Page 1

Koerant met hart I The paper with heart TEL: 058 ­ 303 5407

WOENSDAG 29 MEI 2013

WWW.MALUTINEWS.CO.ZA

FREE

DIE luukse Mercedes­Benz wat aan KwaZu­ lu­Natal­Tafelronde se Cannonball Run 2013 deelgeneem het, het groot belangstelling ge­ wek. Foto: Willie van Rensburg

EMMERENCIA SWARTZ

Vrou steeds soek

Geld blitsig geïn MANNE en hul karre. Lamborgini’s, Ferrari’s, Porches en ander luukse karre het die afgelope naweek ’n draai in die Oos-Vrystaat kom maak. Dit was die KwaZulu-Natal-Tafelronde se Cannonball Run 2013. Hoewel daar ’n bietjie minder inskrywings was, was die organiseerders bereid om ’n maksimum van 30 inskrywings te aanvaar.

Vroeg Vrydagoggend het die deelnemers in Durban byeengekom waarna hulle vertel is wat hulle die naweek te wagte kan wees. Die roete en take wat uitgevoer moet word, bly ’n verrassing vir elke deelnemer. Elke jaar se roete verskil. Die groep het Sondagoggend op Bethlehem aangekom waar lede van die Bethlehem-Tafelron-

de hulle bygestaan het met hul opdrag wat hulle by die lughawe moes uitvoer. Weens die spoed wat die voertuie handhaaf en vir die publiek se veiligheid het min mense daarvan geweet. Dis eintlik goed, want een van die deelnemers het sy MercedesBenz se deur wat opwip erg beskadig. Die Cannonball Run is ’n

geldinsameling en die geld word vir liefdadigheid gebruik. In 2010 is daar ook ’n Cannonball Run gehou waartydens deelnemers van Johannesburg af die Oos-Vrystaat besoek het. Een van die deelnemers se opdragte was om na die Dihlabeng-hospitaal toe te gaan. ’n Bubble CPAP-masjien en ’n broeikas is toe aan die neonatale eenheid oorhandig.

’n VERSTANDELIK GESTREMDE vrou van Bethlehem, Emmerencia Swartz (35), wat sedert 2 Mei vermis word, is steeds soek. Maluti het voorheen oor Swartz berig. Emmerencia het gewoonlik Saterdae saam met haar ma, Emmie, en haar suster wat ’n paar maande gelede oorlede is, karre by die munisipale kantoor naby die Metropolitan-sentrum opgepas. Doors Vorster, ’n familievriend, sê Emmerencia het gereeld afgedwaal en op ’n keer saam met haar suster weggeloop. Kort nadat sy weggeraak het, het Vorster leidrade opgevolg van waar sy moontlik gesien is, maar sonder enige sukses. “Sy is nou al 27 dae weg. Die polisie was Maandag hier by ons op Christenburg. Hulle het al oral gesoek, maar hulle kry haar nie,” sê Vorster. Enigeen met inligting kan die polisie by 058-307-2700, Emmie Swartz by 071-9081396 of Vorster by 073-8901864 bel.


2

MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

Woon jaarlikse dinee by VAN Nu­Pro­voere se sui­ welklante wat hul jaarlikse dinee by Lavender Hill byge­ woon het, is van links Henri Smit, André Smit, Susan Jooste, Frans Jooste, Van Wyk Wolmarans, Stoffel Wolmarans, Jan Rossouw, Freddie Durow, Gerrit Higgo, Koos van Rensburg (hoofbe­ stuurder: VKB) en Niel Un­ gerer (besturende direkteur: Nu­Pro Commodities).

Spreker op dinee

NU­PRO se jaarlikse dinee is verlede Vrydagaand by Lavender Hill gehou. Graanboere wat graan aan Nu­Pro verskaf en wat die dinee bygewoon het, is van links Hermanus Swart, Chris Schoonraad (algemene bestuurder: Nu­Pro Commodities), Linde du Plessis, Chris du Plessis, Arnold Bender (senior graanhandelaar: Nu­Pro Commo­ dities), Petrus van Eeden, Koos van Rensburg (hoofbestuurder: VKB­landbou) en Niel Ungerer (besturende direk­ teur: Nu­Pro Commodities).

THEO VENTER (middel), politieke ontleder van die Noordwes­Universiteit se Potchef­ stroom­kampus, was die spreker op Nu­Pro se dinee wat by Lavender Hill gehou is. Ven­ ter het oor die politieke klimaat en ons inge­ steldheid daaroor gepraat. Hier is hy saam met Niel Ungerer (besturende direkteur: Nu­ Pro Commodities) en Eduard Marais (PSG Consult).

