete gely? Sms jou antwoord en skryf: “Soek die antwoord” jou antwoord en jou naam. Sms na 073 447 2902 3


WIL JY GEDOOP WORD? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop. Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. past. Piet Smit (022-487 2200)

WITHOUT LOVE…DAYS ARE ARE :

SAD day,

Tears day,

Moan Waste day

day,

Thirst day,

Fright day,

Shatter day;

So let GOD’S love flow all over you and have a greatweek!

(Ingestuur: Muller Japie)

4


‘N DRUKKIE IS ‘N WONDERLIKE GESKENK GESKENK;; EEN GROOTTE PAS ALMAL EN DIS MAKLIK OM TERUG TE GEE!

Satan's meeting (read even if you're busy) (Continued from page 3)

children the real meaning of Christmas. Give them an Easter bunny so they won't talk about his resurrection and power over sin and death. Even in their recreation, let them be excessive. Have them return from their recreation exhausted. Keep them too busy to go out in nature and reflect on God's creation. Send them to amusement parks, sporting events, plays, concerts, and movies instead." "Keep them busy, busy, busy! And when they meet for spiritual fellowship, involve them in gossip and small talk so that they leave with troubled consciences. Crowd their lives with so many good causes they have no time to seek power from Jesus."

"Soon they will be working in their own strength, sacrificing their health and family for the good of the cause. It will work! It will work!" It was quite a plan! The demons went eagerly to their assignments causing Christians everywhere to get more busy and more rushed, going here and there. Having little time for their God or their families. Having no time to tell others about the power of Jesus to change lives. I guess the question is, has the devil been successful at his scheme? You be the judge! Does "busy" mean: B-eing U-nder S-atan's Y-oke? ~oOo~

5


MET ‘N DOEL  Marie & Willie Erasmus

verhuis na Christiana.  Marie Zeelie oorlede (27 Oktober 2012.)

RESEP KORS: 120 ml botter 160 ml koekmeelblom 2ml sout 45 ml koue water 1 eier , geskei Meng alles saam en druk in tertbord.

Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!!

Spinasiequiche VULSEL: 15 ml OLIE 2 uie fyngekap 200 g spinasie 250 ml gladde maaskaas 250 ml suurroom 20 g parmesaankaas, gerasper Sout en peper 3 ml neutmuskaat 3 eiers, liggies geklits Bykomende cheddarkaas, gerasper Meng alles saam: Gooi vulsel oor kors. Strooi paprika bo-oor. Bak vir 20-30 min by 180 °C

DIE SKEPPER SE DIEET Somtyds verg die situasie ‘n ander oplossing. Dit vereis dat jy jou vurk neersit en rus. Dit is wat die Bybel “vas” noem. Bybelse leiers soos Dawid, Daniël, die profete, Jesus en Paulus het dikwels groot bedienings aangepak na uitgerekte tye wat hulle gevas het. Hele nasies en stede het in tye van krisis of 6

- Jordan S. Rubin

gedurende tye van rou en selfondersoek ‘n vas afgekondig. Vas is die Skepper se manier om ‘n “deurbraak” in die liggaam, siel en gees te bewerkstellig. Mense in omtrent elke beskawing en kultuur het ‘n instinktiewe begrip oor die krag van vas - deur na die “stem” (Vervolg op bl. 15)


Don't Let Your Faith Slip (Kenneth Copelan(d)

Therefore we ought to give the more earnest heed to the things which we have heard, lest at any time we should let them slip. Hebrews 2:1 Something very serious has been happening to the Body of Christ. We've often let the things which we have heard, the message of faith and righteousness, slip. I'm not just talking about those believers who've been so surrounded by religion that they've never heard about the power that's theirs in Christ Jesus. I'm talking about those of us who have heard the Word and have known the thrill of living by faith. In my own life, for example, there were times when I'd pray for healing. I'd say all the right words, "Thank God, I believe I receive..." and all that. But inside I'd be thinking, "I wonder why God isn't healing me?" You see, even though I'd said that I believed I was healed, I hadn't really. I'd staggered at the promise of God, believing what my body told me instead of the Word of God. I don't care how long you've been a believer or how long

