Page 1

Koerant met hart I The paper with heart TEL: 058 ­ 303 5407

WEDNESDAY 10 APRIL 2013

FREE

In wolke oor solovlug Vlieg weer nadat hy lesse moes staak Marguerite Vermeulen en Maryke Swart DIE Paramount Aviation Academy op Bethlehem het vandeesweek sy eerste vlieënier van Bohlokong sy eerste solovlug laat vlieg. “Dit het wonderlik gevoel, self al het ek nie vooraf daarvan geweet nie. “Ek voel soos ’n vlieënier,” het Khotso Motsoeneng (22) net ná die vlug gesê. Motsoeneng se instrukteur, Barry Neethling, het hom op 8 April verras om alleen te gaan vlieg. Hy het in 2010 ’n vliegkursus aan die destydse Aero Care gedoen, maar moes weens ’n gebrek aan geld eers ophou vlieg. Verlede maand het hy weer begin lesse neem nadat die Dihlabeng-munisipaliteit hom ’n beurs aangebied het. Motsoeneng staan nou op 23 vlieguur. Dit is byna die helfte van wat hy nodig het om sy vlieglisensie te bekom. Hy het in 2009 aan die Hoërskool Retief op Kestell gematrikuleer. Sy droom om ’n vlieënier te word kom van skool af. “Ander kinders het van universiteit gepraat, maar ek wou graag vlieg,” vertel hy. Hy het gesê ’n destydse inwoner van Bohlokong, Letsika Mokoena wat deesdae vir die

KHOTSO MOTSOENENG word met vonkelwyn deur sy instrukteur ná sy eerste solovlug Maandag begroet. Van links is Joggie Prinsloo, Thandi Hadebe, Motsoeneng, Jaco Smit, Barry Neethling en Lebohang Mofokeng. Inlas: Khotso Motsoeneng het pas ná sy eerste solovlug op die Bethlehemse vliegveld geland. Foto: Marguerite Vermeulen Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) vlieg, het hom geïnspireer om sy droom na te jaag. Motsoeneng is ’n werknemer by CTM op die dorp.

Tanja Sheppard, assistentbestuurder van CTM, sê: “Ons is baie, baie trots op hom. “Hy is ’n baie goeie werker en ons gun dit vir hom om iets te

wil bereik.” Thandi Hadebe van die portefeulje: ekonomiese ontwikkeling van die munisipaliteit en Lebohang Mofokeng van die

portefeulje: opkomende besighede was ook Maandag op die vliegveld op Bethlehem om Motsoeneng met sy vlug te ondersteun.


2

MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

DIE 17de jaarlikse Clarens Dinosaur Fun Wun is die afgelope naweek op Clarens gehou. Volgens die organiseerders, Sue en David Groenewald, was dit vanjaar besonder gewild met meer as 250 inskrywings.

Getooi volgens kultuur SOTHO, Zoeloe, Afrikaans . . . Die kleuters van die Anchor-kleuterskool op Bethlehem het ’n kulturele dag gehou waartydens hulle volgens hul kultuur aangetrek het.

18 APRIL – ’n Polisiëringsforumvergadering vir Panorama, Hospitaalheuwel, Jordania en La Provence word om 17:00 in die Sederhof-gebou gehou. Almal is welkom. Navrae: 058-307-5700. 19 tot 21 April – Tydens die Christusfees word blomme deur die blommeklub uitgestal. Die publiek kan in die Metropolitan-sentrum daarna gaan kyk. Die Bethlehem-koor onder leiding van Hansie Jordaan sal op 20 April optree. Rig navrae aan Retha Fourie by 083-274-5468.

Gaan na ons webblad by www.malutinews.co.za vir meer nuus en foto’s.