Vereer redakteurs LYNDA GREYLING (tweede van links), redakteur van Maluti, is Vrydagaand op ’n glansgeleentheid in Johannesburg as een van die drie topfotograwe in die afdeling nuus tydens die Sanlam­ MDDA­toekenningsgeleentheid aange­ wys. Nog twee van die Volksblad­groep se redakteurs was onder die topdrie in hul onderskeie afdelings. Van links is Li­ zette Slabber (Kalahari Bulletin Uping­ ton, beste koerant), Greyling, Christo van Staden (assistent­redakteur, Volks­ blad) en Susan Maré (Vrystaat, mense­ stories). Foto: Moses Moya

31 Mei: Die Cluny Animal-trust bied ’n gholfdag by die Clarens-gholfklub aan. Bel Jan Sander by 078-246-2553 of Rose Bailey by 082-879-0161. 31 Mei: ’n Tekkie Tax ten bate van verskeie liefdadigheidsorganisasies. Plakkers is teen R10 by die Golden Gateway-hospice te koop. Bel Elise Willis by 058-303-7108. 17-28 Junie: Primêre gesondheidsorg bied aan diegene wat nie onlangs hul kinders teen polio en masels laat inent het nie, die geleentheid om dit nou te doen. Enige kliniek, asook dr. Wessels se spreekkamer en die Hoek-apteek, kan besoek word. 22 Junie: Rosendal se jaarlikse plesierrit val vanjaar saam met die NG kerk Rosendal se 100ste bestaansjaarviering. Bel Jaco van der Merwe by 072-591-2348 of e-pos jakesmaraai@gmail.com.

Jasse benodig DIE Bethlehem-Rotariërs samel jasse en baadjies vir die winter in om aan behoeftiges te gee. Enigiemand wat van hul oues ontslae wil raak, kan dit by Diesel Electric in Kerkstraat 26 inhandig. Bel Herman Wessels by 082-572-0754 of Brian Jardine by 073-711-1227. ) Alle oud-leerlinge wat van 1955 tot 1962 in Tom Naudé en die Handelsafdeling Pietersburg op skool was, kan op 24 Augustus ’n reünie by Ridgeback Village in Centurion bywoon. Bel Yvonne Pienaar by 082-626-0320.


MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

Raadslid se huis bestook DIE afgelope week was daar onrus in Kgubetswana, Clarens. ’n Raadslid se huis is met klippe bestook en brandende bande is in haar tuin gegooi. Die toegangspad na Clarens van Fouriesburg is versper en niemand het dit naby gewaag nie. Inwoners vrees die geweld gaan toeneem totdat werkers wat glo nie regverdig by dié munisipaliteit aangestel is nie, afge-

KLIPPE is gegooi en goedere aan die brand gesteek tydens oproe­ ringheid in Clarens.

Foto: Marguerite Vermeulen.

dank word. Raadslid Roselina Mokoena se huis is met klippe bestook. Die mense is baie kwaad vir haar. Benewens dat sy “aangekla” word dat sy nie haar beloftes aan die inwoners nakom nie, het sy blykbaar haar seun en ander familielede aangestel toe plaaslike mense om die werk aansoek gedoen het. “Die mense gooi klippe en as die polisie kom, kruip hulle weg. Inwoners is bang die polisie skiet op hulle.” Mokoena sê sy weet nie hoekom hulle kwaad is nie en dat al die mense wat sy op die dorp aangestel het, in die omgewing woon. Die enigste uitsondering is kontrakteurs wat ’n stadion bou. Sers. Mmako Mophiring, polisiewoordvoerder, kon nie bevestig dat die polisie rubberkoeëls gebruik het om die groep in bedwang te bring nie, omdat niemand skote aangemeld het nie. Hy het voorts gesê die polisie sal die situasie monitor om omstanders te beveilig. Volgens ’n inwoner het die munisipaliteit nou “geanswer”. Die township se inwoners kan nou snags rus kry en Ace Magashule, Vrystaatse premier, kom hulle toespreek. “Ek en die ander mense sê dit gaan niks help nie, want hy werk nie.”

3

RAYMOND PROVIS, chief financial officer at the Dihlabeng Municipality, attended a management meeting of the AHI Bethlehem to explain the valuation roll. From the left are Rina Schulz, Alta Herbst, Willi Pienaar, Anthony Oliver, Dimitri Williams, Raymond Provis, Romano Ryan, Gerrie Roets, Johan Voigt (chairman) and Johnny Marx.