you've been practicing the principles of faith. You can easily slip into unbelief about the promises of God. And, when you do, it will cost you dearly. "But if slipping into unbelief is so easy," you may say, "how can we avoid it?" Hebrews 4:11 tells us: "Let us labour therefore to enter into that rest, lest any man fall after the same example of unbelief." We must labor! Not by working with our hands and feet or struggling to get God to do something, but by spending time in God's Word--hanging onto the promises of God by faith day after day. We must labor by hearkening to the Word and refusing to let it slip. Don't get casual about the Word. Don't make the mistake of thinking, "Oh I know all that faith stuff. I know how to receive my healing." Don't slack off or one of these days the devil will catch you unprepared and steal you blind. Instead, dig more deeply in the Word than ever. Labor! Be diligent to keep your faith from slipping--and you won't have to fall! %%%

7


Oorgawe gebed As jy God werklik wil ken en ‘n lewe van oorgawe wil leef, bid dan die volgende gebed met jou hele hart: “Hemelse Vader, ek kom na U in die Naam van die Here Jesus! U Woord sê: “Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Rom 10:31). Ek roep U aan! Vergewe my die sonde wat tussen my en U staan. Ek het berou daaroor, want dit het U heilige Naam onteer. Was dit weg met U bloed, Here Jesus. Here Jesus, ek nooi U as die Here van my lewe, kom in my lewe om die beheer van my lewe oor te neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: As julle wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse Vader julle die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid:”(Luk. 11:13). Ek vra U ook om my nou te

vervul met U Heilige Gees en dat dit sal word soos strome van lewende water wat uit my binneste kom(Joh. 7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag om in tale te spreek soos die Gees aan my gee om uit te spreek (Hand. 2:4)” Begin om God te prys. Spreek die woorde en klanke wat die Heilige Gees aan jou gee - nie jou eie taal nie. Jy moet jou eie stem gebruik. God sal jou nooit forseer om te praat nie. Aanbid God elke dag in tale. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie.! Skakel in by ‘n Geesvervulde-Woordgemeente - nie ‘n kerk wat uit skeuring ontstaan het nie. Laat jou doop in water (mark 16:16, Hand. 2:38) en word deel van God se familie! Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees! Skakel gerus vir past. Piet Smit 022-487 2200

EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord. Vra vir jou gratis inval gedagte by :corpuschristi@cybersmart. co.za

8


(Past. Piet Smit)

'n Skatryk man kom by die huis en vind dat sy vrou se tasse gepak is. Aanvanklik dink hy dat sy hom wil verlaat en dat sy van hom wil skei. Maar toe hoor hy: "Ek is baie siek en gaan hospitaal toe. Ek het bloedkanker en het dit vir

jou weggesteek." Die man was verpletter. Hy die hospitaal gekom, skryf hy 'n blanko tjek uit waarin die spesialis enige bedrag kon invul. Hy pleit bewoë: "Skryf enige bedrag daarin! Doen enigiets solank jy net my vrou kan gesond kry! Ek sal betaal!" Die spesialis antwoord: "Ek

kan niks vir haar meer doen nie." Binne 7 dae is sy vrou oorlede. Die man was gebroke. Hy't niks meer gehad om voor te leef nie. Hy het sy goed begin uitdeel, want dit het niks meer vir hom beteken nie. Sy lewe het geword soos 'n hawelose seilboot op die

oseaan; sonder anker, sonder roer en sonder 'n seil. WAT SÊ HIERDIE WARE GEVAL VIR ONS? Daar Is Goed Wat Nie Met Geld Gekoop Kan Word Nie. Nie ál die geld van daardie skatryk man kon sy vrou se gesondheid terug koop (Vervolg op bl. 13)

9


FOTO-NUUS Gesinskamp - 28 - 30 Septeber 2012

Past Smit maak ‘n uitnoding en mense stroom vorentoe by Hepsiba kamp.

Bybel Sondag - 14 Oktober 2012

Bo: Daar was ‘n geld legging gehou waar die kinderkerk en die hele gemeente deel gehad het. Dankie!

Bemarking - 14 Oktober 2012

Bo: ‘n Uitstalling van verskeie Bybels nl. Afrikaans, Engels, Flaams, Hebreeus en selfs Bybels wat dateer uit 1878. Bergklim - 13 Oktober 2012 Cassie Dreyer van die Tehuis Aandskemering het bemarking vir die Tehuis kom doen.