Koerant met hart I The paper with heart

Redakteur: Lynda Greyling Sel: 082 484 2080 Tel: 058 303 5411 lgreyling@volksblad.com

Verkoopsbestuurder: Coleen Cilliers Sel: 083 411 1064 coleen@volksblad.com

Gedruk deur Paarl Coldset Nelson Mandelarylaan 79 Bloemfontein Tel: 051 430 1050


MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

CALLING ALL ENTREPRENEURS

GOT WHAT IT TAKES TO BE A CELL C DEALER? CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESS OPPORTUNITY IN THIS REGION. CELL C POSTPAID LL SE TO R LE EA D A SIGN UP AS ES, DUCTS AND SERVIC O R P ID A EP R P R /O AND : AND BENEFIT FROM for resale d ll C products purchase • Discounts on all Ce • Annuity income

JHB 41206/R

APPLICANTS MUST: with Cell C fiess to sign a contract qualifie at th y tit en al leg a ating expenses • Be l investment and oper tia ini e th r ve co to e ce nc an fina • Have the fin

CONTACT: • Gauteng North, Mpumalanga, Limpopo: Melanie Raitt 084 174 5000 • Gauteng South: Sean van der Westhuizen 011 324 8000 • Free State, North West and Northern Cape: Dirk van der Walt 084 777 8205 • KZN: Dino Naicker 031 570 6000 • Eastern Cape: Rob Ermes 084 567 5555 • Western Cape: Francois van Zyl 021 935 7000

3


4

MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

Verkoop jasse op mark KAREN KIESER van Bethlehem het haar jasse op die jaarlikse Paasfees-vlooimark op die plein op Clarens verkoop. Foto: Lynda Greyling

Vroue benut hul vryheid FANIE SCHOEMAN, Bethlehem: WANNEER is ’n mens vry? Wat vir een mens vryheid beteken, is nie noodwendig vir die ander mens vryheid nie. ’n Vriend het my gevra om ’n brief oor die rol van vroue in die samelewing te skryf. Die mate waartoe gelyke regte die afgelope jare aan vroue toegeken is, maak die begrip emansipasie ingewikkeld. Die verandering het die afgelope jare momentum gekry. Hoewel dit met omsigtigheid benader moet word om nie aanstoot te gee nie skryf ek soos ek dit waargeneem en ondervind het. Vroeër jare was vroue binnenshuis aktiewer as buitens-

Koerant met hart I The paper with heart

Briewe / Letters huis en was hulle beskou as dié wat kinders in die wêreld moes bring, hulle moes grootmaak en versorg. Sy moes ook die huishouding te midde van druk uit verskillende oorde behartig. Tradisioneel moes die man buitenshuis werk en organiseer. Vroue het hul voet dwars gesit en ’n groter deel vir hulle opgeëis. Al het vroue nog nie oral gelyke geleenthede nie, neem hulle meer senior posbenamings aan. Vroueleiers in die politiek is vandag algemeen en topbe-

stuursposte by banke, selfs by die Reserwebank, word deur vroue opgeraap. Ook in die buiteland word vroue in die politiek raakgesien. In Israel het ’n vrou die warm sitplek ten tyde van die Palestynse aanvalskwessie gehad, in Engeland is Margareth Thatcher bekend as ’n ystervrou en die Duitse kanselier is ook ’n vrou. Jy kan daagliks vir nog sulke vroue uitkyk. Hulle laat hulle in die sakewêreld geld en behou steeds hul vroulikheid. ’n Vroulike bankbestuurder, president of direkteur bly steeds ’n moeder en tuisteskepper. Sy kan nog die woelwaterkleinseun se toon wat teen ’n klip gestamp is, gesond soen.


MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

PLUS EARN POINTS

WEEKLY WINNERS Producst have been styled for photography

32

31

75

99

Olof Bergh Brandy 750ml

3499 Each

Nescafé Cappuccino Assorted 12s, 10s, 8s or 6s

CASE PRICE

136

99

per case

Castle Lager Non-returnable Bottles 24 x 340ml or Cans 24 x 330ml

per kg

Bulk Beef Mince

4989

1579

17

9995

Each

EverFresh Full Cream, Low Fat or Fat Free Long Life Milk 6 x 1 litre

99

Tastic Rice 2kg

Sasko Cake Wheat Flour 2.5kg

NOW ONLY

Nescafé Ricoffy in Tin 750g

per kg

Bulk Pork Pack (Consists of Roast, Chops, Rashers & Stew Cuts)