AHI meets about valuations WITH property valuations going up with 48%, would it still be viable for business owners to run a business? And why an increase of 48%? Concerned about the effect an increase such as the above-mentioned one can hold, the AHI Bethlehem’s management held a meeting with Raymond Provis, chief financial officer (CFO) of the Dihlabeng Municipality. Provis provided information on the background of the valuation roll. At the moment the final valuation roll is still being reviewed for anomalies. “It may seem that it is a drastic increase when a property’s valuation rate is up with 48%, but we looked into all of the businesses and are in the process of investigating anomalies so

that the appropriate corrections can be made prior to publication. An example is a business paying R1 000 for premises worth millions. We are rectifying the mistakes made in the past so that everybody pays the same.” Residential valuation will be going up with 13%. The valuation objection period will end on 24 June 2013. Prescribed forms will be placed on the website and at the municipal offices where the public can formally lodge objections. Once the objection process has been completed, the appointed valuator will then assess the merits of the objection and based on that, adjustments could be made. If the valuator rejects the objection a valuation ap-

peal board will entertain the objections and make the appropriate ruling. Amendments to the credit control policy that deals with tenant accounts has been made. The municipality will endeavour to register owners only for services on their properties. Tenant registration currently in place will continue until the tenant vacates, the account is closed or the municipality cancels the contract of the tenant. The municipality shall, whenever possible, combine any separate accounts of persons who are liable for payment to the municipality, into one consolidated account. The municipality reserves the right to cancel a contract with the customer in default and register the owner only for services on the property.


4

MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

Ace kom Veroné steeds sonder skenker ‘praat’ Marguerite Vermeulen

DIE afgelope week het inwoners van Kghubetswadeur na op Clarens Lynda Greyling in opstand gekom teen die munisipaliteit – eintlik teen ’n betrokke raadslid wat daarvan beskuldig word dat sy nie haar beloftes wat sy tydens die verkiesing gemaak het, nakom nie. Van die beloftes was om werk te skep en beter dienslewering te bewerkstellig. Verlede jaar is die munisipale gebou op die dorp met klippe bestook, vrae is gevra en te oordeel na aan wat nou gebeur het, het die inwoners nie bevredigende antwoorde gekry nie. Interessant is dat die opstokers eers die aand die toegangspad na die dorp versper en klippe gegooi het. ’n Bekommerde pa sê sy 14-jarige dogter was onder die groep opstokers. Sy het uit die huis geglip om haar by die groep aan te sluit. Die pa sê sy kind is stout. Miskien het sy soos talle ander jong mense rede om ontevrede te wees. Wat is hul vooruitsig om eendag werk te kry? Kyk ’n mens na die werkloosheidsyfer is hul kanse maar skraal, behalwe as hulle entrepreneurs word. Maluti het drie weke gelede berig dat die uitvoerende burgemeester later vanjaar Switserland toe gaan om ’n eerbewys as die beste burgemeester te ontvang. ’n Hele afvaardiging gaan hom vergesel. Nou word beweringe gemaak dat die eerbewys “gekoop”is. Die uwe was Maandagaand op ’n vergadering waar dit ten sterkste ontken is. Nadat die DAkoukusleier, Roy Jankielsohn, betoog gelewer het, wil Ace Magashule die afvaardiging verbied om te gaan. Klaarblyklik is daar R200 000 begroot vir reiskoste om te gaan. Inwoners het nou gehoor Magashule kom “praat”. Volgens hulle kan hy maar kom, dit is nie te sê hulle gaan na hom luister nie. Die mense se hy werk niks.

KLEIN Veroné Weyers was net ’n paar maande oud toe sy met leukemie gediagnoseer is en het steeds nie ’n beenmurgskenker nie. Daar is blykbaar oorsee ’n gedeeltelik ooreenstemmende skenker, maar Igne en Pieter Weyers moet nou met hul siekefonds gesels om uit te vind hoeveel die fonds sal betaal. Veroné het dringend dié beenmurgoorplanting nodig en ondergaan nou chemoterapie. Aangesien die kans 1 uit 100 000 is om ’n geskikte skenker op te spoor moet soveel moontlik mense hulself laat toets. Nie een van haar ouers is geskikte skenkers nie. Wanneer iemand hulself laat toets, word hulle op die Suid-Afrikaanse Beenmurg-register (SABMR) geregistreer. Dit beteken dat ander pasiënte ook sal weet indien jy ’n geskikte skenker vir hulle is. Dit is nodig omdat 75% van pasiënte nie ’n geskikte skenker in hul familie kry nie. So iemand sal op dié register wees totdat hulle 60 jaar oud word en daarom versoek die organisasie dat mense hul kontakbesonderhede in die register op datum sal hou. Om te toets of jy ’n geskikte skenker is, moet