Op die foto regs is Petro Uren besig om die gemeente in te lig oor die Kinderhuis van Robertson. Dit het werklik ons harte diep geroer.

10

Regs: Dapper en stapper begin almal te stap.

Links: ‘n Lekker ontbyt op die berg met en ‘n wonderlike uitsig!


FOTO-NUUS Senior Geselligheid - 20 Oktober 2012

Die kos was heeeerlik! Baie dankie aan Goedgedacht se kokke.

Bo: Pieter Brand besg om te vertel wat hulle alles op Goedgedacht doen.

Huweliksdiens - 21 Oktober 2012

Bo: In die gemeente is dit ons gebruik om eenkeer ‘n jaar die huweliks belofte weer teenoor mekaar af te lê.

Bo: Elna & Chris Huisamen bedien seniors met ‘n lied. Bo regs: Anthony Otto is staande toegejuig vir sy pragtige stem.

Voorstelling - 21 Oktober 2012

Vanaf regs: Andrew Larey, Johan & Dedre Huysamen met hul dogter.

Kanselruiling - 28 Oktober 20122 Links: Past. Jannie Smit van die Paarl het ons kom bedien met die Woord. Regs: Ons aanbiddingspan wat saam past. Piet Smit in die Paarl gaan bedien het.

Kinderkerk Moet die volgende uitgawe van die Aptydwekker nie mis nie. Jul foto’s gaan daar in wees van jul uitstappie.

Hoop is soos die son: as jy in sy rigting kyk, werp hy die skadu’s van jou probleme agter jou.

s mile el S u m a ~S

~

11


AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers) (Vervolg vanaf Oktober)

In desperaatheid kondig die sangleier skielik aan: ,,Tant Sannie gaan nou vir julle ‘n storie vertel!” Ek skrik geweldig en bid: ,,Here Jesus, help my vannaand.” In die vreeslik lawaai het hulle die aankondiging skynbaar nie eers gehoor nie. Ek staan op en sê hardop: ,,As julle stil sit en julle arms vou gaan ek julle ‘n storie vertel!” Die volgende oomblik draai almal hul reg op hul banke, vou hul arms en kyk my afwagtend aan. ‘n Mens kon jou oë nie glo nie! Vol blydskap begin ek met my boodskap. Namate ek voortgaan word hulle belangstelling steeds groter. In hierdie intensiewe stilte hoor ek ‘n stem wat baie duidelik sê: ,,Jy is darem ‘n wonderlike prediker. Kyk jou invloed op die kinders! Niemand anders kon hulle beheer nie.” Vir die oomblik was dit so subtiel en verleidend, met so ‘n bekoring vir die vlees dat my hart dit as ‘n aangename feit wou aanvaar. Die volgende sekonde het ek ‘n stem gehoor, soos ‘n groot silwerklok wat bokant my lui: ,,Wat het jy wat jy nie ontvang het nie? En as jy dit ontvang het, waarom roem jy asof 12

jy dit nie ontvang het nie?” Met ‘n geweldige skok en vrees voor die aangesig van God, wat hoogmoed nie ongestraf sal laat nie, roep my siel na Hom om genade en vergifnis. Terwyl hierdie stryd in my siel gewoed het, moes ek steeds met my boodskap voortgaan. Hoe dank ek my God vir al die gawes van die Heilige Gees! Hoe het die spreke en uitleg van tale my daardie dag gered van ‘n afgrond waarin menige prediker hom reeds te pletter geval het! Hierdie ondervinding van meer as 27 jaar gelede, is nog vars in my geheue. Ek kan die groot liefde van God nie peil nie. ‘n Liefde wat my die oggend vroeg gewaarsku het terwyl Hy bewus was van die versoeking wat die duiwel besig was om vir my te berei vir die aand. ,,Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.” 1 Kor. 10:13. (Vervolg op bl. 15)


(Vervolg vanaf bl. 9)

(Past. Piet Smit)

nie. Hoe dikwels mors ons sulke mooi en kosbare dinge op. Ons laat glip dit deur ons vingers om dit nooit ooit terug te kry nie. Toe ons dit moes waardeer, opgepas en gekoester het, het ons nie die waarde daarvan besef nie: Huwelike, verhoudinge, vriendskap, gesondheid, 'n goeie naam ... As Jy Hoop Verloor, Het Jy Alles Verloor Kyk net wat se patetiese man het hierdie vernuftige sakeman geword; die oomblik toe hy sonder hoop is. Hy wat eens 'n sake onderneming suksesvol kon bestuur, het 'n tragiese bejammerenswaardige figuur geword.