PnP no nameTM Frozen Chicken Braaipak 2kg

5699

49

99

99

99

per pack

SAVE 25.00

Huggies Dry Comfort Bulk Pack Mini 66s, Midi 58s, Maxi 50s or Junior 44s

Always there for you PRICES VALID 9 - 14 APRIL 2013 AT ALL PICK N PAY SUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERS

IN GAUTENG, FREE STATE, NORTH WEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG. EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES. smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

www.picknpay.co.za

Please Recycle

CUSTOMER CARE

TOLL FREE: 0800 11 22 88 (LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

1177049B_E

5


6

MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

BOERE in die distrik sal eersdaags begin om aartappels te oes. Hier is ’n aartappelland op ’n plaas buite Bethlehem.

Foto: Marguerite Vermeulen

Stygings bedreig voedselsekuriteit Marguerite Vermeulen VOLHOUBAARHEID in die landbousektor word ’n al groter kwessie wat die publiek landwyd sal raak. “Skerp verhogings in (landbou-) koste sal ’n enorme impak op voedselsekuriteit hê,” lui ’n onlangse nuusverklaring deur Aartappels Suid-Afrika. Indien die minimum loon tot R105 per dag styg, sal arbeidskoste met 25% styg. Sedert 2012 het brandstofpryse met meer as 40% gestyg en elektrisiteitskoste sal in 2013 met 16% vir ’n gemiddelde aartappelplaas styg. Hierdie verhoogde pryse plaas die netto inkomste van boerderye en produsente se opbrengs op hul kapitaal onder druk wat hul beleggingsbesluite sal beïnvloed. “Beleggings in landbou is een van die doeltreffendste strategieë om armoede en hongersnood te bekamp,” lui die verklaring. In ’n onlangse verslag van die voedsel en landbou-organisasie is die gebiede waar beleggings in landbou stagneer of gedaal het ook die episentrums van armoede en hongersnood in die hedendaagse wêreld. Onlangse onrus oor minimum lone in die Wes-Kaap het opnuut die gesprek aan die gang gesit rakende die volhoubaarheid van landbou te midde van stygende insetkoste. Weens die hoë insetkoste beteken dit vir boere dat hulle al minder ruimte het vir foute en ’n groter kans het vir ’n negatiewe kontantvloei – die begin van bankrotskap.

AARTAPPELBOERE is hoopvol vir ’n goeie opbrengs die seisoen. Foto: Marguerite Vermeulen

Geniet Stigtingsdagviering terdeë DIE jongste twee bywoners van die Stigtingsdagviering wat Saterdag in die stadsaal op Bethlehem gehou is, is Anmari Rothman (links) en JG Rothman (regs). Saam met hulle is Pieter Olivier (organiseerder). Foto: Marguerite Vermeulen


MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

Cold Busters

Bethlehem se eie braai- en kaggelfabriek

Rouxstraat 11A Bethlehem 058 303 9159 (Mr Door & Gate)

For all tombstones and repairs to damaged tombstones, as well as epitaphs, etc. Please phone 058 303 4840.

SOEK, KOOP, VERKOOP

Was van sitkamerstelle, volvloermatte en motorsitplekke. Uitsuig van water. Gratis kwotasies. Skakel Ronel 082 788 1483

Liezbeth soek werk: Kombuis, skoonmaker/ kinderoppaser. Voltyds of deeltyds. Skakel 073 089 7526.

Benodig die dienste van 'n sekuriteitsbeampte met Graad C en rybewys asook 'n Oprateur. Albei poste behels skofte. Faks verkorte CV na 058 303 4422.

131 FIRSTRAND BANK LIMITED/HL JANEKE(3/9028727) SAAKNOMMER: 2397/2010

NOTICE OF SALE IN EXECUTION BY WAY OF AN AUCTION FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN, REPUBLIC OF SOUTH AFRICA.