VERONÉ WEYERS jy tussen 18 en 45 jaar oud wees, meer as 50 kg weeg, ’n liggaamsmassa-indeks (BMI) van minder as 30 hê en bereid wees om enigeen te help. Die organisasie word net met skenkings bedryf. ’n Molekulêre (DNS-) bloedtoets om vas te stel of ’n pasiënt en skenker pas, kos R2 000. Indien iemand nie die toets kan bekostig nie, sal hulle op ’n lys geplaas word tot wanneer die

organisasie ’n skenking kry. Dan sal die persoon in kennis gestel word waar die naaste kliniek is waar hy hom kan laat toets. Indien ’n skenker wel betaal, maar nie R2 000 kan betaal nie, kan ’n skenker ’n skenking van R350, R750 of R1 400 doen om die koste gedeeltelik te delg. Mense tussen 46 en 60 kan ook die toets ondergaan, maar moet die volle R2 000 betaal. Iemand wat dink dat hulle moontlik MIV of hepatitis het, moenie skenk nie. ’n Persoon kan nie skenk indien hy seksueel betrokke by iemand was wat dalk MIV of hepatitis het nie, of van wie die seksuele agtergrond onbekend is. Wanneer ’n geskikte skenker geïdentifiseer is, word stamselle by die skenker geoes. Dit sal in ’n private kliniek gedoen word en koste word nie deur die skenker gedra nie. Die persoon word dan met ’n groei-hormoon ingespuit, wat die produksie van stamselle versnel. Hierdie ekstra selle sal in die bloedstroom wees waar hulle deur ’n selskeidingsapparaat geoes word. ’n Skenker word dan vier tot ses uur aan die apparaat gekoppel en dit kan oor twee dae strek. Daar is dus geen bloedverlies nie.

God voorsien aan sy kinders op sy eie manier GOD het geweet en gesorg: Lees Genesis 22: 1 – 14 “Abraham…sien agter hom ’n skaapram wat aan sy horings in ’n bos vasgevang is. Hy het die ram gaan vat en hom in die plek van sy seun…geoffer. Toe noem hy die plek: ‘Die Here voorsien.’ Daar word nou nog gesê: “Op die berg van die Here word voorsien.” In The Pilgrim van Desember 1976, vertel S. Nathan die sendeling Angus Brower het in die Kongowoud sendingwerk gedoen deur van grammofoonplate met die evangelie in die inboorlingstam se taal gebruik te maak. Dit was in die tyd voor kassetbande. Toe raak sy grammofoonnaalde op. Hy het in die destydse Leopoldville en ander bereikbare winkels vergeefs daarna gesoek. Toe Kerstyd nader kom, het Na-

Geesgenoot

than in Engeland gereël ’n algemene winkel moet vier pakke met droëvrugte na vier adresse in die Kongo (nou Zaïre) stuur. Een van die pakke het by ’n sendinghospitaal beland. Mej. Forrel, die sekretaresse, het dit ontvang en oopgemaak. Net daarna kom Angus die eerste keer in sewe jaar daar aan. Sy nooi hom om van die droëvrugte te vat. Toe hy die pakkie uit die houer lig, roep hy in verbasing uit: “Loof God!” Die bodem van die houer lê vol grammofoonnaalde,

wat blykbaar in die winkel, sonder dat iemand dit opgemerk het, in die houer geval het. “Ek het so gebid vir grammofoonnaalde,” sê hy aan die verbaasde mej. Forrel. Soos met Abraham weet God van sy kinders se behoeftes en Hy voorsien op sy eie manier. Die geheim is: Dit gebeur met die Christen wat in die wil van God beweeg. Abraham het in gehoorsaamheid aan God sy seun gaan offer, en op daardie plek van gehoorsaamheid, het die Here in sy behoefte voorsien. Weg van God af, op ’n weg van ongehoorsaamheid, sal dit nie gebeur nie, tensy die persoon na God toe omdraai. Elkeen wat weet hy bevind hom op die berg van die Here, die plek van gehoorsaamheid aan God, kan vertrou in God se voorsiening. www.kragvirvandag.co.za: ds. Manie Colyn


MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

PLUS EARN POINTS

WEEKEND WINNERS 2899

NOW ONLY

SAVE 6.00

6499

Stork Country Spread Medium Fat Spread Tub 500g

(Consists of Braai Chops & Stew Cuts)

BUY ANY 2 FOR

9800

2499 Each

BUY ANY 2 FOR NOW ONLY

2400 Fanta, Sprite or Stoney Assorted 2 litre

Each

SAVE 10.00

68

99

per pack

SAVE 16.00

PnP 2 ply Toilet Tissue 18s

Each

PnP no nameTM Shredded Tuna in Salt Water 170g

9400

per pack

SAVE 36.00

Pampers Sleep & Play Disposable Diapers Value Pack Mini 68s, Midi 58s, Maxi 50s or Junior 42s

CASE PRICE

13799

NOW ONLY

00

949

Frisco Instant Coffee Original, Strong or Granules 750g

PnP no nameTM Red, Smoked or Chicken Viennas 1kg

NOW ONLY

Each

SAVE 8.00

Bulk Lamb Forequarter Pack

PnP no nameTM Frozen Chicken Braaipack 1.8kg

69

1399

per kg

NOW ONLY

NOW ONLY

Product has been styled for photograpy

Muirhead’s Blended Scotch Whisky 750ml

SAVE 19.00

Castle Lager Non-returnable Bottles 24 x 340ml or Cans 24 x 330ml

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

Most Trusted Retailer 2012

PRICES VALID 30 MAY - 2 JUNE 2013 AT ALL PICK N PAY SUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERS

IN GAUTENG, FREE STATE, NORTH WEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG. EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES. smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

Most Reputable Retailer 2013 www.picknpay.co.za

Please Recycle

CUSTOMER CARE

TOLL FREE: 0800 11 22 88 (LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

1178044B_E

5


6

MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

Mashinini proud of growing business provider for the Dihlabeng MASHININI ENTERPRISES Municipality. “The Dihlabeng started off as a small business, Municipality has been put in a with David Mashinini owning a bad light regarding the former small shop, Mini Market, in the dumping site where people and township selling vegetables pigs were vying for food.” soon after he started farming. The site has not been used Since then Mashinini’s as a dumping area since the business has grown tremennew Bethlehem regional landfill dously. site, which is one year old, was Today he is the proud owner opened. of six farms – three in the Paul Mashinini Enterprises saw to Roux district and three at it that the site was rehabilitated Daniëlsrus. A farm manager – a project he is very proud of. manages the farms. DAVID MASHININI Mashinini Enterprises is now Mashinini raises cattle. “I am upgrading the sewerage system in Bohloextremely proud of my Brangus stud.” kong, as the township has become so big In 2007, Mashinini bought his first that the existing system has become too TLB. small. All kinds of earth-moving equipment Mashinini Enterprises is busy with followed – tippers, trucks and so forth. various projects. He recently bought three refuse trucks, They make contours on farms and even which were delivered a few weeks ago and clean dams. he immediately saw to the trucks doing the Farmers and the public can also rent the jobs they were meant to do. equipment. Mashinini has managers in the The trucks can lift mobile refuse bins various sectors of his business. and tip the refuse into a truck. It is bigger For Mashinini, delivering a good service bins than Bethlehemites are used to. This is vital. Mashinini enjoys giving back to the method has been used in the cities for communiy. quite a few years. Over the years he has helped some Bins are filled and pushed out on the students go to university. pavement on refuse day. When emptied, More recently he sponsored a soccer the bins are put back on the pavement for tournament, the Mashinini Enterprises Top the homeowner to put back on his proper8, to develop soccer in the Thabo Mofutsaty. nyana District. Mashinini has been appointed as service

Kan hul woord goed doen REDENAARS van die Laerskool Jordania het aan die ATKV­redenaarskompetisie deelgeneem en het na die halfeindronde deurgedring. Van links voor, is: Rowan Scholtz en Krizelle Minnie; agter: Theunis Bredenkamp en Chrisné Kruger. LINKS: Luan de Lange, ’n gr. 7­leerling aan die Laerskool Jordania, het aan die Po Leung Kuk­wiskunde­kompetisie deelge­ neem en is as reserwe vir die Vrystaat­span, wat in Hongkong gaan deelneem, gekies.


MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

7

Sentrum vier 11 jaar DARRYL SE DIENSSENTRUM op Bethlehem is ’n bekende onderneming wat al sinoniem met algemene herstelwerk van hoogstaande gehalte geword het. Die onderneming vier vanjaar sy elfde bestaansjaar. Motors van alle fabrikate word in Darryl se Dienssentrum herstel en versien, hoewel die saak in Volkswagen, Honda, Colt, Mercedes-Benz en BMW spesialiseer. Wat Darryl se Dienssentrum bene-

wens gehaltediens uitsonder, is billike pryse en vriendelike personeellede. Jare lange kliënte kom telkens terug na die sentrum omdat hulle baie tevrede is met die kliëntehantering en met die goeie diens wat hier gelewer word. Darryl Allwright, die eienaar, bedank al sy lojale kliënte vir hul volgehoue ondersteuning. “Sonder julle sou die dienssentrum nie elf jaar kon bestaan nie. My groot waardering aan almal,” sê hy.

DARRYL SE DIENSSENTRUM vier vanjaar sy 11de bestaansjaar. Hier is Daan Mostert (links) en Darryl Allwright, eienaar.

DIE personeellede van Darryl se Dienssentrum is van links Karen Kru­ ger, Hendrik Mosia, Joseph Mazibuko, Buzz Viljoen en Aletta Mofokeng.


8

MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

Lené ’n sakevrou in murg en been EIENAAR-BESTUURDER van drie besighede, vrou en ma – dít is Lené van Wyk. Lené is die eienaar-bestuurder van die Engen Prime Stop, Engen Riemland-vulstasie (voorheen bekend as Zenex) en Life Mineral Water. Maluti het Lené uitgevra. Jy was nie altyd ’n sakevrou nie, watter beroep het jy gevolg? Ek was sowat agt jaar ’n landdros by die departement van justisie in Welkom en Randburg. Ek het daarna ’n ruk as advokaat gepraktiseer.

24 uur per dag oop is. Hier kan moeë reisigers vars wegneemkoffie en varsgebakte pasteie, croissants of toebroodjies koop wat daagliks by die Corner Bakery in die winkel gebak word.

LENÉ VAN WYK

Hoe het jy op Bethlehem beland? Ek het my man, Anton, ontmoet waarna ek my op Bethlehem gevestig het. Hoe lank is jy al sakevrou? Ek is al sowat 16 jaar eienaar van die Engen Riemland-vulstasie. Vertel meer oor die Engen Riemland-vulstasie? Ek het die besigheid by Brian Hope gekoop. Verlede jaar is veranderings aan die Zenex-vulstasie se gebou aangebring waarna die vulstasie na ’n Engen verander het. Vertel meer oor die Engen Prime Stop? Tien jaar gelede het ek letterlik 100 m van die Riemland-vulstasie af die Engen Prime Stop langs die Wimpy gekoop. Al twee vulstasies beskik oor ’n geriefswinkel en Corner Bakery wat

En Life Mineral Water? Die besigheid is vier jaar oud. Dit is natuurlik gefiltreerde mineraalwater. Dit word op my man, Anton, se plaas, Roodepoort, in die distrik Clarens in ’n fabriek onder streng gekontroleerde en steriele standaarde gebottel.

Kuier graag by Hospice JADE SWERTS, matriekleerling aan die Hoërskool Voortrekker, besoek elke Vrydagmid­ dag die Golden Gateway Hospice se dagsorgsentrum as ’n vrywillige werker. Sy lees graag vir die kleuters en doen allerhande interessante aktiwiteite met hulle soos die maskers wat hulle op die foto dra.

Jy is ook ma van drie dogters. Hoe kry jy dit reg om jou tyd tussen drie besighede en jou huis te bestuur? Om my tyd te bestuur is beslis my grootste uitdaging. Ek werk volgens voorkeursake en fokus op wat nóú belangrik is. Jou kinders neem aan baie buitemuurse aktiwiteite deel. Kry jy kans om hulle te ondersteun? Ja, dit is beslis deel van my voorkeurlys. Het jy enige stokperdjies? Ek speel tennis en ek hou van kosmaak en tuinwerk. My kruieen groentetuin gee my baie plesier. Besoek gerus die Engen Prime Stop of die Engen Riemland-vulstasie en maak gebruik van die geriefswinkel. Daar word voortdurend probeer om goeie diens en gehalte na te streef.

DIE volgende spelers van die Laerskool Jordania is almal in die Oos­Vrystaatse o.12­ en o.13­ hokkiespanne ingesluit. Van links voor, is: Lissa Ackeer, Maruné McPhail, Marisca Stander, Zani Oosthuizen en Anseri van der Westhuizen; tweede ry: Leoné Lubbe en Nana van Zyl; derde ry: Izelke Craven, Jana Stuart, Niché Odendaal, Dinamarie Janse van Rensburg en Jakkie Cilliers (reserwe); agter: Marcelle Willis, Jessica Nel, Suré Fourie, Alicia Clack en Renémarie Human.


MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

9

Gehalte tel hier

MILITARY VEHICLES during the Stars of Sandstone Festival.

Photo: Lynda Greyling

Old vehicles on show FOR some years now the Sandstone Heritage Trust has worked closely with the Armour Museum in Bloemfontein to identify historically significant classic military vehicles to rescue and restore them to working order.

LT.COL. RAYMOND HOHLS was in charge of the drive­past of military vehicles.

From time to time special events, such as the Stars of Sandstone Festival, are held which showcase these vehicles to the general public. This is in line with the Defence Force’s desire to be seen as a valuable contributor to society in many different ways. The Heritage Trust includes a huge collection of tractors and other agricultural equipment, road vehicles, lorries and buses, and one of the jewels is the collection of military vehicles representing the South African Armed Forces since the Second World War – not only those used by the South African forces, but also examples of those used by the enemy. Gen. B.C. Gildenhuys, general office commanding the Armour Foundation, attended the festival at Sandstone. A collection of military vehicles went on a drive-past to salute Gildenhuys whereafter they drove around the farm as well as along the border with Lesotho. The farm is situated on the border. Among the military vehicles were an Mk IV Sherman tank, Ratel 656 MK8 and an Eland.

Wat maak jou slaghuis anDIE naam Carel Lourens word verders? bind met vleis- en sportsoorte soos Biltong en Vleis behoort aan sy rugby en hengel. klante – dis hul slaghuis en hulle Hierdie bestuurder-eienaar van vorm en slyp die slaghuis. Ons CN Lourens @ Biltong en Vleis in maak regtig goeie biltong en bilCommissionerstraat op Bethlehem tongprodukte. Benewens die geis een van die dorp se bekendste wone vleissnitte het ons gevulde vleismeesters en is reeds jare in die ontbeende hoender, varkribrol en slaghuis- en vleisbedryf werksaam. dies meer. Ons verwerk ook wildHierdie gebore Bethlehemiet is ’n skarkasse en verkoop ook wildsoudleerling van die Laerskole Jorvleis, wildsbiltong en droëwors. dania, Truida Kestell en die Hoërskool Voortrekker. CAREL LOURENS Wat is jou toekomsplanne? Hy het sy loopbaan in die sakewêOm my slaghuis as een van die bestes te vesreld by Pleasure Foods begin, daarna het hy ’n restaurant bestuur en is van 1996 heeltyds in tig – ’n slaghuis waar elke klant weet dat hy/sy die vleisbedryf. Sy stokperdjies is hengel, jag en waarde vir geld kry. rugby. Lourens sê sy sterk eienskappe is dat hy Vertel iets oor jou vrou en kinders? My altyd almal wil help en vertrou waar hy kan. Sy swak eienskappe is dat hy dit dikwels ten koste vrou, Danél, is baas van die slaghuis op Bethlevan homself doen en mense dalk te maklik ver- hem, Megan is in gr. 8 en LJ in gr. 10 aan die Hoërskool Voortrekker. trou. Waar kom jou liefde vir vleis vandaan? My ma het baie vleis op die plaas verwerk, maar in st. 8 het ek saam met haar by die Kestellslaghuis gewerk – daar het dit begin. Hoe leer ’n mens om goed met vleisbewerking te wees? Prakties – jy leer net as jy dit self doen. Dan het ek darem vleismeesters in my lewe gehad soos Gideon Joubert, oom Dana Koen en oom At de Klerck wat my baie geleer het. Die naam Biltong en Vleis? Ek was in 2002 genoodsaak om my eie plek te begin en dit was die beste naam waaraan ek kon dink. Vandag is die slaghuis bekend om sy heerlike biltong, droëwors en chillibites en kom koop kliënte van oor die provinsiale grense hier.

Wat is jou motto as sakeman? Ek word elke oggend werkloos wakker en ek moet sorg dat ek deur die dag inkomste verdien. Wat dryf jou om die beste sakeman te wees? My vrou en kinders en om ’n wesenlike verskil te maak waar ek kan. CN Lourens @ Biltong en Vleis is ’n slaghuis wat elke klant bederf met gehaltevleis teen sakpaspryse. Die smullekker Tossie-wors en spekwors is ook vir vleisliefhebbers ’n moet. Ontbeende hoenderdye, gevulde hoenderrolle en buffalo wings – dit is uniek by dié slaghuis. Topgehalte-biefstukke wat hier ryp gemaak is, maak van enige winterbraai ’n sagte, sappige ervaring. Die tuisgemaakte spekvleis sit die “byt” terug in jou ontbyt. ) Besoek CN Lourens @ Biltong en Vleis in Commissionerstraat of bel 058-303-6922.