Alles Op Aarde Is Slegs Tydelik Jesus het dit mos vir ons al lankal gesĂŞ (Mat 6:19): "Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;" Dus, moenie jou hoop stel op aardse en tydelike dinge nie. Dis alles bestem om tot niks te kom. Ons gaan op die ou end alles verloor. Ek en jy gaan tot selfs hierdie aardse lewe verloor! Stel jou lewe op die dinge daarbo. Daar waar Jesus is (Kol. 3:1-3). Hy's ons hoop en ons verwagting. Wie Hom ken, sal verewig lewe! (Joh. 11:25) %%%

13


READ YOUR BIBLE A pastor friend recently told the true story of one of his church members, an attorney, who after meditating on several scriptures, decided to cancel the debts of all his clients that had owed him money for more than 6 months.

moved away though not likely. 16 of the 17 letters came back to him because the clients refused to sign for and open the envelopes fearing that this attorney was suing them for their debts.

He drafted a letter explaining his decision and its Biblical basis and sent 17 debt canceling letters via certified mail.

How profound! We owe a debt for our sin and God is willing to cancel it but too many people will not even open the letter that explains that.

One by one, the letters began to return, unsigned and undelivered. Perhaps a couple people had

Are you guilty of not opening your Bible and reading enough of God's Word? oOo

In die môre wanneer jy wakker word, is Ek daar. Ek is daar by elke maaltyd wat jy nuttig en as jy al moeg is, gee Ek jou krag. As die skaduwees lank raak, is Ek nog daar. By elke woord is Ek teenwoordig en in alles wat jy doen, help Ek jou. Ek lei jou oral waar jy gaan en beskerm jou van alle gevare. Ook versorg Ek jou en dra jou nog altyd wanneer die skadu’s daal en Ek hou oor jou die wag die hele nag deur tot Ek jou weer opwek, want Ek het jou lief en jy is My kind. Ek is die ONSIENLIKE ALLEENWYSE God, jou Vader (Ingestuur deur Sannie Burger)

14


AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers) (Vervolg vanaf bl. 12)

opstaan. Dan moes een na die ander hardop bid en sy sonde Sonskynhoekie se bely. gebeurtenisse was gewoonlik so Toe die liewe ou seuntjie uiteenlopend in aard soos die se beurt kom, snik hy die Suid- en Noordpool. Baie dae volgende belydenis uit: ,,Liewe het die kleingoed met Jesus, vergewe my. U weet onvergeetlike dinge te hoe ek die kondensmelk, voorskyn gekom. Ek suiker en konfyt stilletjies sal nooit een lieflike eet wanneer Mammie ou seuntjie van ses Ek sal een lieflike nie in die spens is jaar vergeet nie. Hy seuntjie nooit….. nie.” het bitterlik gehuil Miskien glimlag ‘n leser toe die uitnodiging hieroor en dink: ,,Ag, hoe vir bekering gevolg kinderlik,” Ja, maar hoe wens ek het op ‘n ernstige boodskap van dat so ‘n ernstige waarskuwing teen sonde. sondebewustheid elke lid van die Om te verhoed dat dit ‘n Kerk van Christus sou aangryp. ligsinnige gewoonte word dat ‘n Magtige wêreldwye herlewing almal na vore kom met elke sou die onvermydelike gevolg uitnodiging, het ons gewoonlik wees! gevra dat diegene wat hulle wil (Vervolg volgende maand ) bekeer in hulle sitplekke moes Verdere ondervindings

DIE SKEPPER SE DIEET (Jordan S. Rubin) (Vervolg vanaf bl. 6)

Son: “Dad, can you write in the dark?” Dad: “I think so. What is it you want me to write?” Son: “Your name on this report card.”

van hulle liggame te luister as dit nie van ‘n ander bron kom nie. Elkeen wat al siek was, weet dat hongerpyne ophou in tye van siekte. Enige poging om daardie tekens te ignoreer en te eet, veroorsaak gewoonlik hewige braking en later ongemaklikheid. $$$ 15


Hou op om gif namens ander te drink Party motoriste jaag deesdae

waardeer nie. Almal is verkeerd

soos maniakke op die snelweë.