In the matter between: FIRSTRAND BANK LIMITED PLAINTIFF and HENDRIK LOUIS JANEKE Defendant NOTICE OF SALE IN EXECUTION BY WAY OF AN AUCTION In pursuance of a judgement granted on 19 April 2012, by the abovementioned Honourable Court and under a writ of exection issued thereafter, the

immovable property listed hereunder will be sold in execution by way of an auction on the 19th day of April 2013 at 11:00 am at DIHLABENG LOCAL MUNICIPALITY, BOTHA STREET, ROSENDAL to the highest bidder: Description: Erf 152, ROSENDAL , DISTRICT FICKSBURG, PROVINCE FREE STATE In extent: 2974 (TWO THOUSAND NINE HUNDRED AND SEVENTY FOUR) SQUARE METRES, held by the Execution Debtor under Deed of Transfer No. T8743/2001 Improvements: A common dwelling consisting of: 2 storey unit with entrance hall, lounge, family room, dining-room, kitchen, scullery, 4 bedrooms, bathroom, shower, 2 WC, 4 carports, storeroom. Zoning: residential purposes. The details of improvements and zoning are not guaranteed. The onus is on the puchaser to establish the correctness thereof. The sale shall be subject to the provisions of the High Court Act and rules. The conditions of sale may be inspected at the offices of the Sheriff, 21 ZIEHL STREET , FICKBURG 9730 for a period of not less than 20 days prior to the date of the Sale in Execution as set out above. Registration as a buyer, subject to certain conditions, is required and

will be subject to the Consumer Protection Act, No. 68 of 2008, and the regulations in terms thereof. (URL:http://www.info.gov.z a/view/DownloadFileActio n?id=99961 http://www.info.gov.za/vie w/DownloadFileAction?id= 145414: Compliance of the relevant Fica-legislation (i.r.o identity of the purchaser and address particulars), payment of registration fees and acceptance of the auctioneer's registration conditions. The auction will be conducted by the office of the SHERIFF OF FICKS-

7

BURG and THE SHERIFF OF FICKSBURG will act as auctioneer(s). Advertising costs at current publication tariffs and sale costs according to aforementioned rules of court will apply. DATED at BLOEMFONTEIN on 27 March 2013. JH CONRADIE (FIR50/0723/ES) ROSSOUWS ATTONEYS 119 President Reitz Ave Westdene BLOEMFONTEIN 9300 Docex 31, Bloemfontein Tel. 051 506 2500 Fax 051 430 6079

VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES


8

MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

Sport Koerant met hart I The paper with heart

Atlete wys hul slag in marathon ALTESAAM 21 atlete van die Bethlehem-marathonklub het onlangs aan die jaarlikse Twee Oseane-marathon in die Kaap deelgeneem. Altesaam 20 het die 56 km-afstand gehardloop en een het die 21,2 km voltooi. Uit die klub het Daniel Mota die beste tyd opgestel.

Hy het die 56 km in 03:52:39 voltooi. Ander atlete van Bethlehem wat hom gevolg het, is Johan de Bruyn met 04:23:39, Mpho Motaung met 04:33:45 en Hlohloane Mhlambe met 04:40:19. Elsabé Cilliers het die 21,2 km- wedloop in 02:34:17 voltooi.

ZAVIAN MILES van Oudskoliere sit die bal agter die pale neer in die doodsnikke van die wedstryd op hul teenstanders se tuisveld. Foto: Marguerite Vermeulen

Oudskoliere gee vet DIE Oudskoliere-rugbyklub het die afgelope naweek die Collegians-rugbyklub op sy tuisveld met 36-6 geklop. Die rustydtelling was 12-3 in die

Oudskoliere se guns. Collegians het slegs met ’n skop in elke helfte punte aangeteken. Die vleuel Jacques Odendaal en die kaptein. Nico Nieuwenhuizen.

het albei twee drieë gedruk. Zavian Miles was die voorspeler van die wedstryd en Stephan Schoeman die agterspeler van die wedstryd.

Skakel Johan 081 438 7715 Redene 082 405 5019 Koerant met ‘n hart vir sy mense, sy adverteerders en sy omgewing. vir u advertensiebehoeftes. Koerant met hart I The paper with heart

HUISAD/MA/AUG11/JJ

Maluti 10-04-13.pdf  

Maluti 10-04-13.pdf

Advertisement