Issuu on Google+

KWARTAALTEMA | Ekologie!

31 JULIE 2011

Welkom by NG Gemeente Lynnwood!

VANDAG SE EREDIENSTE

DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET

OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Johann Voges [Feesdiens 1] Musiek! Riaan Steyn [orrel] Marc Botha [saksofoon]

1

Feesjaar | Vanoggend dink ons met dankbaarheid terug aan die ontstaantyd van ons gemeente tussen 1961 – 1973.

2

Temperamente | Donderdag bied Caritas deel 2 aan van die reeks oor temperamente – meer inligting agterop.

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Peet Crous – Prediker 6 [Feesdiens 1]

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM

AANDDIENS

3 Ringsitting | 1 – 3 Augustus by Andrew Murray [saans].

18:30 | KERKGEBOU Fay van Eeden

ADORAMUS-DIENS | Woensdae om 19:00 [Kapel] – Kom aanbid die Here in stilte; ons luister na musiek en dink oor Skrifgedeeltes. Meer inligting: Pieter Oosthuizen 082 579 1125 of Johan Jooste 072 555 0300.

VOLGENDE SONDAG

VOORBIDDING |

OGGENDDIENS



Burrie Ferreira, Huis 1, The Loop 16, Lynnwood, 012 361 3819 – Harthospitaal.



Annette Hayes, Sussexlaan 478B, Lynnwood, 012 361 5560 – Wilgers hospitaal.



Andries van den Berg, Lynnwood Oord ws 16, The Hillside 315, Lynnwood, 012 348 4340 – Lynnmedkliniek.



Hein Snyman, Die Rand 310, Menlopark, 012 361 3938 – hospitaal



Susan Landman, Selrosepark 80, Griffithstraat 101, Equestria, 012 348 4340 – heup gebreuk na 'n val.

09:00 | KERKGEBOU Peet Crous [doop]

LYNWOOD OORD 09:00 | LYNNWOOD OORD Johan Jooste

AANDDIENS 18:30 | KERKGEBOU Fay van Eeden

Die kleur van die baniere vir hierdie tyd van die jaar is groen. Dit stel lewe en groei voor. Die bootjie simboliseer die kerk wat die draer van goeie nuus is.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte.


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

DINSDAG

WOENSDAG

DONDERDAG

VRYDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Alcade 79, Lynnwood Glen]. Kontak Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Gemeentevroue Groep 11 16:30 [Koinonia] – Spreker: Martie Voges oor Die storie wat ons met ons lewe skryf. Almal baie welkom! Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122. Gebedsgroep 11:00 [Kapel]. Kontak Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361 1408/072 630 3088 met gebedsversoeke. Ratanang 14:30 [Koinonia] – Annatjie Pienaar 012 361 1916. Adoramus 19:00 [Kapel]. Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Caritasbediening: 18:30 [Kapel] – Deel 2 van ons interessante en verrykende gesprekke oor: Ons is mos anders – hoe nou? Persone in verhoudings het almal verskillende temperamente. Hoe lyk die verskillende temperamente en hoe hanteer ons dit in ons verhoudings? Kontak Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

BEDIENINGSNUUS • Tygerberg Kinderkoor: 5 Oktober 2011 om 19:30 in die kerkgebou. Besprekings by Computicket | Ons gemeente tree op as gasheer vir die koor en vra dus vriendelik dat u die kerkkantoor sal kontak of u naam by die info-toonbank sal gee indien u bereid is om 'n kind(ers) te huisves vir een nag. Die koor vertrek die volgende oggend na Potchefstroom vir die Aardklop-fees. Baie dankie dat ons kan staatmaak op u gasvryheid! • Ringsitting | Dinsdagaand tydens ons ringsitting is 'n oop gesprek waarby almal welkom is. Die tema is: Waarom sal lidmate volgende jaar nog by 'n gemeente wil inskakel of nie wil inskakel nie. Neels Jackson van Beeld gaan as inleier optree. 17:30 tot 18:45 by Andrew Murray gemeente [Whitestraat]. Navrae: Immanuel van Tonder

• Het jy geweet dat vlermuise beter as mense kan sien? | Kom luister na nog interessante feite oor vlermuise tydens 'n publieke lesing aangebied deur Dr Wanda Markotter, 5 Augustus 2011 om 18:30 by die Pretoria Dieretuin. Die koste is R50/persoon wat 'n ligte ete insluit. Besprekings is noodsaaklik by (012) 339 2700 of info@nzg.ac.za. • Mabopane uitreik | Straatmark 5 Aug 09:00 12:00. Kom self, bring vriende en huishulpe saam! Ons benodig 2de handse klere (mans en kinders), gordyne, linne, breekware, ens. Handig asb by die kerkkantoor in indien moontlik. Navrae: Hilda 082 900 8291 [kan dit by u huis afhaal]. • Daniël Konferensie [Moreletapark Gemeente] | 19 – 21 Augustus 2011. Kaartjies: R170 by www.itickets.co.za. Navrae: Alisha 012 997 8088 of alisha@moreleta.co.za.

KONTAK-INLIGTING  Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za  Kosters | Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961  Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019  bankbesonderhede: ng gemeente Lynnwood, absa Brooklyn court [632005], Rek nr 540 580 014 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


Afkondigings 31 Julie 2011