— vanaf die kerk tot die werk.

Ander probeer weer soos ‘n

Die dilemma is dat woede net

wafferse “Mad Max” kyk oor

mooi niks hieraan verander nie.

hoeveel stopstrate hulle op ‘n

Woede is wanneer ander

dag kan

droogmaak

jaag.

en jy drink

Blykbaar

die gif

dink hulle

namens

dat hulle in

hulle. God sê

die Britse

dat straf

Geheime

Hom alleen

diens werk

toekom, nie

waar elke 007 “a licence to kill”

ons nie. Net Hy het al die regte

het, of so iets. Waag jy dit om vir feite tot sy beskikking, nie jy of sulke bestuurders toeter te

ek nie. Los gerus maar daardie

blaas, dan praat hulle lelike

jaag-brigades uit. Moenie jouself

vingertaal met jou. Of hulle

gedurig opwerk oor al wat ‘n

swaai gebalde vuiste in jou

wetsoortreder is nie. Of oor elke

rigting.

korrupte waarvan jy hoor of lees

Te veel mense is propvol woede. nie. Doen jy net wat reg is voor Almal is vir almal kwaad. Almal

God. Woon en werk rustig voort

voel verontreg, ingedoen of

soos wat Psalm 37 sê.

verkul. Niemand word genoeg betaal of 16

(Stefan Joubert)


ONS STEL BEKEND Hierdie maand gesels ons met

Sandra Leander ♦ WAAR IS SUSTER GEBORE?

Malmesbury ♦ WATTER SOORT WERK DOEN SUSTER?

Onderwyseres ♦ BEOEFEN SUSTER ’N SPORT? ♦

♦ ♦

♦ ♦ ♦ ♦

♦ ♦

Nee WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE? Die lofprysing veral op ‘n Sondag. WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Joyce Meyer WIE IS SUSTER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER? Michael W. Smith WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Die dag toe die Here my geroep het om sy kind te word. WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Beespoot kerrie HOE ONTSPAN JY? Ek ontspan deur televisie te kyk. WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? ‘n Rustiger werk bv. kantoor werk. WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Dankie vir die Here dat ek kan opstaan elke dag. WAT BEGEER SUSTER NOG VAN DIE HERE? Bekering van my man. WAT FRUSTREER VIR SUSTER DIE MEESTE? As my kinders in my klas hulle skryfbehoeftes vergeet. ~~~ 17


The Lord’s Prayer for Children Our Father who art in heaven; Hallowed be Thy Name; Thy kingdom come; Thy will be done on earth as it is in heaven; Give us this day our daily bread; And forgive us our trespasses as we forgive those who trespass against us; And lead us not into temptation; But deliver us from evil; For Thine is the kingdom, and the power, and the glory, forever and ever. Amen

Die Bybel het hande, want dit gryp my vas. Dit het voete, want dit haal my in as ek probeer wegkom van wat dit sĂŞ.

SUPPORT

T

o bring out the best in those around you, give them encouragement and show them loving appreciation.

18

Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word, laat u koninkryk kom, laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde Gee ons vandag ons daaglikse brood, en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koningkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen


KLEUR MY IN GEE IN BY DIE KINDERKERK (Laerskool kinders en kleuters)

Naam:

_______________________Telefoon nr. __________________ 19


SWART SAKKE a str Ek

! rk ste

Pr ob ee rm y! !!

Kontak Hendrik Burger 082 649 4653

Printer te koop !!! Kerkkantoor het HP Officejet Pro K550 kleur printer wat in onbruik is. Druk pragtige foto’s, ens. Nog so goed soos nuut! Stel jy belang? Kontak Kerkkantoor 022-487 2200

Uitstekende diens! Vra Susan Smit

20

Facebook ICON

Aptytwekker  

Maandlikse Nuusblad

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you