10

MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

TAFELDOEKE Kandelare Eetgerei Peto Odendaal Lombardstr. 7. 058 303 2392. TYPING LESSONS/ TIKLESSE Begin: 01/06/2013 After hours/Na ure Tel. 082 885 2776 Amelia Beginners-speed-accuracy Beginners-spoed-akkuraatheid. TOUCH TYPING.

Was van sitkamerstelle, volvloermatte en motorsitplekke. Uitsuig van water. Gratis kwotasies. Skakel Ronel 082 788 1483

Flower Fun Kwekery: Kry jou tuin reg vir die winter. Wintersaailinge, uieplantjies en vars blomme beskikbaar vir alle geleenthede. (058 303 8423. Cambrigestr. 58. By silo's. Oop Ma. - Sa.

Debtors Clerks required in Bethlehem to join dynamic national team. Please call 0860 111 725. Telesales representatives required in Bethlehem to join dynamic national team. Basic salary plus commission and full training provided. Call 0860 111 725.

DIRTY DOWN CAR WASH AND SERVICES CC at the Frontier Inn & Casino has recruited three additional staff members since opening. From the left are Anthony Oliver (general manager: Frontier Inn), Manase Mokubung, Issecka Mofokeng, Simon Mofokeng, Math­ abelo Mosikili, Lefa Mosia, Mosa Jokwemi and Wimpie Wagner (financial manager: Frontier Inn).

Car wash shows great growth THE Dirty Down Car Wash and Services CC that started doing business just over two years ago recruited three additional staff members. The car wash was initiated by the Frontier Inn & Casino to uplift disadvantaged individuals in the Bethlehem area. The initiative is going strong and has seen many residents adopting it as their regular car wash destination. Actually, the team of Dirty Down Car Wash & Services CC are looking at expanding their business further by opening a sec-

ond car wash in the new parking area that is currently being built next to the Dihlabeng Mall. Anthony Oliver, the general manager, said to date this facility had grown from strength to strength and the team was also involved in the maintenance of the gardens at the premises. Although the car wash is on the Frontier Inn and Casino premises, anyone from the general public is welcome to utilise the facilities. “Come and enjoy breakfast while your car is being washed.”

Attended farewell function A FAREWELL function was held for the N6 students at the Maluti FET Collgede: Bethlehem Campus. The N6 top achievers are from the left Rathabile Mofokeng (Business Management), Moclupe Tshabalala (Marketing Management), Palesa Lerata (Business Management), Pule Ma­ sola (Marketing Management), Thokozile Zondo (Marketing Management) and Dikeledi Thuko (Marketing Management).


MALUTI, WOENSDAG 29 MEI 2013

11

Activities part of eisteddfod TWO new activities have been added to the exciting line-up of the English drama, poetry and prose section of the Harrismith Eisteddfod, namely mime and unprepared reading. These were added on the recommendation of Margaret Vosloo, adjudicator and teacher of Drama. Vosloo has been running her own drama studio since 2008. At her Heart for Drama Studio in Kempton Park she lives her passion for

drama by teaching what she loves. She obtained both her Business Communication (honours) degree and diploma in Counselling at the Potchefstroom University for Christian Higher Education. Although she became a licentiate of the Speech and Drama College (South Africa) in 2007, she had already obtained her Senior V from this institute in 1999. During her career she has gained a

MARGARET VOSLOO lot of experience as an adjudicator. In 2008 she successfully completed an adjudicator’s course at the

Liblab Studio with Nici Serfontein. She is an affiliated adjudicator for the ATKV and has adjudicated at various eisteddfods all over the country, including the Free State Eisteddfod in Bloemfontein, the ATKV-kunstefees and the Springs Musical Festival. She also acts as adjudicator at various publicspeaking competitions in Gauteng. Vosloo adjudicated the English drama section at the Harrismith Eisteddfod in 2011

and once again she’ll be adjudicator this year. The following are also being offered in this section: poetry; dramatised poetry; prose; dramatised prose; scriptural recital; monologue; dialogue; choral verse; dramatic choral verse; poetry programme (group); one-act play and creative writing. A complete prospectus and entry form can be downloaded from the website http:// www.harrismitheisteddfod.co.za.

Maluti 29-05-13  

Maluti 29-05-13

Advertisement